Okay so ek het op Deja na jou stelling oor die turkye ding gaan kyk.
Ongelukkig staan ek daar op vaste grond. Jy moet bietjie lees jong!! Jy
sal verbaas wees wat jy alles kan leer! Gaan doen ook navorsing oor die
tipe van goed op die net.
'n Mens kan nie so toe oë deur die lewe gaan nie. Ons sit hier in ons
gemaklike huise en moan en groan oor hoe sleg dit met ons gaan. Maar helaas
dis waar. Die arme vrouens daar kan tereggestel word as hulle 'n simpel
ding soos 'n kortbroek en denim dra.
Nadat die nuwe regering (een van daai godsdiensmal goed) turkye met 'n
"coup" oorgevat het, gaan dit maar sleg daar vir die vroue.
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Veral vir die ondersteuning gelewer vir 'n breedvoerige
miv+/vigs debat. Asook om die reisiger te ondersteun tydens sy groei
periode hier. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik.
Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag alle Finansieele Instellings en Banke in ons Paradys, en
elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
vermoë en vasberadenheid. Om 'n groot reeks van produkte en dienste te
verskaf. Verskaffing van werks geleendhede. Internet bank geriewe.
Beleggings advies en pakkette. Ondersteunings tydens geld lenings
transaksies. Veral vir die advertensie van 'n bekende bankgroep, om die
regte belegging te maak - wat een van die sleutels tot sukses is vir
die menige bydraes wat hier gelewer is. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Stel voor om ontmoetings te verhoog met Mnr. Mandela, President Mbeki,
Mnr. FW de Klerk, lede en leiers van Politieke Partye in die Parlement
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asook Administratiewe
personeel van internet nuusgroepe. Aangaande die reels en regulasies
aangaande aanvaarbare opmerkings teenoor die President van ons Paradys,
en elders op die Planeet. Op die persoonlike asook professionele vlak
van kommunikasie.
Bekendmaking van reels en regulasies vir deelname aan internet debatte
kan ook verhoog word, deur die Media, aan die persone van ons Paradys,
en elders op die Planeet, indien dit nie alreeds die geval is.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Bekendmaking van reels en regulasies aangaande deelname aan internet
debatte kan asemrowend verhoog word.
Publieke respek vir die President van ons Paradys, en elders op die
Planeet, kan asemrowend verhoog word.
Effektiewe ekonomiese deelname van persone wat aan internet debatte
deelneem, kan asemrowend verhoog word.
Vriendelike multi-kulturele politieke verhoudings kan asemrowend
verhoog word.
Aansoek om grasie, indien persone nie alreeds vrygelaat is:
Wil hoogstens aanraai om grasie te verhoog aan persone, wat oortree het
teenoor die ANC, veral President Mandela, tydens deelname aan gesprekke
op die internet, indien enige. Om verhoging van opgeskorte vonnisse aan
persone te verhoog, in die verband, en/of enige ander prosedure in die
straf prosesref te verhoog om hierdie saak suksesvol te laat verloop,
indien enigsinds moontlik. Ten voordeel van beide leiers van die ANC
asook alle betrokke partye.
Wil voorstel Mnr. FW de Klerk, Kulturele en/of Godsdienstige leiers, om
ondersteuning in hierdie verband te verhoog, wanneer daar met die ANC,
veral Mnr. Mandela en President Mbeki, in die verband beraadslaag word.
Prioriteit aan hierdie saak kan ook verhoog word, indien enigsinds
moontlik. Terugkeer na publieke lewe van persone kan verkieslik verhoog
word voor of op die dag wanneer die groen lig aangaande perdry vir 'n
beter toekoms, waarvoor aangevra word, aangekondig word. Indien die
ANC, veral die leiers van die ANC, in akkoord is hiermee. Byvoorbaat
baie dankie. Dit sal inniglik waardeer word.
Vrylatings vereistes kan ook verhoog word vir persone wat hier grasie
aangebied word, indien enige. Veral, om slegs 'n paar maande na
vrylating, afhangende van die keuse van die ANC, aan nuusgroep
gesprekke deel te neem, indien hulle dit so verkies. Lede van die
publiek kan ook ondersteuning aan bg. persone verhoog, na vrylating. Om
persone te ondersteun om ekonomiese deelname in ons Paradys, en/of
elders op die Planeet, te verhoog.
Dit sal inniglik waardeer word indien 'n fotostatiese afdruk van
hierdie aansoek, tesame met die dag en datum hiervan, asook die e-pos
adres van die reisiger, aan persone verhoog word tydens vrylating,
nadat goedkeuring van die ANC in hierdie verband verleen is, indien
wel. Vir verdere korrespondensie op die persoonlike vlak, indien
vrygelatenes dit so verkies. Veral om die bekendmaking van die primôre
grasie aansoeker in hierdie saak aan vrygelatenes te verhoog.
Wil hoogstens aanraai om 'n uitsondering te maak aangaande grasie
aansoeke, in die reisiger se geval. Vir persone wat aansoeke om grasie
te lewer, dit op die persoonlike vlak in te handig, eerder as om
nuusgroepe te gebruik. Afhangende van die keuse van die ANC, asook
besluitneming strukture wat aan hierdie diens gekoppel is, indien
enige.
Indien hierdie saak onsuksesvol is, indien wel, om deur die Media,
verkieslik die Sondag media, redes vir die standpunt van die ANC, veral
Mnr. Mandela en/of President Mbeki, aangaande hierdie saak te verhoog.
