Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Kulturele raakpunte

So., 01 Augustus 1999 00:00

Luister 'n bietjie na wat, 1900 jaar gelede, 'n geskiedskrywer
van die Romeinse ryk (die "beskawing") van daardie tyd te sê
gehad het oor die Germane (die "barbare") van daardie tyd:

"[Germany] is well provided with live-stock; but the animals are
mostly undersized, and even the cattle lack the handsome heads
that are their natural glory. It is the number of them that the
Germans take pride in; for these are the only form of wealth they
have, and are much prized."

"Only a few of them use swords or large lances: they carry
spears - called 'frameae' in their language - with short and
narrow blades, but so sharp and easy to handle that they can be
used, as required, either at close quarters or in long-range
fighting."

"When not engaged in warfare they spend a certain amount of time
in hunting, but much more in idleness, thinking of nothing else
but sleeping and eating. For the boldest and most warlike men
have no regular employment, the care of the house, home, and
fields being left to the woman, old men and weaklings of the
family. In thus dawdling away their time they show a strange
inconsistency - at one and the same time loving indolence and
hating peace."

"In every home the children go naked and dirty, and develop that
strength of limb and tall stature which excite our admiration."

"Their drink is a liquor made from barley or other grain, which
is fermented to produce a certain resemblance to wine... They
satisfy their hunger without any elaborate cuisine or appetizers.
But they do not show the same self-control in slaking their
thirst. If you indulge their intemperance by plying them with as
much drink as they desire, they will be as easily conquered by
this besetting weakness as by force of arms."

Ek wonder hoeveel kulturele raakpunte sekere lede van hierdie
nuusgroep voel dat hulle met hierdie Germane het.

Swart Simon

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Kulturele raakpunte

So., 01 Augustus 1999 00:00

On Sun, 1 Aug 1999 01:48:34 +0200, "Simon van der Schans"
wrote:

|Ek wonder hoeveel kulturele raakpunte sekere lede van hierdie
|nuusgroep voel dat hulle met hierdie Germane het.
|
Moenie wonder nie, SS. Jy verwys na my en ek sal jou vertel: Ek is
baie trots op my meerendeels Duitse afkoms (westvale, Duitsland) -
hoewel jy moet onthou dat Duitsland as sulks maar 'n moderne begrip is
en ek eerder daarvan hou om van Europa te dink as een groot dinamies
kontinent, veral as daar sulke groot tydsperiodes ter sprake is.

Die groot verskil lê in die 1900 jaar wat jy daar noem. Ek lees nou
'n boek met die titel "Vanishing Cultures of SA" - met 'n Mandela
voorwoord in - laas jaar geskryf deur Peter Magubane - en daarin is
groot parralelle met jou beskrywing van die Duitsers van 1900 jaar
gelede. Die swart stamme wat beskryf word se huidige kultuur word
beskryf.

Ek vereenselwig my dus eerder met Europeers wie se kultuur ek
grotendeels ge-erf het, as met mense met wie ek 'n ruk lank geografie
gedeel het, maar wie se kultuur in 1900 jaar nie juis verander het
nie.

Disclaimer: Wat ek hier beskryf is ..... die res ken julle.

=|:^)

Johan

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Please translate

So., 01 Augustus 1999 00:00

"Julle is n klomp doose wat niks beter het on te doen as elke dag
dieselfde kak soos gedigte by hierdie NG te pos".

Well there you have it folks ... you get sucked in time and time
again by people wanting you to translate some shit for them -
only to be made a fool of!

I rarely stop by here any longer mainly due to the absolute crap
that you lot continue to post - meaningless bullshit like vigs -
who longs for the old days in SA when the Afrikaner was in
charge.

Get real will you ... nobody takes you seriously any more. You
have been relegated to the language rubbish dump.

It should be made an offence to even speak the language in
public. I'm sure in time the black masters will come to their
senses and outlaw it.

Best wishes..

Squirrel

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Siener van Rensburg

So., 01 Augustus 1999 00:00

Is hier enigiemand wat kennis dra oor Siener van Rensburg.

Francois

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Gaan dit regtig uitwerk? Ek wonder....

So., 01 Augustus 1999 00:00

Ferdi het geskryf:
"En dan is die huislenings nou af na 16%. Dit was iets soos
23% n paar maande gelede. Die spekulasie is dat dit einde
vanjaar 15% gaan wees."

