Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

SA en die Dalai Lama

Vr., 27 Maart 2009 14:48

Goeie ding dat Tutu en De Klerk weier om deel te
neem aan enigiets as die Dalai Lama nie in SA
toegelaat word nie. In alle geval, die Dalai Lama
was onlangs baie siek, en het seker nie vooruit-
gesien na 'n trip na SA nie.
Sjina is 'n netelige kwessie vir baie regerings.
Hilary Clinton se eerste besoek in die buiteland was
aan Sjina, wat omtrent die bank van die VSA se
regering is. Ons vorige Liberale regering was ook
maar afsydig teenoor die Dalai Lama. Die huidige
konserwatiewe regering is nogal meer militant teen
die Sjinese druk. ( Die Dalai Lama is een van net
twee mense wat honorary Canadian citizens is.)
Die Dalai Lama is nou sewentig jaar oud.
Dus is die kwessie van wie hom gaan opvolg, 'n
netelige een.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Koos Kombuis se twak

Do., 26 Maart 2009 10:23

Nie gedink ek's nog hier nie? gelees van die kak wat Koos Kebuis kwytraak
oor Afrikaanse musiek in Rapport? Praat van Rina Hugo en Manuel Escorsio
onder andere wat skreeu soos katte en maer varke. Nou wonder ek net of
hierdie ou dik gesig met sy prewelende lippe-manier van praat, ooit daaraan
gedink het dat hyself ook nie eintlik kan sing nie? Dat hy deel is van die
swak standaard van Afrikaanse musiek? Dat dit sy generasie is wat begin
het met hierdie 'brom vir musiek is aanvaarbaar'. Beide Hugo en Escorsio
is opgeleide musikante...beide het hulle meestersgrade verwerf as ek die
ding reg het. Rina het tot in die VSA gaan studeer......en hier kom 'n
prewelende dik man en hy reken hy het die reg om kritiek uit te spreek op
iets wat hyslef duidelik nog nie onder die knie het nie?

Koeitjies & kalfies | 18 kommentare

Re: Tibet "hell op aarde" ; Video!

So., 22 Maart 2009 23:34

Peter Terpsra wrote in
news:27516555.7fNpECJmCU@dharma:

> Hell op aarde:
>
> http://footage.tibetanbridges.com/Torture-in-Tibet.mov
>
> Duurt 7 minuten en 37 seconden.
>
> WAARSCHUWING: De beelden zijn gruwelijk!
>
> Groet,
>
> Peter
>

In Zuid-Afrika is de laatste kleur van de regenboog inmiddels ook voorgoed
gedemonteerd, door de Dalai Lama de toegang te weigeren.

Maar ja, wat wil je ook, tov China, als menig Afrikaans dicatator daar (cq in
Hongkong) zijn laatste toevlucht zoekt, ZA-lievelingetje Mugabe voorop.

Strax eens kijken of eea door het overige buitenland ook gewaardeerd wordt in
de koers van de Rand.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Blauwe Walvis op het Afrikaans

Ma., 16 Maart 2009 22:20

Wie ken mij vertellen wat in het AFRIKAANS is : de Blauwe Walvis
Welke woorden worden daarvoor gebruikt ?
Bedankt
Eric
Is there anybody who can tell me which words you use in AFRIKAANS for
Blue Whale ?
Thanks
Eric

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Blaas jou kar op en kry jou ry

Sa., 14 Maart 2009 11:53

Ons sal nou nou ry. Net eers die kar opblaas.
En pasop tog dat die kar nie puncture nie.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Die (beter en/of) nuwe (outeur) om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk (Inisiatief)

Sa., 14 Maart 2009 11:19

Die (beter en/of) nuwe (outeur) om te verhoog ?
Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk (Inisiatief)

*

Groot dank en/of wardeering word hiermee betuig.
Vir Opstaan en/of Vorentoe gaan (Inisiatiew(e)).
Om d.m.v. E-pos en/of Nuusgroep(e),
((Kosmies) Gesamentlike, (waar van toepassing)),
Kompromie en/of Onderhandelinge Kommunikasie (Inisiatiew(e)).
weer te gee.
Asook vir die ondersteuning daarvan.
Om vry en/of regverdig, te kan verhoog,
na 'n (beter en/of) nuwe, Aangename uitkomste Gemeenskap.

By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, (in die verband), word inniglik waardeer.

Die vry en/of regverdige blou-groen lig, word hiermee gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkoms Bereiking (Lede en/of)
Leiers.

Voor, tydens en/of na,
die hou van,
Benodigde,
en/of Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s) Ontmoeting(e),
en/of
verkiesing(e), referendum(s), menings peiling(e) en/of debat(te).


01.
Die vry en/of regverdige blou-groen lig, word hiermee gegee.
Aan (Media en/of) Aangename uitkomste Bereiking, (Lede en/of) Leiers.

