Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Die oplossing vir Misdaad, en nalatigheid van die regering...

Wo., 22 November 2000 00:00

Hello almal,
Hier is iets wat ek op n ander web blad gevind het, en die konsep klink vir
my goed...

To everybody else..... :
Johan may have a solution to force the current government to listen to it's
law abiding CITIZENS. The name of the article 21 company is PRIORA (with the
aforementioned facts)and it's in the process of being registered by Johan.

We are all sick and tired of the criminal component and the government's
excuses to hide it's inabilities to deal with crime in RSA. Now we will hit
them where it hurts.........MONEY !!!!! and for them - THE LACK OF
IT.........Then they have to listen.

At the moment, government is potentially making LOTS of money out of crime.
If every household that is robbed, spends R10 000 to replace the stolen
goods, then government lands a wealthy R14 Million for every 10 000 houses
that are robbed. Anybody have some housebreak statistics?
The average car costs R100 000 and government gets R14 000 of that. How many
cars are stolen? Anybody offering stats?

So now do you get the picture???? Maybe government is not REALLY that
interested in curbing crime?
Next question: Is government actually entitled to this "BLOOD" money?
Another one: If I suffer a financial loss due to crime, because government
cannot protect me as the constitution says, then it must be tax deductable?

What about the money I spend on day to day protection anyway, on alarms,
Armed reaction companies etc. ????
If 10 000 households belong to one of these companies at R250 per household
per month, then we have a figure of R2,5 Million per month. Over 1 year it's
30 Million. If such figures become tax "deductable" ????

Get the picture?

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: GO AND F. etc

Wo., 22 November 2000 00:00

Op dese NG verbaas ek my oor niks nie, nou kry ons bootskappe in
geheim praat. Ja, ek weet dis Deens.
Het die Deense mense nie 'n eie NG nie?
vra slegs ....
P

>> Engelsk? Hva er det?

>> Hakke peil...... Et utdatert språk som ved en feil har spredt seg over
>> altfor store deler av verden, kanskje?
>
>> Hmmmm, lurer på om det er mange i sør-afrika som får med seg dette.
>
>> Næææh.... Har d noe å si da? Jeg synes bare d er gøy å drite ut
>> folk....og jeg er ikke særlig kresen med tanke på at de ikke skjønner
>> det.
>
>> Ta F.eks personen som går under navnet "Anil Vayper". En ordentlig
>> drittsekk som legger seg bort i ting han ikke har noe med. Har han i det
>> hele tatt tenkt på at navnet hans kan lett kan omskrives til "Anal
>> Vapour", altså en "fjert"? Morsomt når du tenker på det.
>
>> Det får meg på en måte til å tenke på AIDS....................:-)
>
>> Vel, siden vi først snakker om afrika så....
>
>> Hehe...
>> Nå må vi ikke fordømme et helt kontinent for noe som bare noen titalls
>> millioner mennesker har utsatt seg for........

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

By die see.

Wo., 22 November 2000 00:00

By die see.

