Ek het so baie Afrikaanse E-Pos vriende gehad, maar almal van hulle het so
met die tyd opgehou om te skryf. Deesdae is my posbus net vol gemorspos /
Weet nie van jou nie, maar ek sou regtig weer 'n lekker geselsbriefie in my
posbus wil kry. As jy net soos ek op soek is na Afrikaanse E-pos vriende,
kontak my gerus.
Dit sal goed wees om van jou te hoor; vanwaar ookal op die aardbol.
Mooi Bly!
Hein
Hein & Elsje van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
hei...@mjvn.co.za
els...@mjvn.co.za
Cell: 083 310 1963
Home/Tel: 041-733513
Fax: 0838 310 1963
Op die ng gaan 'n mens genoeg vriende kry en vaan 'n wye verskeidenheid, ek
meen Grumpy, Dopey, Happy e.d.m. is hier! ;-))
Hein van Wyk wrote in message ...
> Ek het so baie Afrikaanse E-Pos vriende gehad, maar almal van hulle het so
> met die tyd opgehou om te skryf. Deesdae is my posbus net vol gemorspos /
> Weet nie van jou nie, maar ek sou regtig weer 'n lekker geselsbriefie in my
> posbus wil kry. As jy net soos ek op soek is na Afrikaanse E-pos vriende,
> kontak my gerus.
>
> Dit sal goed wees om van jou te hoor; vanwaar ookal op die aardbol.
>
> Mooi Bly!
> Hein
>
> Hein & Elsje van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
> hei...@mjvn.co.za
> els...@mjvn.co.za
> Cell: 083 310 1963
> Home/Tel: 041-733513
> Fax: 0838 310 1963
>
In 'n gesprek die week, het die vraag ontstaan presies waar orals diamante
in Namibië gevind kan word. Is oom Hans bekend met die verhaal van die
groep mense wat met vragmotors deur die skedelkus getrek het, maar
uiteidelik dit moes opgee, aangesien die vragmotors die gees gegee het? Ek
skat dit was omtrent in die 1950's. Die vragmotors is blykbaar vandag nog
daar.
Almal wat belangstel om in Europa te kom werk, ek het 'n bladsy
saamgestel met soveel feite moontlik.
Ek sal help waar ek kan met vragies. Ook bydraes van ander ZA'ers hier
sal waardeer word.
Willem-Jan Markerink wrote in message ...
> In article ,
> "Leendert van Oostrum" wrote:
>
>> Al waarop dit natuurlik neerkom, is dat mens armoede uitroei deur die
>> "armes" uit te roei.
>
> Zonder die praktijken te willen goedpraten:
> Besef je wel dat de homo sapiens is geevolueerd tot wat wij nu zijn, door
> juist de evolutie haar werk te laten doen?
> Oftewel: 'survival of the best fit' (en niet 'survival of the fittest'
> zoals vaak wordt gesteld).
> Onze samenleving grijpt fors in in dit mechanisme, en je kunt dat mooi
> sociaal vinden, maar je moet je wel afvragen wat voor effekt dat over 100
> of 1000 jaar heeft.
>
> Iets dergelijks vind je ook terug in de spreuk:
>
> Society is the bane of evolution, when stupidity is no longer fatal.
>
> Het klinkt hard, maar zonder dat waren wij als organisme niet eens van
> zeedier in landdier veranderd.
Ek het nogal probleme hiermee. Want dit aanvaar dat ons weet wat "stupid"
is.
Iemand anders weer, het verklaar: "So often, to-day's studpid idea is
tomorrow's genius." Ghandi (na bewering) het dit in die negatiewe register
geplaas: "There is nothing as tragic as a good idea for which the time has
not come."
In die tyd van Newton, byvoorbeeld, het daar enkele "stupid" wetenskaplikes
op die Europese vasteland oorgebly wat by kleef het aan hul intuitiewe idee
van relatiewe tyd en ruimte. Newtoniaanse meganika, met sy verwysingsraam
van absolute tyd en ruimte, was egter so "suksesvol" ("best fit") dat, teen
die tyd van Kant, daardie heer die bewegingswette van Newton beskou het as
die enigste voorbeelde van "absolute waarheid" wat ons nog ontdek het.
