Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Krokodil

Do., 31 Augustus 2000 19:19

Kinders se sê goed

VRAAG; WAT IS 'N KROKODIL?

Antwoord:
Die krokodil is spesiaal so laag gebou want hoe platter hoe swemmer.
Voor aan die krokodil sit die kop. Die kop bestaan byna net uit tande.
Agteraan die krokodil groei die stert. Tusen die kop en die stert sit die
krokodil.

'n Krokodil sonder 'n stert noem ons 'n rotweiler.

'n Krokodil se lyf is oortrek met handsakmateriaal.

Hy kan sy stert afgooi as hy skrik, maar dit gebeur nie sommer nie want
'n krokodil skrik vir niks.

'n Krokodil bly onder die water want as jy so lelik was, sou jy ook onder
die water gebly het. Dit is goed dat 'n krokodil in die water bly want 'n
mens skrik so groot as 'n krokodil jou vang dat hy jou eers moet afspoel
voordat hy jou kan eet.

'n Krokodil is glad nie so gevaarlik soos mense sê nie, behalwe as hy jou
bykom. Hoe langer hy jou byt, hoe seerder word dit. Baie ou krokodille
suig hulle prooi dood.

As jy hom eet, is hy 'n krokosatie.

'n Krokodil het nie geleer om met sy arms te swem nie nou gebruik hy sy
stert.
Die kleinboetie van die krokodil is die likkewaan.
Die stadige sussie van die krokodil is die trapsuutjies.
Die verfynde broer van die krokodil is die daffodil. En dan het die
krokodil nog 'n dooie boetie - die frikkidil.

Humor & grappe | 8 kommentare

Kaapings.

Do., 31 Augustus 2000 16:49

Vandag is daar so baie "sisteme" wat jy in jou motor kan sit om diefstal te
voorkom. Die meeste assuransiemaatskappye vereis 'n rathefboomslot en/of 'n
AA goedgekeurde demobiliseerders. My vraag is: " Is dit regtig 'n goeie ding
om dit in jou motor te hê ?". Ek glo daar is wel gevalle waar dit gehelp
het, maar ek glo dit het sy nadele ook.

Wanneer jy jou voertuig pakeer en die ratte sluit, die demobiliseerder
aktiveer ensevoorts, is dit amper 100 % dat jou voertuig nie gesteel gaan
word nie. Geen dief loop in die dorp of stad met sae en spesiale gereedskap
rond om "inkopies " te doen nie. Inteendeel, hy wag eerder dat jy alles
onkoppel en dan dreig hy jou met 'n vuurwapen ( wat soms noodlottig is ).
Sal dit nie beter wees om maar die skok te kry as jy uit die winkel kom en
sien jou motor is gesteel nie, as om met die dood gedreig te word ( soms
voor die familie ) en dan nog jou maandse kruideniersware ook te verloor nie
?

As 'n dief jou motor wil steel gaan hy hom VAT ! Hoe beveg mens "crime" as
dit deur die regering ge-ignoreer word?

Ons plaasboere word ingewag en dan in hulle huise vermoor. Wag die skelms
dat die alarmstesel eers af gesit word om nie "arm responce" te roep nie ?

Gee julle mening!

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

DIE KOP RAAS

Do., 31 Augustus 2000 14:26

Nuwe heading no

Ferdi Greyling wrote in message ...
>
> Ou David skreeu en raas
> hy's kwaad hy's nie meer baas
> Ou Davie raas en hy huil
> AWB klere wil hy nou inruil!
>
> Ou Davie gryp die brandewyn
> Dis altyd goed vir die pyn!
> Halfbottel ver kry hy verwarde
> gedagtes van "guns" en swaarde.
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Die man die hoof van die gesin, maar ....

Wo., 30 Augustus 2000 22:07

Elaine wrote in message

: Okay so ek sal 'n nuwe gesprekkie begin. Hier's my vraag.
Mag die man
: (aangesien hy die hoof is) weier dat sy vrou werk? Of is
dit haar besluit.

Die antwoord op die vraag moes jy gekry het voordat jy
getrou het.

: Wat's die verskil tussen hoof en baas?

Hoof = van die huis
Baas = in die werksplek

: Kan 'n vrou haar eie besluite maak of moet sy eers
toestemming van haar man
: afkry?

Om wat te doen?
Toestemming om R1000 op skoene te blaas, definitief ja.
Toestemming om na 'n 'babyshower' te gaan of by
Bybelstudiegroep aktief te wees of in 'n koor te sing, nee,
maar noem dit net dat hy weet waar jy is ingeval .... hy
behoort jou ook te sê waar hy is of gaan.

: En as 'n vrou besluit sy wil kinders hê, wie se besluit is
dit nou eindelik.

Altwee se besluit wat voor die troue al bespreek moes gewees
het.

: Want wat kan jy doen as jou man eenvoudig "nee" sê? Hoe
oortuig jy hom?

Los die PIL en gaan dat die dokter vir jou 'n 'copper-t'
insit, of wat hulle ookal deesdae insit wanneer die vrou 'n
breek het na die gebruik van die PIL oor 'n tydperk van 'n
jaar, 'VERLOOR' dit deur stonde wanneer die serviksmond
vergroot en raak verwagtend. Hy sal so bietjie knor, maar
dan 'huil' jy sulke laaang trane, net soos 'n vrou dit kan
doen, dan kyk jy hoe hy jou daarna begin vetvoer met alles
wat jy begin 'crave' na oggendnaarheid nie meer te sprake is
nie, SweetyPies, slap
chips, tjoklits, en alle ander dinge wat 'goed' is vir die
baba se groei, jy sien party jong getroude mans is onnosel
en bang wanneer dit by babadinge kom, dit is hoekom hulle
altyd eers later 'n baba wil hê ....... heheheheh, nou gaan
die manne my 'flame' Toemaar, ek kan dit vat, want sien ek
het al die dinge self deurgemaak as mansmens en is nog
steeds gelukkig getroud na 27 jaar. Aan die eenkant ook maar
bly dat sy nie 'n arm en 'n been gekos het nie, slegs 'n
ribbebeen.
Groete

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Geestelik

Wo., 30 Augustus 2000 00:00

Soek Geestelike vriende Mans/vroue as e-mail vriende
mwh...@iafrica.com
--
Heinrich Paul
PO Box 50004
Richards Bay
3900
Tel : ( + 27 ) 035 - 786 0460

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wonderwerk ?

