Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Veral vir die ondersteuning gelewer vir 'n breedvoerige
miv+/vigs debat. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik.
Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag Farmaseutiese firmas, Versswartes en Verspreiders,
Navorsers, asook die menige Regerings en Organisasies, veral die VSA en
VK Regerings, en die VN, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
vermoë en vasberadenheid. Om 'n groot reeks van produkte en dienste te
verskaf. Verskaffing van werks geleendhede. Fondse en ondersteuning
verskaf aan menige miv+/vigs inisiatiewe. Ondersteuning gelewer regoor
die Planeet, veral om hoogs bekostigbare oplossings aan Regerings om
die miv+/vigs virus te bestry. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag alle deelnemers aan die Vigs2000 konferensie wat in Julie
2000 in Durban gehou is, geluk te wens om dit die sukses te maak wat
dit behoort te wees. Asook vir miv+/vigs andersdenkers, en lede van die
mediese / wetenskaplike gemeenskap vir deelname aan die miv+/vigs
debat. Asook om die Durban Deklarasie te onderteken, deur sommige.
Veral vir die toespraak gelewer deur President Mbeki gedurende hierdie
konferensie, om die mees belangrikste gedeelte van die legkaart van die
miv+/vigs debat gedurende hierdie konferensie by te voeg, nl. die
omgewing.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Stel voor om ontmoetings te verhoog met alle lede van die miv+/vigs
debat. Om eenheid te verhoog aangaande die oorsaak van miv+ en vigs.
Wil hoogstens aanraai om kompromie / konsensus in die miv+/vigs debat
te verhoog, indien enigsinds moontlik, dat:
1 - miv+ veroorsaak vigs,
en/of...
2 - miv+ EN (swak gesondheid, en/of armoede, en/of omgewings faktore,
en/of afbreek van die immuun stelsel) veroorsaak vigs.
En om bg. te verhoog as die basis vir alle besprekings en navorsing met
betrekking tot miv+/vigs. Asook, om die beskikbaarheid van
wetenskaplike data - verkieslik in meer as een land - te verhoog,
indien dit ooit gevind word indien miv+ nie die primere oorsaak van
vigs is.
Hoogstens aangeraai, om ontmoetings te verhoog met Sangomas,
Tradisionele genesers, Genesers wat kruie kure, bv. Tai Boa tee
voorskryf, asook praktisyns van verstand/liggaam (mind/body) medisyne,
insluitend Ayurveda, wanneer die kwaliteit van lewe verhoog word van
miv+/vigs pasiente, veral wanneer pasiente 'n verhoging in gewig
ondervind. Asook, om ondersteuning te verhoog vir bg. genesings metodes
en genesers, indien dit gevind word dat die kwaliteit van lewe verhoog
word, indien dit nie alreeds die geval is. Hoogstens aangeraai, om die
balans tussen alternatiewe en allopatiese genesings tegnieke te
verhoog, ten voordeel van alle persone betrokke, veral die
Farmaseutiese Industrie.
Wetenskaplike dokumentasie kan ook verhoog word aangaande alternatiewe
genesings metodes, indien dit nie alreeds die geval is. Veral genesings
eienskappe van bestanddele wat gebruik word, dosisse geneem, en
tydperke tussen dosisse wat geneem word. Die bekendmaking van hierdie
waardevolle inligting kan ook verhoog word deur die Media, mediese
joernale, boeke, internet web bladsye, ens.
Met die doel om allopatiese genesings tegnieke te verhoog met tegnieke
vanuit die alternatiewe genesings veld. Vir die geneesmiddel vir
miv+/vigs om vanuit die allopatiese genesings veld ontwikkel te word.
Navorsing kan ook verhoog word aangaande die rol wat bensien en
"intestinal fluke" speel wanneer 'n persoon miv+/vigs onder lyde het,
soos voorgestel in 'n vorige bydrae.
Navorsing kan veral verhoog word aangaande die imuun stelsel, en
metodes om die stabiliteit, sterkte en aanpasbaarheid van die immuun
stelsel van die menslike liggaam te verhoog. Om te voorkom dat die
liggaam die miv+/vigs onder lede kry.
Navorsing aangaande die suksesse van Urine Terapie kan ook verhoog
word, indien dit nie alreeds die geval is. Veral hoekom Urine Terapie
so effektief is, om as geneesmiddel vir menige siektes, in menige lande
te dien. Veral, hoekom chemiese bestandele wat verwerp word deur die
liggaam d.m.v. urine, kan aangewend word om die welstand van dieselfde
liggaam te verhoog, sonder om enige bestanddele daarby te voeg, in
sommige gevalle. Soortgelyk soos die blare van 'n boom wat afval, en in
kompos verwerk kan word, om ingespan te word om die welstand van
dieselfde boom te verhoog.
