Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Toekoms Advies vir: Mosambiek Ontwikkelings Inisiatief

Vr., 17 Maart 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral om
die SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Veral
vir die menige helikopter reddings pogings in Zimbabwe,
Mosambiek en elders, om persone na veiligheid te neem gedurende
vloede. Asook die verskaffing van voedsel, beskerming en menige
ander dienste aan diegene in nood. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Wil graag 'n groot apologie aanteken vir die laat indiening van
hierdie bydrae, indien nodig.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om vrede en voorspoed van
alle Mosambiekers, veral van Afrika afkoms, te verhoog. Behou
geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om 'n kern krag sentrale langs die Cahora
Bassa dam te bou. Hierdie aanleg kan baseer word op die Koeberg
model, met verbeterde ontwerpe, en tegnieke, indien moontlik.
Dit kan ondergronds gebou word, binne 'n bom skuiling, of binne
'n gebied wat verhoogde beskerming bied, indien nodig. Om die
verskaffing van elektrisiteit te verhoog aan Mosambiek,
Zimbabwe, Tanzania en Kenia. Asook Madagaskar en Mauritius, en
elders, indien moontlik. Asook elders in Afrika, waar 'n
aanvraag is. 'n Regverdige tarief kan vir elektrisiteit gevra
word, asook om die ekonomiese groei in ag te neem, aan wie
elektrisiteit voorsien word. Die koste van bg. aanleg kan
gelykop gedeel word aan diegene wat elektrisiteit ontvang,
indien bg. Lande dit so verkies.

Daar word hoogstens aangeraai, om Mosambiek te ontwikkel na die
Toeriste Mekka van Afrika, baseer op die Mauritius model. Asook
om die lê agteroor en ontspan atmosfeer vir vakansie gangers in
Mosambiek te verhoog. En om voorsiening te maak vir toeriste van
Engelse, Franse, Italiaanse, Portugese en ander sprekende Lande.
Asook Oos-Europese Lande, onder andere.

Diepsee duik, en ander see sport aktiwiteite kan ook verhoog
word, al langs die Mosambiekse kus. Asook om land vullings
projekte se implementering te verhoog, alreeds beplan deur
Konsortiums.

Die area wat die Kruger Nasionale Wildtuin beslaan, kan ook
verdubbel word, na die Mosambiekse kant van die grens. Om as
toeriste aantreklikheid te dien vir toeriste na Mosambiek. Die
omheining van die Kruger wildtuin kan ook verhoog word, aan alle
kante.

Akkommodasie en ander fasiliteite kan ook verhoog word, in alle
kategorieë. Om voorsiening te maak vir "backpakers", asook
bekostigbare, medium en hoë kwaliteit vakansie keuses. Asook om
self-onthaal keuses te verhoog. Insluitend verhoging van sport
en ontspannings geriewe, bv. golf bane, tennis bane, swem
baddens, ens. Die beskikbaarheid van Winkel sentrums, met
teaters, asook ope lug markte kan ook verhoog word.

'n Bus stelsel, wat die hele Mosambiek deurspan, kan ook verhoog
word. Asook motor huur opsies. Die beskikbaarheid van
binnelandse toere kan ook verhoog word. Asook bus toere. En
toegang van ander Lande na Mosambiek. Asook die Mosambiekse
trein stelsel, om goedere en passasiers te vervoer, al langs die
kus van Mosambiek, indien nodig.

Die teenwoordigheid van land myne, indien enige, kan ook
asemrowend verminder word, d.m.v. radar, en ander moontlike
skoonvee tegnieke. Asook, om die aantal vuurwapens te verminder.
Eienaars van hoë kaliber vuurwapens, indien enige, kan versoek
word om dit in te handig by die naaste polisie stasie, sonder
vervolging. Asook om 'n register te hou van alle wettige jagters
in Mosambiek. Lg. kan hoë kaliber vurwapens toegelaat word, vir
jag doeleindes alleenlik, indien nodig.

'n 2-3 Jaar toerisme ontwikkelings projek kan d.m.v. die TV en
Media aangekondig word. Vir alle Mosambiekers om saam te werk,
en die vrede en voorspoed van almal in Mosambiek te verhoog.
Asook om werks verskaffings geleendhede te verhoog, tot voordeel
van almal in Mosambiek.

Die pad netwerk kan ook verhoog word, veral om passasiers
voertuie te kan hanteer, op hoof roetes asook binnelandse
roetes, vanaf enige Land. Eerste kan die kwaliteit van
hoofroetes verhoog word. Daarna binnelandse roetes, namate
fondse beskikbaar word. Addisionele roetes na Mosambiek kan ook
verhoog word, bv. van Letaba af. 'n Grenspos kan buite die Park
opgerig word, wanneer Mosambiek binne gegaan word.