Dit was reeds lig. Die son moes iewers opgekom het. Ek vermoed dat dit in
die ooste was. Vir 'n tydjie was dit windstil. Die see was spieëlglad, met
net 'n wit valletjie om die water van die strand te skei. Die vroeë oggend
het herinneringe van die nag in die lug gekoester.
Met 'n verkyker kon 'n mens van die stoep af die dolfyne in die water sien.
Speel-speel het hulle verby beweeg, net agter die laaste brander was hulle
op koers. Drie, vyf , sewe, tien van hulle. Op pad van iewers, en ook op pad
daarheen.
Later die oggend het die gesinne aangedrentel gekom strand toe. Die mans
soos pakesels gelaai met kosmandjies, rooi en geel en groen strandsambrele,
krieketstelle, handdoeke, strandstoele grafies en emmertjies en die vrouens
het kind-aan-die-hand, of handdoek oor die skouer aangestap gekom. Almal
veilig agter donkerbrille verskuil.
Met die sambrele oop het dit gou soos een groot advertensieveldtog gelyk:
Absa, Aida, Total, Engen ens ens.
'n Ywerige fotograaf, met 'n hele kaboedel lense en apparaat, en ietwat
minder vaardigheid, het ongemerk tussen die mense probeer deurbeweeg. Die
beste foto's is die waarvan die model onbewus is. 'n Paar harige groottone
wat wriemel in die sand. Die salige uitdrukking op 'n roomysetende kleuter
se gesig, met sandomlynde traanstrepe oor sy wange - as getuienis vir die
prys wat hy vir die roomys moes betaal. 'n Omie (op 'n handdoek met 'n
stoute prentjie op) en sy 'n styfgespande bierpens, met nog 'n skuimende
belegging in sy hand; sy vrou, in gewone sedige tannie-klere op die
strandstoel onder die sambreel, besig om met spierwit wol 'n babatruitjie te
brei. Die uitdrukking in 'n jong paartjie se oë, wat ongeërg tussen die
mense deurvleg, hand-aan-hand, alleen op die strand.
'n Rukkie later het die eerste seeperdjies op die diepsee begin kop
uitsteek. Moedig het die mense op die strand dit probeer ignoreer, maar daar
was met tyd net meer en meer van hulle te sien. En die wind. Die wind van
die see af. Uiteindelik moes die strandbevolking kennis neem van dié
natuurkrag. Een vir een het die groepe rustig begin oppak, maar die tempo
het al hoe vinniger geword. Die lewensredders het kwaai op hulle fluitjies
geblaas, om die bittereinders uit die water te kry. Hulle het die pale
waarmee hulle die swemarea afbaken, omgedop, sodat dit in 'n v-vorm op die
strand lê. V vir verbod. Wat as 'n gedrentel huistoe begin het, het as 'n
stormloop geeïndig.
Gou was daar net die ouerige man met die bruingebrande leeragtige vel en die
verbleikte rooi swembroek op die strand te sien. Hy het die stoele, wat hy
verhuur as addisionele inkomste tot sy pensioen, loop en bymekaar maak.
Niemand het dit nodig gevind om dit terug te bring voordat hulle padgee nie.
So ken hy die mense. Met alles opgestapel het hy tydsaam 'n stewige ketting
daardeur geryg en die spul met 'n groot slot aan 'n paal vasgemaak. Hy ken
die mense. Nou kon hy ook huistoe gaan.
Saam met die wind en die dreigende storm, het dit gelyk asof die branders
die krag van die onweer as inspirasie beskou en het hulle al hoe hoër en
hoër geword. Aan die wind was geen keer nie. Die wind gaan waar hy wil, soos
hy wil. Die branders het teen hierdie tyd een na die ander, skuimend teen
die rotse vasgeslaan, en dan het die water hoog die lug in opgespat Op die
strand het één brander met sy laaste krag verder as enige een voor hom oor
die strand gespoel. Met sy vasberadenheid het hy die dubbele ry voetspore
wat in die harder sand gelê het, met een lek uitgewis.
Die eerste druppel reën het swaar op die los sand begin val en die geweld
daarvan het 'n kratertjie in die sand veroorsaak. 'n Watervulkaan wat van
bo-af ontstaan. Gou was daar nog een en nog een. Binne oomblikke het dit
gestortreën. Nou het die branders die water uitwaarts gebeur, en die
reënwater het doelgerig, in dun stroompies afgeloop, see toe; om hulle so by
die oneindige massa aan te sluit.
Net so vinnig as wat die storm opgesteek het, so gou was dit uitgewoed, maar
alles was reeds anders as vroeër. Die strand was verlate. Die son het
plek-plek deur die wolke gebreek. Onderlangs het die wind gaan lê, maar in
die bo-lug het dit die wolkemassa geleidelik uitgedun, om meer plek vir die
son te maak.
Die strandoppervlak was wonderlik blink en glad. Nie 'n voetspoor in sig
nie. Maagdelik ongeskonde.
Onthou jy, ons - ek en jy - was toe nooit saam by die see nie.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Godsdiens Bestuderings Inisiatief

