Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Toekoms Advies vir: SABC om wereld reeks te maak

Di., 15 Februarie 2000 00:00

Wil graag die SABC gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë
en vasberadenheid. Asook die uitsaai van vermaaklikheid en
inligtings programme. Asook die uitsending van J2K OK bulletins
lank voor J2K. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die bekendheid van die
SABC wereldwyd te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou
die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te
verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil voorstel om die bydrae: Hoe om saam te werk vir 'n beter
toekoms, te bestudeer. Beide op 'n Persoonlike vlak, asook
Organisasiese vlak.

Om dit te inisieer, kan die SABC adverteer vir individue en/of
groepe, insluitend doelwit konsultante, wat aan hierdie projek
wil deelneem. Taak groepe kan oor ons Land uitgestuur word. Waar
spanne persone film wie doelstelling tegnieke toepas, om 'n
beter lewe vir hulself skep. Asook vir andere, bv. die persone
in hulle gemeenskappe. Wil hoogtens aanraai om menige
doelstellings tegnieke te illustreer, bv. Anthony Robbins, and
andere. Veral kan om tegnieke konsentreer word, waarin geloof 'n
belangrike rol speel. Ook kan daar gefokus word op Suid
Afrikaanse doelwit konsultante, wat media bemarking benodig,
indien wel.

Die fokus van die wereld reeks kan opvoedkundig wees, om te
demonstreer hoe tegnieke wat deur doelstelling konsultante
genoem word, aangewend word. Asook die uitnemende resultate wat
individue en groepe toon wat beduidende bydraes lewer, in die
menige gebiede van lewe in die Nuwe Suid Afrika. Kommentaar kan
voor en na elke bydrae bygevoeg word. Asook die tydsduur wat dit
geneem het om spesifieke doelstelling te verwesenlik.

Wil voorstel die eerste helfte van die reeks is oor persoonlike
resultate. Programme oor alle rasse en groep in ons Land in
bymekaar ingesluit word. In menige gebiede, bv. sport en
akademiese prestasies.

Die tweede helfte kan die klem laat val op Groep resultate, bv.
span pogings, en span doel stellings. Asook waar een persoon 'n
oplossing lewer wat die hele span/groep bevoordeel. Veral in
Organisasies, Sport verrigtinge en die Mediese veld.

Wil voorstel om die program in die taal van die deelnemers se
keuse te maak. En dan te vertaal na ander tale, bv. Engels,
Afrikaans, Sotho, Xhosa, Zoeloe, ens. Asook ander tale, vir
oorsese bemarking. Radio programme kan ook vervaardig word. En
aan Radio Stasies nasionaal en internasionaal verkoop word.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die
SABC kan oorsese fondse verdien vir plaaslike produksies. :)
Bewuswording van doelstellings tegnieke kan verhoog word. :)
Individuele en groep prestasie en doelstellings kan verhoog
word. :) Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog word. :)
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :)
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om “n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

TV, flieks & vermaak | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: Groter Politieke Eenheid in die Parlement

Ma., 14 Februarie 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral die ANC, en President Thabo Mbeki,
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Vir die
deurlopende stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie
2000. Veral vir die rol wat President Mbeki speel vir die
bekamping en hantering van miv+/vigs. Insluitend die reddings
missie wat lanseer is deur President Mbeki om ondersteuning te
lewer aan Zimbabwe. En om die Nuwe Suid Afrika te bestuur om te
kan skyn soos goud in die oggend son. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

Wil ook graag die volgende Politieke Partye, en hulle Leiers,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid
van die volgende Politieke Partye, en hulle Leiers: IFP/GP, DP,
FA, ACDP, AEB, AZAPO, NNP, PAC, UCDP, UDM en VF. En om die
Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance.En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om groter Politieke Eenheid
in die Parlement teweeg te bring. Behou geloof, hoop en liefde.
Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning
te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

IFP groei na GP:

Stel voor die leier van die IFP, Dr. Buthelezi, verhoog
samesprekings met die Koning Goodwill Zwelethini, asook
Tradisionele Leiers en Sangomas, veral Sanusi Credo Mutwa. Om
die IFP the laat groei na die GP - die Goedhartige Party.

En om samesprekings te verhoog met President Mbeki, die ANC,
asook Magtige en Gesaghebbende Figure, om die toekoms van die
Nuwe Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance, te versnel.
Wil hoogstens aanraai Leiers en Lede van alle Politieke Partye
in die Parlement ondersteun Dr. Buthelezi en die GP om die
toekoms van die Suid Afrika en Afrika Renaissance te versnel.

Asook vir Dr. Buthelezi, om samesprekings te verhoog met Leiers
en Lede van Politieke Partye in die Parlement. Insluitend
Sakelui, asook Leiers en Lede van alle Werkers Unies in SA,
veral Cosatu en die MWU. Om 'n 2020 wen nasie plan te ontwikkel
vir die Nuwe Suid Afrika, indien daar nie alreeds een bestaan.
En om aanhoudend doelwitte te korregeer om suksesse te behaal.
Asook om die beleid van konstruktiewe betrokkenheid te verhoog
met Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem, as deel van
die 2020 plan.