Dit was natuurlik nie lank na Kant nie, dat Einstein daardie selfde wette
omvergewerp het. Nou moet mens vra wie "stupid" was: Newton, of sy tydgenote
wat iets ingesien het was moes wag vir Einstein om te kwantifiseer. En Kant
dan?
Maar om dit by die werklikheid van "evolusie" te bring: Gegee dat ons weet
dat 'n bepaalde fetus as volwassene spierdistrofie sal ontwikkel, en sy lewe
sal deurbring, gekluister in 'n rolstoel, heeltemal hulpeloos, volkome
afhanklik van ander mense vir die mees basiese lewensfunksies, en selfs nie
eens in staat om te praat nie. Dit sou sekerlik - volgens die beginsels van
euginics (want dit is waaroor dit hier gaan) "stupid" wees om daardie fetus
nie te aborteer nie.
Daarmee het ons afgereken met Steven Hawkings - volgens sommige die voorste
teoretiese
fisikus van ons eeu, en steeds produktief ten spyte van wat ons mag beskou
as sy "onmenslike" toestand.
Gegee ons het 'n verhongerde vrou, deurtrek van sifilis, getroud met 'n
werklose alkoholis, wat haar 11de kind verwag - wat sekerlik die sifilis sal
erf. Dit sou sekerlik "stupid" wees om daardie fetus nie te aborteer nie.
En daarmee het ons afgereken met Beethoven.
Die punt omtrent "stupidity" is dit: Karl Popper het tot die gevolgtrekking
gekom dat die voorste denkers nie ontdekkings maak omdat hulle nooit stupid
foute maak nie - inteendeel, hulle maak juis ontdekkings omdat hulle ook
bereid is om veel meer foute te maak ("stupid" te wees) as die res van ons.
As alle foute fataal was, was alle wetenskaplike ontwikkeling ook daarmee
heen. En miskien is dit die kerngedagte van Popper se evolusionêre
epistemologie: "Our ideas die in our stead" - m.a.w. die feit dat ons foute
nie fataal is nie, is die groot voorwaarde vir wetenskaplike en
intellektuele vooruitgang.
In die finale instansie: Dit was Lorenz (dink ek) wat daarop gewys het dat,
onder diere met 'n sterk sosiale struktuur, (sommige antilope, roofdiere
soos
leeus, primate soos bobbejane) dit dikwels juis die sterkste is wat hulself
in gevaar stel - en sterf - ten einde die swakstes se voortbestaan te
verseker. Die voortbestaan van die _groep_ kan dus afhanklik wees van 'n
genetiese geneigdheid dat die sterkstes hulself (en hul genetiese
potensiaal) opoffer, en dat die swakkes voortbestaan.
>
>> Ook in die debat oor "vrywillige" aborsie en eutanasie kan mens dieselfde
>> argumente toepas.
>
> Ik ben dolblij dat ik in een land leef waar beide zijn toegestaan.
> En in beide gevallen gaat het vaak om het voorkomen van onnodig
> lijden....bij euthanasie mag dat duidelijk zijn, maar ook voor abortus
> geldt dat vaker dan de meeste mensen beseffen:
> Een kind heeft in mijn ogen als eerste en meeste recht op liefde,
> niet op leven....is die liefde niet gegarandeerd (door
> sociale/financiele/mentale problemen bij de moeder), dan moet je je
> afvragen of het recht op leven belangrijker is. Zonder die liefde &
> aandacht mag je dan leven hebben, maar je hebt dan ook een grote kans op
> het scheppen van (sociale) monsters.
Dit is die argument van eugenics (die vakgebied van Dr Mengele, onthou?):
'n Kind het liefde nodig - maar in plaas daarvan dat ons die sosiale
verpligting
aanvaar en die kind liefde gee, doen ons weg met die kind!
Willem-Jan Markerink wrote in message ...
>>
>> Of is dit maar bloot 'n gebrek aan respek van die kant van 'n voorstander
>> van "filosofie"?
>
> Laat dan maar eens een religie zien waarmee je ook de overige religies goed
> kunt analyseren....zonder diepgaande kennis van andermans religie kun je
> nooit respekt creeeren.
