Ai dis nou so spot on, en ek ken daai trein na Simonstown via Kalkbaai (waar
die Brass Bell restaurant eens was). Gloudina, vertel ons tog van Charl
Durand,
wie is hy, en waar woon hy ens.
Pop
skryf in boodskap news:39D28FC6.F11C2078@home.com...
>
> treinkaartjie, kalkbaai
> Charl Durand
>
>
> ek doen trainspotting op kalkbaai stasie. daar's 'n ou wat kitaar speel
> in
> die subway vir amper niemand nie. hey mr tambourine man dit weerklink
> tot
> binne-in die trein. iemand het oor die
> assebief-dra-tog-'n-kondoombordjie
> geskryf in dik groen felt tip pen, motherfucker. dis vier rand veertig
> tot
> by vishoek en weer so terug, en as jy na vyf ry dan's dit verniet maar
> watch
> out, want dan ry jy waarskynlik saam met die dregs van die vlaktes wat
> gewoonlik nie kan bekostig om eersteklas te ry nie en buitendien is
> mamba
> security reeds huistoe. op pad dink jy die seegolwe gaan lek-lek aan die
>
> trein se linkerkant. die deur van die hokkie waar die toilet nie meer is
> nie
> klap oop en toe elke keer as die trein op 'n stasie stop. op vishoek
> doen 'n
> vrou perms vir 45 rand waar die wagkamer eers was. toe ek uitklim sien
> ek my
> trok is mooi toegedraai in grafitti soos 'n persentjie helderkleurig in
> dulux extra cover, mojo says war sucks en oppas vir die wild boys. toe
> ek
> uit die stasie stap sien ek die visstert by die man se toksak uitsteek,
> het
> lanie tog nie vier rand veertig nie, vir retreat se trein, maar ek ken
> jou
> eufemismes, retreat in jou black label, back into your rootlessness.
>
Jy is 'n kroniese Kakprater-Antie met baie Verbale Diaree !
Ek sal ook bly wees as jy net kan FOKKOF jou misrabele ou BITCH !!!!!!!!
FOKKOF !!!!!!!!!
skryf in boodskap news:39D008D3.2BF4B86F@home.com...
Vesuvius wrote:
> God Self het die doodstraf ingestel en dit nêrens weer opgehefnie. Hy
> het ook die Staat die reg gegee om dit toe te pas.As jy nie eers
> weet/erken dat Dit daar staan nie, dan moet jymaar vergeet om na jou
> self te verwys as iets naby aan gered !!
So dis nou die gospel according to Vesuvius.
'n Volgeling so reg in Satan se smaak. En Jesus
bid maar ewig aan die kruis: "Vergewe hulle,
want hulle weet nie wat hulle doen nie."
Aktief is 'n forum vir Afrikaners en hul stamgenote oor 'n wye reeks sake
betreffende die versterking van kulturele bande met die Europese stamvolke.
Die klem lê op gesprekvoering oor 'n wye reeks onderwerpe om daardeur
vriendskaps en kulturele bande met Europa te versterk.
Aktief IS die bydraes van sy gespreksgenote.
Word deel van die gesprek! Tik jou e-pos adres in op ons webblad om aan te
sluit by ons poslys.
INDIEN JULLE DALK BELANG STEL, DAAR IS NOU 'N NUWE SITE OP INTERNET WAAR JY
KAN GAAN KYK NA DIE FOTO AS HULLE JOU GEVANG HET VIR SPOED. DIE SITE IS
www.startrap.com
EK IS ONGELUKKIG NIE SEKER OF DIT NET GELD VIR PRETORIA VERKEER, EN OF DIT
VIR DIE HELE LAND VAN TOEPASSING IS NIE.
Pure bullshit...solank dit nie kinderporn or beastiality was nie, hou
Interpol hulle nie op met Spammers nie. Try weer Gloudina. Hoe het
Interpol hom getrace? En hoe weet jy dit?
Elaine
skryf in boodskap news:39D2049C.80C9913F@home.com...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> "Jan" < janvdvr het porno gepos
>
> Gisteraand is onse Jan toe inhegtenis geneem.
>
> Interpol
>
>>
>
Oitaroh Margoloh skryf
--------------------knip ---------------------
: Jy gaan nie met sulke stront wegkom nie. Nie met my nie.
-------------------- knip -----------------
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Oitaroh Margoloh ... DON'T FEED THE TROLLS !!!!!!!!!!!!
Ek glo nie as Jan in Suid Afrika of Holland of enige ander land as Kanada
is, hulle polisie halfpad om die wêreld gaan stuur nie. Ek glo ook die
polisie het beter dinge om te doen as om iets soos "harmless" spammers die
wereld vol te jaag.
Ek weet ook vir 'n feit dat ons in SA nie onder die Amerikaanse (of selfs
Kanadese) wette teen spam en porno val nie.
Al wat jy nou doen is om dit te ignoreer. Want ek glo nie Jan gaan vir jou
omverskoning vra nie. En btw, hoe gaan hulle hom trace? Hy't dan 'n
hotmail adres gebruik, en IP adresse...wel hulle kan net pinpoint tot op 'n
radius en selfs dan is dit nie vreeslik akuraat nie, want hy kan dit van 'n
internet kafee af gedoen het.
Elaine
skryf in boodskap news:39D0F2ED.5D26AA48@home.com...
>
>
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> "Jan" het porno gepos
>>
>> Whoa! Dit was 'n bietjie te wild en laag onder die belt vir my!! Ek moet nou
>> vir Felina loop soek. Sy't skoon weggehol.
>
> Ek het ongelukkig nie hierdie rare pos gekry nie, wantmy kabel-bediener het
> gesofistikeerde sagteware wat
> nie die pornografiese materiaal deurlaat nie. Wat hulle
> wel doen, is om self dit te noteer, en regtelike stappe
> te doen teen die versender van die pornografie. As
> daar Kanadese wette gebreek is, kom klop die
> polisie by die sender aan. Ek neem dus aan dat jan
> vdvr in die volgende ruk of wat die polisie aan sy
> deur sal hoor klop. Die enigste manier om hierdie
> stap te voorkom, is vir my om van ons kant die
> ding ongedaan te maak. Dit kan hy doen deur 'n
> publieke apologie op hierdie nuusgroep.
>
> Gloudina
>