Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Toekoms Advies vir: Verhoogde ontbranding stelsels Inisiatief

Wo., 30 Augustus 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Veral vir die ondersteuning gelewer vir 'n breedvoerige
miv+/vigs debat. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik.
Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Baie spesiale dank en gelukwensing aan die bestuur en lede van die
MWU en NUM, veral Mnr. Flip Buys and Mnr. Gwede Mantashe vir die
drievoudige super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Bou van
brue oor rasse grense heen, om nouer samewerkings ooreenkomste tussen
Werkers Unies in ons Paradys te sluit. Ondersteuning en beriggewing van
advies hier gelewer. Veral vir die Media, om oor hierdie histories
gebeurtenis berig te lewer. Insluitend die menige bydraes wat gelewer
word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Wil ook graag die menige Industriee van die Private Sektor, veral
Mynhuise en Voertuig vervaardigers en verspreiders, plaaslik en oorsee,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Aanhoudende verskaffing van goedere en dienste. Volgehoue navorsing, om
beter tegnieke bekend te stel. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Mynhuise wat palladium aan
wêreld markte verskaf, Motor voertuig vervaardigers, asook lede van die
Wetenskaplike gemeenskap, en Industriële Sektore. Om die vlak van
suurstof na ontbranding van gasse, veral koolsuurgas, te verhoog, in
brandstof aangedrewe voertuite asook koorstene.

Ontmoetings kan ook verhoog word met die publiek. Asook, om menings
vormings aangaande die implementering van meer effektiewe katalis
stelsels te verhoog.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande meer effektiewe katalis
stelsels. Om die verbranding van gasse te verhoog. Verkieslik om deel
te vorm van die huidige gas uitlaat stelsel van voertuie en vragmotors.
Asook om in koorstene aangebring te word, en ander uitlaat stelsels van
koolsuurgas, indien enige. Alternatiewe metodes van ontbranding van
gasse kan ook verhoog word. Om die vlak van suurstof te verhoog, veral
in dig bewoonde gebiede.

Die implementering van super-tegnologie metodes alreeds uitgevind nog
nie in produksie, indien enige, kan ook verhoog word. Asook enige ander
metode om die vlak van suurstof na ontbranding te verhoog. Met die
primôre doel op palladium katalis stelsels, indien enigsinds moontlik.
Verkieslik om 'n klein eenheid te wees om aan huidige uitlaat stelsels
gekoppel te word. Tot voordeel van alle betrokke partye.

Volledige SABS standaard goedkeuring, asook standaarde goedkeuring van
lande waarna produkte uitgevoer word, kan ook verhoog word, voordat
daar met produksie begin word vir die spesifieke land. Asook, om die
standardisasie van katalis stelsels regoor die planeet te verhoog,
indien enigsinds moontlik.

Daarna kan fabrieke opgerig word vir massa produksie op verskeie
plekke, nl. Oos, Wes en Noord Kaap, Kwa-Zoeloe Natal, Vrystaat,
Gauteng. Veral Noordelike Provinsie en Mpumalanga. Asook elders waar
menslike hulp bronne en materiaal beskikbaar is.

Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook regoor die Planeet,
om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel. Hoogstens
aangeraai, om ontmoetings te verhoog met Regerings en alle bedryf
sektore in lande waar groot potensiële aanvraag kan wees, bv. VSA,
Sentraal en Suid Amerika, VK, Europa, Indië, en menige dele in Asië. Om
hierdie 'n super suksesvolle planetêre projek te maak. Nadat
toestemming verleen is om die verskaffing van hierdie tipe stelsels te
verhoog.

Verskaffers van bg. katalis stelsels kan ook verhoog word, waar en
wanneer nodig. En genoegsame aanvraag bestaan.

Grootmaat afslagte en/of promosie opsies kan ook verhoog word vir
lande, gebiede, en/of voertuig verskaffers. Vir nuwer modelle om
alreeds vooraf met die nuutste tegnologie toegerus te wees, indien
enigsinds moontlik. Asook, om bekostigbaarheid van hierdie stelsels aan
die publiek te verhoog. Verkieslik, vir elke voertuig om met een van
hierdie eenhede toegerus te wees. Hier word voorgestel, om 'n 5-10 jaar
projek te wees. Afhangende van debatte in die Parlement, asook menings
peilings in die verband.

