My lewe is meteens 'n leë straat,
'n straat waar ou koerante, nuusberigte, waai-
flou buislig-skynsel oor 'n vuil plakkaat-
my lewe is meteens 'n leë straat.
Verlate staan ek voor een winkel stil,
'n dooie pop herinner my aan jou,
jou glimlag en jou bors; om jou ontwil
staan ek eerbiedig voor een venser stil.
Uiteindelik in die middel van die straat-
daar is geen sterre en geen maan, dit is verby,
die wind vaar in die ou koerante, die verflenterde plakkaat,
verlate staan ek in die middel van die straat.
En teen die geslote deure gaan ek sit
van huise waar daar eenmaal vriende was-
ek wis nie dat ek nog kon ween en bid;
teen die geslote deure gaan ek sit.
My lewe is maar net 'n leë straat,
'n straat waar ou koerante, nuusberigte, waai-
flou buislig-skynsel soor 'n droewige plakkaat;
my lewe is maar net 'n leë straat.
Stuur copies van sy mail na die postmaster by Bigfoot of stuur mail na
HEL...@BIGFOOT.COM of by ab...@bigfoot.com. Jy kan ook Bigfoot
(blykbaar) so opstel dat dit mail kan reject gegrond op sekere criteria.
Anders - verander jou email adres en moet onder geen omstandighede weer
jou naam en van as email adres gebruik en dit dan op die Usenet
publiseer nie!!! Maklik genoeg om as iemand die persoon ken of hy/sy 'n
ongewone naam soos jy het om twee en twee bymekaar te sit en jou email
te begin misbruik.
Jy kan natuurlik na sy web site gaan www.bigfoot.com/~sncsa en en
miskien is sy kontak info daar op? :) Miskien kan die telefoon maatskapy
sy adres vir jou gee? As hy nie onmiddelik ophou nie stel ek voor jy bel
die Kaapstad polisie ...
Laat dit nou 'n les wees vir ouens soos Ferdi wat wil he mense moet
hulle info soos email addresse en volle name op die usenet publiseer.
Sterkte
Lou
PS: Ek hoop jy is for real anders gaan hy jou sue vir naam skending, hou
maar die poste as bewysse!
Teresa wrote:
>
> Dear Usenet Reader,
>
> A man who calls himself "Richard" has been emailing me
> non-stop with sexual suggestions of an extreme nature.
>
> I can't get him to stop because he uses different email adresses.
> He now also has a mailbox at sn...@bigfoot.com and is threatening to kill
> my email if I don't do as he wants. He says he's been to my house and
> describes my garden accurately.
> Now he knows what clothes I wear and what my bedroom looks like.
>
> I am afraid and don't know what to do. Please help.
>
> Teresa
>
> -----Original Message-----
> From: Richard
> To: Teresa
> Date: Saturday, August 19, 2000 11:45 am
> Subject: Re: I have laid a complaint with bigfoot
>
>>>> Dear Teresa
>>
>>>> Am I being petty?
>>> Yes.
>> Well this sort of reply convinces me you don't care to toss me
> [...]
>> willful - like most children - you will do what I want you to do and to
>> hell with whether what I am doing is right or whether other people
>> object. For people with your attitude there is only one action to take -
> force.
>> I liked the red jeans you were wearing in the garden Saturday. You look
>> much older than seventeen.
>
> [I *was* wearing red jeans Saturday, I made them myself, I'm they only one I
> know with red jeans]
>
>> continue [xxx] your socket until your eye pops, you will go mad. But
> it won't necessarily rehabilitate you -
>> because I don't give a shit and never will, I can only make it harder for
>> you by breaking the law by isolating you from the rest of the legitimate
> users.
>> Since you can't take the hint from me, maybe you will get the point when
> Bigfoot
>> closes your account. I like the teddie next to your bed. cute
>
> Stop emailing me from different mailboxes with child-molesting suggestions
> or I'll contact the Johannesburg Child Protection Unit.
> Get a life and leave me alone you creep. :-(
>
> Teresa
> Working student
> www.eep.co.za
Die Dave Holland wat homself Jan Bom noem en nou so lekker agter sy
derde karrakter aan haldloop, Teresa: doen jy jouself baie?
Weet jy wat, dis lekkerder met iemand anders......!
P
Ek dink dis alles net n truuk om publisiteit vir die feeble "eek" te kry.
Hoe kan hy haar man wees,
sy is dan net 17? En hulle kan mos net n filter gebruik om die ander ou se
boodskappe
te keer. Nee jong hulle is almal kop in een mus, en dit sou snaaks gewees
het as hulle
nie sulke vieslike taal gebesig het nie.
Pat
skryf in boodskap news:399FD859.58650D50@home.com...
> Nic MacLennan wrote:
>
>> We have a computer network at home.
>> To recap, we
>> have eight domains on one server alone,
>>
>> My private cell number is +27-(0)83-222-6546 if you wish to speak to me in
>> person, but I refuse to tolerate this fucker mentally abusing my wife any
>> further.
>>
>
> Well, Nic MacLennan, I have no desire to phone you
> from Canada. But I resent the presence of your "network"
> on the Afrikaans newsgroup. Especially when you do not
> even write your answers in Afrikaans. I suggest you take
> your "network" somewhere else. I also resent the bad
> language you use on this newsgroup. So, please skedaddle
> from the Afrikaans newsgroup. Skoert. Ons wil julle nie
> weer sien nie. Julle probeer net aandag trek. En julle is nie
> tegnies eers vreeslik vaardig nie. Gaan oefen erens anders.
>
> Tant Hessie teen al die bobbejane
>
Waar kom die lelike spulletjie en gevloekery tog nou vandaan? Het julle
verveeld geraak en toe maar besluit om mekaar te begin slegsê. Nee man
mense as julle mekaar wil afjak en vreeslike goed oor en weer wil gooi, doen
dit met julle private e-mails. Die nuusgroep is nie die speelgrond vir
julle "flame wars" nie.
Ek's seker daarvan die oorgrote meerderheid wil dit nie sien nie, en hoewel
dit vreeslik prettig is om te lees is dit nie die plek nie.
lol nee dis okay....dis nie ek daai nie!! heheheheeh sommige mense slaap
blykbaar ook nie vanaand nie!!
"Kobus wolfaardt" skryf in boodskap news:39A05634.874AAEA@gem.co.za...
> as jy in london woon en jou Van Fick is dat jy my vriendin is.
>
> Sy le ook van tyd tot tyd op die net/usegroups rond.
>
> Sorry as die vraag verkkerd oorgekom het.
>
> Kobus
>
* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful