Canis Lupus skryf in boodskap news:38aabf63$0$17299@proctor...
> Ek dink Reisiger het 'n sagteware produk ontwikkel, Microsoft Kakpraat
> 2000,
> want daar is geen manier dat iemand so baie drek kan kwyt raak nie.
>
> Canis Lupus
>
[color=blue]> reisiger wrote in message ...
>> Wil graag Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses wat
>> bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
>> Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die vir die
>> deursettings vermoë en vasberadenheid. En die
>> deurlopende.................
> bla bla bla bla bla ...................
Daniel skryf in boodskap news:88d7f5$evj$1@news.ihug.co.nz...
>
> wrote in message
news:88ci49$2e7$1@nnrp1.deja.com...
>> Ek beroep my ook op Vryheid van Spraak !
>>
>> ADVIES NE ?!
>>
>> Hier volg Kommentaar in Pragtige Afrikaans !
>>
>> Agge Nee ! Sies-
>
> et seq.
>
> Ek is nou al amper 10 jaar lank daar weg. Dis goed dat ek my so elke
nou
en
> dan herinner hoekom.
>
> Daniel
> Auckland
------------------------------------------------------------ --------
Nog 'n "geskokte" weghol-Afrikanertjie-kakkies !
Ag, Sies-fokken-tog !
Ja ! ... Bly Weg Liberaal !
Wat soek jy nog by hierdie NG. ?
Jy verlang mos nie terug nie !
Gaan Kak !
------------------------------------------------------------ --------
skryf in boodskap news:38AA2AD6.C7B83F53@home.com...
> drac...@my-deja.com wrote:
>
>> ons land weg te gee aan
>> dom, stink, wrede bobbejane
>
>> belasting-rowery wat grootliks op ons witmense toegepas word
>
>> Konserwatiewes soos ons stel Slegs belang in 'n onmiddelike
>> burgeroorlog hier, sodat ons eerstens Liberale Vloeke soos
>> jy, se karkasse op kerkplein met trekkers uitmekaar kan trek !
>
>> (Babiloniese) NG Kerk preek,
>
>> die Fokken NG Kerk ! Dit was Hulle wat grootliks die
>> "Afrikaner" voorberei het om twee maal "JA" te stem !
>> Ons weet almal dat die "Kerk" altyd die Wereld volg,
>> en nooit anders-om nie ! Daarom word daar van vandag
>> se "Kerke" gepraat as "Die Groot Hoer Babilon" !
>> -Want Sy verlei die nasies om die "Draak" [Die wereldse
>> Politieke stelsel] te aanbid. Selfs die kerke preek
>> Eenheidsleer! Nl: Die leer van Bileam is die leer wat
>> Kerke al te graag verkondig ! gaan kyk gerus wat dit behels.
>
>> Dit is mos die Snert wat die NG Kerk ook verkondig !
>> Daardie tyd moet nog kom.
------------------------------------------------------------ ---------
> So gereeld soos klokslag kry ons hier op hierdie nuusgroep mense soos
> Dracula (wat nie eens die woord Dracula kan
> spel nie.) Hulle geskryf is aanmekaargetimmer met vieslike
> seksuele innuendos. Hulle kry blykbaar (seksuele?) plesier
> daarin om so te sit en praat. Hulle is vol bravado - gaan
> oorlog maak, maar mens weet dat hulle of nie op 'n perd
> se rug kan sit nie, of af sal val as die perd net effens tru.
> Hulle het dit teen die Kerke, en dus teen die Nuwe
> Testament en die boodskap van Christus. Maar as mens
> hom nou vra, sal hy verklaar dat hy godsdienstig is.
> Hy praat gewoonlik minagtend oor gays. Die manier
> waarop hy oor seks praat, kan mens amper seker wees
> dat hy vroue minag en hulle net as seksuele prooi sien.
> Hoekom kruip daar so baie van hierdie neonazi-dierasies
> uit die boesem van die Afrikaner uit?
>
> Tant Hessie met die trane in haar oge.
------------------------------------------------------------ ---------
Jinne Antie Hessie !
Eerstens: Mbt. tot die hele Onderwerp wys Antie heel eerstens
die "spelfoutjie" uit en boonop is Antie die ergste ter siele geskok
oor die kragwoorde en sterk taal !
[Ja,... Ai, dis te bliks*ms (oeps) verskriklik ne ?]
[Terloops: "Dracula" is korrek. -Dit wis ek. Maar dit lyk nie asof
Antie enigsins verder logies gedink het nie. U sien; By Deja.com
was daar alreeds iemand anders wat die naam "Dracula" geeien het.
Toe moes ek maar tweede fiool speel en van "poetiese vryheid"
gebruik maak. - Verstaan Antie dit Nou ?].
