Daar is drie soorte P-taal, naamlik 'n eenvoudige P-taal, 'n meervoudige
P-taal, en 'n verbasterde P-taal (lg ook genoem "natuurlike P-taal").
Eenvoudige P-taal:
Voeg die klank "-ep-" (rym met "dip") tussen die eerste vokaal en die
voorafgaande medeklinker van elke woord in. Woorde wat op vokale begin
kry bloot die "ep-" vooraan. Byvoorbeeld:
Dier = Depier
Hond = Hepond
Oog = Epoog
Kuier = Kepuier
Onmiddellik = Eponmiddellik
Ek praat P-taal = Epek prepaat pepee tepaal.
Meervoudige P-taal:
Dieselfde as enkelvoudige P-taal, behalwe dat die "-ep-" by voor by elke
lettergreep ingevoeg word, nie net elke hele woord nie. Byvoorbeeld:
Dier = Depier
Kuier = Kepuieper
Onmiddellik = on + mi + dde + llik = Eponmepiddepellepik
Natuurlike P-taal:
By allerlei letterkombinasies word van die hoof-P-taalreels afgewyk
omdat dit spraak vergemaklik. Byvoorbeeld:
Skryf = Skerepetyf ipv Skrepyf
Loop = Letoop ipv Lepoop
Kuier = Kepuieter ipv Kepuieper
Die Natuurlike P-taal kom meesal in spraak voor, maar gesoute
P-taalsprekers kan sulke "verbasterde" P-taal maklik verstaan, omdat die
oor die eintlike woorde maklik van die ver-P-ing kan onderskei. Wanneer
daar geskryf word, word die natuurlike klankgreepverdeling hoër geag as
die lettergreepverdeling, byvoorbeeld "Eponmepidepelepik" (waar die
verdubbelde medeklinkers sommer weggelaat word, omdat dit geen invloed
op spraak het nie).
Sommige mense voeg die volgende skryfreël by: By woorde wat aan die
begin van die sin begin met 'n vokaal, word die "ep-" met 'n kleinletter
geskryf, byvoorbeeld:
epEk sepit hepier epop depie stepoel. ipv Epek sepit hepier epop depie
stepoel, of selfs ePek sepit hepier epop depie stepoel.
P-taal werk goed in Afrikaans, maar dit sukkel soms met Engels.
Ek gloo my eie oe nie as ek nou vandag die Nederlanse krant lees. Wat staan
daar ? Swart plaaswerkers in Zim aangeval, plaasbesetters vra (konfiskeer) dus
steel vragmotors, verwoes oest, vermoord plaaseienaars etc.
Wat beoog die besetters, het hulle die opsig die plaase vir hul self op te eis,
gaan hulle die plaase self ontwikkel, waar kry hulle die geld, waar kry hulle
die kundigheid. Wie verskaf hulle die benodigde lenings ? Of bekommer hulle
hulle nie vir die toekoms van hulle self ? Is hulle werklik so kortsigtig.
Of is dit aangestig deur 'n polikieke party wat die mag in die land wil behou?
Is dit die werk of die breinkind van 'n ou diktator wat sig nou so diep in sy
eie waan idee het ingegrawe om sy mag te behou. Ons almal weet hoe meestal
'n diktator eindig - dood ! (sien voorbeelde uit die resente geskiedenis,
Roemenie by voorbeeld) Nou is die verkiesings uitgestel. Hoe lank bly die
boere in Zim virdat hulle na elders trek, Nuw seeland, Australie,etc.
Wat bly orig vir die bevolking van Zim as hulle weg trek ? NIKS, oor twee jaar
heers hongersnood in Zim. Vra dan nie die voedselhulp aan die "westerse lande"
nie. Bekommer julle om julle eie mense wat geen honger en gebrek het nie.
Die kortsigtigheid van die Zim diktator en sy kliek vervul my met 'n geweldige
afskuw. Ek hoop die volk van Zim kom in opstand teen die kliek.