En om 'n Profesie Forum daar te stel. Waar lede van die Publiek
hulle insigte kan deel aangaande verwagte toekomstige
gebeurtenisse. Om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet te ondersteun om voorsorg maatreels te tref en die effek
van toekoms voorspellings te verminder. Asook om bg. profesiee
en inligting d.m.v. die Media bekend te maak.

Advies vir Politieke Partye om nader na mekaar te beweeg vir 'n
beter toekoms:

Wil voorstel Leiers en Lede van Politieke Partye alreeds
uitgenooi, om by die voorgestelde Politieke Party aan te sluit,
indien hulle wil. Of om die beste Politieke Party vir hulle
loopbaan te kies. Mnr. Roelf Meyer, Mnr. Marthinus van Schalkwyk
en andere word aangeraai om hierdie proses te stimuleer. Wil
hoogstens aanraai om in die voetstappe van 'n vorige wel beminde
en hoogs respekteerde Staatspresident van Suid Afrika, Mnr. FW
de Klerk, te volg, en vinnig te beweeg. Die reisiger sal dit
inniglik waardeer indien hierdie proses afgehandel is teen 21
April 2000. Wil hoogstens aanraai Leiers en Lede van bg.
Politieke Partye stap na die toekoms van 'n nouer rasverenigde
Suid Afrika.

Die reisiger werk aan 'n baie magtige Regerings vorm, op alle
vlakke. Waar alle Partye ewe veel baat kan vind by suksesse wat
bereik word tydens die Suid Afrika en Afrika Renaissance.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die
GP kan die toekoms van die Suid Afrika en Afrika Renaissance
geweldig versnel. :) Die GP kan die ANC ondersteun om die
toekoms van die Suid Afrika en Afrika Renaissance geweldig te
versnel. :) 'n Ekonomiese bloei tyd kan verwag word. :) Vrede en
voorspoed kan uitnemend verhoog word. :) Gemeenskaplike belange
kan alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid
Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n
beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Culemborg bekent?

Ma., 14 Februarie 2000 00:00

On Mon, 14 Feb 2000 12:38:11 GMT, Ha...@hier.is (Zuiderwk) wrote:

> In Nederland is een Zuid-Afrikaanse wijn te koop met de naam
> Culemborg. Weet iemand hoe deze wijn aan deze naam is gekomen? Is er
> een plaatsje in SA wat Culemborg heet>>>

Sover ek weet kry die wyn sy naam van die plaas in die
Stellenbosch-omgewing.

Die wyn word dus in die Stellenbosch-distrik gemaak.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: Lou se bydraes

Ma., 14 Februarie 2000 00:00

Wil graag Lou gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
asook elders op die Planeet. Vir die deursettings vermoë en
vasberadenheid om aan hier deel te neem. Veral vir die inligting
wat gedeel word met bydraes. En die humoristiese bydraes wat
partykeer gelewer word. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die leesbaarheid by die
lys van artikels te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde.
Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning
te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil hoogstens aanraai Lou pos sy bydraes se hoof opskrifte in
klein letters.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Vriende en lesers aan hierdie nuusgroep kan met die eerste
oogopslag onderskei tussen Lou en die reisiger se bydraes. :)
Lou kan voortgaan om bydraes te lewer wat soos die reisiger s'n
lyk. :) Eendag kan Lou sy van aan mede lesers deel. :) En 'n
beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Toekoms Advies vir: Zimbabwiese Regering en Presidentskap

Ma., 14 Februarie 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. En om die
SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Veral vir
die reddings missie wat lanseer is deur President Mbeki om
ondersteuning te lewer aan Zimbabwe. Asook om te verseker dat
gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige
industriële en ander verhoudinge onderhou word. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die Zimbabwiese besluit
neming proses 'n kwantum sprong vorentoe te neem. Behou geloof,
hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om 'n menings opname te neem, om die suksesse en
leierskap van Mnr. Ian Smith en sy Rhodesiese Kabinet voor en
tydens Zimbabwiese Onafhanklikheid te meet. Asook om die opinie
van die publiek te meet teenoor Mnr. Ian Smith en sy Kabinet
indien hulle aan beheer van sake is vandag in Zimbabwe.

Wil hoogstens aanraai, indien die resultate positief is, om Mnr.
Ian Smith en sy Kabinet demokraties te verkies om die beheer van
sake oor te neem as die Regering van Zimbabwe. Asook om Mnr. Ian
Smith as die President van Zimbabwe te verkies, indien hy bereid
is om dit te aanvaar.

