Uys Krige was ’n besondere figuur in die Afrikaanse letterkunde. Hy
was die eerste sogenaamde boheemse kunstenaar hier en meer kosmopoliet
as enige van sy tydgenote. Hy was die eerste Afrikaanse skrywer wat
hom deur sy politieke uitsprake van die regeringsbeleid van daardie
jare gedistansieer het. Heelwat van sy werk het ontstaan buite die
grense van sy vaderland. Krige het bekendheid verwerf deur sy gedigte,
prosaverhale, reissketse en dramatiese werk.
M. Nienaber-Luitingh
Die seemeeu
Tussen die wit huis
en die wit huis,
teen die wit wolk,
teen die grys berg
hoog bo die see
silwer en grys
silwer en grys
van golwe aaneen
tot die verste vaal
horisonne heen,
styg en daal,
styg en daal
die wit seemeeu
aaneen
alleen …
Wat sing die see?
Wat kla die wind?
Wat roep die meeu?
Wat snik die hart
aaneen
alleen?
Die see sing,
die wind kla,
die meeu roep,
die hart snik
tussen die wit huis
en die wit huis
op die helder dag
silwer en grys,
silwer en grys;
waarheen?
waarheen
aaneen
alleen, alleen, alleen?
Donkeraand by die pan hoor ek hom luid
asof uit die niet oor my sip-sip-siee.
Oor die water weerklink sy helder fluit.
Hy kom van ‘n kleiner pan verder suid
en was ‘n stippel wat teen sterre vlie.
Donkeraand by die pan hoor ek hom luid.
Alleen gaan hy by die ander aansluit
in die palmiet, skuins teen die aandwindjie.
Oor die water weerklink sy helder fluit.
Hy daal om die nag op die pan te slyt
en vou sy vlerke as hy stil inski.
Donkeraand by die pan hoor ek hom luid.
‘n Skadu teen swart swem hy stadig uit:
nou sien niemand waar nie, of wat of wie.
Oor die water weerklink sy helder fluit.
Veilig teen die wakker jagters se kruit
wei hy waar hulle hom nie sal kry nie.
Donkeraand by die pan hoor ek hom luid.
Oor die water weerklink sy helder fluit.
'genoeg is genoeg'. Ek wens ek kan verduidelik hoe dit my irriteer
wanneer iemand daardie holrug geryde uitdrukking uiter.
Mense wat net agter ander aan praat en nie 'n eie woordeskat het nie.
Dit is nog erger as die boere wat elke keer na 'n plaasmoord dreig om
die wet in eie hande te neem.
Die woorde 'genoeg is genoeg' beteken, vir die mense wat te dom is om
dit te verstaan, dat daar 'n spesifieke hoeveelheid moes wees, maar
dat dit nou genoeg is.
> Ek het maar sommer (tussen hakies) gewonder omdat jy die rigting wat
> ek met my "kruisondervraging" beplan het, so netjies vooruit gelees
> het.
Ag, spaar my. Hou op om vir jou op
die skouer te klop. Almal kan sien
wat aangaan.
Tant Hessie van Riviersonderend
Ek het gehoop die Antie het uiteindelik die boodskap gekry en dat sy
die bietjie beskaafdheid aan die dag sou le om my wense te
respekteer.
Ek het duidelik nie met haar gepraat nie, maar sy kom so waar weer
haar vrot eier le.
Ek beskou dit as die antwoord op my vraag of sy "survivor" wil speel.
Sy wil!!!
Nou nooi ek almal uit om te stem.
Torreke loop
of
Hessie loop
As die meerderheid se "Torreke loop", dan vat ek my hoed en ek loop.
As die meerderheid se "Hessie loop", dan verwag ek dat sy die bietjie
selfrespek sal oorhe om haar hoed ook te vat en te loop.
Hospitaal laat nie besoekers dán toe nie
Jun 26 2008 08:35:46:853PM - (SA)
Antoinette Pienaar
Die Johannesburgse Algemene Hospitaal gaan van Maandag af geen
besoekers soggens of saans op die perseel toelaat nie.
Om veiligheidsredes is besoekure slegs tussen 15:00 en 17:00 en daar
sal geen uitsonderings wees nie, het mnr. Sagie Pillay, hoof van die
hospitaal, gister gesê.
Dit kom ná 'n reeks voorvalle waarin dokters, verpleegsters, pasiënte
en besoekers die afgelope maande in staats- en private hospitale oor
die land aangeval of beroof is. In een van die jongste voorvalle is
werknemers by Sunninghill- private hospitaal in Sandton vandeesmaand
deur rowers aangehou en beroof.
ÂOns gaan effektief ons hospitaal snags sluit, het Pillay gesê.
Mnr. Jack Bloom van die DA het gister gesê die besoekure smiddae is
uiters ongerieflik vir mense wat werk en steeds hul geliefdes wil
besoek.
Pillay sê hy het geen keuse nie.