Wo., 22 November 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Toelaatbare vlakke van vryheid
van godsdiens en geestelike uitdrukking. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Effektiewe handhawing van wet en
orde. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders
op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag alle Godsdienstige / Geestelike organisasies /
gemeenskappe, Filosofiese besprekings groepe, Boeke verspreiders,
Meditasie groepe, verskillende New Age groepe, insluitend die Media,
asook ondersteunende Organisasies en Regerings in ons Paradys, en
elders op die Planeet, veral die VN, gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Beskikbaarheid van plekke van
aanbidding. Aanbieding van geestelike advies. Byeenkomste. Verskeie
veelvolkige vredes inisiatiewe. Deel van inligting om ondersteunende
verhoudings te verhoog. Media bydraes. Beradings dienste. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil 'n opregte apologie aanteken vir enige kwaadwilligheid, direk en/of
indirek, tydens die lewering van hierdie diens, indien enige. Vergewe
asb.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Definisies van terme hier gebruik -

Individu: Persoon, individu, groep, komittee, ens.

Eksetoriese definisie van godsdiens: Gebruike, klere kode, rituele,
eksterne voorkoms, metodes van gebed/meditasie, heilige dae, ens.

Esetoriese definisie van godsdiens: Gemeenskaplike gedeelde waardes
deur alle godsdienste/filosofiee: Vrede, geloof, hoop, liefde,
harmonie, diepere kennis, ens.

New Age: Filosofie wat menige esotoriese kwaliteite van verskeie
godsdienste en filosofiee in een filosofie saamneem. Om ondersteuning
te verleen vir die soektog na die perfeksie van die siel.

Epog van Akwarius - Die Epog van die ontvouing van kennis, ens.
Algemeen geglo as 'n Rpog wat gekenmerk word deur vrede, liefde,
harmonie, ens.

Geestelike pad - Die pad wat die individu en/of groep volg vir groter
geestelike verreiking.

En om hierdie belangrike bydrae te begin -

Wil graag voorstel vir groepe en/of individue (soos hierdo defineer) om
besoeke te verhoog aan verskeie denominasies van dieselfde geloof, waar
van toepassing, indien wel. Om groter verstaanbaarheid te verhoog
aangaande die toepassing van esotoriese en/of eksotoriese beginsels
deur dieselfde godsdiens. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om die verhoging van die volging van die
geestelike pad te verhoog, soos verkies, met die volgende riglyne -
"Glo niks en/of niemand se kommentaar - vind alles self uit", en/of
"Kies reg - verifieer andere se opmerkings" - baseer op eie
ondervinding, asook materiaal wat bekom is.

Die beginsel van "Kies reg - verstaan mekaar" kan ook verhoog word. Om
groter verstaanbaarheid te verhoog aangaande die metode wat gevolg word
deur denominasies van dieselfde geloof om die waarde van gelowiges
en/of ondersteuners verhoog.

Besoeke kan ook verhoog word aan verskeie studie groepe, gebeds
ontmoetings, ens. Om groter verstaanbaarheid te verhoog aan algemene
vrae deur persone op die geestelike pad, indien wel, bv. "wie is ek",
"waar kom ek vandaan", "waarheen gaan ek heen", ens.

Debatte kan ook verhoog word aangaande esotoriese beginsels wat
toegepas word. Om 'n groter verstaanbaarheid te verhoog van geestelike
waarhede alreeds ontdek en/of gedeel deur verskeie godsdienste. Om 'n
groter bewuswording te verhoog aangaande die diversiteit van die
mensdom.

Die gebruik van 'n vorderings joernaal, datum aangedrewe, kan ook
verhoog word. Asook om joernaal inhoud te verhoog met vrae, opmerkings,
en/of doelwitte om bereik te word, en verwagte tyd vir bereiking. Asook
die verhoging van voordele ontvang tydens die bereiking van doelwitte.
Hersiening van bg. kan ook verhoog word met gereelde tussenposes. Om
individue se verstaanbaarheid van hulself, die natuur, mensdom, en
geestelikheid te verhoog. Om vir verwysinings doeleindes gebruik te
word. Tydens die oorwinning van depressie, vrees, angstigheid, ens.
wanneer en/of waar nodig, indien wel, indien ooit. Asook, om die meet
van geestelike ontwikkeling oor 'n lang periode, bv. 12 maande of meer,
te verhoog.

Die studie van gemaksones kan ook verhoog word deur individue en/of
groepe. Om die oorkoming van beperkinge, ens. te verhoog. Asook die
verstaanbaarheid van menslike sielkunde, te verhoog.