Moet nou nie die stuipe kry van pure skok nie Antie Hessie.
Vee solank die traantjies af, want Antie se mooi ogies gaan
netnou Weer stroom van verdriet. - Antie het nog nie eers die
ergste gehoor nie.
Seksuele "Innuendos" ? Insinuasies of skimpe het ek nie
gelewer nie, maar slegs reguit, blatante stellings, so openlik
en so skokkend as wat kan kom ! Of hoe Antie ?!
Kyk, miskien is dit vir 'n Ultra-Preutse Antie soos U, 'n mo*rse
seksuele ondervinding om slegs 'n paar "skelm" sekswoordjies
te prewel. Antie het seker dan ook heel waarskynlik geen
kinders voortgebring nie, ne? As u het, dan moet ons dit laat
opteken as 'n aardige biologiese wonder van ons tyd !
Oorlog maak ? Waar het ek gese dat ek gaan oorlog maak ?!
Miskien moet Antie die brille eers op sit en dan weer mooi gaan
lees. Ek het gese oorlog is wat ons nodig het, bedoelende dat
dit tog vroeër of later wel sal aanbreek.
Perd afval ? As Antie skimp dat ek enigsins lief is vir die AWB,
dan sit arme Antie die bedpan donners ver mis ! Die AWB is 'n
klomp dom-en-dik ou boergat ooms en tannies wat graag
oorlog-stories diep vanuit die brandewynbottel uit dink en
oorvertel soos 'n ou plaat wat vasgehaak het in die tyd van
oom Paul Kruger.
Die Kerke en die Nuwe Testament: Dis reg Antie Hessie; U
behoort self te weet dat die Kerke skuldig is aan valsheid en
verraad omdat hulle die leer van Bileam verkondig en boonop
gays aanvaar sonder om ag te gee op die Bybel, wat in Levitikus
EN in Romeine baie reguit gays verdoem, en 'n "vervloeking"
noem ! Lees asb. BEIDE die Ou en Nuwe Testament, sodat
U oge 'n bietjie wyer kan oopgaan as wat hulle nou is.
O Ja; Lees liewer die Ou Vertaling ipv. die Nuwe Verdraaing !
- Dit is meer akkuraat oorvertaal as die laasgenoemde.
Boodskap van Christus: Ja Antie Hessie. Ons kan tog nou nie
die hele Nuwe Testament hier oorvertel nie, kan ons ?
Maar miskien moet U maar weer alles gaan lees wat Christus
self van die Fariseers gese het. -Hy het sulke "lieflike" woorde
vir die Hoofde van sy tyd se "Kerk" toegesnou soos ;
"Addergeslag!" en "Slange!". Is dit tog nie "te verskriklik"
nie, Antie Hessie ? Dink net wat sou hulle vandag met jou
doen as jy bv. al die tafels by jou plaaslike NG gemeente se
kermis sou omgooi, en boonop die arme Dominee met jou
karwats bykom ? Haai Oe !
Genade Antie Hessie ! Ja, wees dankbaar U was dit nooit
waardig geag om as "seksuele prooi" raak gesien te word nie.
Gelukkig is my vrou baie tevrede met haar "stout" man.
Sy was (en is) ook van die lieflikste "seksuele prooi" om
te vang. Ek is amper seker dat U man nooit eers na "seksuele
prooi" gekyk het nie. [As u getroud is].
As u dink dat ek dames minag, dan sit u weereens die bedpan
baie ver mis, Antie Hessie.
'n Neo-Nazi is ek nie. Terloops: Ek is nie 'n lid van enige
organisasie nie. -Ek hou nie van "Klubs" nie.
Noem my eerder 'n Neo-Nazi voordat Antie my 'n "Afrikaner"
noem. -Met so 'n skelwoord, en 'n toonbeeld van verdeeldheid,
dwaasheid, kleinlikheid, skeinheiligheid, kortsigtigheid en
verstrooiing, wil ek gladnie mee vereenselwig word nie.
Dit bring my by die interressante deel:
Is dit nie snaaks / merkwaardig hoe "ons Afrikanertjies" heel
eerste die spelfoutjies en vloekwoordjies raaksien nie ?!
- En ook slegs Daarop sal kommentaar lewer !
Hulle val vlou soos vliee" en gaan te kere met pote in die lug !
Maar as iemand iets se oor ernstige sake soos plaasmoorde,
misdaad, korrupsie, die verarming van hulle eie mede-blankes,
belasting-oorlas, valse politikuste, skeinheilige Kerke en
'n Siek, Liberale samelewing ; -Dan raak dit hulle gladnie !
Nee ! - Hulle is gladnie gepla daardeur nie ! Jy word slegs
afgemaak as 'n ekstreme fanatikus wat nie lekker in die kop
is nie. JA ! ...Maar "Groot Christene" die is hulle wel, O Ja !
