Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Afrikaans Theatre

Do., 11 Mei 2000 00:00

My naam is Peter Terry; ek is die hoof van die Drama-afdeling hier by
die Staatsteater Pretoria.

Ek is besig om nuus omtrent ons nuutste drama op die internet te
versprei en die boodskap hieronder is in Engels. Ek vra verskoning
daarvoor, maar dis tog deesdae die maklikste / algemeenste taalmedium...

Wat my vreeslik baie pla is die feit dat Afrikaanssprekende mense nie
eintlik hulle eie toneel ondersteun nie. Ja, goed, ons kry goeie gehore
vir komedies soos Vettie Vettie! en dies meer, maar as dit kom by
ernstige goed - nie eers arty-farty goed nie, maar ERNSTIGE goed, dan
bly die Boere weg!

Ek weet mens kry die regering wat jy verdien, maar dit lyk my ons gaan
binnekort die teater kry wat ons verdien ook - dws absoluut g�ffffc3�ffff83�ffffc2�ffffa9�ffffc3�ffff83�ff ffc2�ffffa9n teater
nie.

Hierdie nuwe toneelstuk by die Staatsteater is regtig goeie teater -
goeie akteurs, regie ens, goeie teks : toeganklik, prikkelend,
interessant, eg, eerlik... alles wat goeie teater maak. Dis nie iets
vir jaded palates nie. Dis nie skop skiet en donner nie. Net 'n mooi,
deernisvolle blik op ONS mense en ONS geskiedenis. Niemand word
uitgebeeld as pure held of pure skurk nie, en dit is nie holruggeryde
polemiek nie. Dit eis dat Afrikaners dit moet sien.

Ag, ek kan vir ure so aangaan, maar ek sal stilbly. Maar, regtig,
Afrikaanse mense, dis omtrent julle laaste kans om professionele teater
soos hierdie te ervaar.

Lees maar verder...

We have a new play on, called SKROOT, which deals with the Boer War,
and ought to be of interest to people on this site, particularly those
in the Gauteng area.

We offer special discounts for block bookings. For more information,
please contact our website (www.statetheatre.co.za) or phone us at 012
322 1665. (Skroot is scheduled to perform nightly at 20:00 in the Arena
at the State Theatre.)

Thank you

Peter Terry (media release follows below)

Skroot is set in a British concentration camp in the Anglo Boer South
African War and is historic drama at its best, dealing in a poignant
way with the human anguish of the conflict that still has an effect on
the way people live their lives in South Africa.

"Skroot" means scrap metal, or shrapnel, and is a metaphor for the
destruction and devastation which affects all the characters in the
play - British, Boer and Black.

Bloemfontein playwright Nico Luwes has based his play on actual
historical events, and there is the ring of truth to a startling story
of love, hate, revenge, forgiveness and reconciliation which is
guaranteed to touch the heartstrings.

The conflicting perspectives of an idealistic young British doctor, and
his cynical superior officer are juxtaposed with the Boers�ffffc3�ffffa2�ffffe2�ffff82�ffffac�ffffe2

Koeitjies & kalfies | 20 kommentare

Re: Afrikaans Theatre

Do., 11 Mei 2000 00:00

Hoeveel kos dit? Is dit duur? Is daar parkering? Is my kar veilig?
Hoe lank duur die show? Kan ek kos invat? As ek sulke vrae het, is
daar 'n pamflet vir my iewerster beskikbaar?