Hoogstens aangeraai, vir elke individu, om die luistering van die
"klein, still stemmetjie binne / gevoel in die maag", indien
teenwoordig, te verhoog. Om die effektiwiteit van 'wat is reg' vir die
individu te verhoog. Om groter effektiwiteit te verhoog tydens die
volging van die geestelike pad.

Die behoud van bestaande geestelike beskermings metodes, bv. die
gebruik van Die Onse Vader, kan ook verhoog word. Om beskerming te
verhoog wanneer met laer astrale entiteite kennis gemaak word, indien
ooit. Veral vir beginners op die geestelik pad.

Besoeke kan ook verhoog word aan ander godsdienste, asook New Age
groepe. Asook, om die bestudering van die geskrifte van verskillende
godsdienste te verhoog. Om ondersteuning te verhoog tydens die
geestelike groei proses. Asook, om die bestudering van esotoriese /
aanbevole beginsels te verhoog om gevolg te word op die geestelike pad.
Die gebruik van effektiewe meditasies, bevestigings stellings en
herhalings stellings kan ook verhoog word. Om suksesse op die
geestelike pad te verhoog.

Die studie van psigiese en/of geestelike gawes, bv. heldersiendheid,
helderhoorheid, telepatie, ens. kan ook verhoog word. Om die vlakke van
geestelike bewuswording te verhoog. Hoogstens aangeraai, om die aanklop
aan die deur van die New Age te verhoog - om ondersteuning te verhoog
in hierdie verband. Indien die beskikbaarheid hiervan nie teenwoordig
is deur die verkose godsdiens/filosofie.

Hoogstens aangeraai, om ontmoetings te verhoog, vir die gee van die
groen lig, om die toevoeging van sosiaal aanvaarbare tegnieke - soos is
en/of aangepas - beoefen deur ander godsdienste, bv. genesing,
meditasie, self analise, terapeutiese metodes, ens. in die verkose
godsdiens en/of filosofie te verhoog. Om die voordele ontvang te
verhoog. Ten bate van alle betrokke partye.

Die koop van boeke kan ook verhoog word. Om die verstaanbaarheid te
verhoog van filosofiee en godsdienstige uitdrukking daarvan. Hoogstens
aangeraai, om die balans van die lees van boeke te verhoog, met besoeke
aan ondersteuners van tegnieke. Om die effektiewe toepassing van
beginsels in die daaglikse lewe te verhoog, indien so verkies word.

Die beskikbaarheid van die boeke van outeur/joernalis Thys Sadie, bv.
"Reis na die Onsigbare wêreld", kan ook verhoog word by boekwinkels.
Hoogstens aangeraai, om die vertaling na Engels, asook ander tale te
verhoog. Om inligting te verhoog aangaande lewe op aarde, asook lewe na
die dood.

'n Projek kan ook verhoog word aangaande tydelike doods ondervindinge
in ons Paradys, duer persone ondervind, ongeag ras, kleur, geloof,
geslag. Verkieslik om die skryf van boek(e) in die verband te verhoog.
Om die bewuswording te verhoog aangaande die tyd van dood, asook ingaan
na die geestelike dimensie. Om inligting te verhoog aangaaande lewe na
die dood. Hoogstens aangeraai, om toestemming in die verband te verhoog
voordat die notering van voorvalle in die verband verhoog word.

Uitnodigings kan ook verhoog word aan verskeie sprekers oor
godsdienstige onderwerpe. Om die verstaanbaarheid te verhoog aangaande
verskillende opinies wat oor verskeie onderwerpe gehou word. Asook om
die bewuswording te verhoog aangaande die toepassing van geestelike
beginsels.

Kennis kan ook verhoog word aangaande onderwerpe deur Jung bespreek,
bv. siel, id, ego, skaduwee, ens. Om die verstaanbaarheid te verhoog
van die werking van die menslike natuur.

Besoeke kan ook verhoog word aan verskeie geestelike raadgewers, bv.
tarot kaart lesers, ens. Om ondersteuning te verhoog aangaande
persoonlikheids-eienskappe, asook toekomstige pad om geneem te word.

Inligting kan ook verhoog word aangaande die rol wat engele en/of
geestelike gidse speel in mense se lewens. Om die kennis van die
werking van geestelike vlakke van bestaan te verhoog.