Kommunikasie deur die Media kan ook verhoog word. Veral aangaande die
haalbaarheid en/of vordering van hierdie projek. Voordat daar met die
implementering hiervan begin word. Om die super suksesse van hierdie
projek te verhoog. In ons Paradys, en elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Produksie van palladium kan asemrowend verhoog word.
Populariteit van palladium kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ontbranding stelsels kan asemrowend verhoog word.
Vlak van suurstof, veral in dig bewoonde gebiede, kan asemrowend
verhoog word.
Werks geleendhede, veral in die Oos Kaap, kan asemrowend verhoog word.
Asemrowende profyte vir verskaffers van bg. stelsels kan asemrowend
verhoog word.
Rookvrye gemeenskappe kan asemrowend verhoog word.
Super suksesvolle advies, vir 'n super suksesvolle Millenium, kan
asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die Kompanjie

Ma., 28 Augustus 2000 22:08

"Leendert van Oostrum" schreef...
> Arthur Hagen wrote...
>> "Leendert van Oostrum" schreef...
>>> 1652-1796 Eerste Hollandse bewind (=VOC)
>> Dat bedoel ik dus, geen regering. De VOC was een
multinational.
> En wie was die aandeelhouers? Wie, byvoorbeeld, was die Here
XVII?

Dat is vragen naar de bekende weg, Leendert. Feit blijft dat de
Heren XVII geen regering vormden.

>> Hollanders, ja. Dè Hollanders, nee.
>>> En ja, ons weet reeds jy neem daar geen verantwoordelikheid
voor nie.
>> Nee, dat zal je zelf moeten doen. Ik denk dat maar heel
weinig nazaten
van
>> die Hollanders hier in Nederland te vinden zijn, maar des te
meer in
Zuid
>> Afrika.
> Hmmmm..... Nasate van die Here XVII miskien nie veel in die
Nederlande
nie.
> En in SA nog veel minder - dit is ooglopend.
> Maar begunstigdes? Hulle sit in Nederland, reken ek.

Wat een vreemde opmerking komende van jou. Heb je soms verborgen
communistische sympathiën? Waar twee mensen geld verdienen hoeft
er niet altijd één armer van te worden. Ook de (blanke) inwoners
van Zuid Afrika hebben goed garen gesponnen bij hun positie
midden tussen Holland en Indië.

> Dis 'n ander saak, nie waar nie?

Mijn vraag ging er eigenlijk over of Zuid Afrika ooit een echte
Nederlandse koloniale regering heeft gehad. Ik heb ondertussen al
bedacht dat het antwoord dus "neen" luidt.

Groeten,
Arthur
----------------------------------------------------------

'n Vraag aan Arthur:

Het jy enige idee watter persentasie van die Nederlandse
bevolking van daardie tyd aandele in die VOC besit het?

Terloops, ek dink min mense wat hulle geskiedenis op
Suid-Afrikaanse skoolbanke geleer het sal so daaroor dink - dat
die VOC in werklikheid 'n maatskappy was met aandeelhouers.
Winste is gemaak en dividende is aan die aandeelhouers betaal.
Op die ou end (kort nadat die Kaap in Engelse hande geval het) is
die maatskappy bankrot verklaar en is dit genasionaliseer.

Swart Simon

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Die man die hoof of die baas?

Di., 29 Augustus 2000 00:00

Okay so ek sal 'n nuwe gesprekkie begin. Hier's my vraag. Mag die man
(aangesien hy die hoof is) weier dat sy vrou werk? Of is dit haar besluit.
Wat's die verskil tussen hoof en baas?
Kan 'n vrou haar eie besluite maak of moet sy eers toestemming van haar man
afkry?
En as 'n vrou besluit sy wil kinders hê, wie se besluit is dit nou eindelik.
Want wat kan jy doen as jou man eenvoudig "nee" sê? Hoe oortuig jy hom?

'n Paar vrae. Herkou dit en kom ons bespreek dit. Ek sal graag die mans se
siening hieroor wil hoor?

Elaine

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

Re: Die man die hoof of die baas?

Di., 29 Augustus 2000 00:00

On Tue, 29 Aug 2000 11:05:32 +0200, "Elaine" wrote:

> heheheheheheh. Jy sal gou verveeld raak met jouself, dis nie so lekker of
> so maklik om huis te hou en kinders groot te maak nie

Ek het anyway 'n groot deel bygedra om die kinders groot te maak. Van
nappies WAS (na die omruil) tot opstaan as hulle huil ens.

Vrouens kry egter baie swaarder as mans as die kinders klein is,
waarskynlik om talle redes waarvan die meeste groei uit die feit dat
net hulle kan borsvoed.

Maar die kinders is nou tieners en ek sal enige tyd by die huis sit.
Laaaaaaaang oggende alleen.