Ja ! Ek is 'n erkende sondaar. Ek het nie nodig om al my
sondes altyd weg te steek nie. Ek erken my skuld. Ek is
darem nie skynheilig of hoog-heilig nie. Perfek is ek
ook nie. Maar Reguit die is ek wel. As ek liefhe dan is
dit voluit, en as ek haat dan is dit ook voluit. Ek weier
om lou-warm te wees. Miskien sondig Antie en al ons
"Preutse" Afrikanertjies net in die geheim waar "niemand"
daarvan weet nie, ne ? Of dalk sondig julle nooit nie !
Wel; Geniet julle tipe trotse "Christenskap" maar ter dee.
Ek verkies om maar liewer myself as 'n gewone en sondige
mens te klassifiseer. Ek sou lieg as ek se dat ek sonder
sonde is. Maar wees vir seker: Liberalisme in Alle vorme
sal deur my met die rofste verbale geweld afgetakel word !
Ek sal voortgaan om die "Afrinanertjies" in hierdie land
wakker te "Skok" !! Al kos dit ook my gatvelle.
So; Liefste Omies, Anties en "Dominees" ;
Wees byvoorbaat gewaarsku dat u die ore maar so nou-
en-dan sal moe toe druk.
Simon Prinsloo skryf in boodskap news:88eg1n$9hl$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> En ek bedoel "shame" soos 'n Afrikaner dit gebruik.
>
> Dit moet besonder swaar wees om so verbitterd te wees soos Drac.
>
> Ek kan my skaars indink hoe erg swaar dit moet wees as jou woordeskat
so
eng
> is. Net die vieslike woorde en nog 'n paar ander het klaarblyklik
> vasgesteek. G'n mens kan so dom gebore wees nie, so Drac het seker maar 'n
> hou teen die kop weg, tensy daar ernstige inteling was.
>
> Dan gebruik Drac ook nog begrippe uit Openbaring, van alle plekke, terwyl
> Drac klaarblyklik geen insig in die apokaliptiek het nie. Wat praat ek, ek
> het nou net daarop gewys dat Drac se taalvermoë maar swak is, so waar sal
> Drac nou letterkunde, en dit uit 'n vreemde taal soos Grieks, bemeester?
>
> Nogal 'n oulike klank: "Drac". Die letters wat Drac homself noem herinner
> baie aan 'n Afrikaanse woord wat dieselfde klink. Wonder of dit nie is wat
> Drac probeer skryf het nie. Dan is daar dalk tog lig...
>
> Simon
------------------------------------------------------------ -------
Simpel Simon
Ja, Shame vir jou ook jou ou dweperige Basset-voertsek.
Jy tjank nes 'n brandsiek "pavement special" op soek na jou huis.
Jou hele skrywe bevat geen puntsgewyse redenasies aangaande
die sake wat ek aangespreek het nie. Nes 'n tipiese Liberale,
slapgat, skeinheilige Afrikanertjie-poefie kyk jy ook natuurlik
slegs in die "vieslike woorde" vas, sonder om belangstelling te
toon in die kern van die pos met al die verskeie stellings daarin.
Die walm van vrot Liberalisme syfer tussen die letters van jou
skrywe deur. SHAME is die woord vir "Afrikaner"- Liberales,
en nie vir Konserwatief-Denkende Witmense nie.
Jy probeer klink soos 'n vreeslike "slim" Liberaal, maar jou
dwaasheid skyn sterker deur as wat jy dink.
Verbitterd ne ? Duidelik is jy net so in jou skik met die
toestand van jou "vaderland" [of is dit dalk jou "geliefde
bobbejaan-naaste Land"] as wat ons naiwe "Reisiger" is.
Waarom bevestig jy nie ook jou Reenboognasie-Trots so
met "woord-en-lied" nie ?
Dom ne? Ja ek is verskriklik dom. So dom soos 'n esel.
Ek brabbel maar sommer hier so 'n paar deurmekaar
woordjies neer. Blankes wat "ingeteel" het, bring nie
so 'n verskeidenheid van "dom" basters voort, soos wat
Liberales voortbring wanneer hulle so alte graag met
"bobbejane" kruisteel nie. Dit is mos vandag die nasionale
"sport" van Liberales, om so Lekker met "bobbejane" te
kruisteel. -Dit is seker waarvoor hulle in die geheim
Twee Maal "JA" gestem het. Nou sing julle ook julle
nuwe Volkslied; nl. "Bobbejaan klim die berg".
Ons neem hiermee aan dat jy 'n oorvloed "Insig" in die
apokaliptiek het, en dat jy ons ook in tyd volledig daarin
sal onderrig. Waarom het jy dan ook nie sommer so
braaf gevoel om my opmerkings te "korregeer" nie.
