Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

januarineus

So., 02 Januarie 2000 00:00

De neus wenst alle lezers een gelukkig 2000
Nieuw in het eerste nummer van jaargang 6:

de metamorphose van Rutger Rutgers;
een vervolg op de konijntjes, dokter Bouterse en ex-dode
van Matthijs Koevoets;
een avondje zappen bij Reynoud Kortmulder;
en een gast met een (verlaat) kerstverhaal.

Verder een bespreking van de nieuwe crime novel van Michael
Dibdin.

Reacties en inzendingen (ook in het Afrikaans) zijn welkom.
veel leesplezier op
http://huizen.dds.nl/~deneus

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Ferdi se Voorspelling

So., 02 Januarie 2000 00:00

Kan julle nog onthou wat Ferdi, ons eie plaaslike "doomsday" profeet, op
6 Junie te sê gehad het?

Ek haal aan:

"Ideaal langs die piramides in Egipte.

Maar dit sal seker interresat wees om te sien of die ligte nog brand
op 1 Jan!

Ek lees oral dat die VSA ironies die grootste gevaar loop om sonder
elektrisiteit te sit op 1 Jan. Ironies omdat hy so lank reeds
gerekenariseerd is.

So ek hoop Chicago se burgemeester het kerse op sy dinee!

En 'n "shelter" vir die paar dae daarna dat die krag steeds af kan
wees!

Die tydskrif Wired het juis n storie is daaroor. Vertel eintlik aan
die hand van die Kandese "black out" watter chaos dit in die winter in
Noord-Amerika kan wees as die krag ingee - soos baie mense verwag gaan
gebeur op 1 Jan!

Daar word geargumenteer dat daar letterlik miljoene chips in die
elektrisiteits-voorsieningslyne in die VSA is wat krag-lewering
reguleer.
En vreeslik baie van hulle baie oud is en waarskynlik nie die datum
2000 sal kan hanteer nie. Niemand weet eers waar presies sulke chip
geinstalleer is nie.
In talle gevalle bestaan die maatskappye wat hulle gemaak het, nie
eers meer nie.

Dit sal volgens die argument spanning op die kragnet sit - wat gebou
is om bv. eerste die platteland af te sny as daar onderbrekings is.
In Kanada word daar verwag dat hulle krag voor die VSA af sal gaan
omdat hulle krag aan die VSA verkoop en as leweransier die klient
voorop moet stel.

Gloudina, die tydskrif vertel in detail wat in Kanada op die grond
gebeur het begin verlede jaar. Dit word tereg as (as dit alles waar
is) "frozen hell" beskryf.

Geen krag vir dae in ysige toestande, stukkende telefone en later in
Quebec ook water-vorraad wat opraak omdat daar nie krag vir suiwering
is nie.
En natuurlik geen elektroniese betaling nie - net kontant - omdat
ATM's en "swipes" vir kredietkaarte nie werk nie. Jou kar ry ook net
sover as wat daar petrol in die tenk is omdat daar nie krag is om te
pomp by die vulstasies nie.

Nou wonder ek of die yanks nie almal n paar duisend dollar in kontant
gaan trek voor Nuwejaar nie - net "in case".
Sal dit n effek op die bankstelsel he?

(Koop goud ke^rels! Net in geval...!)

(he,he,he....)"

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Kan jy een van die doen: grappe,nuus,hulp,FAQ's

So., 02 Januarie 2000 00:00

Ek benodig mense wat vir my Weblad kan werk, aansluit as lede. My doel is om
elke week te publiseer, nuus gebeure,grappe,hulp met rekenaars, en
FREQUENTLY ASKED QUESTIONS

Gaan asb na my blad, dis engels, om rede die meeste mense wat gaan kyk
afkomstig is vanaf Oorsee.

http://mzone.mweb.co.za/residents/mwslayer/

dankie baie

Nocturnal

M V D Linde

Ruil, koop & verkoop | 0 kommentare

Mense benodig vir nuusblad(Jammer vir die engels)