Skottelgoed was, huis skoonmaak, bed opmaak, klere was. Dis alles koel

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

afrikaanse recepten

Di., 29 Augustus 2000 00:00

Een vraag uit nederland

Wie weet een link naar zuid-afrikaanse recepten.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Afrikaans woman imprisoned in Thailand

Di., 29 Augustus 2000 00:00

I am a member of a British group called Foreign Prisoners Support,
which tries to help foreign prisoners abroad, mostly in Thailand.

We are in touch with a South African woman, Dawn (Viljcen) van
Niekerk, who is serving a 40-year sentence in Thailand's notorious
Lard Yao prison, of which she has already served 5. She's 26 years
old and has a 5 year old daughter in South Africa who has grown up
without her mother.

The conditions in Lard Yao prison are terrible: her cell includes
more than 240 women, they all sleep packed together on the floor.
They get only one 'meal' a day, which consists of some dirty rice
and fish-heads. They get nothing to wash themselves, no soap, no
sanitary equipment, nothing whatsoever. Everything must be bought
from the guards by the prisoners with their own money.

She's getting absolutely no help from the South African embassy
in Bangkok, and unlike many other western prisoners she has no
hope of being repatriated because no prisoner exchange treaty
exists between S.A. and Thailand.

I would be very grateful if anyone could give me the names and
addresses of any organisations in South Africa or of Afrikaans
societies abroad which might be able to help her by sending her
food, toiletries, or even just by writing to her to keep up her
morale. If you'd like to write to her yourself you can use the
online form at

http://www.phaseloop.com/foreignprisoners/contact_us.html

with "Viljcen van Niekerk" as prisoner name and "Lard Yao" as
location. Or, if you prefer to send her an ordinary letter, send
me a note and I'll let you have her address.

Marco de Innocentis
(Foreign Prisoners Support)

Koeitjies & kalfies | 40 kommentare

Toekoms Advies vir: Hennep verbouings en industriële Inisiatief

Di., 29 Augustus 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Veral vir die ondersteuning gelewer vir 'n breedvoerige
miv+/vigs debat. Menige inisiatiewe, om die infra struktuur, vrede en
voorspoed van die persone van die Oos Kaap te verhoog. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Landbouers, Landbou en Navorsing organisasies, Landbou
implement vervaardigers en verspreiders, veral Hennep landbou
gemeenskap, asook die Private sektor wat waarde aan hennep aagheg,
oorsee en plaaslik, indien enige, asook ondersteunende Regerings en
Organisasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en
vasberadenheid. Aanhoudende verskaffing van landbou produkte, wanneer
beskikbaar. Volgehoue navorsing, om beter tegnieke bekend te stel.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Hennep landbouers, Dorps
belanners en diegene betrokke by die beplanning van metropolitaanse
sub-strukture, asook die Private Sektor wat hennep aanwend as rou
materiaal om goedere te vervaarding. Om hennep verbouing en hennep
fabrieke in ons Paradys te verhoog, veral in die Oos Kaap. Hoogstens
aangeraai, om die uitleg van verbruikers markte saam uit te lê. Om op
'n wen-wen basis te funksioneer, vir alle betrokke partye.

Hoostens aangeraai, om openbare ontmoetings, asook debatte te verhoog
met sosiale leiers, asook in die Parlement van ons Paradys. Om die
standpunt van deelnemers te bepaal, om hennep verbouings tuis te
verhoog. Veral vir families waar die primôre brood winner onder 21 is.

Ontmoetings kan ook verhoog word met mense regte organisasies in ons
Paradys, en elders op die Planeet. Om die definisie te verhoog
aangaande toelaatbare dienste wat onder-21-jariges kan verrig, veral
aangaande tuis en gewone verbouings inisiatiewe, afhangende van
publieke debbatte in die verband.

Wette kan ook verhoog word in die verband. Om die maandelikse, asook
addisionele inkomste van persone te verhoog wat aan hierdie projek
deelneem.

Klein plasies word hoogstens aangeraai in die verband. Om die
beskikbare land eienaarskap inisiatiewe te verhoog. Asook, om te
funksioneer op 'n wen-wen basis vir alle betrokke partye.

Kort termyn, asook lang termyn doelwitte kan ook verhoog word. Om
suksesvolle verbouing van beskikbare grond gebied te verhoog. Veral om
meer doeltreffende navorsing in die verband te verhoog. Om die
produksie van suksesvolle oeste te verhoog.

Hoogstens aangeraai, om 'n datum aangedrewe inventaris lys, voorgestel
deur 'n Staats ondersteunde firma, te verhoog, indien dit nie alreeds
gedoen word. Vir gewone asook tuis verbouings inisiatiewe. Om die
boekhouding van sade geplant, verwagte oes, en datum wanneer oeste
verwag word. Asook die adres van tuis en gewone verbouings gebiede.
Veral, om die sekuriteits aspek van tuis en gewone verbouings
inisiatiewe in hierdie verband te verhoog, waar en wanneer nodig.