Voor en/of na die groen lig aangaande perdry vir 'n beter toekoms.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Verhoudinge tussen vrygelatenes en die reisiger kan asemrowend verhoog
word, indien die ANC dit so verkies.
Verhoudinge tussen die familie van vrygelatenes en die reisiger kan
asemrowend verhoog word, indien die ANC dit so verkies.
Indien onsuksesvol: Die standpunt van die ANC aangaande hierdie saak
deur die Media kan asemrowend verhoog word.
Desnieteenstaande:
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid is. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.
(Hierdie bydrae word slegs in Afrikaans gelewer. Vir voor die hand
liggende redes. Dit sal inniglik waardeer word om hierdie bydrae na
Engels vertaal. Aangesien daar verkies word om met die ANC in Engels te
kommunikeer).
Net gou 'n vragie. Ek sit hier in Noord Ierland, met 'n gratis 24/7
internet lyn. Is daar in Suid Afrika so iets. Waar jy nie vir die diens
betaal nie, maar wel vir die foonoproepe. Of waar jy vir die diens betaal,
maar waar die foonoproepe gratis is.
Vir die van julle wat nie weet nie, en nie soos ek 12 ure 'n dag "highveld"
moet sit en luister nie. Die petrolprys gaan volgende week alweer met 6c op
en diesel met 14c.
Hou op moan oor belasting, as ons nie saam staan en ons stemme dik maak nie,
gaan dit net nie einde kry nie!!!
Die van julle wat gekant is teen boikotte. Sê vir my, wat anders kan ons
doen? En moenie vir my sê ek moet saam met iemand anders 'n "lift" vang
werk toe nie, ek doen dit reeds. En baaisiekel, die kan ek nie eers oorweeg
op die vreeslike gevaarlike stuk pad wat ek moet ry nie.
Ek bly 35km van my werk af - my man ook? Ek weet nie meer waar om te vat en
te los om die gaatjies toe te steek nie, want die government dink mos sy
"volgelinge" is 'n onuitputbare bron van inkomste.
in die park loop daar 'n seun en sy hond
eens is essensie aan 't kristalliseer
so sonder verweer wanneer dit gebeur
stol verlange soos bloed om 'n wond
Weet iemand dalk van 'n tweetalige woordeboek diens op die web?
Indien nie wat van 'n paar voorstelle vir URLs:
www.tweetalige-woordeboek.com
www.afrikaans-engels.com
www.english-afrikaans.com
www.wat-is-dit-in-engels.com
Ag nee man. Wie wil nou in Amerika gaan bly? En tussen ons. Dis Amerika
se skuld dat Kallie en Monique nog steeds in Fiji is en nie by die huis waar
hulle hoort nie
hotnotsgot skryf in boodskap news:je3p5.415$ci2.10220@zonnet-reader-1...
> ek het in 1997 ook ingeskryf vir die green card lottery. dit het my r700
> gekos, om nooit weer van hulle te hoor nie... dog ek sê julle...
>
Alles begin by die armoede van die land... As die land nie vooruitstrewend
is nie, staan die burgers nie 'n kans nie. Het julle al gaan sit en wonder
hoeveel elkeen nou eintlik sal hê as hulle die "rykdom" moet verdeel?
Volgens my, nie meer as R5,00 elk...
En as daar nie 'n wonderwerk gebeur nie, sien ek nie eintlik uitkoms nie...
Die lig aan die anderkant van die tonnel is afgesit om elektrisiteit te
spaar.
As jy my vra is die "Boere" nog van die "rykes" in die land. Hou dus op om
hulle die armgatte te noem, ons is almal armgatte, ek hoor graag die
teendeel...
Ongelukkig is die SA kultuur om jouself "ryk" te koop... Mense vergroot
hulle verbande op hulle huise om BMW's te koop... Mense koop kos (van alle
dinge) op skuld. Ek ken byna niemand sonder 'n klererekening nie. Ek ken
niemand sonder skuld nie.
Ons sal ons lewensstyl moet aanpas by ons beursies, en nie andersom nie.
Ons is witwarm blankes...
Ons is wit arm blankes...
Ons is arm...
Terloops, ek hoor graag hoe die petrolboikot afgeloop het. Belaglik om vir
drie dae te boikot. Ek's seker Shell het die dag daarvoor en die dag daarna
al die pad Bank toe gelag. Dis tyd dat mense iets daadwerkliks doen. As twee
mense saam werk toe ry, boikot een van hulle permanent die petrolverkope -
maar ons is nie bereid om self deur die ongerief te gaan nie... Kyk maar
soggens as jy (ook alleen) in jou motortjie sit, hoeveel ander mense ook
alleen in hulle motors sit. Saamry sal sommer bydra tot die selfoonprobleem
ook. As jy iemand langs jou het om mee te gesels, hoef jy nie jou
eensaamheid op die sel uit te haal nie.
Terwyl ek nou inhaal, Elaine, jy't gekla oor die vloekery op die groep...
Laat my dink aan die grappie van William Shakespear wat die verkragting
gesien het, en in die hof moes getuig:
Regter: Mr Shakespear, what dit you see?
Willem: Your honour, I saw fucking.
Regter: Mr Shakespear, this is a court of law, please mind your language.
Could you tell us what you saw?
Willem: Can I put in verse?
Regter: Please do!
Willem: Your honour, he was dark and she was fair
His cock was waving in the air...
He put it in, she gave a grunt
And if that isn't fucking, I'm a cunt!