“Meer bloed van boere het die afgelope tyd gevloei as in al die
boereoorloë saam. Nie eens Dingaan het in sy waansin daaraan gedink om
ons vroue met gebreekte bottels dood te martel nie.” Dit was gister
die woorde van mnr. Eugene Terre’Blanche, AWB-leier.
ODENDAALSRUS. – “Meer bloed van boere het die afgelope tyd gevloei as
in al die boereoorloë saam. Nie eens Dingaan het in sy waansin daaraan
gedink om ons vroue met gebreekte bottels dood te martel nie.”
Dit was gister hier by die landdroshof op Odendaalsrus die woorde van
mnr. Eugene Terre’Blanche, AWB-leier, op ’n saamtrek van die
Boerevolk-Vryheidstigting waar teen borgtog vir die aanklaagdes in die
moord op mev. Alice Lotter en haar dogter Helen, verlede maand op
Allanridge, betoog is.
’n Konfliksituasie is op die laaste nippertjie ontlont toe
Terre’Blanche se aanhangers die toespraak van mev. Mathabo Leeto,
uitvoerende burgemeester van Matjhabeng, met die sing van Die Stem
uitgedoof het.
Sy en ANC-aanhangers was ook vir dié hofsaak en die van twee boere en
hul werknemers wat van die moord op ’n mieliedief aangekla word by die
hof.
Leeto, wat toestemming vir haar optog gehad het, het die
Boerevolk-aanhangers, wat nie toestemming gehad het nie, genooi om
hulle by hulle aan te sluit en oor die kleurgrens heen teen misdaad te
betoog. Hierop het Terre’Blanche sy groep aangehits om met trompette
en die sing van Die Stem vir Leeto stil te maak.
Leeto het by die polisie daarop aangedring om hul werk te doen en die
onwettige optoggangers vas te vat. Terre’Blanche se groep het daarna
op sy aandrang begin wegbeweeg.
Terre’Blanche het aan sy aanhangers gesê hy is bereid om vir sy saak
weer tronk toe te gaan, en sal nog sterker daar uitkom. “Moet nooit
oorgee nie, want dan sal ons almal bottelstukke vreet!”
Ontstellende tonele het daarna afgespeel, waar mnr. Edwin Leemans van
die Boerevolk-Vryheid-stigting opgestopte poppe eers met ’n mes en ’n
gebreekte bottel gesteek het en dit toe aan die brand gesteek het.
Nagemaakte bloed het op sy hemp en op omstanders gespat.
Hy sê hy wil hiermee die wreedheid en die trauma rondom die vroue se
moorde uitbeeld.
Mev. Elize Potterton, sakevrou van Odendaalsrus, het hierop sy
mikrofoon gevat en gesê dit is so dat almal keelvol vir misdaad is,
maar om soos barbare op te tree is nie reg nie. “Ons moet ons land in
die hande van die Here gee en nie in die hande van ’n politieke party
nie. Ons moet ons knieë voor God buig dat Hy oor ons regeer.”
Adv. Siphiri Moshodi, voorsitter van Odendaalsrus se
gemeenskapspolisiëringsforum, het voor die hof gevra dat almal moet
saamstaan teen misdaad, maak nie saak of dit wit of swart is nie.
Die (beter en/of) nuwe (Mev. en) President F Hartzenberg om te
verhoog ?
Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk (Inisiatief)
*
Groot dank en/of wardeering word hiermee betuig.
Vir Opstaan en/of Vorentoe gaan (Inisiatiew(e)).
Om d.m.v. E-pos en/of Nuusgroep(e),
((Kosmies) Gesamentlike, (waar van toepassing)),
Kompromie en/of Onderhandelinge Kommunikasie (Inisiatiew(e)).
weer te gee.
Asook vir die ondersteuning daarvan.
Om vry en/of regverdig, te kan vervorm,
na 'n (beter en/of) nuwe, Aangename uitkomste Gemeenskap.
By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, (in die verband), word inniglik waardeer.
Die vry en/of regverdige blou-groen lig, word hiermee gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkoms Bereiking (Lede en/of)
Leiers.
Voor, tydens en/of na,
die hou van,
Benodigde,
en/of Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s) Ontmoeting(e),
en/of
(Koalisie en/of) ander,
verkiesing(e), referendum(s), menings peiling(e) en/of debat(te).
01.
Hiermee word die vrye en/of regverdige blou-groen lig gegee..
Aan Media en/of Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers.
Gee van die blou-groen lig,
om (goed en/of) mega-goed,
agter gekyk te word.
