Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral die ANC, en President Thabo Mbeki,
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Vir die
deurlopende stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie
2000. Veral vir die rol wat President Mbeki speel vir die
bekamping en hantering van miv+/vigs. En om die Nuwe Suid Afrika
te bestuur om te kan skyn soos goud in die oggend son.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die voorspoed te verhoog
van almal wat in die Nuwe Suid Afrika woon. Behou geloof, hoop
en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee
in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Wil graag apologie aanteken vir die laat indiening van hierdie
projek - benodig invoer van die Sake Sektor.
Herstel van skade verantwoordelik deur natuur rampe, bv.
onlangse vloede: Wil voorstel om vir 'n lening aansoek te doen.
Stel voor 'n breuk van 20% en 80%. Die laaste persentasie is die
bedrag van die lening voorstel. En die eerste persentasie die
bedrag verkry van publieke fondse.
Munisipaliteit stelsel: Wil voorstel om die huidige stelsel te
behou, d.i. voor afbakening aanbevelings. Asook om vergaderings
te verhoog van Munisipaliteits hoofde asook diegene
verantwoordelik op 'n Provinsiale en Streeks vlak.
Hospitale: 'n Glas vrugte sap, of 'n koppie koffie of tee, met
melk en suiker, volgens keuse, en 'n sny gebotterde brood kan
vir ontbyt bedien word. Asook 'n gemiddelde grootte maaltyd. En
die keuse van vrugtesap, koffie of tee. Die Gesondheids
Departement kan toesig hou oor die kwaliteit van maaltye wat
bedien word, indien nodig. Pasiente kan kies of hulle ontbyt
en/of middag ete verkies.
BTW: Stel voor om hierdie persentasie dieselfde te hou.
Individuele belasting: Wil hoogstens aanraai om die belasting
stelsel vir alle Suid Afrikaanse burgers te standardiseer, wat
belasting betaal. Asook dieselfde persentasie vas te pen, bv.
20-25%.
Wil voorstel om die verslapping van Wisselwerkings beheeer
(Exchange controls) onbepaald uit te stel.
Maatskappy belasting, Individuele belasting, en Belasting
wanneer aandele verkoop word, kan verhoog word met dieselfde
persentasie. Om vir huidige benodigdhede om te sien. Insluitend
Hospitale, Munisipaliteite, Onderwys stelsel, en om skade a.g.v.
natuur rampe te herstel.
'n Oudit firma kan bystand verleen om die persentasie verhoging
te monitor. Asook om te sorg dat fondse korrek spandeer word op
Munisipale vlak.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Gedeeltelike publieke deelname vir herstelwerk a.g.v. natuur
rampe. :) Die huidige Munisipaliteit stelsel kan behoue bly. :)
Munisipaliteite kan vir self besluit of hulle tariewe en/of
belastings wil verhoog. :) BTW kan dieselfde bly - diegene wat
nie werk het, kan dieselfde vir goedere betaal. :) Individuele
belasting - alle persone kan op dieselfde basis belas word. :)
Wisselwerking beheer kan stelselmatig verlig word, aangaande
vlakke van werkloosheid van Suid Afrikaanse burgers beduidend
verminder. :) Alle belasting kan verhoog / verlaag word met
dieselfde persentasie. :) 'n Oudit firma kan die persentasie
verhoging verifieer. :) Asook of Munisipaliteite fondse korrek
aanwend word. :) Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog word.
:) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
:) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
Bg. maatstawwe kan aangewend word om Maatskappy te motiveer om
werk verskaffing te verhoog. Bv. om 'n gedeelte van grondstowwe
wat ontgin word, se waarde te verhoog en in verwerkte produkte
om te skep. Om plaaslik verkoop te word. Of uit te voer na
oorsese markte.