Peter skryf in boodskap news:05108cf7.1d7e7e2f@usw-ex0106-048.remarq.com...
> My naam is Peter Terry; ek is die hoof van die Drama-afdeling hier by
> die Staatsteater Pretoria.
>
> Ek is besig om nuus omtrent ons nuutste drama op die internet te
> versprei en die boodskap hieronder is in Engels. Ek vra verskoning
> daarvoor, maar dis tog deesdae die maklikste / algemeenste taalmedium...
>
> Wat my vreeslik baie pla is die feit dat Afrikaanssprekende mense nie
> eintlik hulle eie toneel ondersteun nie. Ja, goed, ons kry goeie gehore
> vir komedies soos Vettie Vettie! en dies meer, maar as dit kom by
> ernstige goed - nie eers arty-farty goed nie, maar ERNSTIGE goed, dan
> bly die Boere weg!
>
> Ek weet mens kry die regering wat jy verdien, maar dit lyk my ons gaan
> binnekort die teater kry wat ons verdien ook - dws absoluut g�ffffc3�ffff83�ffffc2�ffffa9�ffffc3�ffff83�ff ffc2�ffffa9n teater
> nie.
>
> Hierdie nuwe toneelstuk by die Staatsteater is regtig goeie teater -
> goeie akteurs, regie ens, goeie teks : toeganklik, prikkelend,
> interessant, eg, eerlik... alles wat goeie teater maak. Dis nie iets
> vir jaded palates nie. Dis nie skop skiet en donner nie. Net 'n mooi,
> deernisvolle blik op ONS mense en ONS geskiedenis. Niemand word
> uitgebeeld as pure held of pure skurk nie, en dit is nie holruggeryde
> polemiek nie. Dit eis dat Afrikaners dit moet sien.
>
> Ag, ek kan vir ure so aangaan, maar ek sal stilbly. Maar, regtig,
> Afrikaanse mense, dis omtrent julle laaste kans om professionele teater
> soos hierdie te ervaar.
>
> Lees maar verder...
>
> We have a new play on, called SKROOT, which deals with the Boer War,
> and ought to be of interest to people on this site, particularly those
> in the Gauteng area.
>
> We offer special discounts for block bookings. For more information,
> please contact our website (www.statetheatre.co.za) or phone us at 012
> 322 1665. (Skroot is scheduled to perform nightly at 20:00 in the Arena
> at the State Theatre.)
>
> Thank you
>
> Peter Terry (media release follows below)
>
> Skroot is set in a British concentration camp in the Anglo Boer South
> African War and is historic drama at its best, dealing in a poignant
> way with the human anguish of the conflict that still has an effect on
> the way people live their lives in South Africa.
>
> "Skroot" means scrap metal, or shrapnel, and is a metaphor for the
> destruction and devastation which affects all the characters in the
> play - British, Boer and Black.
>
> Bloemfontein playwright Nico Luwes has based his play on actual
> historical events, and there is the ring of truth to a startling story
> of love, hate, revenge, forgiveness and reconciliation which is
> guaranteed to touch the heartstrings.
>
> The conflicting perspectives of an idealistic young British doctor, and
> his cynical superior officer are juxtaposed with the
Boers�ffffc3�ffffa2�ffffe2�ffff82�ffffac�ffffe2

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Wildewoordeboek D-G

Wilde Woordeboek D-G; Wo., 10 Mei 2000 00:00

Dandy - uitskietpinkir
Dice (met kar of motorfiets) - hakskeer, blitsrits, dobbelja, woer, bande brand
Draw - ewetjie, al-elk, koeksister, ewewin
Don't try your luck - jy speel met die lykswa se "starter" , moenie probeer pret pluk nie, moenie jou klokkie met my lui nie, jou tande in 'n leeu se stert slaan, moenie my melk suur maak nie, sluk jou geluk, moenie doekswaai nie

Face-lift - hysbakkies
Fancy (iemand ...) - hom liplek, hom flikoog, kykvry, soenstaar
Flashy (voorkoms) - malledraai, maltol, breinflou, glybui, rolbol, deurmetoffie
Flat Spin - malledraai, maltol, gekkewaan, glybui
French Kiss - tongstoei, tongtol, tongvleg, tongknoop, smoelsmul, lekbek, mondspasma

Gasket ('n ... blaas) - 'n breinbom los, werwels haak uit, ystervarke vang, 'n vuurpyl spoeg, 'n gasbobbel blaas
Inwoner van Gauteng - Gautgrawer, Gryslander, Gouelokkies, Sowetohaan
Genuine - wetwaar, regtig-egtig, egreg
Go-getter - inpalmer, vegvatter, krykêrel, vooruitholler, kansmens, gapinggryper
Go (iemand ..) - knaag, gas gee, morpor, skollie
Granny flat - grootjiegrot, abbahuisie, ouderdosie, plakpaleisie, tuintuiste, oumaklossie, mikrowoning, oumanessie, ouma-igloo, skoonmawoonwa, oumakaia, mindaeoord, gryshuisie, erfnes, ouvrou-houkou, plooihuisie, krokhok
Grind (iemand ....) - inskroef, knie, skeur, meel, skraap, gryp en slyp, duimdraai
Guts (nie die guts hê nie) - geen dikderm nie, banghaar, polsloos, kleppe het gebrand