In die gebruik van (meer) bonus punt(e) as bonus prys(e), (onder
andere),
om (beter en/of) nuwe formule(s) te lewer,
(vorige, huidige en/of) toekomstige formule(s) te hersien,
Projek Ruimte Reise, en/of Wisselwerking (Beheer),
na groter afstand(e), te kan verhoog,
en/of asook,
vry en/of regverdige,
ondersteuning te lewer,
om (medium, lang en/of) mega-lang termyn,
wens(e) en/of begeerte(s),
visie(s) en/of doelwit(tte),
en/of konstitusionele voorstel versoek(e),
(en/of slegs (God) s'n ),
te help bereik,
(indien nie alreeds),
(indien wel so verkies word, indien wel).
((Die hernumering van (Inisiatiew(e)), is soos verkies, en/of
welkom)).
Voor, tydens en/of na,
beraadslaag (is), is en/of gaan word,
met (Lede en/of) Leiers van -
G-77, G-20, G-8, G-7 (Lid), en/of EU, VSA, VK Land(e),
(indien wel nodig),
en/of
(soos verkies en/of ondersteun).
Kyk net na al die Swaai, Byvoordele en/of Voordele, onder andere,
te verkry -
Meer effektiewe swaai, van, (verder as), en/of na,
DA Ondersteunde en/of (Koalisie (Saam)) Regerende,
Aangename uitkoms, (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning, van, (verder as), en/of na,
Saamreis Aangename uitkoms, Bereiking Wenk (Inisiatiew(e)),
kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe vertroue, van, (verder as), en/of na,
Kompromie en/of Onderhandeling Proses(se) (Onderweg),
kan asemrowend verhoog word.
Die vinniger realiseering van vry en/of regverdige,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
wense en/of begeertes, visies en/of doelwitte, en/of konstitusionele
voorstelle,
(onder andere, totale handeldrywe van (Land(e), Ekonomiese
Sone(s), Planet(e), en/of) Galaksie Groep(e) ens. met mekaar),
kan asemrowend verhoog word.
Gesamentlike belange kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n (Beter en/of) Nuwe Lewe, kan vir Almal geskep word.
(Hoop dit help. )
(Sien dit help. )
(Saam vir 'n (Beter en/of) Nuwe Toekoms. )
(Staan op / Gaan vorentoe,
vir die reg, kontinuiteit, kwantiteit en/of kwaliteit van Lewe,
asof dit U (eerste, laasste en/of) middelste geleentheid kan wees. )
By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word.
((Ondersteun) ontwikkel en/of gestuur,
voor, tydens en/of na die lees van,
die ((huidige), huidige, beter en/of) nuwe,
Bagavad Gita,
Upanishads en/of Vedas,
(Dhammapada),
Heilige Koran,
Send-Avesta,
(Torah),
en/of
(Christelike) Bybel. )
((Kontak aub.
die Aangename uitkoms Adviseur,
van die Lewering van hierdie Diens,
vir die oordrag van Bonus Pryse / Punte, Swaai, Byvoordele en/of
Voordele,
na die (outeur) se besit. ))
(Indien hierdie 'n Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk
(Inisiatief) is,
lees aub. van bo na onder, links na regs. )
Byna een jaar oud nou (chêckie datum)
en dit is asof die smaak nou beter neig
te wees. Nog een ou wat die smaak
bederf, en daarna kan ons die
seël breek
Daar is twee prentjies van Tibet en die Dalai Lama.
Die een is die simpatieke Westerse mite dat Tibet 'n soort edele
Shangri-La is en dat sy geestelike leier 'n vreedsame, saggeaarde  en
veral nederige  figuur is, van die gestalte van moeder Teresa, Gandhi
of Nelson Mandela.
Die ander siening  minstens 50 jaar sterk in stand gehou deur die
grootste nasionale propagandaveldtog tot nog toe  is dat die ou
monnik 'n Âduiwel is met die Âhart van 'n monster en dat sy land
voor 1959, die jaar toe China hulle bevry het, 'n gefossileerde
beskawing was, die laaste feodale stelsel ter wêreld waar slawerny en
wreedheid die lewe hel gemaak het.
Obama stap by 'n kroeg in met 'n pappagaai op sy skouer.
Die kroegman vra "waar het jy dit gekry?"
Die pappagaai antwoord "In Kenia. Dit wemel van hulle daar."
So, dit blyk asof die nuusgroep effe in die somerslaap begin rondrol.
