Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

De Suid Afrikaanse Lugmag

Ma., 07 Februarie 2000 00:00

Hallo allemaal

Voor de mensen die interesse hebben in een overzicht van de Suid Afrikaanse
Lugmag, is de volgende website een aanrader !

http://www.scramble.nl/za.htm

Hier presenteren wij een "Order of Battle" van de SAAF/SAL

In deze Orbat vind u de volgende informatie:

- Een korte historie van de Lugmag
- Een overzichtskaart met alle bases
- De Complete "Order of Battle"
- Een overzicht van alle Eskaders en Vliegbases
- Een database met alle vliegtuignummers van de SAAF
- Hele mooie foto's van de verschillende vliegtuigtypes
- Squadron Badges
- Links naar andere websites
- Gedetaileerde kaarten van de omgeiving van de vliegbasis

Wij vinden het zeer de moeite waard. Kom snel kijken !

Groeten/Groete/Regards

Frank Noort
Webmaster Dutch Aviation Society
webm...@scramble.nl
http://www.scramble.nl

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

saixuck

Ma., 07 Februarie 2000 00:00

dit wil my nou voorkom om dié Ng te lees, is om gebruik te maak
van die "moderated" news.uni-stuttgart.de se diens.
so hierdie is dieselfde tyd ook 'n toets om te sien of dit werk

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re - ek het 'n droom

Sa., 05 Februarie 2000 00:00

Die tyd het gekom om die Afrika Renaissance se groei te
stimuleer vanaf 'n padda sprong. En 'n kwantum sprong vorentoe
te neem.

Die reisiger glo aan gelyke geleendhede vir almal. Daarom is dit
moontlik dat in die Nuwe Suid Afrika binne die volgende 20 jaar
'n President van Europese afkoms, aan hoof van sake wees.

Miskien, maar hoogs onwaarskynlik, sal in die Nuwe Suid Afrika
binne die volgende 10 jaar 'n President van Europese afkoms aan
hoof van sake wees.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

waar moet ik zijn

Sa., 05 Februarie 2000 00:00

Over enige tijd wil ik graag zuid africa bezoeken en er meer van maken als
de gemiddelde toerist. Dus wil ik eerst een langere tijd emailen met
bewoners die enthousiast weten te vertellen over hun land. ben ik dan hier
aan het juiste adres of moet ik elders zijn????zoja...waar........
quov...@freeler.nl

Sorry, maar ik spreek nog geen africaans

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Die ANC is die einde Mei 2000 6 jaar aan bewind

Sa., 05 Februarie 2000 00:00

Die ANC se 7e jaar aan bewind begin Junie 2000. Voorspoed,
sterke en beste wense word die ANC toegewens op die pad
vorentoe.

Sien julle wat ek sien ? Weet julle wat ek weet ?

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: Zimbabwe Ontwikkelings Inisiatief

Sa., 05 Februarie 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral om
die SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Asook
om te verseker dat gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook
voordelige industriële en ander verhoudinge onderhou word.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die Zimbabwiese
Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe te neem. Behou geloof,
hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Wil voorstel om 'n projek plan te ontwikkel vir die Zimbabwiese
Renaissance. En om doelwitte te bepaal, wat bereik moet word.
Asook wanneer dit bereik moet word. Dan om dit aan President
Robert Mugabe oor te handig. Saam met 'n horlosie en 'n
kalender. Insluitend 'n 3 maande ultimatum om die absolute
nodige te bereik. Wil voorstel om hom te ondersteun om hierdie
doelwitte te bereik.

Indien basiese benodigdhede nie bereik word binne die 3 maande
periode, om vrye en regverdige verkiesings, op 'n demokratiese
manier, te hou die einde van Mei, of begin van Junie 2000. Asook
om pensioen en fooie ("royalties") van die Zimbabwiese President
na die Staatskas oor te dra, tot verdere kennisgewing.

Wil hoogstens aanraai, in die Zimbabwiese geval, om Regerings
fondse in Switserse, en andere banke, gehou in persoonlike
rekenings, na die Staatskas terug te plaas. Asook om streng
beheer maatreels in te stel, en/of te verhoog, wie geld kan trek
vanuit Regerings rekenings. En om die toepassing van regerings
fondse streng te monitor.

Bg. kan ook toegepas word om die Mosambiekse Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe te neem, indien nodig.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Afrika en Suid Afrika Renaissance 'n kwantum
sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Indien benodigde resultate binne die 3 maande ultimatum getoon
word: President Mugabe kan die President van Zimbabwe bly. :)
President Mugabe se gewildheid kan asemrowend toeneem. :)

Indien benodigde resultate nie binne die 3 maande ultimatum
getoon word:
President Mugabe kan 'n rustige en lang verdiende vakansie in
Burundi geniet, na jare van swoeg en weet tydens sy ampstermyn.
:) Hy kan daarna terug keer Zimbabwe toe. :)

Hoe dit ook al sy:
Die Zimbabwiese Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
:) Bg. kan as voorbeeld dien vir ander Lande wat aan die Afrika
Renaissance wil deelneem. :) Veiligheid en voorspoed kan verhoog
word. :) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig
bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n
kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Re - AEB lede sluit aan by die FA

Sa., 05 Februarie 2000 00:00

Wil Ds. Cassie Aucamp hoogstens aanraai om lede van die PAC, en
andere van Afrika afkoms, se argumente in die openbaar te
ondersteun, indien hy daarmee saamstem. Indien dit nie alreeds
die geval is.