Dit laat my toe so bietjie dink. Verbandkoerse hier in ons
omgewing wissel (volgens die plaaslike koerant) tussen 6,25
en 7,8%. Brandstof (waar ek volmaak - pryse wissel) kos nou
$1,06 per gelling (omtrent R1,70 per liter) - en so kan ek
voortgaan.

Lees nou die dag van 'n internasionaal aanvaarbare metode
om lewensonkoste tussen lande te vergelyk. Jy bereken glo
hoeveel uur moet 'n persoon wat 'n gemiddelde salaris
verdien, werk om 'n item wat in die meeste opsigte
vergelykbaar is, te kan koop. Raai wat is daardie item? 'n
Big Mac! Die redenasie is dat McDonalds gelykvormige
standaarde oor die hele wêreld het waaraan hulle hamburgers
moet voldoen. Wat jy dus in Johannesburg koop moet presies
dieselfde wees as wat jy in New York koop.

Op die oomblik kan jy 'n Big Mac koop vir ongeveer $0,66.
Die statisties gemiddelde salaris hier is $48 000 - volgens
vandag se New York Times. As ons dit aanvaar, dan vedien 'n
gemiddelde Amerikaner $5,48 per uur. Om die redenasie
verder te voer, moet hy dan so ongeveer 8 1/2 minuut werk
om een Big Mac teen $0.66 te kan bekostig.

Ek is nie 'n ekonoom of 'n statistikus nie, en iemand sal
sekerlik my berekenings on twyfel kan trek. My bewerings
ook - maar dis maar wat ek lees.

Nou: as ons dieselfde argument volg, wil iemand dan nie
uitwerk wat 'n Suid-Afrikaner met 'n gemiddelde inkomste
verdien nie, en hoe lank hy moet werk om 'n Big Mac in
Johannesburg te kanbekostig nie?

Dit behoort, op die minste, 'n interessante oefening te
wees.

O ja - en niemand sal meer verheug wees as ek om te hoor
dat dinge in my geliefde vaderland gaan uitwek nie.

Dinge wat egter daarteen werk is die huidige VIGS epidemie.
Natal beleef glo nou negatiewe bevolkingsgroei as gevolg
daarvan, en die myne is glo op pad na 'n ernstige krisis
met hulle arbeidsmag - kyk by
http://news.24.com/osv/pdviewer.asp?
www=http://news.24.com/afrikaans/beeld/beeld.asp

Hieruit net die volgende aanhalings: "'n Skrikwekkende
toekomsprentjie oor die uitwerking wat vigs in die volgende
vyf jaar op die vuisvoos mynbedryf gaan hê, is gister deur
een van die land se top-aktuarisse, me. Janina Slawski
geskilder.

Sowat 45% van die land se mynwerkers is reeds HI-positief
en dit het reeds die produktiwiteit op myne met 15% laat
krimp, het Slawski, 'n senior direkteur van Alexander
Forbes en sameroeper van die Aktuariële Vereniging se
Vigskomitee, gesê.

Myne sal in die volgende vyf jaar sowat 20% meer werkers in
diens moet neem om normale produksievlakke vol te hou en
voorsiening te maak vir werkers in sleutelposte wat skielik
siek word of sterf."

en:

"Die koste van die uitbetalings aan sterfte- en
onbevoegdheidsvoordele kan vyfvoudig tot agtvoudig styg bo
die vlakke voordat vigs toegeslaan het.

"Dit kan dubbel tot vyf keer soveel wees as die huidige
vlakke," het sy gesê.

en:

Die meeste van die sterfgevalle kom voor by mense in die
ouderdomme van tussen 25 en 40 jaar, wat beteken dat die
arbeidsmark ervaring en opleiding verloor.

"Wat in werklikheid gebeur, is dat geskoolde arbeid deur
ongeskoolde arbeid vervang word," het Slawski gesê.

Kom ons hoop dis maar net doempraatjies....

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Lugbrug na OZ..?

So., 01 Augustus 1999 00:00

Twee weke gelede onmoet ek 'n swartman wat van Zimbabwe af kom en vir die
afgelope vyf jaar in ZA werk as hoof van 'n kollege iewers op die
platteland. Goeie akademiese kwalifikasies!