Navorsing kan ook verhoog word in beide die omgewings en virus aspekte
van miv+/vigs, asook die immuniteit vir die virus, in alle bg. gevalle,
soos definieer deur die stelling van Louis Pasteur: Die omgewing is net
so belangrik as die kiem. Veral om navorsing te verhoog op die fisiese,
asook die emosionele, intellektuele en geestelike aspekte van beide die
omgewing en die individuele aspekte van miv+/vigs. Om die helderheid
aangaande alle faktore te verhoog wanneer daar met die miv+/vigs virus
gewerk word.
Kommunikasie van voorkomings, asook self-verantwoordelike programme /
oplossings kan ook verhoog word aan lede van die publiek, indien dit
nie alreeds die geval is. Asook, om die ondersteuning van die stelling
- voorkoming is beter as genesing - aan lede van die publiek te
verhoog, indien dit nie alreeds die geval is.
Positiewe ondersteuning kan ook verhoog word aan individue en
organisasies wat beplannings en ander programme en/of dienste aan
firmas lewer, aangaande miv+/vigs. Om die produktiewe ure te verhoog
ten voordeel van firmas.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer ondersteunende verhoudings tussen lede van die miv+/vigs debat kan
asemrowend verhoog word.
Sinergie tussen miv+/vigs navorsers kan asemrowend verhoog word.
Meer akkurate navorsing vir 'n geneesmiddel vir miv+/vigs kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe miv+/vigs medisyne kan asemrowend verhoog word.
Kwaliteit van lewe van miv+/vigs pasiente kan asemrowend verhoog word.
Profytvolheid van firmas kan asemrowend verhoog word.
Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid is. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.
On Tue, 15 Aug 2000 20:30:25 +0200, "Dries Venter"
wrote:
> Teresa,
>
> Dit hang seker af wat jy beskou as armgat, maar ek het so grootgeword, en my
> Pa-hulle ook. My Oupa was 'n bywoner. Jy moet miskien kom laat ek jou
> bietjie in Pretoria-Noord gaan wys waar bly armgat Afrikaners. Net omdat jy
> dalk beskermd en in 'n middelklas of beter huis grootgeword het, moenie die
> aanname maak dat almal so grootgeword het nie.
>
> Dries
>
Voordat ek uitgekryt word as 'n anonieme lafaard etc. Charles van der Wath
sal nou bekend staan as Londenboer.
Dankie
Romiko wrote in message ...
>
> Hi,
>
> I have been thinking long and hard about our country and have been to other
> countries like Hong Kong, greece, France, Swaziland, Lesotho and yeah I live
> here in South Africa.
>
> When I was in Hong Kong, It was like heaven, well close.
> I could walk in the street 24 hours a day, and not have to worry about being
> mugged, murdered, raped and Hi-Jacked. The roads were clean, good medical
> facilities and friendly people. Then I was shocked to here they pay 15% Tax
> on there salareis.
>
> Compare this to what I pay, 45% !!!!
> What do I get
>
> Potholes
> Stolen Cell phone
> Stolen Car
> Stolen Radio
> House BreaK-In X 3 (Can anyone beet this ?)
> Hospitals that are getting more business than mortigary
> Increase Petrol prices (Swaziland gets its petrol from SA and it is far less
> cheaper)
> Family Members that had a comfortable life, now I try to support them coz
> they have been retrenched (Wish I could give my tax money to them, then it
> goes to good use)
> 8 Million Rand of our money goes to congo, Why not use is to fight crime
> Where is ZERO TOLERANCE (Death Penalty, chop of hands if caught stealing,
> shooting, stabbing, fighting)
>
> Think about it hard, U live 50% of your life to pay the corrupt government,
> what is LIFE then ??
> Why 50%, Think about it tax on salary, imports, exports,petrol, food,
> tertiary products.
> Why our president supports Mugabe, how can we respect a person like that ??
>
> South Africa ! We need to make this country rite, it is time to take matters
> in our own hands now, befiore it becomes a country just like the rest of
> AFRICA !!
> Lets create a discusion forum on the newspapersm, internet etc and organise
> dates to protest against the poor government decisions, I am not afraid,
> neither should u, because why live 50% of your life for the government ??
> Why not just go to hell then !
> Stand up for your freedom and let's not face reality but change it.
>
Die volgende is deur Wium van Zyl geskryf oor Uys Krige:
"Die mense sê mos ek lê heeldag plat op my maag op die strand. Dis waar, ek
lê dikwels plat op my maag op die strand, maar dan werk ek : Ek beplan nuwe
werk in my gedagtes of ek draai 'n rympie in my kop.
"Ek het feitlik die hele Twelfth Night en King Lear op Clifton of op
Onrusrivier se strand vertaal.
Die mense behoort eintlik te sê as hulle kopskuddend by my verbystap : ' Kyk
nou weer daar, die arme ou Uys, hy hou nooit op met werk nie ...' "
Onder sy aangrypende vertelling oor sy band met hierdie kusgebied van sy
jeug waarheen hy teruggekeer het vir sy laaste jare, tel dié oor 'n
vissersboot wat uit Hermanus se hawe vertrek en vergaan het sonder dat enige
lyk gevind is.