Oorlog in Afrika, ag dis niks nuus nie .........kortsigtigheid, domheid en mag
is wat heers.
Daar in die Kaiingbulte na Kenhardt se kant toe, naby Verneukpan, is 'n
plaas, Koppie, 'n heel algemene plaasnaam in SA. Net so 'n entjie van hom
is die plaas Piering...
Groete,
Dries Venter
@home.com wrote in message ...
> Maar nou vra ek jou: is die
> koppie en piering waaraan ons
> almal so gewoond is in die
> daaglikse lewe, 'n gewoonte
> wat ons oorgeneem het van
Net so terloops, wat is 'n "plaasboer"? Ek meen, 'n beesboer boer met
beeste, 'n groenteboer met groente, en so aan.
Dries, tong stewig in die kies
Leendert van Oostrum wrote in message ...
> cleansing in Natal en 800 dooie plaasboere in vyf jaar, dink dat Basson se
> "manewales" dalk honderdduisende sterftes voorkom het.
>
> Op die ou einde, natuurlik, wonderhulle waar jou hoogheilige stem - en Chris
> Louw s'n - was toe Bobbie tienduisende Shonas ge-"cleanse" het, en nou dat
> Tubbie se boetjietjies dieselfde doen met Zulus en plaasboere.
skryf in boodskap news:3914DD22.7CE885D3@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Tut....tut....
>>
>> Soos gewoonlik lees Gloudina 'n wesenlike element van Louw se boodskap
>> heeltemal mis -
>>
>> . Miskien maak Chris Louw en sy maatjies
>> dit ook nog eendag. Dan kan hulle ook grootword.
>>
>
> Nee wat, ou Leendert, ek is nie onder die kalkoen
> uitgebroei nie. Ek sien ou Chris Louw ook maar
> vir wat hy is: 'n cry baby.
Inderdaad. Chris Louw se tantrum is 'n tienertantrum - 'n outjie wat
vaagweg besef sy pa was dalk nie heeltemal verkeerd nie, en nou veg hy vir
oulaas nog teen die moontlikheid dat sy outoppie dalk nie so dom is as wat
hy gedink het nie.
Dit moet op sy ouderdom moeilik wees om te hanteer as jy jou hele lewe lank
nog iemand anders "apartheidsvarke" of wie ookal geblameer het vir alles wat
met jou verkeerd gaan.
Dis nou die dat hy nie net vir De Klerk nie, maar die "nuwe swart elite", en
sommer ook die "jong feministe" blameer vir sy menopausale depressietjies.
> In hierdie dae wat ons
> hier in Noord-Amerika die doodskiet van studente
> wat teen die Vietnam-oorlog betoog het herdenk,
> wonder mens opnuut oor die gedweeheid waarmee
> die jonger geslag daar in SA maar die apartheids-
> varke se bevele uitgevoer het.
Ag nee wat. In hierdie dae van Bobbie Mugabe se ethnic cleansing verstaan
ons maar alte goed. En Tubby Mbeki verstaan weer vir Bobbie - dis maar in
die tradisie van die Mfekane van Sjaka.
Ek dink Bobbie en Tubby se dinge is vir Chris Louw soos 'n tiener se
pophelde wat skielik taan in hul glans.
> Ek wonder wat hulle
> dink as hulle hoor van al Wouter Basson se
> manewales. Alles dinge wat in hulle leeftyd gebeur
> het. As Olive Schreiner gedurende die Boere-oorlog
> vir reg en geregtigheid kon opkom, hoekom het
> meer van Chris Louw en sy tydgenote nie hulle stemme
> laat hoor nie?
Jy was nie hier nie. Jy sou (miskien) slegs die luidstes gehoor het, van die
stemme wat daar was. En dan weet ons ook hoe selektief jou doofheid is.
Maar dan is daar natuurlik nog die wat - in die lig van die ANC se ethnic
cleansing in Natal en 800 dooie plaasboere in vyf jaar, dink dat Basson se
"manewales" dalk honderdduisende sterftes voorkom het.