Afrikaans, ons taal | 2 kommentare

Wildewoordeboek A-C

Wilde Woordeboek A-C; Di., 09 Mei 2000 00:00

Hier is 'n paar Afrikaanse woorde waarvoor mense gereeld Engels gebruik
omdat hulle nie die korrekte Afrikaans ken nie.
(uit Wildewoordeboek)

Affair - okkasieflirtasie, toutrappertjie, hoekiejol, loslooitjie, konkelliefde, steelvry
After party - najol, moljol, beseringstydjolyt, doljol, jol-na-die-bol, uithaak, zero-uur
Aftjop - Inplof, slikpik, soutsweet, seningkou, kraak
Appy - leerlaaitie, aapprofessor, moerjoggie, probeer-weer

Backfire - truknor, pypknal, petrolwind, gatskiet, spoeg en spat
Backseat driver - skouervlieg, dryfwyf, tongbestuurder, bekdrywer
Bad mood - wildeweerbui, krap-krokbui, ashoopbui, brombui, papkrapbui,duiwelpak dra
Baggies - kniekappers, beenflapper, simbaalbroek, arm darems, kniesloffers, poffies
Batt (klastoesig hou) - plak, roes
Beat ( jy .. my) - jy stop my klok, jy byt my boud, jy skil my, jy laat my stof suig
Blan ( 'n ... slaan) - breinblok, asynbrein, breingly, flop in die kop, visbrein, geheuebreuk
Blind (iemand is ...) - mologie, mollie, klapoog
Blind date - moljol, lui-vry, willvangs, waagsleep, nimmertjie, probeer-en-pas
Block en tackle - hou en klou, balketting, blok-en-byt, touspiere, kettingkatrol
Bobby-socks - glipkousies, kniekruipers, trek-opkouse, kniekopkouse
Body language - skeletklets
ons land van bontes (reënboognasie) - lappiesland, Alabamaland,
Allerasseland, Mengelland, Inkleurboekland, JosefskleedRepubliek,
Smartieland, Blommeland, Potpouriland, Karousel, Suidparadys, Kaleidoland
Boogie (watersports) - waterwikkel, gansdans, pensry, waterwoerts
Brandsiek brak - brommerboel, bosluiswingerd, asblikaasvoël, vlooipaleis
Bright spark - bofprof, wakker-rakker, blitskop, flinkdink, vonkpronk, vonkie-donkie
bumper (... uitgawe van 'n boek) - boepensblad, dikstertuitgawe, superuitgawe
Bungee jump - rekduik, pletterval, rek-of-vrek-sprong, malval, brugkettie, rukrek
Bunny chow - boemiebrood, hasiehappie, broodjiebyt, broodsensasie

CD speler - laserloerie, skyfdraaier, straalklanker, laserblaser
Charmer - oe-aaier, wyfieklikker, verleiervryer, sjarmiet, glansgooier
Check jou later - trap jou stert (later)
Cheer - gilbrul, haal mangels uit
Cherries - appelkosies, valletjies, lekkerlyfies, veerpootjies
Chips, hier kom meneer - kraak/spat/sak-dak hier kom meneer
Close (dit was ...) - eina-byna, stofdikte, basvelamper, amper-stamper, nerfkerf, nippie-naby
Cool ( .. persoon/handeling) - ysbreker, asem-wasem ou, vars ou, aitsa ou, oe-a ou,
Cope - touklou, voetestamp, son sien, oor die bult kom
Crazy - kissies, gorillamal, gesingel, van-die-wa-af, uithuisig, kopstopper, apie-koors
Cream Cracker - woestynkoekie, kraakkoekie, teëlbrood
Creeps (die ... gee) - ritterasie gee, jou niere kielie, my tong hare gee, goggatrillings gee
Cute - wipgat, poppienk, soenig, wollerige worshondjie

Laat weet my as julle ouens wil hê ek moet die alfabet voltooi !