Diegene wat in Mosambiek gewoon het voor die Eerste Demokratiese
Verkiesing, kan ook uitgenooi word na Mosambiek terug te keer,
indien hulle wil. Om ondersteuning te lewer, en Mosambiek na die
Toeriste Mekka van Afrika te ontwikkel. 'n Moontlike
aantrekkings metode kan wees om minder balansting te betaal, vir
die eerste 3-6 jaar van verblyf in Mosambiek, sonder om 'n
Mosambiekse burger te word.

Kapasiteit van lughawens kan ook verhoog word. Die lughawe naby
Maputo kan ook ingesluit word op internasionale roetes, indien
verhoging van passasiers dit benodig. Asook om 'n lughawe te bou
naby die Mosambiekse kant van die Kruger wildtuin. Om toeriste
na die Mosambiekse kant van die Kruger wildtuin te vlieg, indien
hulle wil. Wild besigtigings toere kan ook verhoog word.

Dreinerings stelsels kan ook verhoog word. Om muskiete se broei
kanse te verminder, wat malaria, en ander siektes, indien enige,
versprei. Asook om inenting fasiliteite te verhoog, en om die
beskikbaarheid van benodigde medisyne te verhoog, by lughawens,
grensposte, en elders. Om die gesondheid van toeriste wat
Mosambiek besoek, te verhoog.

Die sekuriteit situasie kan gedurend monitor word. Asook die
beweging van toeriste in Mosambiek. Strenge sekuriteits beheer
maatreels kan ook verhoog word. Asook om see patrollies te
verhoog. Om algehele sekuriteit in Mosambiek te verhoog.

Landbou kan ook verhoog word in Mosambiek. Veral die verbouing
van tropiese gewasse, bv. piesangs, tabak, en suiker riet. Asook
om plekke van Geestelike aanbidding, Mosambiekse kultuur
sentrums, Afrika kunste en handwerke, opleiding sentrums,
insluitend IT onderwys en opleiding, te verhoog, om die sosiale
waarde van die persone van Mosamiek te verhoog.

Wil graag lidlande van die EU, en elders op die Planeet, uitnooi
om ontmoetings te verhoog met die Mosambiekse Regering, om
aankope van grondgebied vir hotelle in Mosambiek te verhoog. En
om Mosambiek te ondersteun om die gesogte vakansie plek vir
toeriste van Europa, en ander Lande te word.

Die regverdigheid van die belasting stelsel kan ook verhoog
word, indien nodig. Die Regering van Mosambiek kan die
aanwending van publieke fondse verhoog om die infra struktuur te
verhoog, asook sosiale dienste.

Wil hoogstens aanraai die Militêre Magte om aan te bly in
Mosambiek, vir omtrent tot 6 maande, indien nodig. Om
onderstening te lewer en die Mosambiese Renaissance 'n kwantum
sprong vorentoe te neem. Veral om rou materiale in te vlieg,
asook ondersteuning te lewer in die bou van paaie, en land
hervullings projekte, indien moontlik.

Asook om Lande wat aan hulp verleniging deel neem in Mosambiek,
se Hotel groepe prioriteit te verleen om gesogte gebiede te kies
om ekslusiewe hotelle met casinos daar op te rig.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Hotel
groepe van Lande wat met hulp verleniging betrokke is, kan
oorsese geld eenheid verdien vir Afrika eko-toerisme vakansie
pakette. :) Profyte kan asemrowend verhoog word. :)
Ontwikkelinge kan asemrowend verhoog word in Mosambiek. :)
Mosambiek kan groei om die Toeriste Mekka van Afrika te word. :)
Werk verskaffings geleendhede kan verhoog word in Mosambiek. :)
Pad vervoer stelsel kan verhoog word vir passasiers voertuie. :)
Mosambiek kan die gesogte vakansie plek van Europeers, en
persone van ander Lande word. :) Die Mosambiekse ekonomie van
asemrowend stimuleer word. :) Vrede en voorspoed kan asemrowend
verhoog word vir alle Mosambiekers, veral van Afrika afkoms. :)
Die Mosambiekse Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
:) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
:) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van Mosambiek, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re - pakslae, huil (in 'n mindere mate), negatiewe skimpery op TV

Wo., 15 Maart 2000 00:00

Wil hoogstens aanraai dat die Media bg. sake regstel, deur die
alternatief te stel, indien nodig. Asook om die humor daarvan te
verhoog, indien moontlik. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil ook voorstel om verdraagsaamheid en ondersteuning aan die
publiek te verhoog. Om resultate hiervan in die Politiek te laat
weerspieel.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

groen

Wo., 15 Maart 2000 00:00

Wat is groen en het baie oë?