Seker maar net so van die een sy na die ander sy om dan verder te
slaap.
Hier is 'n storie wat julle taxihaters sal geniet.
Gisteroggend om 11uur stap ek ek met 'n hoek oor 'n straat. Met 'n
hoek wat beteken dat ek die aankomende verkeer kon sien. Toe ek byna
oor die straat is, sien ek 'n vrou na my kyk met skok wat haar gesig
heeltemal skeef trek. En sy was gevries, kon nie beweeg terwyl sy na
my staar.
En ek wonder wat dit sou beteken. Waarom sy haar gesig so snaaks trek.
Toe tref 'n kollos my vol van agter. Van my bobene tot my blaaie en
kop. En natuurlik tref ek toe die teer. My donkerbril het heel gebly.
Nie my knieë en hande nie.
Julle bars as julle nou lag. Dit is nie die deel wat ek bedoel het
julle sal geniet nie.
Toe ek van die teer af opstaan met stukkende knieë het ek byna binne
in die taxi geklim terwyl ek die swarte agter die stuurwiel gevloek
het. Hy het, toe hy by die robot stilhou, gesien dat daar 'n
potensiële passasier sowat 70 of 100 meter terug, staan. Wat hom toe
laat reverse. En ek wat doodluiters stap met geen aankomende verkeer
van voor nie, word toe vol van agter getref.
So met die skree saam, het ek hom vertel hy beweeg nie daarvandaan
nie, want ek gaan die polisie laat haal. Die pasasier het ingeklim en
hy het weggery.
Twee kleurlinge stap toe na my en een sê vir my dat hy die taxi met sy
selfoonkammera afgeneem het. En hy gee die registarsienommer vir my.
Die ander een sê vir my wat sy naam en telefoonnommer is, want hy het
alles gesien gebeur. En 'n swartman hou langs my stil en vra dat ek
asseblief in sy kar klim sodat hy my polisiestasie toe kan neem om 'n
klag te lê.
En ek word deur meer mense gevra om 'asseblief' 'n 'tref en trap' klag
in te dien.
Hier kom nou die deel waaroor gesmile kan word. Ek was slegs sowat
twee, nie drie nie maar twee minute in die polisiestasie, toe twee
metropolisiemanne met die taxidrywer daar instap, en vir my sê "here
he is." Dus het iemand anders hulle geskakel nog voor ek daar was,
want dit was vinnig. Hy het so rukkie daar gesit en verlaring aflê,
toe 'n polisieman hom na agter neem.
So rukkie later was die poeliesman terug en sê toe vir jy 'Sir, he is
behind bars."
Dit is so dat ek een van hulle vir 'n ruk van die pad af het, maar hy
is onmiddelik vervang deur 'n ander.
Goeie ding dat Tutu en De Klerk weier om deel te
neem aan enigiets as die Dalai Lama nie in SA
toegelaat word nie. In alle geval, die Dalai Lama
was onlangs baie siek, en het seker nie vooruit-
gesien na 'n trip na SA nie.
Sjina is 'n netelige kwessie vir baie regerings.
Hilary Clinton se eerste besoek in die buiteland was
aan Sjina, wat omtrent die bank van die VSA se
regering is. Ons vorige Liberale regering was ook
maar afsydig teenoor die Dalai Lama. Die huidige
konserwatiewe regering is nogal meer militant teen
die Sjinese druk. ( Die Dalai Lama is een van net
twee mense wat honorary Canadian citizens is.)
Die Dalai Lama is nou sewentig jaar oud.
Dus is die kwessie van wie hom gaan opvolg, 'n
netelige een.
Nie gedink ek's nog hier nie? gelees van die kak wat Koos Kebuis kwytraak
oor Afrikaanse musiek in Rapport? Praat van Rina Hugo en Manuel Escorsio
onder andere wat skreeu soos katte en maer varke. Nou wonder ek net of
hierdie ou dik gesig met sy prewelende lippe-manier van praat, ooit daaraan
gedink het dat hyself ook nie eintlik kan sing nie? Dat hy deel is van die
swak standaard van Afrikaanse musiek? Dat dit sy generasie is wat begin
het met hierdie 'brom vir musiek is aanvaarbaar'. Beide Hugo en Escorsio
is opgeleide musikante...beide het hulle meestersgrade verwerf as ek die
ding reg het. Rina het tot in die VSA gaan studeer......en hier kom 'n
prewelende dik man en hy reken hy het die reg om kritiek uit te spreek op
iets wat hyslef duidelik nog nie onder die knie het nie?