" En die mas spoel uit en hier in die hawe plant hulle dit in die grond en
die kindertjies kom staan daar om die mas en hulle het almal hul mooiste
rokkies en hul mooiste pakkies aan en hulle het blomruikers en hulle gooi
die ruikers in die see en daar dryf hulle die oop see in, in hulde aan hul
ontslapenes.
" En toe staan 'n leke-prediker op, 'n bruinman, en hy lees : ' Ken jy die
see ... ' "
('Ken jy die see ...' 'n gedig uit Krige se bundel Ballade van die groot
begeer, 1966)
John Kannemeyer en Wium van Zyl (021 - 9765755) organiseer 'n literêre
reis na die Onrus omgewing op 23 en 24 September 2000.
Teresa? Nie baie nice nie ... en ek val toe daarvoor. D^EM!
JAN BOM wrote:
>
> BOM HIERSO
>
> MY NUWE KATALOGUS KERNWAPENS VIR LIGTE TUISVERDEDIGING
> SAL BINNEKORT BESKIKBAAR WEES OP DIE GODSVRESENDE AFRIKANER SE EIE WEBWERF:
>
> WWW.[gesensor].COM
>
> EK WEET NET NIE HOE OM JULLE DIE ADRES TE GEE SONDER OM TE VLOEK NIE.
>
> HET IEMAND 'N OPLOSSING?
>
> HOEVEEL MENSE WIL WEET WAT WWW.[gesensor].COM SE NAAM IS,
> AL MOET EK VLOEK OM DIT TE VERTEL.
>
> EK BID TERUG
> JAN BOM
> JOB 38:35 "KAN JY DIE BLIKSEMS UITSTUUR SODAT HULLE HEENGAAN EN VIR JOU Sê:
> HIER IS ONS!"
Dit is die duurste verdomde kaartjies wat ek nog ooit moes koop. Maar as jy
iets wil hê wat die moeite werd is, dan moet jy bereid wees om daarvoor te
betaal. En ek het. Maandelank het ek my weeklikse paaiemente betaal. Ook
maar goed so, want om s'n rekening op een slag te vereffen is meer as wat
die meeste mense sal kan doen.
En toe uiteindelik die show. Groter as Van Veen by die kunstefees, Pavarotti
op Loftus, of selfs die drie tenore by die Uniegeboue. Baie groter. 'n Aand
om te onthou.
Met sorg het ek my uitgedos vir die geleentheid. Ek het voor die spieël gaan
staan en myself van kop tot tone opsommend beskou. Soos wat dit soms gebeur,
het ek vir myself te gelykertyd so bekend en so vreemd gelyk. So, half
tevrede, is ek daar weg.
Ek sê mos dit was 'n geleentheid wat ek nie wou misloop nie. Geselskap sou
net steurend wees. Ek wou alleen gaan kyk en gaan luister. Self oordeel. En
my sitplek was heel voor.
Na die gewone instem van die orkes, het daar 'n stilte oor die gehoor
gedaal. En toe kom hulle op die verhoog gestap; rustig, een vir een. Dit het
nie gelyk asof hulle eers van die gehoor bewus was nie, maar jare se
oefening was duidelik te sien in die manier waarop hulle hulself gegroepeer
het.
Toe almal hulle plekke ingeneem het, kon ek elke gesig afsonderlik
ondersoek. En soos hulle in die ou stories sou sê: Wat was my verbasing
groot toe ek besef dat ek elkeen van die koorlede ken. Goed ken. Elke gesig
was vir my byna oorbekend, alhoewel ek nie dadelik meer elkeen se naam kon
onthou nie. Dit was net die dirigent wat op geen stadium sy gesig na die
gehoor toe gedraai het nie. En die lang toga het sy vorm eintlik heeltemal
verbloem, maar toe hulle eers lostrek en soos een mens begin sing, toe weet
ek, hierdie ou weet wat hy doen. Hy kry elke krieseltjie klank en emosie op
die regte tyd uit elkeen van hulle uit. Hulle kón sing.
Dit was nie heeltemal 'n heuglike aand nie. Die program het stadig begin,
maar geleidelik opgebou na musiek van 'n baie emosionele aard. Aan die einde
daarvan was dit asof daar 'n soort katarsis beleef is. Byna soos dit in 'n
Griekse tragedie sou wees. Die gehoor het, sonder applous, saggies en stadig
die teater verlaat. Ek het bly sit, want ek kon nie roer nie. Ek kon skaars
asemhaal.
Die koor het net so bly staan. Na 'n tydjie moes hulle gedink het dat die
saal al leeg was, want hulle het rustig en gemaklik begin rondstaan en
gesels. Dis toe wat ek sy gesig vir die eerste keer kon sien, toe hy
onverwags omdraai - die dirigent. Soos wat dit soms gebeur, het hy vir my te
gelykertyd so bekend en so vreemd gelyk.
Franz Kafka rejected psychoanalysis because he feared that exorcising his
demons would exorcise his angels as well; but my angels taught my demons to
sing.
(Richard Rhodes - How to write)