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: groen

Wo., 15 Maart 2000 00:00

In article ,
"thys" wrote:
> Wat is groen en het baie oë?

Nieuwsgierig hoopje snot?....;-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Advies vir: Beter verhoudinge met Vrymesselaars (re-Icke)

Wo., 15 Maart 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral om
die SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Veral
vir die menige helikopter reddings pogings in Zimbabwe,
Mosambiek en elders, om persone na veiligheid te neem gedurende
vloede. Asook die verskaffing van voedsel, beskerming en menige
ander dienste aan diegene in nood. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Wil ook graag alle Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir die navorsing
en lewering van menige uitvindsels om Vrymesselaars en
nie-Vrymesselaars te bevoordeel. En om die Regering van ons
Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Insluitend die menige bydraes wat gelewer
word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van Vrymesselaars te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde.
Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning
te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om enige fondse wat van Vrymesselaars ontvang
is, aangaande die belofte wat gemaak is by die Engelse
nuusgroep, om Icke bydraes te lewer (generous Freemasons deserve
generous support) aan Vrymesselaars terug te besorg, indien
nodig.

Asook om die betekenisvolheid van bydraes in beide Afrikaanse en
Engelse nuusgroepe, wat tot onlangs gelewer is, se waarde te
bereken, vanuit verskillende perspektiewe, en die bedrag wat aan
Vrymesselaars betaal word, daarmee te verminder.

Die waarde van skade wat enige onaangename ontmoetings, indien
enige, berokken, wat die lewering van bydraes negatief affekteer
het, indien wel, se waarde te bepaal, daaroor te onderhandel,
en die bedrag wat aan Vrymesselaars betaal word, met die
onderhandelde bedrag te verminder.

Wil hoogstens aanraai om die vlak van tevredenheid d.m.v.
nuusgroep bydraes, in die Afrikaanse en/of Engelse nuusgroepe te
toon. Asook om 'n lys in te sluit, indien nodig, met verwysings,
indien moontlik, vir konsepte wat bespreking benodig, indien
wel.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die
reisiger se rekening met Vrymesselaars kan vereffen word. :)
Vrymesselaars kan besluit of, hoe, en wanneer hulle wil betaal,
vir enige toekomstige bydraes, indien enige. :) Vrye en
regverdige besigheids handelinge kan verhoog word. :)
Vriendskappe met Vrymesselaars kan asemrowend verhoog word. :)
Vlak van tevredenheid kan bekend gemaak word. :) Toekomstige
bydraes, indien enige, kan vooraf bepaal word. :) Vrede en
voorspoed kan asemrowend toeneem. :) Gemeenskaplike belange kan
alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika
Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter
lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Petrol Prys te hoog

Wo., 15 Maart 2000 00:00

As a matter of interest, I heard on the news last night that petrol is due
to increase again by the end of March - by 30c a litre! This means we will
be paying R3.20/L for fuel.

So good luck to all us South Africans who have to travel long distances to
work, AND have to use two cars per family because there is no safe public
transport.

Whoever drives a car should read this! ... it sounds like a fantastic idea.
I mean we are paying almost R3.00c a litre for petrol that has been diluted
with paint solvent. Government TAX accounts for more than half of the price
of each litre!

Fill up your car on 5 April folks.
SOUTH AFRICANS JOIN THE "GAS OUT" NATIONAL 3 DAY PETROL BOYCOTT

Last year on April 30, across the USA the American people staged what they
called a "Gas Out" across Canada and the USA to bring down the high price of
petrol ..........and it worked!!!!

It's time we South African's took a leaf out of the old American protest
book and did something similar, only this time let's make it for THREE DAYS
instead of just one.

Can you imagine how this sort of action would hurt the Government which rips
us off blind with its World Parity Pricing Policy? Can you imagine how this
sort of action would hurt the Oil companies who also rip us off blind with
their variety of fuel prices all across the nation aimed at wringing the
last cent out of our pockets wherever they can do so?

Can you imagine how this sort of action will be received by the Oil Cartels
in the Middle East ? Once they realise that the world's people are not going
to take this lying down we may be able to organise a world revolt against
profiteering Government, Oil Companies and Oil Cartels. OPEC (the oil
producers cartel) has decided to slow production simply to drive up petrol
prices and put our money in their pockets. Yet you don't see our Government
rushing to help the people do you?