Groetnis van 'n mede skoenlapper
Susan

Afrikaans, ons taal | 2 kommentare

Re: Wilde Woordeboek A-C

Di., 09 Mei 2000 00:00

Voltooi die gedig, asseblief; maar waar is die vloekwoorde?
Kan jy die kleurryke vloektaal hier byvoeg?

foilcut skryf in boodskap news:8f8hp3$20iq$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Hier is 'n paar Afrikaanse woorde waarvoor mense gereeld Engels gebruik
> omdat hulle nie die korrekte Afrikaans ken nie.
> (uit Wildewoordeboek)
>
> Affair - okkasieflirtasie, toutrappertjie, hoekiejol, loslooitjie,
> konkelliefde, steelvry
> After party - najol, moljol, beseringstydjolyt, doljol, jol-na-die-bol,
> uithaak, zero-uur
> Aftjop - Inplof, slikpik, soutsweet, seningkou, kraak
> Appy - leerlaaitie, aapprofessor, moerjoggie, probeer-weer
>
> Backfire - truknor, pypknal, petrolwind, gatskiet, spoeg en spat
> Backseat driver - skouervlieg, dryfwyf, tongbestuurder, bekdrywer
> Bad mood - wildeweerbui, krap-krokbui, ashoopbui, brombui,
> papkrapbui,duiwelpak dra
> Baggies - kniekappers, beenflapper, simbaalbroek, arm darems, kniesloffers,
> poffies
> Batt (klastoesig hou) - plak, roes
> Beat ( jy .. my) - jy stop my klok, jy byt my boud, jy skil my, jy laat my
> stof suig
> Blan ( 'n ... slaan) - breinblok, asynbrein, breingly, flop in die kop,
> visbrein, geheuebreuk
> Blind (iemand is ...) - mologie, mollie, klapoog
> Blind date - moljol, lui-vry, willvangs, waagsleep, nimmertjie,
> probeer-en-pas
> Block en tackle - hou en klou, balketting, blok-en-byt, touspiere,
> kettingkatrol
> Bobby-socks - glipkousies, kniekruipers, trek-opkouse, kniekopkouse
> Body language - skeletklets
> ons land van bontes (reënboognasie) - lappiesland, Alabamaland,
> Allerasseland, Mengelland, Inkleurboekland, JosefskleedRepubliek,
> Smartieland, Blommeland, Potpouriland, Karousel, Suidparadys, Kaleidoland
> Boogie (watersports) - waterwikkel, gansdans, pensry, waterwoerts
> Brandsiek brak - brommerboel, bosluiswingerd, asblikaasvoël, vlooipaleis
> Bright spark - bofprof, wakker-rakker, blitskop, flinkdink, vonkpronk,
> vonkie-donkie
> bumper (... uitgawe van 'n boek) - boepensblad, dikstertuitgawe,
> superuitgawe
> Bungee jump - rekduik, pletterval, rek-of-vrek-sprong, malval, brugkettie,
> rukrek
> Bunny chow - boemiebrood, hasiehappie, broodjiebyt, broodsensasie
>
> CD speler - laserloerie, skyfdraaier, straalklanker, laserblaser
> Charmer - oe-aaier, wyfieklikker, verleiervryer, sjarmiet, glansgooier
> Check jou later - trap jou stert (later)
> Cheer - gilbrul, haal mangels uit
> Cherries - appelkosies, valletjies, lekkerlyfies, veerpootjies
> Chips, hier kom meneer - kraak/spat/sak-dak hier kom meneer
> Close (dit was ...) - eina-byna, stofdikte, basvelamper, amper-stamper,
> nerfkerf, nippie-naby
> Cool ( .. persoon/handeling) - ysbreker, asem-wasem ou, vars ou, aitsa ou,
> oe-a ou,
> Cope - touklou, voetestamp, son sien, oor die bult kom
> Crazy - kissies, gorillamal, gesingel, van-die-wa-af, uithuisig, kopstopper,
> apie-koors
> Cream Cracker - woestynkoekie, kraakkoekie, teëlbrood
> Creeps (die ... gee) - ritterasie gee, jou niere kielie, my tong hare gee,
> goggatrillings gee
> Cute - wipgat, poppienk, soenig, wollerige worshondjie
>
> Laat weet my as julle ouens wil hê ek moet die alfabet voltooi !
>
> Groetnis van 'n mede skoenlapper
> Susan
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Low. lower, lou

Di., 09 Mei 2000 00:00

Gloudina: Tot tyd en wyl Wouter Basson
skuldig bevind word, is hy onskuldig in die
siening van die wet. En jy as polisieman
behoort dit te weet.