Eendrag maak mag. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: Die nuwe Nasionale Simfonie Orkes

Sa., 05 Februarie 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral die ANC, en President Thabo Mbeki,
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir die
toespraak gelewer in die Parlement, Vrydag, 4 Februarie, veral
die gedeelte oor arbeids toepassings. Baie spesiale dank word
betuig aan 'n ANC Parlementarier (Mnr. Aziz Pahad ?) tydens die
fees seisoen vir sy versoek aan die publiek om op te hou om
apartheid te blameer vir alles. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. En om die
Nuwe Suid Afrika te bestuur om te kan skyn soos goud in die
oggend son. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan
die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Nasionale Simfonie Orkes, en die menige Borge,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en
vasberadenheid. Asook vir die donasies van Borge. En vir die
ondersteuning wat verleen word aan die NSO in hulle doelwit om
uitstaande vermaak aan te bied. En vir die lewering van menige
musiek vertonings, by baie plekke. Veral vir die Sondag oggend
vertonings, en vertonings by Unisa. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is die toekoms van die
Nasionale Simfonie Orkes. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou
die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te
verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil voorstel om die NSO te hervestig. Indiens neming kan geskied
op die basis van bevolkings verteenwoordiging persentasies.
Asook om gelyke geleendheid aan almal te bied, op alle vlakke,
wanneer kunstenaars en personeel in die nuwe NSO ingesluit is.
En om persone voorkeur te gee wat 'n beter diens kan lewer, vir
dieselfde vergoeding. Daarna om betalings aanpassings aan te
bring vir dienste wat gelewer word, wanneer voldoende fondse
beskikbaar is. Betaling vir dienste kan geskied vanaf die
Staatskas, en/of donasies van Borge.

Stel voor die NSO om 'n program te ontwikkel, vir 'n lands
besoek, wat regoor ons Paradys gehou kan word. Die volgende
liedere kan gesing word: My African Dream, Die gebed van St.
Francis (Maak my 'n instrument van u vrede), The world in union
(Celine Dion?, die lied wat gesing is by die Olympiese Spele), I
believe (for every drop of rain that fall a flower grows), en
menige ander inspirerende en motiverende liedere. Veral liedere
van die Barbara Streisand CD: On Higher Ground. Liedere kan
gesing word in enige taal van die Nuwe Suid Afrika, afhangende
waar die NSO optree. Programme kan beskikbaar gestel word op A4
blaaie. Met die name van die liedere wat gesing word. En die
taal waarin dit gesing word. Dit kan verkoop word voor die
vertoning. Die optrede kan ook adverteer word in die plaaslike
koerant.

Programme kan ook ontwikkel word, vir die nuwe NSO om op te tree
saam met plaaslike kore. Blad musiek kan gestuur word aan
verskeie kore regoor ons Paradys, waar die nuwe NSO optree.
Opera en ander sangers kan ook ingesluit word om deel te neem.
Die NSO kan ook hulp verleen aan gemeenskappe wat besoek word,
bv. musiek opleiding en onderrig. Ope lug konserte kan ook gehou
word. Kaartjie verkope kan aan liefdadigheid gaan, vir die
gemeenskap waar die nuwe NSO optree, bv. Afrika griep
(miv+/vigs).

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die
nuwe NSO kan met plaaslike kore oefen voordat hulle saam optree.
:) Die nuwe NSO kan ondersteuning verleen aan gemeenskappe van
ons Paradys. :) Die nuwe arbeids wetgewing kan aan die persone
van ons Paradys bemark word. :) Die beginsel van gelyke
geleendhede vir almal, ongeag ras, geslag, kleur, voorkoms, ens.
kan bemark word. :) Persone met Afrika griep kan geweldig
bevoordeel word. :) Veiligheid en voorspoed kan verhoog word. :)
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :)
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

something to be translated into english

Vr., 04 Februarie 2000 00:00

In 1994 I was in university with a fella from Witbank who taught me the
phrase
'leister meisikie, het jy of het jy nie en baie papnat poos (?) omdat my
slaapkaamerslang peinlik groot is' I have the distinct impression that it's
rude but do not know the exact translation.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

VERENGELSING VAN TAAL

Vr., 04 Februarie 2000 00:00

www.koster37.freeserve.co.uk

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1113  1114  1115  1116  1117  1118  1119  1120  1121  1122  1123  1124  1125  1126  1127  1128    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 16:34:05 UTC 2026