ÂMy personeel word bedreig en ek sal nie toelaat dat hulle groener
weivelde gaan soek net omdat hulle onveilig voel nie. Misdaad is besig
om ons van ons gewone vryhede te ontneem, maar ons het nie 'n keuse as
om die veiligheid van ons personeel en pasiënte voorop te stel nie.Â
Die hospitaal bestee R1,3 miljoen per maand aan 'n tender om die
veiligheid op te knap. Daar is reeds draagbare metaalverklikkers en
veiligheidsbeamptes op vierwielmotorfietse. Binnekort kom kameras,
skandeerders wat vingerafdrukke lees, en beter beligting op die
perseel. Die plan is ook om slegs twee besoekers per pasiënt op die
perseel toe te laat.
Toegangskaarte sal aan elke besoeker uitgereik word. Volgens Pillay
het pasiënte in 'n opname getoon smiddae pas hulle. Ander misdade die
afgelope twee jaar by hospitale:
Op 5 Mei is me. René Burger (20), suster van die rugbyspeler Schalk
Burger, by die Tygerberg-hospitaal in die Wes-Kaap ontvoer en verkrag.
'n Dokter was op 23 Maart die derde slagoffer van 'n gewapende rooftog
in een van die Johannesburgse hospitaal se hysbakke. Enkele weke
tevore was dit 'n dokter en 'n pasiënt.
In November verlede jaar is 'n man in sy bed doodgeskiet in die Chris
Hani Baragwanath-hospitaal.
Kort daarna is 'n swanger verpleegster by 'n toonbank in die
Pretoriase Akademiese Hospitaal glo hardhandig rondgeruk.
In Oktober verlede jaar het 'n afgedankte drywer glo vier senior
amptenare by die Seshego-hospitaal buite Polokwane in Limpopo
doodgeskiet.
Kort daarna is 'n verpleegster in die Oos-Kaap deur ses mans beroof en
aangerand.
Vroeg verlede jaar het 'n mediese student beweer sy is by Baragwanath
verkrag.
For years now, the "Night Of The Long Knives" conspiracy story has persisted
and will simply not go away. Protagonists of this dark & foreboding theory
are convinced that a full-scale black on White war will erupt when Nelson
Mandela pops his clogs. Some think that the recent "xenophobic" black on
black violence was a trial run for the main anti-White event, and judging
from the complete anarchy and chaos which reigned when the violence peaked,
it was clear that the police & army were utterly incapable of seizing
control of the situation.
In the past two weeks, we've seen and heard outrageous statements made,
first by Mad Boon Julius Malema of the ANC Youth League, then by jungle ape
Zwelinzima Vavi of the Cosatu / SA Communist Party alliance. Malema's
incitement to anti-White racist violence and racial genocide is crystal
clear, despite being cloaked and veiled in fuzzy platitudes. Here is the
exact text of what he said:
"We are prepared to die for comrade Zuma. We will take up arms and kill for
comrade Zuma." When asked exactly what he meant, he explained it thus:
[In an interview with the SABC] Malema said: "We never said the youth must
take up arms and kill. We said if the need arises. "That need is not here.
That need will not arise anytime soon. "But we are issuing a warning, an
alert to those who think we are asleep, that we are watching them and that
they should never test our patience." Malema said his statement was merely a
"demonstration of our commitment to the defence of the revolution".
Explaining his choice of words he told the SABC: "In defence of this
revolution we are prepared to pay the highest price. "We are saying there is
a consistent political attack on our leadership and that seeks to undermine
the black majority... and that is done by people who are opposed to change
in South Africa."
You don't need to be be genius to figure out who it could be that is
"threatening the revolution" and "seeking to undermine the black majority",
and it is crystal clear who is being referred to when he mentions "people
who are opposed to change in SA".
Those who dismiss the "Night of the Long Knives" theory as crazy conspiracy
BS usually do it on the basis that there is no rational reason or gain to be
had from blacks killing Whites en masse, and that such an occurrence is
highly unlikely. I cannot fault this logic either - indeed, what is to be
gained from such genocidal madness? Until the supposed anti-foreigner
violence erupted, this logic was perhaps well founded but in light of recent
events, our view and expectations of what constitutes violent and irrational
"TKB" should be recalibrated. The typical Azanian jungle bunny is a wild,
unpredictable and violent creature which gets much worse when he is absorbed
in a mob of fellow wild, unpredictable and violent brethren. Logic and
common sense are inappropriate lenses through which to observe these beserk,
marauding hordes, and it is safe to say that one can expect the absolute
worst from them.
Couple this with fifteen years of steady anti-White propaganda & hate speech
as carried by state agitprop media such as the SABC & black newspapers, add
to this the the recent incitement of Malena & Vavi, and indeed the picture
becomes much more alarming.