Trevor Manuel, while putting on his public disapproval, must be quietly
loving this scenario, as it's putting more money in his Treasury and on top
of the VAT. And if you believe that the Oil companies are absorbing some of
the costs as they claim they are, don't believe a word of it...it's simply
PR aimed at making you feel comfortable while they pick your pocket. Lets
see how many South Africans we can get to band together for a three day
period in April, NOT TO BUY ANY PETROL, during those three days. It will
take a little planning but with a small amount of self sacrifice and some
solidarity with the Canadian and American people as well, we have an
opportunity to send a real world message where it's going to hurt the most.

If you're unhappy about seeing your hard earned Rands stolen by a Middle
East Oil Cartel and seeing your own Government rub its hands together while
we're ripped off by them as well.......then do something !! If you're fed up
with the constant rip off by Cartels and your Government tell them directly.

Tell them you've had enough and JOIN SOUTH AFRICA'S GAS OUT.

Do not buy any petrol from APRIL 6, 2000, to APRIL 8, 2000. Buy what you
need before the dates listed above, or after, but practice some restraint
and put off some things you were going to do and don't buy any petrol during
the GAS OUT. If you want help, just ask!! SEND THIS TO EVERYONE YOU KNOW
AND ASK THEM TO JOIN IN ...AND DO THE SAME.

The Americans and the Canadians achieved a price cut once before and there's
no reason why we can't achieve a similar result if we band together and
fight against the people who profiteer from us. Come on South Africa!!

Let's stand together!! WE CAN MAKE A DIFFERENCE!!!!

Luzette Pizer
Budget Administrator: Commercial Banks IT
170 Main Street, Johannesburg
Fax: 350-4685
Office: 350-5186
Cell: 083 435 9115

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Waar word die sirkel gebreek

Di., 14 Maart 2000 00:00

Een vrou bring ses kinders in die wêreld. Sy kan nie vir almal sorg nie, so
die kinders word genoodsaak om die skool te los en werk te doen om aan die
lewe te bly. Agv 'n gebrek aan opvoeding kry hulle nooit behoorlike werk
nie, word misdadigers en verwek sef ses kinders in hulle leeftyd.

Nou my vraag is waar en hoe word die sirkel dan nou gebreek, sonder dat jy
daarvan beskuldig word dat jy 'n rasis is, of wat ook al. Persoonlik dink ek
bogenoemde is Suid-Afrika en sekerlik Afrika as 'n geheel se grootste
probleem, want alle toekomstige probleme het hulle wortel in eersgenoemde
probleem.

En dit is nie vir my aanvaarbaar dat sommige groepe se kultuur 'n groot
gesin vereis nie. Daar word te dikwels vir te lank nou reeds agter die
luukse weg gekruip.

Wat moet mens doen, moet ons maak soos in China en slegs 1 kind per paartjie
toelaat of wat. Dit is wat ek bedoel het toe ek vir Ferdi gevra het vir 'n
praktiese oplossing. Natuurlik sal die breek van so sirkel praktiese
probleme laat ontstaan, enigeiets van rassisme tot wie weet wat.

Maar wat ek gekry het is 'n "hoofpynpil" en nie die oplossing om te kyk
hoekom daar 'n hoofpyn is nie.

En dit is my groot probleem met die sogenaamde "liberale" mense, Julle
"oplossings" is 99% van die geval 'n moderne Robin Hood geval van vat weg by
die een en GEE vir die ander. Dit het natuurlik volgens my veroorsaak dat
die hele Afrika dit as die reel gevat het waar hulle net die hele tyd
bakhandjie staan en bedel, terwyl die ander maar net moet voorsien.

Dit het donners wil tyd geword dat al wat swart man / vrou is ook erken dat
dit nie net die witmense is wat moet omverskoning vra nie, maar dat hulle
self ook 'n groot aandeel in hulle eie gemors het.

** Sal interesant wees om te sien na hoeveel kommentaar die onderwerp gekaap
gaan word deur 'n liberale wat nie antwoorde het nie en dit dan in 'n taal
sirkus wil laat ontaard**

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

David Icke: geen verdere bydras word gelewer

Di., 14 Maart 2000 00:00

Na die ontmoeting met die vriende omtrent November verlede jaar,
waar bekend gemaak is oor die besluit van die reisiger toe hy 21
jaar oud was, is baie tyd spandeer aan navorsing oor die Icke
materiaal.

Ook is verskeie bewyse gevind wat die bestaan van Jesus Christus
en ander profete en leiers van die Ou Testament op Aarde bewys.
Vanuit die beginsel van goedheid tot 'n beter lewe, veral
geloofs lewe, word 'n gedeelte hiervan gedeel:

Lees gerus Apokriewe boeke - dit beskryf die jeugjare van Jesus
Christus.