-Of ten minste darem net 'n kort kommentaar op die
verskeie punte wat ek gemaak het. Probeer gerus
weer vader Simon.
'n Gewone mens benodig sekerlik nie grieks om die Bybel
te verstaan nie. Dit is geskryf sodat selfs 'n kind dit kan
verstaan. God het nie Sy Woord slegs vir "Skrifgeleerdes"
[soos "eerwaarde" vader Simon] daar gestel nie.
Interessant om te verneem dat jy die klank "drac" so
opsienbaar aantreklik vind. Miskien herhinder die
"klank" jou aan die sekreet, waar jy elke dag so graag
jou fekaliee hersirkuleer, om hier gedeeltelik daarvan
ontslae te raak. Ek hoop nie dat jy dalk eendag alles
op een slag oor ons laat vloei nie.
Ja, jy hoef slegs jou anus van jou stoel af op te lig, dan
sal daar sekerlik weer voldoende Lig in jou huis wees.
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral die ANC, en President Thabo Mbeki,
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Vir die
deurlopende stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie
2000. Veral vir die rol wat President Mbeki speel vir die
bekamping en hantering van miv+/vigs. Asook vir die heropening
van die ERPM myn. En om die Nuwe Suid Afrika te bestuur om te
kan skyn soos goud in die oggend son. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om voorspoed te verhoog vir
Suid Afrikaanse burgers. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou
die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te
verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Wil voorstel om arbeids wette te hersien. Om voorkeur te gee aan
Suid Afrikaanse burgers, ongeag geslag, ras, geloof, of fisiese
gesteldheid - gestremd of nie.
Wil hoogstens aanraai Firmas wat werkers van buite Suid Afrika
in diens neem, moet eers kan bewys daar is geen Suid Afrikaanse
burgers beskikbaar, wat dieselfde diens kan lewer, voordat
werkers van buite Suid Afrika af in diens geneem word. Sulke in
diens nemings kontrakte behoort nie langer as 3 tot 6 maande
wees nie, in geval Suid Afrikaanse burgers beskikbaar word.
Daarna moet Firmas weer kan bewys daar is geen Suid Afrikaanse
burgers beskikbaar, voordat kontrakte verleng kan word.
Asook, om Firmas wat werkers van buite Suid Afrika af vervang
met Suid Afrikaanse burgers, krediete toe te staan, indien
werkers indiens geneem is voordat bg. maatreels in werking tree.
En, indien nodig, om werkers van buite Suid Afrika af na hulle
Land van herkoms terug te stuur.
Die publiek kan ook uitgenooi word om Firmas en Agentskappe te
rapporteer, wanneer hulle teegekom word, wat voorkeur gee aan
werkers van buite Suid Afrika, indien enige.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Alle
Suid Afrikaanse burgers kan voorkeur geniet tydens indiens
neming, wat dieselfde werk kan verrig. :) Lande van herkoms is
verantwoordelik vir die werkverskaffing aan hulle burgers. :)
Gestremdes kan voorkeur geniet voor persone van buite Suid
Afrika. :) Firmas kan krediete ontvang wat Suid Afrikaanse
burgers indiens neem, onder sekere omstandighede. :) Vrede en
voorspoed kan uitnemend verhoog word. :) Gemeenskaplike belange
kan alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid
Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n
beter lewe kan vir almal geskep word. :)
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Wil graag voorstel om in Roedtan, en die suide van Alldays en
Messina toe te spits vir opsporing van hierdie netwerk. Tydens
'n padblokkade en/of verrassings besoek aan huise in die gebied.
Wil voorstel om met ondersoeke voort te gaan, todat die hele
netwerk ontbloot is.
Byvoorbaat dankie. Dit word inniglik waardeer.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een.
Ek soek hulp met die betekenis van Mbekweni ('n township buite wellington in
die kaap), en poqo (die benaming van die gewapende vleuel van PAC in die vroee
sestigs). Ek sal enige hulp waardeer. My Xhosa-Engels woordeboek het dit nog
nie vanuit suid-afrika gemaak nie.
Kyk 'n bietjie op www.onoco.co.za/default2.asp en indien jy belangstel en 'n
paar vrinne op die net het skryf in onder sponsor nommer 1/1/15.
Die besigheid sal eers op 1 Maart "live" gaan, dan is jy ten minste al
voorbereid en redelik hoog in.
Ek beskou dit as 'n geleentheid om 'n passiewe inkomste te genereer.
Onthou, dit is nie 'n "get rich quick scheme" nie.
Groetnis en sterkte - onthou dat jy ook mense oorsee kan bekendstel wat
miskien nog goeie konneksies in SA het.