Stel voor om bg. pad te volg. En Wisselwerking Beheer (Exchange
controls) maatreels stelselmatig op te hef, namate werkloosheid
van Suid Afrikaanse burgers beduidend afneem. As om die pad te
stap van die Dr. Hoek verslag van die sestiger jare.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
In article ,
wrote:
> Oo Neee zeg; Schiet Op je Pissende Paus !
>
> Je ben heelwat irrelevant jonge !
>
>
> Wij weten dat de Kaaskoppen sijn een hele boel
> Liberale rotzooi, met wijnig moralitijt.
>
> zo ...
>
> Daag Fukkertje !
Probeer eers die Engelese teks baie goed te lees en deurdring jou brein met
die ooreenkomste Zimbabwe nou en wellig Suid Afrika in die toekoms.
Leer van, en begryp die foute wat die regeringe in andere lande het gemaak.
Moenie die foute en die voorbeeld van Zimbabwe volg nie. Verdiep jouself in
die geskiedenis van mens en volke. Helaas .... L'histoire se repete, die mens
is baie dom en leer nie van foute nie want slegs mag en geld tel nadat jy in die
regering plaas geneem het. Het werklik die regering van die nuwe Suid Afrika die
beste planne met die ryk land of sal ons 'n voorbeeld neem aan Zimbabwe en
bedenk die situasie sal in die toekoms die selfde wees as in Suid afrika.
Het die individueele burger in Zimbabwe nou 'n beter lewe as met Ian Smith ?
My antwoord is nee. En dis geen kwessie van 'n swart burger of 'n wit burger
nie.
Patrick - (inderdaad 'n liberaal - fukkertje ook)
NOU LEES EN BEGRYP DIE ENGELSE TEKS - (Ek het hom nie geskryf nie, en ek is
jammer daarvoor)
Date: Sat, 5 Feb 2000 10:52:56 -0600
From: TJ
Subject: So Goes Zimbabwe, Soon SA Will Follow
HARARE, Zimbabwe, Feb. 5 Â Vincent Dube moved to Harare nine years ago from
the impoverished province of Mashonaland and like millions of others here he
's been waiting ever since for the government to live up to its promise to
give him a piece of land to work. So the 29-year-old is not quite sure why
Zimbabwe is bothering to hold a referendum on next month to authorize the
seizure of white-owned farms dating from the colonial era.
PRESIDENT ROBERT Mugabe, 75, announced over a year ago he intended
to break up the huge white-owned farms and redistribute the land to
impoverished blacks. On Feb. 12, this nation of 12 million people will vote,
putting a veneer of democracy on Mugabe's controversial plans. At the same
time, Zimbabwe's voters will be passing judgement on a proposed new
constitution, one that gives Mugabe wide-ranging new powers.
For Zimbabwe's blacks, however, the whole exercise seems absurd.
About 4,000 whites own one-third of the best land in Zimbabwe. Whites as a
whole  about 100,000 in all  make up less than one percent of the country'
s population.
ÂWhy on earth is he asking if we want our land back? asked Dube.
LAND AND DEMANDS
Mugabe, who has been in power since Rhodesia became Zimbabwe on April
18, 1980, also has demanded that Britain, the former colonial power Âhas an
obligation to pay compensation for agricultural land compulsorily acquired
through a fund established for that purpose. In effect, Mugabe wants
Britain to fund the land reform by paying whites for the farms his
government seizes.
So far, Britain has refused. Mugabe, hoping to show he means
business, responded by promising that if London did not pay up, no one
would. (end item)
So sad--Rhodesia, once one of jewels of Africa, a literal
"breadbasket"...Everything that the "racist whites" said would happen,
did--the Blacks have destroyed the country, and now, the last productive
areas will be trashed. Oh well. South Africa is next--they have about 15
more years before they reach this stage (seizure of all white property and
assets). Then, when those assets are squandered to the corrupt leaders, it
will revert back to the jungle and anarchy. History has a way of repeating
itself, huh?
Die Regering bly behoue - Siener van Rensburg se profesiee het
gegroei om 'n beter toekoms vir almal te lewer.