Sa., 01 Januarie 2000 00:00

Hi
I have a website, just started out, My aim is an Information console,
publishing
Information like
Jokes
web sites
computer help
news

all kinds!!
I need employees (No pay, Do it for the fun and frienship of it all)
It is gonna be big, please go there and have a look,
Goto the AIC section

http://mzone.mweb.co.za/residents/mwslayer/

or mail me for info

brut...@mweb.co.za

Please, We need members!!!
SOS

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Goed niuewe jaar my vriends .

Sa., 01 Januarie 2000 00:00

Ek will na alle myne vriends at diese ng. vertel dat ek is terug.

Bent Lislerud
( Benedikt )

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Inligting benodig van Politieke Partye in die Parlement

Vr., 31 Desember 1999 00:00

Die reisiger benodig die volgende inligting per Politieke Party in die
Parlement: Party se naam, Leier, Parlementslede se name, Afkoms
(Inheems, Europa, Indië, Moslem), Provinsie verteenwoordig,
Portefeulje, ens.

Asook inligting per Politieke Party op Munisipale Vlak, per Provinsie,
indien beskikbaar. Slegs 'n opsomming per provinsie is nodig, d.i.
aantal lede per provinsie.

Webtuistes sal inniglik waardeer word, om na te lees oor elke Politieke
Party se beginsels. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: gekke woorden

Vr., 31 Desember 1999 00:00

Het is helaas het Afrikaans niet. Ik ken deze woorden niet. Op mijn site heb
ik wel wat over het Afrikaans.

Petrus
Http://www.multiweb.nl/~ppve

Christa Jonkergouw heeft geschreven in bericht ...
> Thu, 30 Dec 1999 14:51:22 +0100 tikte dan wel citeerde Merel
> Vertegaal:
>
>> Eén van de vragen bezorgt mij al een week slapeloze nachten. Het gaat om
>> het volgende rijtje:
>>
>> frellen, douwele, mastelointje, oploupe, reggig, slob.
>>
>> Nu zeggen geen van deze woorden mij iets, laat staan dat ik weet welk
>> woord niet in het rijtje thuishoort. Zijn het misschien woorden uit
>> verschillende dialecten? Of is het heel oud nederlands?
>
> Afrikaans? Laten we het ze vragen.
>
> Dames, heren, vergeef me de indringing. Als de woorden niet uit het
> Afrikaans komen, wil dan de draad weer afhaken svp.
>
> --
> Christa
> Toch is 'r kauw jonger
>
> Met twee oren en slechts één mond, zou je
> twee keer zo vaak moeten luisteren als praten.

Koeitjies & kalfies | 18 kommentare

TOETS!

Do., 30 Desember 1999 00:00

As iemand die posting lees laat weet my per e-pos wat de duiwel aangaan, ek
sien geen nuwe postings nie.
Op ander ng. van Amerika kan ek post, maar niks op die za.* nie
Vewyder 'nospam' van e-pos adres.
Dankie byvoorbaat
Tobie

--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
BirdPersons visit these sites:
http://www.mjvn.co.za/ringneck/2_ml10.htm
http://www.parrotline.org/articles.html
http://www.upatsix.com/liz/ (birdbehavior)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
My free flying parrots:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms advies vir: Hantering van miv+ / vigs in Afrika