Vir die aanwysing van 'n Land (vir die (outeur)),
om tydelik na te verhuis.
Veronderstel EU, VK, VSA en/of Suid-Afrika.
In die gebruik daarvan,
om tot groter diens lewering te wees.
Voor, tydens en/of na,
die (plasing, oorhandiging en/of) bespreking,
van Aangename uitkoms Wenk (Inisiatiew(e)).

En/of
voor, tydens en/of na,
die uitsteek van die goeie hand van vriendskap,
na onder andere (Mev. en) President, B Creme, (Dr. Dahesh),
(Talk.Religion.Newage Nuusgroep Deelnemer(s)),
as Presidensiële (Adviseur(s)),
en/of
((Mev. en) President) M Mahathir, (President, Maleisië),
as President van die (Aarde) Gesamentlike Regering, (Adviseur(s)).

Ten doel daarvan,
om ondersteuning te lewer,
om van, (verder as), en/of na,
'n (Aarde) Gesamentlike (Koalisie) Regering (Parlement), te verhoog.
Voor, tydens en/of na,
die standardiseering van (Parlementêre) Portefeulje(s),
na (ondersteun) dieselfde Portefeulje(s),
(as op die Landelike vlak).

En/of
die standardiseering van Monetêre Eenheid,
na 'n desimaal vriendelike Eenheid.
Om die bymekaartel van Eenhed(e) en/of Sent(e),
te vereenvoudig.

Asook om na Ekonomiese Sone (Land(e)), te verhoog,
(bv. Suid-Afrika en/of SAOG),
na SAOG, (AU), Gesamentlike (sub-)Parlement(e).

Ontmoeting(e) kan ook verhoog word.
In die swaai van Militêre-Verdediging Bevelvoerder(s),
na Leier Koalisie, (Lede en/of) Leiers.
Om die vorming van makliker Alliansie(s) te verhoog,
voor, tydens en/of na,
om die bewaking en/of beskerming,
van Regering(s), se gebou(e), (onder andere),
en/of
die verkoop van vorige, huidige en/of toekomstige (wapen) tegnologie,
na meer moderner, (wapen) tegnologie,
te verhoog,
(indien nie alreeds),
(indien wel so verkies word, indien wel).


02.
Die vry en/of regverdige blou-groen lig, word hiermee gegee.
Aan (Media en/of) Aangename uitkomste Bereiking, (Lede en/of) Leiers.

G-77, G-20, G-8, G-7 (Lid), en/of EU, VSA, VK Land(e), (Lede en/of)
Leiers,
en/of slegs (Mev. en) President Zhirinovsky,
die gee van die blou-groen lig te verhoog.
Vir die ((skep), soek, vind, bewusmaking, vervorming en/of)
ondersteuning,
van Aangename uitkoms (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
op die (Land, Ekonomiese Sone, Kontinentale en/of) Planetêre vlak,
alleen en/of gesamentlik,
met Afgevaardigde(s).
Om na meer inklusiewe (Verkiesing(e) en/of) Demokratiese Prosesse,
te verhoog,
Voor, tydens en/of na,
die gee van Bonus Pryse / Punte,
vir vorentoe verhoging (Inisiatiew(e)),
(indien nie alreeds),
(indien wel so verkies word, indien wel).


(Die hernumering van (Inisiatiew(e)), is soos verkies, en/of welkom).


Voor, tydens en/of na,
beraadslaag (is), is en/of gaan word,
met (Lede en/of) Leiers van -
G-77, G-20, G-8, G-7 (Lid), en/of EU, VSA, VK Land(e),
(indien wel nodig),
en/of
(soos verkies en/of ondersteun).


Kyk net na al die Swaai, Byvoordele en/of Voordele, onder andere,
te verkry -

Meer effektiewe swaai, van, (verder as), en/of na,
DA (Aarde Globaal) Ondersteunde en/of (Koalisie (Saam)) Regerende,
Aangename uitkoms, (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
kan asemrowend verhoog word.

Meer effektiewe ondersteuning, van, (verder as), en/of na,
Saamreis Aangename uitkoms, Bereiking Wenk (Inisiatiew(e)),
kan asemrowend verhoog word.

Meer effektiewe vertroue, van, (verder as), en/of na,
Kompromie en/of Onderhandeling Proses(se) (Onderweg),
kan asemrowend verhoog word.

Die vinniger realiseering van vry en/of regverdige,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
wense en/of begeertes, visies en/of doelwitte, en/of konstitusionele
voorstelle,
(onder andere, totale handeldrywe van (Land(e), Ekonomiese
Sone(s), Planet(e), en/of) Galaksie Groep(e) ens. met mekaar),
kan asemrowend verhoog word.

Gesamentlike belange kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.

En 'n (Beter en/of) Nuwe Lewe, kan vir Almal geskep word.


(Hoop dit help. )
(Sien dit help. )
(Saam vir 'n (Beter en/of) Nuwe Toekoms. )

(Staan op / Gaan vorentoe,
vir die reg, kontinuiteit, kwantiteit en/of kwaliteit van Lewe,
asof dit U (eerste, laasste en/of) middelste geleentheid kan wees. )


By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word.