Urine terapie vir miv+/vigs is gelewer. miv+/vigs navorsing is
daarmee begin.
Sommige beweer die reisiger is 'n moffie. Gaan vra gerus vir sy
gay vriende of hulle al seks met hom gehad het.
Hou gerus die resultate dop van bydraes wat gelewer word. Dat so
'n gesiggie so baie kan regkry.
Vanuit: A 2nd helping of Chicken Soup for the Soul. Advies van
Shri Satya Sai Baba:
Life is a song - sing it.
Life is a game - play it.
Life is a challenge - meet it.
Life is a dream - realise it.
Life is a sacrifice - offer it.
Life is love - enjoy it.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een.
Uit al jou skrywes is dit baie Duidelik;
Ja, jy HET slegs 'n vervloekte Liberale Smoel,
en absoluut FOKKOL verstand !
Daarom kan Jy slegs absolute Braaksel kwyt raak !
Ou, Eiewyse, Naiwe wywe-Konte soos jy sal Altyd glo
dat net jy reg is, met of sonder Redenasie !
Ons SAL Altyd verskil. Daarom sal daar ALTYD
Vyandskap tussen jou soort en my soort wees.
Dit bring sake net eenvoudig tot 'n punt, Nl:
As ek in jou sou vasloop; -Dan sal ek nie met jou
praat of redeneer nie, maar slegs in 'n oomblik jou
fokken nek mors-af breek !! Maak nie saak WAT Jy se
nie !! Enige "argument" van jou af word nou verwerp!
Laat DIT nou vir jou duidelik wees !!
Dit tel Ook vir Alle uitgesproke Liberales !!
- Vervloek is hulle Almal !!
Daar word slegs gesmag na julle vernietiging !!
So, Fok Jou, KONT !!
en FOK-IN-JOU-MOER-IN !
NS. Hoe Meer jy my nou antwoord, hoe Meer sal
ek jou net vervloek ! -So, geniet Dit !!
-------------------------------------------------
In article ,
@home.com wrote:
> drac...@my-deja.com wrote:
>
>> Gloudina
>>
>> Ek is nou ook nie meer lus vir vloek en skel nie,
>> want ek bemerk dat dit tog in elk geval werklik niks help nie.
>> Om verder met jou te wil redeneer sal vir my so nuttig wees as
>> om met my wasgoedlyn te praat. Beste wense in Kanada.
>> ... "Oor en Uit"...
>
> Soos ek verwag het, gooi jy maar al te vinnig diehanddoek in. Dit is 'n
> matematiese wet: hoe groter
> die bek, hoe kleiner die ou hartjie.
>
> Beste wense uit Kanada
> Tant Hessie met die smaail om haar smoel.
>
>>
>
>
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral die ANC, en President Thabo Mbeki,
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Vir die
deurlopende stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie
2000. Veral vir die rol wat President Mbeki speel vir die
bekamping en hantering van miv+/vigs. En om die Nuwe Suid Afrika
te bestuur om te kan skyn soos goud in die oggend son.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.
Inniglike dank and waardering word ook betuig aan die volgende
Persone en Firmas, wat hierdie bydrae moontlik gemaak het:
Deelnemers aan die Afrikaanse nuusgroep, met wie die debat oor
Urine Terapie breedvoerig gevoer is, asook ondersteuning
ontvang, oor baie maande. Die Media, wat hierdie inligting aan
die publiek bekend gemaak het. President Thabo Mbeki, en die ANC
Regering, om miv+/vigs prioriteit nommer een te verklaar.
miv+/vigs medisyne verskaffers. President Mbeki, om na die VSA
te reis om bekostigbare medisyne te bekom. President Clinton, en
die persone van die VSA, wat ondersteuning aan President Mbeki
verleen. President Mbeki om miv+/vigs medisyne gratis aan
pasiente te verskaf. Lede van die ANC Regering, wat Urine
Terapie ondersteun. Mediese navorsers, wat navorsing verrig
d.m.v. Urine Terapie. Die Koningin van Engeland, en die
Statebondsraad, om fondse te skenk om hierdie siekte te bekamp.
