Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Kan jy een van die doen: grappe,nuus,hulp,FAQ's
Kan jy een van die doen: grappe,nuus,hulp,FAQ's [boodskap #28640] So, 02 Januarie 2000 00:00
SlaYer  is tans af-lyn  SlaYer
Boodskappe: 9
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek benodig mense wat vir my Weblad kan werk, aansluit as lede. My doel is om
elke week te publiseer, nuus gebeure,grappe,hulp met rekenaars, en
FREQUENTLY ASKED QUESTIONS

Gaan asb na my blad, dis engels, om rede die meeste mense wat gaan kyk
afkomstig is vanaf Oorsee.

http://mzone.mweb.co.za/residents/mwslayer/

dankie baie

Nocturnal

M V D Linde
Vorige onderwerp: Daai Advertensie
Volgende onderwerp: plaas@cullinan te koop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:19:51 MGT 2024