Wo., 30 Augustus 2000 00:00

Ek weet die wegraping het nog nie plaasgevind nie, so iets drasties moes die
afgelope 12 uur gebeur het om die volgende te laat gebeur het.

1. Gloudina nie 'n afrikaanse gedig of 'n stukkie uit die geskiedenis
geplaas het nie

2. Elaine nie op AL die nuwe plasings kommentaar op gelewer het nie.

3. Ferdi nie die ANC probeer verdedig / regverdig nie.

4. Reisiger nie die mense van die paradys, heelal, en elders op die
planneet gelukgewens het met die super sukses wat behaal
is nie

5. Boertjie nie gedreig is om by eskom aangekla te word omdat hy in
werks ure op NG sit en chat nie.

6. Lou nie in een of ander argument met iemand betrokke is nie.

7. Davie nie vir Elaine probeer ogies maak nie

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Wonderwerk ?

Wo., 30 Augustus 2000 00:00

Ek het lewer mos nie op al die poste kommentaar nie. Meeste mense lewer op
myne kommentaar

Elaine

Riaan skryf in boodskap news:8oirn6$1mq8$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek weet die wegraping het nog nie plaasgevind nie, so iets drasties moes die
> afgelope 12 uur gebeur het om die volgende te laat gebeur het.
>
> 1. Gloudina nie 'n afrikaanse gedig of 'n stukkie uit die geskiedenis
> geplaas het nie
>
> 2. Elaine nie op AL die nuwe plasings kommentaar op gelewer het nie.
>
> 3. Ferdi nie die ANC probeer verdedig / regverdig nie.
>
> 4. Reisiger nie die mense van die paradys, heelal, en elders op die
> planneet gelukgewens het met die super sukses wat behaal
> is nie
>
> 5. Boertjie nie gedreig is om by eskom aangekla te word omdat hy in
> werks ure op NG sit en chat nie.
>
> 6. Lou nie in een of ander argument met iemand betrokke is nie.
>
> 7. Davie nie vir Elaine probeer ogies maak nie
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Konferensie op rassisme

Wo., 30 Augustus 2000 00:00

Ek wonder wat die konferensie op rassisme die belastingbetaler gaan kos en
wat hulle nou eintlik daardeur wil bereik.

Van die begin is dit duidelik wat die boodskap is. Die blankes is rassiste.
Alles is ons skuld. Ons wil nie saamwerk nie.

Nou wonder ek net, en dit bleik so uit ons geagte Staatspresident se
toespraak dat daar geen rassisme aan die kant van die swartman is nie

Dit raak darem nou n klug.

Reenen van Niekerk

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Re: Wie wil tog kinders hê?

Wo., 30 Augustus 2000 00:00

Die goggatjie gaan wel eendag jou vrou byt, as dit nie reeds het nie. Ek
het al vir my man gesê ek wil nie kinders hê nie, bloot omdat hy gesê het hy
wil nie kinders hê nie. Maar dink so daaraan, wat gaan jy doen as jy oud en
alleen is, en nie eers 'n kind het om te kom kuier nie? Dan gaan jy spyt
wees jy't nie kinders gehad terwyl jy kon nie. 4 kinders is miskien 'n
bietjie wild. Maar ek belowe jou dat twee kinders absoluut geen verskil sal
maak nie.
Jy's bloot selfsugtig en soek verskonings vir jou besluit.
God het ons opdrag gegee om vrugbaar te wees en voort te plant. So as jy
dit KAN doen, maar nie WIL nie, pleeg jy sonde.

Elaine

hotnotsgot skryf in boodskap news:_f2r5.7252$ci2.48895@zonnet-reader-1...
> ...en oor 'n paar jaar sal ons seker op hierdie nuusgroep lees hoe duur die
> skole geword het...
>
> Jammer, vir my GEEN kinders. Ek is te selfsugtig, en in ons huwelik is twee
> mense genoeg. Die mensdom is nou al soveel soos die sterre in die hemel. Die
> resources in die wêreld is nie meer genoeg vir die populasie nie, en ek gaan
> nie daartoe bydra om dit te vererger nie.
>
> Ek gaan nie agv my voortplantingsinstink vir die res van my lewe met die
> sorge van kinders sit nie.
>
> Of ek sal laat knip? Nee, ons geniet die morsigheid van seks te veel!!!
>
> Wil iemand asb die voordele van kinders hier uitstippel?

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Die tromme raas...

Wo., 30 Augustus 2000 00:00

Die Afrika-tamboere dreun...
en die witman staan versteen
Die kaffertromme raas...
en die witman staan verbaas!

Dan begin die Wiman sy Ramshorings blaas,
en die kaffers raak bevrees vir die geraas,
Die swaard word nou skerp gemaak em geskuur,
Om dinge reg te ruk, net hier.

Koeitjies & kalfies | 24 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1030  1031  1032  1033  1034  1035  1036  1037  1038  1039  1040  1041  1042  1043  1044  1045    »]
Tyd nou: Wo. Mrt. 11 14:16:08 UTC 2026