((Ondersteun) ontwikkel en/of gestuur,
voor, tydens en/of na die lees van,
die ((huidige), huidige, beter en/of) nuwe,
Bagavad Gita,
Upanishads en/of Vedas,
(Dhammapada),
Heilige Koran,
Send-Avesta,
(Torah),
en/of
(Christelike) Bybel. )


(Vir 'n (ondersteun), (vrye en/of regverdige), korter,
(ondersteun) Aangename uitkomste (ondersteunings en/of) Bereiking wenk
(Inisiatief),
,
verwys (onder andere), na -
,
(ondersteun) Verkose vers(e) van -
www.Bahai.org, (www.bahai-education.org/ocean),
(gesamentlike) ((Handboek(e) )) (Inisiatief),
,
www.SriSathyaSai.org.In, (www.srisathyasai.org.in),
(gesamentlike) ((simbol(e) )) (Inisiatief),
,
www.LcdBible.org,
en/of
www.BibleDatabase.org, (Inisiatief). )


(Kontak aub. die (outeur) se Aangename uitkoms Adviseur,
vir die oordrag van Bonus Pryse / Punte, Swaai, Byvoordele en/of
Voordele,
na die (outeur) se besit. )


(Indien hierdie 'n Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk
(Inisiatief) is,
lees aub. van bo na onder, links na regs. )

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Nog (oor ons) vir die dowwe student

Vr., 13 Maart 2009 18:09

IV.

THESE fought, in any case,
and some believing, pro domo, in any case . .
Some quick to arm,
some for adventure,
some from fear of weakness,
some from fear of censure,
some for love of slaughter, in imagination,
learning later . . .

some in fear, learning love of slaughter;
Died some "pro patria, non dulce non et decor". .

walked eye-deep in hell
believing in old men's lies, then unbelieving
came home, home to a lie,
home to many deceits,
home to old lies and new infamy;

usury age-old and age-thick
and liars in public places.

Daring as never before, wastage as never before.
Young blood and high blood,
Fair cheeks, and fine bodies;

fortitude as never before

frankness as never before,
disillusions as never told in the old days,
hysterias, trench confessions,
laughter out of dead bellies.

V.

THERE died a myriad,
And of the best, among them,
For an old bitch gone in the teeth,
For a botched civilization,

Charm, smiling at the good mouth,
Quick eyes gone under earth's lid,

For two gross of broken statues,
For a few thousand battered books.

Ezra Pound

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Pandor en haar aansit aksent

Vr., 13 Maart 2009 17:24

Verbeel ek my (omdat ek nooit regtig na haar luister nie)
of het Pandor se aksent regtig meer beheersd/bedees geword?

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Burgers buite SA mag stem, maar hulle moet move...

Do., 12 Maart 2009 18:48

Suid-Afrikaners in die buiteland wat geregistreer is mag hul kruisie
in vanjaar se algemene verkiesing trek.

Die konstitusionele hof het Donderdagoggend bevind Suid-Afrikaanse
burgers wat hulle in die buiteland bevind by die land se sendings in
die buiteland mag stem.

Die kiesers sal slegs aan die nasionale en nie die provinsiale
verkiesings nie deelneem.

Diegene wat kwalifiseer en wat wil stem, moet die
hoofverkiesingsbeampte teen 27 Maart van hul voorneme in kennis stel.

Die hof het uitspraak gelewer nadat hy vroeër die saak van mnr. Willem
Richter (27), 'n Pretorianer wat tans in Brittanje skoolhou, aangehoor
het.

'n Aansoek dat Suid-Afrikaners in die buiteland wat nog nie
geregistreer het nie, toegelaat moet word om dit voor die verkiesing
te doen, is afgekeur.

Regter Piet Ebersohn het verlede maand in die Pretoriase hooggeregshof
beslis dele van die kieswet is ongrondwetlik en Richter moet toegelaat
word om in die buiteland stem.

Die aansoek is deur die konstitusionele hof bekragtig.

Me. Pansy Tlakula, hoofverkiesingsbeampte, het buite die hof gesê die
Onafhanklike Verkiesingskomissie is gereed vir die kiesers wat in die
buiteland wil stem.

"Ons sal meer stembriewe moet druk en sal eers na die einde van Maart
weet hoeveel mense in die buiteland wil stem," het sy gesê.

" In hierdie stadium het sowat 5 000 kiesers gesê hulle wil in die
buiteland stem , maar ons verwag dit sal meer as verdubbel." Mev.
Martie Richter, Willem se ma, sê sy is trots op haar seun wat
geskiedenis gemaak het en het hom reeds 'n sms gestuur.

http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2484183,00.h tml

Emigrasie & buiteland | 0 kommentare

Leesstof

So., 08 Maart 2009 20:54

vir ienkys julle jo'burgers dink
dis net jo'ies wat so is.

http://blog.ecr.co.za/crimewatch/

http://blog.ecr.co.za/crimewatch/?p=63

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    98  99  100  101  102  103  104  105  106  107  108  109  110  111  112  113    »]
Tyd nou: So. Jan. 11 16:28:57 UTC 2026