Hmmmmm...... Ek het nog nie opgelet dat 'n "filosofiese" perspektief juis
saamgaan met respek vir enige religie nie. Inteendeel, vir my lyk dit asof
'n "filosofiese" perspektief juis gepaard gaan met 'n neiging om religieuse
stanpunte te minag.
> De bottom-line van filosofie is dat je *nadenkt* over je eigen denken en
> handelen, en kunt beargumenteren *waarom* je iets doet. Vergelijkbaar
> met het academische 'know why' ipv het praktische 'know how'.
> En dat is in religie vaak nog wel eens anders.
Ek weer, dink nie dat filosofie - soos jy dit hier beskryf - en religie
onderling uitsluitend is nie.
Dit is wel so dat sommige religieuse perspektiewe die rede as kenmetode
probeer uitsluit. Omgekeerd, is daar filosofiese perspektiewe wat alles
behalwe die rede as kenmetode probeer uitsluit. Ek dink nie dat die
laasgenoemde meer redelik is as die eersgenoemde nie.
Dit is tog _jou_ Sig wat sê:
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
Ek verstaan dit in die konteks van "Our assuption that we _can_ understand
is sometimes far less intelligent than our inability to understand". In die
sin dat so 'n "assumption" 'n noodwendige voorvereiste is vir so 'n
"desire".
On Fri, 09 Jul 1999 19:43:26 -0700, li...@last.net (stefan) wrote:
<<>Cheers all,
>
> Would like to hear some opinions about Stellenbosch University in general
> - from current or former students or faculty. How is life in
> Stellenbosch, the "academic environment" etc. etc.? Comparisons with UCT
> and Wits?? Anything in general is of interest. Please post.
>
> Sincerely,>>
Stefan I was there in the 70's.
Some family members graduated recently.
It is probably on par with Wits and UCT.
Good medicine school. Engineering is also good. The Engineering
faculty had a satellite put into space by Nasa recently. It was
designed and designed at Stellenbosch.
It is a traditionally Afrikaans varsity that started up soon after
UCT.
It had good sporting teams.
Further on it has the usual assortment of faculties - law, social
sciences, economy, journalism, medicine, engineering, languages etc.
They have a web site. I don't know the address but it should be easy
to find.
Ek haat sommige ou tannies
Dus is hierdie die
sommige ou tannies blues
sommige ou tannies hang dikwels rond vir kwaadgeld
in Garlicks se teekamer
en verorber kaaskoek en scones
terwyl hulle Polaroid-kiekies smokkel in hulle handtasse
van oorlede mans en stoutgat bedorwe kleinkinders
op ander kontinente
met hulle sekslose snawels
pik-pik hulle aan borde vol koekkrummels
moers trots op hul borsspelde
oorgeërf van geslag tot geslag
of gekoop op skuld by Clicks
met hoepelbene marsjeer hulle al om die goedkoop
jewelry-toonbanke
op soek na krale wat pas by hulle tuinstoelbekleedsel
in Zonnebloem of Brackenfell
soos poedelhondjies met nat neuse
sit hulle regop agter in busse
en weet nie eers wie was
Benny B. Funk and the Sons of Ghadaffi's Barmitzvah Band
Se baskitaarspeler nie
sommige ou tannies ken geen perke nie
take them away
met hulle mislike groot onderbroeke vol zips en clips
en period-vlekke uit die dertigerjare
en geparfumeerde blackmail-erfporsies
staar hulle verby hulle brille
na hulle kleindogters se nuutste sleezy boyfriends
en vergeet dat hulle ooit jags was
vroeër toe die eerste fanfare van die twintigste eeu
gebars het oor langbroektennisbane en strandverkleehokkies
stuur hulle Robbeneiland toe
dat hulle klippe kap
Ek hou nie van sommige ou tannies nie!!!
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
> The full official name under the previous regime was "Suid-Afrikaanse
> Weermag". Under the new regime, it is "Suid-Afrikaanse Nasionale
> Weermag".
Heeltemal korrek. (Die vertaling - en ook die regime gedeelte)
Amptelik is dit die SANDF (South African National Defence Force.) Die
Afrikaanse weergawe is in 'n massa graf begrawe saam met die SAUK,
WNNR en vele meer, laasgenoemde twee natuurlik amptelik SABC en CSIR
onderskeidelik deesdae.