Op die ou einde, natuurlik, wonderhulle waar jou hoogheilige stem - en Chris
Louw s'n - was toe Bobbie tienduisende Shonas ge-"cleanse" het, en nou dat
Tubbie se boetjietjies dieselfde doen met Zulus en plaasboere.
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag alle Munisipliteite, Dorp en Stads Beplanners, Bou
Materiaal Verskaffers, Besighede en Firmas wat in SSGe besigheid
doen, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en
vasberadenheid. Annhoudende verskaffing van menige dienste aan
gemeenskappe, bv. Banke, Klere, Supermarkte, Winkels, ens.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.
Stel voor om ontmoetings met bestaande strukture, bv. Stads
Rade, Metropolitaanse Rade en Munisipaliteite, insluitend stad
en dorps beplanners te verhoog, om die aantal SSGe in ons
Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog. Vir persone wat
in en om ontwikkelende gemeenskappe bly. Veral vir gemeenskappe
wat ontwikkeling dringend benodig, indien enige. Menings
peilings kan ook verhoog word, veral aangaande die presiese
liggings waar verhoogde en verbeterde SSGe, asook die tipe van
dienste wat verskaf word, te verhoog, en daarop te verbeter.
'n Sentrale, maklik toeganklike ligging vir persone wat beide in
formele en informele woon eenhede bly, word voorgestel. In die
sentrum van ontwikkelende gemeenskappe, of aan die grens
daarvan. Met maklike toegang vir verskeie gemeenskappe. Om die
effektiwiteit van SSGe in ontwikkelende gemeenskappe te verhoog.
As deel van die 2020 plan om verbruikers groei en vergemaklike
diens aan persone te verskaf wat in en om ontwikkelende
gemeenskappe bly.
Verskillende kleur skemas van keuse van die gemeenskap kan
nagevolg word, bv. kulturele kleur skemas, ens.
Hoogstens aangeraai, om die produksie en beskikbaarheid van alle
benodigde tipes bou materiaal en kantoor toerusting en meubels,
veral rekenaar verwante toerusting, om die aantal SSGe te
asemrowend te verhoog in ontwikkelende gemeenskappe.
Die volgende dienste kan deur SSGe verskaf word: Winkel
sentrums, Vermaaklikheids gebiede, Restaurante, Besighede,
Kultuur gebiede, Openbare bilioteek, Studeer lokale, Rekenaar en
ander studie sentrums, Gimnasiums, Garages, Voedsel ruimtes -
baseer op die Maleisiese model - indien moontlik, Markte om
groente en ander ware te verkoop, Inligting sentrums, Gemeenskap
advertensie sentrums, Gesondheid en miv+/vigs verwante dienste,
bv. mediese dokters, ens.
Alle dienste kan in dieselfde kompleks / gebied beskikbaar wees,
indien moontlik. Om sekuriteit te vergemaklik, veral na ure.
Asook, om 'n sekuriteits omheining op te rig, indien nodig.
Die bouwerk van bg. kan geskeduleer en gelyktydig opgerig word,
vir verskeie ontwikkelende gemeenskappe. Hoogstens aangeraai, om
'n 18-24 uur werks dag na te streef. Asook, om subsidieerde
maaltye aan werkers en kontrakteurs beskikbaar te stel wat
deelneem, en by die werk is. Om produktiwiteit te verhoog, om
soveel as moontlik SSGe op dieselfde tyd te verhoog.
Hoogstens aangeraai, om bouers en kontrakteurs in die gemeenskap
waar SSGe verhoog/verbeter word, prioriteit te gee om aan die
projek deel te neem, bo bouers en kontrakteurs vanuit ander
gebiede waar SSGe verhoog/verbeter word. Asook, om die name van
persone wat aan die projek deelneem, asook die aantal ure wat
spandeer word, aan 'n muur van herinnering aan te bring, vir
nakomelinge om na te verwys.
