Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re - groen lig vir verhoogde bydraes

Vr., 11 Augustus 2000 00:00

Wil graag inniglike dank en waardering uitspreek vir die
ontvangs van die groen lig tydens 'n onlange landsreis, soos
bespreek. Asook vir verhoogde ondersteuning aangaande die diens
wat hier gelewer word, veral vir die verhoogde formaat van
skeduleerde ontmoetings. Vir verhoogde bydraes, veral na die
groen lig aangaande perdry vir 'n beter toekoms.

Hou gerus hierdie nuusgroep dop vir instruksies aangaande
landsreise, soos en wanneer nodig.

Nou word daar gewag vir die groen lig aangaande perdry vir 'n
beter toekoms. Wanneer die reisiger in die geval sukses behaal,
wen almal.

Die miv+/vigs bydrae kan eerskomende week verwag word.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

hoekom is julle breindood mense so lief vir die ander ?

Vr., 11 Augustus 2000 00:00

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Fri, 11 Aug 2000 07:23:44 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>
> persoon was wat
>> met opregtheid opgetree het was dit wyle Jaap Marais,dus behandel hom met die
>> respek wat hom toekom.>>
>
> Teenoor swart en bruin Suid-Afrikaners??!!
>
> Het jy met 'n tafeldoek oor jou kop deur die lewe gegaan??
>
> Hy het swartmense geen regte in Suid-Afrika gegun nie!!!
>
> Daarin was hy net soos Alfred Milnet teen die Afrikaner.
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

hoekom is julle breindood mense so lief vir die ander ?

Vr., 11 Augustus 2000 00:00

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Fri, 11 Aug 2000 07:23:44 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>
> persoon was wat
>> met opregtheid opgetree het was dit wyle Jaap Marais,dus behandel hom met die
>> respek wat hom toekom.>>
>
> Teenoor swart en bruin Suid-Afrikaners??!!
>
> Het jy met 'n tafeldoek oor jou kop deur die lewe gegaan??
>
> Hy het swartmense geen regte in Suid-Afrika gegun nie!!!
>
> Daarin was hy net soos Alfred Milnet teen die Afrikaner.
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Ma gebruik haar eie kinders vir prostitusie

Vr., 11 Augustus 2000 00:00

Ek het vandag n storie gehoor wat my gewalg het van n vrou wat haar eie drie
kinders gebruik het as prostitute. Die jongste van hulle was maar net 5 jaar
oud.Om alles te kroon het die stiefpa gevra of hy ook mag seks he met die
kinders waarop sy gese het as hy betaal mag hy maar. Dit het vir n paar jaar
aangegaan voor sy uitgevang was.

Ek kan nie verstaan dat n ma dit aan haar eie kinders kan doen nie ,maar ek
kan ook nie verstaan dat n man sal betaal om dit met n vyfjarige kind te
doen nie.

Ek dink sulke mense moet permanent uit die samelewing verwyder word.

Daar is so baie mense wat alles sal doen om n kind te he maar nie die
voorreg het nie en dan is daar mense wat geseen is om kinders te he en dan
doen hulle sulke goed aan hulle.

hoe voel julle oor die onderwerp en wat dink julle moet met sulke mense
gedoen word.

Reenen van Niekerk

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Frikkie

Do., 10 Augustus 2000 00:00

Frikkie, ouboet is jy daar? kontak my asb.

Boertjie

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

re: Biltong Zoetermeer ?

Do., 10 Augustus 2000 00:00

Hai Pijotrij,

Het jy die nommer of die van gesoek van die slagter in Zoetermeer Nederland
wat Biltong verkoop ?
Pleeeeese vertel ons - ons is hongerig vir lekker vleis !

Patrick

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Lekker, nou kry Mugabe dit hotagter...

Do., 10 Augustus 2000 00:00

Die yanks het besluit om hulle $13m se poetoe-pap skenkings weg te hou van
die monde af as sy klomp bobbejane voortgaan met die menseregte skendings
teenoor sy mede-burgers.

Voorwaar gerustellend dat die buiteland (en dit sluit liewe Mbeki & Co in)
uiteindelik iets daadwerkliks begin doen.

Nou as hulle nie wil hoor nie dan moet hulle maar honger ly. Dit werk
gewoonlik.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

The Fly

Do., 10 Augustus 2000 00:00

THE FLY

In his black armour
the house-fly marched the field
of Freda's sleeping thighs,
undisturbed by the soft hand
which vaguely moved
to end his exercise.

And it ruined my day-
this fly which never planned
to charm her or to please
should walk boldly on that ground
I tried so hard
to lay my trembling knees.

Leonard Cohen

PS: Gloudina, hoor julle nog ooit iets van die man. Laas wat ek gehoor het,
het hy in 'n Klooster in Kanada gesit...

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: The Fly

Do., 10 Augustus 2000 00:00

Nog 'n Leonard Cohen fan. As jy van sy musiek soek se net , ek het al a paar
CD's van my gerip en kan dit op Napster vir jou aanbied.

Groete
Krokkie

>
> Leonard Cohen
>
> PS: Gloudina, hoor julle nog ooit iets van die man. Laas wat ek gehoor het,
> het hy in 'n Klooster in Kanada gesit...
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: www.eep.co.za

Wo., 09 Augustus 2000 00:00

:-)
phatti wrote in message ...
> God, jy's slim.
> Jy't tot 'n meta-crawler van erens af gerob.
> www.eep.co.za wrote in message
> news:398f9a71$0$237@helios.is.co.za...
>> Oh no you don'! :-) Try the search engine on www.eep.co.za, it is
>> dynamically re-linked to whichever of the top engines (Yahoo, AV, HotBot
>> etc.) yields the clearest results.
>>
>> www.eep.co.za - South Africa's top newsbot v1.01�
>>
>>
>> @home.com wrote in message ...
>>> letterkunde
>>> teologie
>>> heldhaftigheid
>>> ubuntu
>>> potgieter
>>>
>>
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1834): [ «    1040  1041  1042  1043  1044  1045  1046  1047  1048  1049  1050  1051  1052  1053  1054  1055    »]
Tyd nou: Wo. Mrt. 11 21:34:46 UTC 2026