Fabrieke wat hennep as rou materiaal gebruik, kan ook verhoog word in
die Oos Kaap, asook in aanliggende gebiede, en elders in ons Paradys.
Waar voldoende menslike en ander hulp bronne beskikbaar is. Asook, om
die infra struktuur en ondersteuning te verhoog in die verband, waar en
wanneer nodig. Om die profytvolheid van hennep verbouing en verwerking
te verhoog.

Sekuriteits maatreels kan ook verhoog word, wanneer hennep verkoop word
op internasionale markte, indien dit nie alreeds die geval is. Baseer
op plaaslike asook internasionale aanvaarbaarde standaarde. Ontmoetings
kan ook in die verband verhoog word. Om reels en regulasies, asook
invoer en uitvoer beheer maatreels te verhoog, waar en wanneer nodig.

Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook in Afrika en elders,
om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel.

Voorsiening kan ook verhooog word vir plaaslike verbruik, indien
toegelaat. Asook, om wette in hierdie verband te verhoog, indien dit
nie alreeeds gedoen is.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Aantal hennep landbouers kan asemrowend verhoog word.
Onder-21 arbeid inisiatiewe, indien ondersteun, kan asemrowend verhoog
word.
Annvullende inkomste vir huis eienaars kan asemrowend verhoog word.
Staats ondersteunde beheer van hennep verbouing kan asemrowend verhoog
word.
Werks geleendhede, veral in die Oos Kaap, kan asemrowend verhoog word.
Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Nou ook in SA ?

Di., 29 Augustus 2000 00:00

Hel ek het al gehoor van baie sake in Amerika waar 'n persoon hof toe gegaan
het en nogal gewen het vir die simpelste goed. Nou hoor ek Gibbs se pa wil
vir Hansie hof toe vat as gevolg van 'n verlies aan inkomste vir sy seun ...
of het ek dit mis verstaan ?

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Callie en Monique

Di., 29 Augustus 2000 00:00

Die petrolstasie in ons straat het 'n vertoon bord met groot letters:
"Monique kom huistoe
Dankie Jesus!"

En wie sou nou nie "AMEN" sê daarop nie?

Callie en Monique se name is die afgelope vier maande + sekerlik in meeste van ons huise al genoem en in talle gebede opgedra. Die feit dat die Regering so 'n belangrike rol gespeel het in hul vrylating beklemtoon dat hierdie tweetjies ONS mense is, afgesien van watter kant van die draad ons sit.

Monique, ons kan nie ooit onsself indink hoe dit vir julle was nie, maar jy is sekerlik vir baie vrouens in Suid-Afrika 'n inspirasie.

WELKOM TUIS !

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Man as HOOF...

Di., 29 Augustus 2000 00:00

Hilda

As ek jou raad kan gee, aanvaar jou man as die hoof van die huis. Die Bybel
sê dit, en dit is regtig die resep vir 'n lang en gelukkige huwelik.

Dit beteken natuurlik nie dat jy sy slaaf is nie. NOOIT nie!

Dis julle women's lib wat die egskeidingshof vol hou...

...of is Gervaas een van die ruggraatlose vente wat bang is vir sy vrou?
(Hy's dan nie gelukkig getroud nie, al sê hy so...)

Hilda en Gervaas schreef in berichtnieuws
%1Jq5.141084$Ee.1214337@afrodite.telenet-ops.be...
> Reenen,
>
> Ek het net gedink dis snaaks dat Elaine skryf :
>> nie, maar dis so bestem dat die man ons HOOF sal wees Dit lyk vir my van 'n ander tyd - maar ek veronderstel dat sy dit ironies
> bedoel het.
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Hilda.
>
>
> "Reenen van Niekerk" schreef in bericht
> news:39ab571d.0@news1.mweb.co.za...
>> Jammer Gloudina
>>
>> Die vraag was vir haar bedoel.
>>
>> Reenen van Niekerk
>>
>> skryf in boodskap news:39AAE766.26C92861@home.com...
>>> Reenen van Niekerk wrote:
>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>>
>>>> Nou wonder ek hoekom jy n eeu te laat lewe. Sal graag wil sien wat
sy
>> bedoel
>>>> by die stelling.
>>>>
>>>
>>> Dis nou natuurlik Hilda daar in Belgie wat die
>>> observasie gemaak het, Reenen.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>

Geloof & kerksake | 3 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1031  1032  1033  1034  1035  1036  1037  1038  1039  1040  1041  1042  1043  1044  1045  1046    »]
Tyd nou: Wo. Mrt. 11 15:50:42 UTC 2026