President Clinton, vir die US$ 1-bn miv+/vigs waarborg tydens
die Wereld Ekonomiese Forum. En die Media wat besluit het om
miv+/vigs met klein letters te spel. En menige ander.
En veral vir David Patient, wat van die VSA terug gekeer het. Om
miv+/vigs opleiding in skole in ons Paradys te lewer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die lewens kwaliteit van
persone in ons Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.
Wil voorstel Individue en Families verhoog hulle bewustheid van
lewens kwaliteit. Doelwitte kan ook verhoog word om 'n meer
gesonde, verantwoordelike, geestelik gefokusde en balanseerde
lewens styl te handhaaf. En om vriendskappe van wedersydse
vertroue, liefde en ondersteuning aan mekaar te verhoog.
Bewustheid aangaande die effek van miv+/vigs op die Individu en
Familie kan ook verhoog word. Asook die aanvaarding en
verstaanbaarheid van persone wat hierdie siekte opgedoen het, te
verhoog. Wil die mediesie profesie hoogstens aanraai om die
bekendmaking aan pasiente wat miv+/vigs opgedoen het, te
verhoog. Asook persone wat miv+/vigs het, om hierdie kennis aan
vriende en families te deel.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
miv+/vigs bewustheid kan verhoog word. :) Groter voorkomings
maatreels kan deur die gemeenskap geneem word. :) Gesonde
Individue en Families kan verhoog word. :) Die veerspreiding van
miv+/vigs kan asemrowend verminder. :) Vrede en voorspoed kan
uitnemend verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika, Suid Afrika en
Planetere Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En
'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
Dit kan verwag word, a.g.v. die suksesse van Urine Terapie en
miv+/vigs navorsing, die bevolking in die Nuwe Suid Afrika in
2010, indien berekeninge reg is, tussen 30 en 40 miljoen persone
kan wees. Hierdie skatting word gemaak op die veronderstelling
dat die bevolking van die Nuwe Suid Afrika tussen 45 en 50
miljoen persone is. Asook bg. voorkomings maatreels in ag geneem
word. Asook dat die geneesmiddel vir miv+/vigs teen 2004
uitgevind word, effektief is vir alle tipes miv+/vigs.
Met hierdie verwagtinge en verondestelling in oenskou, kan dit
beteken dat die bevolking van semi-ontwikkelde lande, bv. die
Nuwe Suid Afrika, met 25-33% kan afneem. Vir ontwikkelde Lande,
kan hierdie syfer 15-25% wees. In onder ontwikkelde Lande kan
die verwagting tussen 35 en 45%, of meer wees.
En die wereld sal verstom staan wat Urine Terapie kan doen.
Asook doel gerigde persone wie 'n gesonde, geestelik
orienteerde, en balanseerde lewens styl handhaaf.
Slegs die uitwerking van miv+/vigs word in ag geneem. Dit sal
hoogstens waardeer word, indien bg. skattinge verifeer word. En
meer korrekte verwagtinge d.m.v. die Media bekend gemaak word.
Dit beteken, dat voor en na 2010, persone in die Nuwe Suid
Afrika van Afrika afkoms meer sal wees as persone van Europese
afkoms. A.g.v. die suksesse van Urine Terapie, wat miv+/vigs
gaan genees. Dit kan ook verwag word, voor en na 2010, paartjies
van Europese afkoms kan besluit om meer kinders in die lewe te
bring. A.g.v. die verhoging van 'n veilige omgewing.
Die krediet vir hierdie Planetere Prestasie word aan die
President van die Nuwe Suid Afrika, Mnr. Thabo Mbeki, toegeken.
