Wij 2 vrouwen samenwonend 50 jaar zoeken vrouwen
voor serieuze chat ,geen flauwekul, wonend in Afrika en Nederlands sprekend
zo ongeveer, als wij het maar kunnen verstaan.
Stuur Uw Mailtje naar pet...@chello.nl
Wij danken U.
Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. Die reisiger beskou: G7 /
G8 ontmoetings voor G20 ontmoetings, en ander bydraes, as meer
waardevol.
Wil graag Vrymesselaars en Globale Elite gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral om miljoene Rande, Dollars,
ens. te spandeer om 'n suksesvolle J2K te bereik. Asook om G20
ontmoetings in die lewe te roep. En om die Regering van ons Paradys,
asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.
Die reisiger sal voortgaan om ondersteuning aan Vrymesselaars en die
Globale Elite te verleen. Om bydraes te lewer wat 'n klein belegging
benodig, en hoë opbrengste lewer. Baie dankie vir die geleendheid om u
te kan dien. Hierdie mede-verantwoordelike ondersteuning word gratis
verskaf, tot en met die einde van 2006.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Ek was voorheen op 'n poslys wat Afrikaans bespreek het. Ek het
oorgegaan na 'n nuwe e-pos bediener en my ou e-pos is in 'n interesante
formaat, moeilik om te bereik. Kan iemand my dalk net na die listserv
toe wys.
and forget about the "colourds" again i think they sould get together and
declair there own independence
Johan wrote in message ...
>> The Cape Republic (Cape town and area surrounding Cape Town) An English
>> speaking multi-racial nation which could become the "Singapore of Africa"
>> with EU and UN help.
>
> Oopsie, as jy dit regkry dat die De Villierse van die Kaap dit aanvaar, sal jy
> inderdaad ook die hele land se probleme kan oplos. Waarheen met al die Kaap
> se ou snob Afrikaners? Jong daai lot is te styf in die bolip om te rebeleer,
> maar jy gaan dit nie maklik aan hulle verkoop nie.
>
Ek dink daar behoort amper iets soos 'n wereld Dag van Dankbaarheid te
wees dat die eerste dag van die jaar 2000 so sonder groot insident
gebeur het.
En ek praat nie van die smelt van die rekenaars nie - ek praat van
terroristiese aanvalle of grootskaalse vertrapping in die groot skares
nie. As iets darem net daardie skare van twee en 'n half miljoen in New
York laat skrik het, dink en 'n hele paar duisend sou doodgetrap word.
Dit was so lekker om na die dekking op TV te kyk en te sien en te hoor
hoe vreedsaam alles verloop.
Ons was baie nuuskierig om te sien wat in SA gebeur, maar die enigste
dekking was 'n paar minute om te sê daar was politieke speeches op
Robbeneiland. Die res van die wereld het telkens gewys hoe die politici
deel is van blye vierings. Bietjie van 'n kontras, en seker maar te
blameer aan die media korrespondente in SA.
En selfs my eie rekenaar hik nie eers nie!
Hoop julle almal het 'n baie veilige en voorspoedige jaar binne en buite
SA.
Uit 'n rustige Minnesota, met al die Kersfees sneeu reeds weer gesmelt!
Johan dat is nie vir my maklik nie na verklaarr nie in `n nieuwe taal..
( Johan det er på ingen måter enkelt for meg å foklare politikk på et annet
språk ) Maar onthou wat Jesus het na ryk mann en `n die kameel meedeel..
Johan skrev i meldingsnyheter:386ED427.5A599428@dot.com...
> Bent,
>
> Ook 'n gelukkige nuwe jaar vir jou en jou mense.
>
> Ek gaan net nie saam met jou sosialisme en 'n goeie ekenonmie nie. Vrye mark
> en kapitalisme het 'n groter kans om 'n goeie ekonomie daar te stel as die
> sosialisme.
> Waar ek nou woon is dit vir my duidelik dat die vrye mark en kapitalisme wat
> reg werk, mense toelaat om geld te genereer en hulle self maklik tot so punt
> te verreik waar hulle baie geld, energie en tyd kan spandeer aan die opheffing
> van sosioekonomiese agtergeblewenes.
>
> Groete, uit Minnesota, VSA, waar baie inwoners tweede of derde geslag
> Noorweegse immigrante is.
>
> Johan
>
> BENT LISLERUD wrote:
>
>> Hier is myne wunsche vir die niuwe jaarhoendred.
>>
>> 1. Dat alle mense in diesem weerd het `n goed ekonomie.
>>
>> 2. Dat alle mense is gluklig en aansteendieg.
>>
>> 3. Dat we het `n weerldreegeriung en die sosialisme will zu alle nasione
>> gekom.
>>
>> And remeber this, know noe is more wither than us norvegians, and wat that
>> we realy hat is apartheid.
>>
>> Eskuus my spelling
>>
>> Bent Lislerud
>