Lou: My donder Antie - JY is die een wat ons
heeltyd vertel hoe slegs en skuldig Wouter
Basson dan is - en nou praat JY die strooi
hierbo. Probeer tog konsekwent wees!>>

Ferdi Greyling: Sy is. Mens noem dit rule
of law. Al daarvan gehoor, Lou?

Lou: Al weer van die punt af ou Ferdi! Lees
tog die thread! Weet jy ooit wat konsekwent
beteken?

Ek stem bitter selde met die antie en met ou
Ferdi saam, maar die opskrif hierbo dui op
jou IK, Lou.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Lyfstraf

Di., 09 Mei 2000 00:00

Hoe voel julle oor lyfsraf in skole. Ek dink dat vanaf daar nie lyfstraf
meer in skole mag togepas mag word nie, daar nie meer dissipline in die
skole is nie.Ek sou nie gewaag het om n onderwyser te vloek in die skool
nie.So n ruk terug by n skool naby my het die kind die onderwyser lelik
gevloek. Die onderwyser is toe na die ouers toe wat die kind se kant geneem
het.

Ek dink dit moet van die ouer afhang of lyfstraf mag toegepas word en as hy
toestem moet hy n toestemmings brief teken.

Nou wil hulle dit n wet maak dat jy nie jou kind lyfstraf mag gee by jou
huis nie. In die Bybel staan dit dat die ouer die nodige ouerlike tug moet
gee.Ek het nou en dan n goeie pak slae gekry by my pa en ek het hom
gerespekteer. Ek het gereeld by die skool slae gekry. Die oggend 6 by die
skool en die aand 6 by die koshuis. Ons het die aand onder die stort gespog
wie die meeste strepe op sy gat het. Ek moes ook nooit by my pa gekla het
dat ek slae gekry het nie.

Ek voel dat sekere wette gemaak word om die Christelike waardes in die grond
in te ry en so die kerk te probeer afbreek.

Ek voel dat tug wel reg toegepas moet word want ek stem ook nie saam om n
kind so te slaan dat arms of bene gebreek is nie. Daar is niks verkeerd met
n paar houe op die agterent nie.

Sal graag wil hoor hoe julle voel oor die punt.

Reenen van Niekerk

Onderwys & opvoeding | 13 kommentare

Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra)

Di., 09 Mei 2000 00:00

Hallo daar.

Ek en 'n Nederlandse vriendinnetjie gaan binnekort trou, en sy sou graag
wou hê die Gereformeerde Kerk se huweliksformulier by ons eie
trouformulier ingewerk word. Ons soek nie die Vrygemaakte Gereformeerde
Kerk s'n nie, ook nie die sogenaamde Swartkouse (ek bedoel geen
belediging nie) nie, maar die doodgewone Gereformeerde Kerk (of selfs
Hervormd-Gereformeerde Kerk) s'n.

Kan iemand asseblief vir my daardie formulier stuur? My e-posadres is
smurra...@yebo.co.za (verwyder die "REMOVE"), en ek sal dit waardeer
as dit na my e-posadres gestuur kan word. Of dalk ken iemand dalk 'n
hulpvaardige webwerfadres...?

Samuel Murray
http://www.oocities.org/lacialacia (persoonlike werf)

Geloof & kerksake | 5 kommentare

Afrikaans language course in Joburg

Di., 09 Mei 2000 00:00

I am looking for an Afrikaans language course in Joburg -
so far I have not been able to find one. I need to learn
Afrikaans asap so any help would be greatly appreciated.

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1082  1083  1084  1085  1086  1087  1088  1089  1090  1091  1092  1093  1094  1095  1096  1097    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 03:08:10 UTC 2026