President Mbeki het dit nie net reg gekry om die Afrika
Renaissance versnel nie, maar ook om 'n beter hoop vir die
toekoms vir die persone van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, te vestig. En hoop kan groei om statistieke feite te
word. Bg. skattings kan die bewys wees daarvan. Dit is waarlik
'n teken van positiewe mede-verantwoordelik vir die Nuwe Suid
Afrika en die Planeet om te aanskou.
Dankie, President Mbeki. Dankie vanuit die diepste van my hart.
Dit word inniglik waardeer. Die Nuwe Suid Afrika, die Planeet,
en die Geskiedenis sal u onthou as die persoon wat hierdie
verskil gemaak het. Vanuit 'n posisie van mag - as die President
van die Nuwe Suid Afrika. Wil graag u, u vrou, Madiba en sy
vrou, alle lede van die ANC, asook die Regering van die Nuwe
Suid Afrika, en elders op die Planeet, God se rykste seen op die
pad vorentoe toewens.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Pat skryf...
> Reisiger, is jy psigies? Indien wel, wat voorspel jy vir my
> in die toekoms? En waarvoor staan AEB? Vertel ons meer van
> jouself, jy skryf nogal goed, en is heel ingelig.
Dankie vir hierdie bydrae, Pat.
Profesiee word gebruik as basis om van te werk, oplossings uit
te werk, en 'n beter toekoms vir almal te skep. Bv. die Regering
bly behoue. En die Suid Afrika en Afrika Renaissance kan
terselfder tyd 'n kwantum sprong vorentoe gaan. Urine terapie
het miv+/vigs die nek ingeslaan, glo die reisiger. Dit is puik.
Dit is 'n baie beter Siener as wat enigiemand, insluitend die
reisiger, verwag het.
Advies d.m.v. bydraes word gelewer. En die reisiger wag en kyk
soos almal hoe dit implementeer word, indien wel.
Die bydrae oor hemel reis sentrums is gelewer. Daarna is
kommentaar van "Dit is nou nie meer ver nie - stuur hom Avbob
toe" en "Stuur hom na 'n hemel reis sentrum" gelees. Kan dit
wees dat die persoon wat die Avbob kommentaar gepos het, psigies
was oor die bydrae oor hemel reis sentrums ? Kan dit telepatie
bewys ? Kan dit verklaar word ?
Die antwoord oor die definisie van God tydens die 3e Verkiesing
moet van die publiek af kom. Daarom is die publiek se terugvoer
belangrik. Verstaan die publiek se belangstelling in die
Mistieke is besig om te groei. (Johanna Brandt se profesie)
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :)
Lees hier die twee beriggies oor Rhodesia (nou 'n Bobbejanelandjie) wellig
sien jy die ooreenkomste met Suid Afrika. Die reisiger is wellig nie so dom as
jy dink nie.
Date: Sat, 5 Feb 2000 10:52:56 -0600
From: TJ
Subject: So Goes Zimbabwe, Soon SA Will Follow
HARARE, Zimbabwe, Feb. 5 Â Vincent Dube moved to Harare nine years ago from
the impoverished province of Mashonaland and like millions of others here he
's been waiting ever since for the government to live up to its promise to
give him a piece of land to work. So the 29-year-old is not quite sure why
Zimbabwe is bothering to hold a referendum on next month to authorize the
seizure of white-owned farms dating from the colonial era.
PRESIDENT ROBERT Mugabe, 75, announced over a year ago he intended
to break up the huge white-owned farms and redistribute the land to
impoverished blacks. On Feb. 12, this nation of 12 million people will vote,
putting a veneer of democracy on Mugabe's controversial plans. At the same
time, Zimbabwe's voters will be passing judgement on a proposed new
constitution, one that gives Mugabe wide-ranging new powers.
For Zimbabwe's blacks, however, the whole exercise seems absurd.
About 4,000 whites own one-third of the best land in Zimbabwe. Whites as a
whole  about 100,000 in all  make up less than one percent of the country'
s population.
ÂWhy on earth is he asking if we want our land back? asked Dube.