Dit is 'n algemeen bekende feit dat Mnr. Ian Smith en sy
Rhodesiese Regering geen hulp van die VSA ontvang het. Asook dat
Rhodesie vooruit gegaan het tydens hy aan beheer was. In 'n
tydperk voordat miv+/vigs Zimbabwe binne getree het.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Zimbabwiese en Afrika Renaissance 'n kwantum
sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Mnr.
Ian Smith kan weer 'n vriend word van die Suid Afrikaanse
Regering. :) Minder hulp in bystands fondse van die VSA en Suid
Afrika kan benodig word. :) Werkverskaffing kan verhoog word. :)
Meer vryheid van spraak en uitdrukking kan in die geheel
toegelaat word. :) Veiligheid en voorspoed kan verhoog word in
Zimbabwe en Sentraal Afrika in die geheel. :) Die Zimbabwiese
Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :)
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :)
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van Zimbabwe, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Re: Meet Susan L. Taylor of Essence Magazine

Ma., 14 Februarie 2000 00:00

Hei, voetsek! Die is 'n Afrikaanse forum.
Bokkerof!

In article , "Philippe Matthews" wrote:
> SUSAN TAYLOR:
> THE ESSENCE OF PERSEVERANCE
> The story of Susan Taylor's adult life begins like a hard-luck
> novel..
> It was a cold, rainy, Sunday morning in November and rent was due.
> Susan,
> then 24 years old, was living on her own with one-year-old
> daughter,
> Shana-Nequai, she had $3 in her pocket, and no back-up in her bank
> account.
> http://www.empowermag.com/Archives/pers_empower/es_0599.html

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Soek E-Pos Vriende

So., 13 Februarie 2000 00:00

Ek is op soek na Afrikaanssprekende E-Pos vriende van regoor die kontinent /
Tree gerus met my in verbinding.

Mooi Bly / Hein

Hein & Elsje van Wyk / P.E (S.A)
h...@iafrica.com
Tel/H: 041-733513
Cell: 083 310 1963
ICQ: 7733122

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Auteur, melodie ?

Sa., 12 Februarie 2000 00:00

Deze week werd --tijdens de uitvaartdienst voor een van mijn
jongere broers-- door een koor in Brugge onderstaand liedje
gezongen:
::
:: En as ek kom te sterwe vriend, sing dan g'n klaaglied nie,
:: Plant dan g'n rose op my graf of koel sipresse nie.
::
:: Laat net die groen gras bo my wees, die reën en moredou,
:: En as jy wil, vergeet my en als jy wil, onthou.
::
:: Want skadu's sal'k nie sien, of voel hoedat die water week,
:: Nie hoor hoedat die voëltjies sing alsof hul harte breek.
::
:: Maar ek sal altyd drome droom in die skemer, wie weet,
:: Miskien sal ek daar nog onthou, miskien sal ek vergeet.
::

'k En zal hem niet vergeten..!

Kent iemand de naam van de auteur ?
Kan iemand me op 'n vlotte manier aan de melodie helpen ?

Musiek & liriek | 2 kommentare

Re: Brak Laagte?

Vr., 11 Februarie 2000 00:00

Ken enige iemand 'n plek met die naam Brak Laagte? Dit is geskryf op 'n
Boere oorlog geweer van 'n vriend.

Errol

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: Ontmoetings met die reisiger

Vr., 11 Februarie 2000 00:00

Wil graag Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. En die deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Asook om
bydraes van die reisiger te lees, en oplossings op 'n beter
manier te implementeer. En om ondersteuning te lewer, aan die
talle aspekte van die samelewing op die Planeet. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Wil ook graag vriende en bydraers van artikels by nuusgroepe
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid
om die reisiger se bydraes te lees. En om kommentaar, partykeer
humoristies (hemel reis sentrums) daaroor te plaas. Asook vir
die gediggies wat geplaas word en gesprekke wat hier gevoer
word. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance.En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om kwaliteit van
kommunikasie met die reisiger te verhoog. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Wil voorstel details van ontmoetings word met die volgende
persone bespreek:

(1) Die manlike persoon met swart lang broek en swart
leerbaadjie by die internet kafee, wat na die reisiger se kant
gekyk het.

(2) 'n Afrikaanse vrou wat direk agter die reisiger in 'n
vliegtuig gesit het, tydens die reisiger se groei periode.
Omtrent Julie/Augustus 1999.

(3) 'n Man wat in 'n motor voertuig gesit het, by 'n
restaurant/kafee langs die snelweg. Terwyl die reisiger geëet en
boek gelees het. Omtrent 30 Desember 1999.

Wil hoogstens voorstel Vrymesselaars deel op meriete met bg.
gevalle. Veral die laaste geval - die persoon is direk
verantwoordelik vir die reisiger se besluit om bydraes aangaande
David Icke te kanselleer.

Dit sal inninglik waardeer word indien bg. persone se name en
vanne per e-pos aan die reisiger gestuur word, indien moontlik.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Vrymesselaars verstaan die redes hoekom bydraes oor David Icke
gekanselleer is. :) Meer genotvolle ontmoetings kan tussen
vriende en die reisiger plaasvind. :) Groter eenheid kan teweeg
gebring word. :) Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog word.
:) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
:) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1111  1112  1113  1114  1115  1116  1117  1118  1119  1120  1121  1122  1123  1124  1125  1126    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 12:22:53 UTC 2026