In the past few years, strange & cryptic messages kept on popping up
everywhere. Wild rumours were doing the rounds that blacks were setting up
arms caches in townships, and that shipments of pangas (machetes) were being
distributed in the squatter camps. For example, I've personally seen
numerous black taxis with the odd message "Not Yet Uhuru" on their back
windscreens, either as a large banner or as a bumper sticker. I've also seen
bumper stickers which read "Thank God I am a Black Man" and "The Days Of The
Whites Are Numbered". What could this possibly mean? Some self-appointed
experts postulated that an impatient group of blacks wanted to start their
anti-White ethnic cleansing campaign prematurely, and the regime needed to
communicate to them that the time was not right, hence the "Not Yet Uhuru"
messages which kept on appearing everywhere.
Today I received yet another email in this vein - once again I'm not really
sure what the heck to make of it. See below for the explanation accompanying
the email, and particularly the text on this black woman's jersey.
Knee jerk reaction of angst-ridden, jumpy Whites fearing the worst, or a
subtle, veiled and very real threat of things to come? I wish I could tell
you, dear reader, but I honestly don't know the answer. It's easy to dismiss
these things out of hand, but is it wise? I feel duty-bound to post it here,
in spite of the fact that I can neither endorse it, nor laugh it off as
alarmist crap. The last thing I want to do is impugn the credibility of this
blog. So best we present you with the facts, while warning "caveat lector"
and leave you to mull it over. We welcome your comments on this.
--
Skote op M2; duisende motoriste lank vasgekeer
Jun 26 2008 12:16:02:113AM - (SA)
In ’n skietgeveg op die M2-hoofweg in Johannesburg tussen
metropolisielede en lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)
het rubberkoeëls motoriste se motors beskadig en van hulle het
vreesbevange agter hul motors weggekruip.
Die metropolisielede het die hoofweg by die Rissikstraat-afrit van
omstreeks 16:00 tot 19:00 met hul ampsmotors afgesper omdat hul
onderhandelinge met die Johannesburgse stadsraad oor salarisse nie na
hul sin verloop het nie.
Die SAPD het begin skiet nadat die metropolisielede geweier het om die
pad weer oop te maak. Duisende mense wat in die spitsverkeer op pad
huis toe was, is ure lank in hul motors op die M2-oos en -wes, sowel
as op die M1-noord en -suid, vasgekeer.
Verskeie strate in die Johannesburgse middestad is ook deur
metropolisielede afgesper. Hulle het hul motors se sirenes die hele
tyd laat loei en die ligte laat flikker.
Metropolisielede onder leiding van mnr. Vincent Vena, organiseerder
van die vakbond vir munisipale werkers (Samwu), het omstreeks 16:00
besluit om die hoofweë en paaie in die middestad te versper nadat
hulle vergeefs op me. Lele Sithole, direkteur van menslike hulpbronne
van die Johannesburgse stadsraad, gewag het.
Hulle is ontevrede oor die hoë vlak van beweerde nepotisme in die
metropolisie. Volgens hulle word sekere metropolisiebeamptes wat
bevriend is met dié in gesagsposisies, bo ander bevoordeel. Nuwe
werknemers kry ook glo ’n salaris ver onder die salarisvlak wat hulle
behoort te verdien.
Hulle het geëis dat Lele self vir hulle antwoorde gee.
Sowat 2 000 metropolisielede het van 10:00 af by die
metropolisiekantore in Villagestraat, tussen Eloff- en Lovedaystraat,
vergader.
Baie motoriste was op pad huis toe, aangesien die versperring tydens
spitsverkeer plaasgevind het.
SAPD-lede het omstreeks 17:00 by die toneel aangekom en geëis dat die
metropolisielede hulle uit die voete maak.
Die metropolisielede het geweier. Die sowat 200 lede wat op die M2-
hoofweg naby die Rissikstraat-afrit saamgetrek het, het onder meer
getoi-toi en in ’n bondel op die hoofweg gesit, terwyl ander
oorlogsliedjies gesing het.
Die spanning het teen 17:30 hoog begin loop toe die polisielede aan
die een kant van die pad gaan staan het en die metropolisie aan die
ander kant.
Toe die metropolisielede steeds weier om die hoofweg te verlaat, het
die polisie met rubberkoeëls op hulle losgebrand.
Teen 18:50 het die polisie met Nyalas die metropolisielede wat op die
M2-wes gestaan het, verdryf. Terselfdertyd het die verkeer weer begin
vloei.
Ontstoke metropolisielede het gedreig om met skerp ammunisie terug te
skiet op die polisielede. Skuiling is agter motors ingeneem wat op die
hoofweg gestaan het.
Sowat die helfte van die groep metropolisielede het die hasepad op die
M2-oos gekies terwyl die Nyalas hulle op die M2-wes, teen die rigting
van die verkeer in, gevolg het.
Volgens Vena vergader Samwu, Cosatu en die ANC vanoggend by die ANC se
kantore in Rissikstraat en daarna sal Samwu-amptenare terugvoer gee
aan metropolisielede wat by die metropolisiekantore in die middestad
sal saamtrek.