LAND AND DEMANDS
Mugabe, who has been in power since Rhodesia became Zimbabwe on April
18, 1980, also has demanded that Britain, the former colonial power Âhas an
obligation to pay compensation for agricultural land compulsorily acquired
through a fund established for that purpose. In effect, Mugabe wants
Britain to fund the land reform by paying whites for the farms his
government seizes.
So far, Britain has refused. Mugabe, hoping to show he means
business, responded by promising that if London did not pay up, no one
would. (end item)
So sad--Rhodesia, once one of jewels of Africa, a literal
"breadbasket"...Everything that the "racist whites" said would happen,
did--the Blacks have destroyed the country, and now, the last productive
areas will be trashed. Oh well. South Africa is next--they have about 15
more years before they reach this stage (seizure of all white property and
assets). Then, when those assets are squandered to the corrupt leaders, it
will revert back to the jungle and anarchy. History has a way of repeating
itself, huh?
Date: Mon, 14 Feb 2000 14:35:02 -0800
From: reisiger
Subject: Toekoms Advies vir: Zimbabwiese Regering en Presidentskap
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. En om die
SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Veral vir
die reddings missie wat lanseer is deur President Mbeki om
ondersteuning te lewer aan Zimbabwe. Asook om te verseker dat
gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige
industriële en ander verhoudinge onderhou word. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die Zimbabwiese besluit
neming proses 'n kwantum sprong vorentoe te neem. Behou geloof,
hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.
Stel voor om 'n menings opname te neem, om die suksesse en
leierskap van Mnr. Ian Smith en sy Rhodesiese Kabinet voor en
tydens Zimbabwiese Onafhanklikheid te meet. Asook om die opinie
van die publiek te meet teenoor Mnr. Ian Smith en sy Kabinet
indien hulle aan beheer van sake is vandag in Zimbabwe.
Wil hoogstens aanraai, indien die resultate positief is, om Mnr.
Ian Smith en sy Kabinet demokraties te verkies om die beheer van
sake oor te neem as die Regering van Zimbabwe. Asook om Mnr. Ian
Smith as die President van Zimbabwe te verkies, indien hy bereid
is om dit te aanvaar.
Dit is 'n algemeen bekende feit dat Mnr. Ian Smith en sy
Rhodesiese Regering geen hulp van die VSA ontvang het. Asook dat
Rhodesie vooruit gegaan het tydens hy aan beheer was. In 'n
tydperk voordat miv+/vigs Zimbabwe binne getree het.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Zimbabwiese en Afrika Renaissance 'n kwantum
sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Mnr.
Ian Smith kan weer 'n vriend word van die Suid Afrikaanse
Regering. :) Minder hulp in bystands fondse van die VSA en Suid
Afrika kan benodig word. :) Werkverskaffing kan verhoog word. :)
Meer vryheid van spraak en uitdrukking kan in die geheel
toegelaat word. :) Veiligheid en voorspoed kan verhoog word in
Zimbabwe en Sentraal Afrika in die geheel. :) Die Zimbabwiese
Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :)
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :)
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van Zimbabwe, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
As ander rasse hulle anti-wit saait mag adverteer ,dan mag ons seker ook.
As jy nie belangstel nie ,moenie ons e-pos met negatiewe opmerkings nie.
Jy mors net almal se tyd en energie
Also sprach @home.com, die skisofreniese
antie in Kanada:
-> So gereeld soos klokslag kry ons hier op hierdie nuusgroepmense soos
-> Dracula (wat nie eens die woord Dracula kan
-> spel nie.) Hulle geskryf is aanmekaargetimmer met vieslike
-> seksuele innuendos. Hulle kry blykbaar (seksuele?) plesier
-> daarin om so te sit en praat.
Natuurlik het Dracula 'n psigiater nodig,
indien nie 'n houtpen deur die hart nie, maar
ai, my antie, dis tyd dat jy 'n seksioloog
gaan spreek.