Do., 30 Desember 1999 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet,
insluitend individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. :) Vir die Persone van die Afrika Renaissance,
asook elders op die Planeet. Veral om Sadek te ondersteun om die
suksesse daarvan te verhoog. Asook om te verseker dat gesonde
veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige industriële en ander
verhoudinge onderhou word. En vir die ondersteuning wat verleen word
aan die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die sosiale stand van persone
in Afrika wat hiv+ / vigs onder lede het, te verhoog. Behou geloof,
hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die
gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Sal aanbeveel 'n nuwe siekte word "uitgevind", genaamd Afrika griep.
Wetenskaplikes kan die nuwe siekte "uitvind", wat 'n verskillende
oorsprong het, bv. koue winde wat inwaai vanaf die Oos en/of Wes kus
van Afrika. Maar dit veroorsaakk dieselfde simptome as miv+ / vigs.
Daar kan ook na verwys word as 'n veneriese siekte. Die publiek kan
ingelig word oor voorsorg maatreels wat getref moet word, dieselfde as
miv+ / vigs. Wanneer 'n persoon behandel word, en daar word ontdek die
persoon is miv+, word die persoon vertel hy/sy het Afrika griep.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die sosiale
stand van persone wat miv+ is, kan verhoog. :) Ekonomiese bydraes sal
verhoog, van diegene wat miv+ / vigs onder lyde het. :) En 'n beter
lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
u Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Reisiger maak nie sin nie

Do., 30 Desember 1999 00:00

Ek kan verstaan dat mense vir goedkoper telefoonrekeninge vir
netgebruikers vra ens, maar vir reisiger se diep Afrikaans is ek dom.
Dalk kan reisiger my help met die doel van die 'gediggies'. Is dit
propaganda, sarkasme of bloot 'n gekskeerdery? Of het ek nou in die
slagyster getrap en deel van die grap geword? Dit maak net eenvoudig
nie vir my sin nie.

On Tue, 28 Dec 1999 15:51:40 -0800, reisiger
wrote:

> Wil graag die ANC, veral Madiba en sy vrou, asook die President van die
> Nuwe Suid Afrika, Thabo Mbeki, en sy vrou, gelukwens vir die super
> sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Vir die Persone
> van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral om te verseker dat
> gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige industriële en
> ander verhoudinge onderhou word. En vir die leierskap en ondersteuning
> wat gelewer word om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika skyn soos goud in
> die oggend son. Asook die ondersteuning wat verleen word aan die
> Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, om hulle doelwitte
> te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om Media dekking van die ANC se
> suksesse wat bereik is, te vergroot. Behou geloof, hoop en liefde.
> Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te
> verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid
> van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
> en / of te verander na vrye wil.
>
> Sal aanbeveel om 'n dokumentere TV program te maak. Om te illustreer
> hoe oplossings aangewend is om 'n beter lewe vir almal in ons Paradys
> te skep. Voorbeelde wat uitgewys kan word, is miv+ / vigs navorsing
> d.m.v. urine terapie asook Afrika Renaissance - wys na kaart van
> Afrika. En nog baie meer. Stel voor dit word beklemtoon dat die ANC
> advies van enige iemand verwelkom, wat die ANC wil ondersteun om 'n
> beter toekoms vir almal te help skep.
>
> Sal voorstel die beste persone vir die Media bemarkings geleendheid van
> die Eeu, is Madiba, President Mbeki, en vooraanstaande lede van die ANC.
>
> Hierdie dokumentere program kan die basis vorm van 'n wereld reeks wat
> die SABC later maak: Hoe om saam te werk vir 'n beter toekoms. (Meer
> hieroor later.) Om die geheim internasionaal te deel hoe die Reenboog
> nasie die Regering van ons Paradys ondersteun, om die Nuwe Suid Afrika
> te laat skyn soos goud in die oggend son. Asook hoe vrede en voorspoed
> bereik word, tot voordeel van almal in ons Paradys.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Meer persone
> kan deelneem om advies te lewer om die gehalte van lewe in die Nuwe SA,
> asook Sadek te verhoog. :) Die ANC se resep vir sukses kan met almal
> gedeel word. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
> beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
> d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
>
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
> vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
> skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
> Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
> Peil. :)
>
> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1122  1123  1124  1125  1126  1127  1128  1129  1130  1131  1132  1133  1134  1135  1136  1137    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 16:34:02 UTC 2026