Verskeie modelle om huur te verhaal word voorgestel. Waarvan een
is om huur en elektrisiteit vooruit te betaal.
Suksesse van hierdie stelsel kan elders implementeer word, waar
benodig. Asook, om die aantal SSGe in SAOG lidlande te verhoog,
waar voldoende aanvraag vir dienste benodig bestaan, en
gelyktydig beskikbaar is, waar en wanneer nodig. En voldoende
materiaal en hulpbronne beskikbaar is.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Subsidieerde maaltye kan afhandeling van projekte asemrowend
verhoog.
Maklike toeganklikheid aan dienste kan die ekonomie asemrowend
verhoog.
Kwaliteit van gemeenskaps lewe kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaps gees kan asemrowend verhoog word.
Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend stimuleer
word.
Onafhanklikheid, en inter-afhanklikheid, kan asemrowend verhoog
word.
Vredevolle multi-kulturele verhoudinge kan asemrowend verhoog
word.
Doelwitte vir 'n beter lewe vir almal in die Suid Afrika en
Afrika Renaissance kan vinniger bereik word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
'n ou vriend van my pa het sy lewe lank in Nederlandsch indie (nou Indonesia)
gebly.
Hy het die naam "PIERING" gebruik as 'n bysit bordjie waarop die mense b.v
die visgraatjies of vetrandjies van die vleis oply.
Is PIERING wellig 'n Malyse woord ? Ek is jammer ek het geen Malyse woordeboek
Welkom terug Leendert, hoop om nog weer
vir 'n lang tyd van jou briewe te lees.
BTW, ek hou van jou webwerf ......
'n interessante ng. op die oomblik is soc.culture.zimbabwe
Groete
Dankie dat jy my laat wekom voel. Ek kan ongelukkig nie bly nie. Het net kom
kyk of Boeman se tantrum hier aandag gekry het.
Groete, Leendert
Tobie skryf in boodskap news:8f4hv1$7d4$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Welkom terug Leendert, hoop om nog weer
> vir 'n lang tyd van jou briewe te lees.
> BTW, ek hou van jou webwerf ......
> 'n interessante ng. op die oomblik is soc.culture.zimbabwe
> Groete
>
Ek dink dis vreemd dat Suid-Afrikaners dit noodsaaklik vind
om n eie winkel in Engeland te hê. Ek was nou onlangs vir n
hele
ruk in London, en daar is nou regtig niks in Suid-Afrika wat
mens nie
in London by n gewone kruideniersware winkel kan kry nie.
Behalwe
nou vir ou miesies bolls, maar die Engelse maak net sulke lekker
blatjang.
Nie dat ek hulle dit misgun om n rand of drie te maak nie, soos
reisiger
sê, one for all en all for one. Het juis n Suid-Afrikaanse
outjie gesien in die Safeway, ewe met n swart uniform en al, nog
n melkbaard outjie, wat by die
deur gestaan en wag hou het. Ek het so n paar woorde met die
mannetjie gewissel, en hy was bitter homesick en het vir my gesê
hy wil huis toe, hy kan nie meer die nat en koue vat nie (hy was
van Rustenburg).
Pat
Charles van der Wath wrote in
article ...
> The South African shop is situated just outside the Embankment tube station,
> opposite the Princess of Wales pub.
>
> --
>
>
> - Die Vierkleur Hoog!
>
> Samuel Murray wrote in message
...
>>
>> Sean Bishop wrote in message
>> news:di9R4.42$Eu2.1485@news2-win.server.ntlworld.com...
>>> can someone help???? does anybody know if they teach afrikaans
>>> in London uk . I have not seen any advertisement and would
like to
>> learn the
>>> language
>>
>> There are many South Africans in London waiting to make a buck. Or, you
>> could visit the South African embassy (at the Square with that ugly goat
>> jumping from the side of the building). Near the embassy there is a
>> South African shop as well (ask around... ask also at the New Zealand
>> embassy, they might know better than the South African embassy about
>> where to find a South African shop).
>>
>