Op my vraag oor hoe dit in Zimbabwe gaan antwoord hy as volg:

"Daar was nog net agteruitgang in Zimbabwe sedert die oorname van die swart
regering. Ek glo nie dat swart mense 'n land behoorlik kan regeer nie. Die
probleem lê by die armoede van die swartmense. Sodra hulle die mag bekom
misbruik hulle dit vir persoonlike gewin met chaos en anargie tot gevolg vir
die res van die bevolking. Suid Afrika is op presies dieselfde pad as
Zimbabwe (en al die ander Afrika state) .

Komende van 'n "geleerde" swartman laat dit my wonder of ek (en jy)
(westerlinge) wat nog in ZA oorgebly het na die "chickenrun", nie dalk
kinderlik-naief is as ons enigsins hoop koester dat daar dalk moontlik iets
anders as chaos en anargie op ons wag hier in ZA?

Wat van 'n lugbrug na OZ of NZ om al die "palefaces" uit te vlieg en Afrika
aan sy eie genade oor te laat. Ons kan weer teugkom as "armageddon" hier
verby is, en dalk weer probeer...?

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

"Elementaal" deur HENRI LAURIE

Sa., 31 Julie 1999 00:00

Elementaal
Henri Laurie

Waardeer die gees wat wakker word
in aarde en geweld, ontvang die guns
van eenvoud, hoop en waagmoed stort
seëvierend oor jou uit. Die kuns
van alledaagse pronk, van kant
en poeier fyn, word wurm voor
'n helder oog. Dis nie 'n land
bewerkbaar nie, dis oor en oor
die stipte van jou volle self
wat roete maak oor golwe heen
en storms met 'n plan bejeën.
Aanvaar jou krag en broosheid, voel
die tintel in jou ribbes koel
en kokend heet, op loop soos elf.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Lag jou Gat af!

Sa., 31 Julie 1999 00:00

Dagsê almal. Verskoon tog dat ek so voordeur in die huis hier
instrompel, maar julle weet, soos hulle sê, fact is stranger than
fiction.

Laas week doen ek 'n bietjie navorsing op die web, en tik toe sado-
masochism AND south-africa op Yahoo se search engine in (toe nou,
moenie hond se gedagte kry nie, ek is 'n seksuoloog van beroep!). Julle
sal my nie glo nie, maar ek kom toe op die newsgroup uit.

Toe lurk ek maar en kom tot die conclusion dat die search engine
brighter is as wat 'n mens dink. So wat van pynig en gepynig word het
ek lanklaas beleef.

Ek note ook dat baie van julle uitlanders is, wat seker maar 'n bietjie
geselskap en nuus soek. Nou elke keer as 'n chappie sy mond oopmaak,
druk iemand 'n vuil panty of onderbroek daar in. Ek scheme toe hier
gebeur sulke baie nice dinge in die wonderlike RvanSA waar ek bly, dat
ek dit dalk vir julle lekkerder kan maak hier.

Vat nou maar die storie van Marike. Julle weet mos die US of A het
hulle doings and screwings of the Ewings gehad. Nou het ons de werke en
de merke van de Klerke! Laas week basuin die front pages dit mos uit
dat sy verloof is aan 'n Koekemoer (van sado-masochisme gepraat!). Die
volgende dag foto's van die verliefde duifies. Ek moet sê Marike lyk
wulpser as wat FW ooit sou kon droom. Dit besides, Koekiesmoer sê hy
soek nie publisiteit nie. Ons mag nie eers die verloofring sien nie
(wat hy glo met geleende geld moes koop).

Maar toe break the news - Moerdekoek is bankrot, en duisende ouens vir
wie hy geld skuld, is bly om deur die papers te verneem hy leef nog. Al
die publicity laat ou Gemoerdekoek toe in 'n clinic op eindig.

My sources sê vir my Marike is nou besig om haar derde post divorce
boek te skryf. Blykbaar oor hoe 'n vrou haar nie 'n kop in die gat moet
laat praat nie. Perhaps moet dit wees gat in die kop, maar wie weet?

Sorry as ek 'n bietjie over the top is. S^e maar as julle nog
sappighede soek, dan join ek julle dalk weer.

Ciao

Mikkie

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.

Bladsye (1834): [ «    1181  1182  1183  1184  1185  1186  1187  1188  1189  1190  1191  1192  1193  1194  1195  1196    »]
Tyd nou: Vr. Mrt. 13 07:54:36 UTC 2026