In Desember 1999 is 'n interessante artikel gevind, oor die pad
wat Jesus na Getsemane gevolg het. 'n Voorwerp word genoem,
waarop bloed van Jesus geval het tydens hierdie tog. Dit het al
die eeue behoue gebly. Die bloed is ondersoek, en daar is tydens
ontleding bewyse gevind vir die unieke geboorte van Jesus
Christus. Daar is baie ooreenkomste met 'n ander persoon se
bloed wat ook 'n maagdelike geboorte gehad het. Daar word in die
artikel na chromosome verwys. Die ligging van die voorwerp
waarop die bloed gevind is, kan ook as bewys dien dat die bloed
slegs van Jesus afkomstig is, en dat Jesus wel daar was. Daar
word in die Bybel moontlik na hierdie plek verwys. Vir diegene
wat bereid is om dit te aanvaar.

Oor die Turin kleed: Tydens landsreise, is 'n kopie van die
Turin kleed besigtig - die volledige doek. Wat die gesig en
liggaam van die persoon uitbeeld - voor en agter. Vrymesselaars
vriende en hulle familie het 'n portret / foto wat tydens
hierdie besigtiging gekoop is, al baie gesien. Ook is dit met
hulle bespreek. Vir diegene wat bereid is om dit te aanvaar, dit
kan bewys word d.m.v. wetenskaplike en wiskundige metodes, dat
daar 'n moontlikheid bestaan dat die liggaam en gesig op die
Turin kleed, baie na aan die van Jesus kan lyk. Die ooreenkomste
is asemrowend.

Interressante vraag, wat die bestaan van mites op Aarde kan
bewys: Waar kom die liggaam en gesig op die Turin kleed vandaan
?

Hierdie is slegs die bergspits van die feite wat Jesus Christus
se bestaan op Aarde bevestig. Of te wel die halwe oor van die
seekoei. Van die feite wat in die risiger se besit is, en vele
ander bewyse, wat die bestaan van Jesus, asook profete / leiers
van Israel bewys, vir diegene wat 'n oor het om te oor. Ook is
die geboorte datum van Jesus bekend aan die reisiger, asook die
ligging van die Verbonds Ark.

Meet duidelikheid oor die simboliese betekenis van Adam en Eva
en "reptiele" in Genesis kan verkry word tydens 'n besoek aan
'n Predikant, Priester, Pastoor, of Rabbi. Die Academy of Future
Science kan ook in die verband gekontak word, om 'n mistieke
verduideliking hiervan te ontvang.

Wil graag die Internet Polisie hoogstens aanraai om kwaliteit
van ontmoetings met die reisiger te verhoog. Verstaan bydraes
word hier gratis gelewer. Bydraes kan dus as geskenke beskou
word. Om ook die kwaliteit van lewe van die Internet Polisie te
bevoordeel. Byvoorbaat dankie. Dit word inniglik waardeer.

Aangaande oproepe na die reisiger: Privaatheid word hoog op prys
gestel, om 'n beter diens te kan lewer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

Aan almal wat ondersteuning verleen het aan die reisiger tydens
sy groei periode, om hier suksesvolle bydraes te kan lewer,
veral Vrymesselaars en hulle familie, word hartlike dank betuig.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer. Wil graag u,
u familie en vriende, 'n super suksesvolle Millenium toewens.

Toekomstige reise is ten doel om nuwe idees vir projekte met
vriende te bespreek. Asook kontinuiteit en inhoud van
toekomstige bydraes.

Beskou Icke bydraes as gekanselleer - onbaatsugtige diens
waarborg die beste sukses.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re - siek situasie & waar word die sirkel gebreek

Di., 14 Maart 2000 00:00

Hou moed, groei voort. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :)

Hierdie is 'n poging om die pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all. :)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re - NNP lede sluit aan by die UCDP

Di., 14 Maart 2000 00:00

Hierdie besluit word ten volle respekteer. Voortaan sal advies
ook aan die UCDP gelewer word, om die pad na 'n beter toekoms te
verseker.

'n Groei tydperk aangaande die definisie van God word verwag,
a.g.v. Johanna Brandt se voorspellings oor die Mistieke / New
Age. Wil graag aanbevole Politieke Partye hoogstens aanraai om
deure ten alle tye oop te hou vir lede van die UCDP, indien lede
van die UCDP by bg. Politieke Partye wil aansluit. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1102  1103  1104  1105  1106  1107  1108  1109  1110  1111  1112  1113  1114  1115  1116  1117    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 09:21:02 UTC 2026