'n Filosofiese bylaag in daaglikse, asook Sondag koerante kan ook
verhoog word, deur die Media. Veral om artikels te verhoog aangaande
die beklemtoning van eksetoriese en esotoriese aspekte van gelowe.
Asook, om die deel van inligting van voordele van lede te verhoog wat
verskeie godsdienste en/of filosofiee bestudeer, te verhoog.

Hoogstens aangeraai, gedurende inbel programme, vir radio omroepers om
'n positiewe opinie aangaande godsdienstige besprekings te verhoog,
indien enigsinds moontlik. Asook, om die verifieering van feite
weergegee, te verhoog, deur lede van die paneel, indien daar so
afgespreek word. Om die korrektheid van inligting te verhoog oor die
lug, veral aan sensitiewe luisteraars. Dissipline kan ook in die
verband verhoog word, indien nodig, vir enige oortredings, indien
enige. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die vervanging van die woord "sinkretisme" kan ook verhoog word wanneer
daar na hierdie diens verwys word, na die woord "internet", indien
enigsinds moontlik. Om regverdigheid te verhoog aan die New Age
aangaande die interpretasie van New Age konsepte wat hier uitgedruk
word.

Die gebruik van die woord "sinkronisiteit" kan ook verhoog word. Om die
klem te verhoog aan die stelling "ondersteun mekaar - eendrag maak
mag", soos van toepassing. Veral in die verband wanneer resultate
verhoog word vir bydraes gelewer.

'n Kopie van hierdie bydrae kan ook verhoog word aan hoogs aangeskrewe
leiers en/of lede van verkieslik alle Politieke Partye, Ondersteunings
groepe, en/of Godsdienste, indien enigsinds moontlik, na
beskikbaarheid / goedkeuring daarvan. Om deelname te verhoog aangaande
die debat na 'n meer effektiewe definisie - deur die volg van
esotoriese riglyne - soos versoek tydens die lewering van hierdie
diens.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings en die Persone elders op die Planeet, indien benodig. Om
vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys en die Regerings op die
Planeet, indien enigsinds moontlik.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe godsdienstige en/of geestelike studies kan asemrowend
verhoog word.
Voordelige verhoudings tussen godsdienste en/of filosofiee kan
asemrowend verhoog word.
Dieper verstaanbaarheid van verskille godsdienste en/of filosofiee kan
asemrowend verhoog word.
Bronne vir die verkrygbaarheid van geskiedkundige en/of geestelike
feite kan asemrowend verhoog word.
Meer suksesvolle toepassing van kennis kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe debatte aangaande geestelike aspekte kan asemrowend
verhoog word.
'n Meer toepaslike toepassing van die definisie van sosiale wetenskappe
kan asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie bydrae se gewig in goud word beskou as meer waarde van die
meeste van die bydraes hier gelewer. Veral dat die inhoud en inligting
hier weergegee word die potensiaal het om vrede en voorspoed asemrowend
te verhoog waar toegepas word, in ons Paradys, en elders op die
Planeet, veral oor 'n medium tot lang termyn tydperk. Soos deur menige
alreeds bewys word, om inter-kulturele verhoudinge te verhoog. Die
ondervinding wat deur die volg van hierdie bydrae opgedoen is, en nog
steeds is, is die rugsteen van finansiële en ander suksesse op die
persoonlike vlak. Asook vir menige bydraes hier gelewer. Veral die
verkryging van Urine Terapie boeke vir 'n kuur vir miv+/vigs. Behalwe
vir die uitsluitsel van 'n paar bydraes hier gelewer.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

(Apologie word aangeteken vir laat bydrae(s). 'n Interessante bydrae
kan binnekort verwag word.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.

Geloof & kerksake | 4 kommentare

Adam en Evolusie ?

Di., 21 November 2000 22:10

Sue skryf in boodskap news:MPG.1484948deb07ce1798977b@news...
> In article , @home.com says...
> Om dus op te som...
> Darwin was verkeerd - die mens stam nie van ape af nie - daar is groot
> verskille geneties tussen die mens en die aap.

Dit is Korrek

> Dit *bleik* dat die mens se
> oorsprong iewers in Afrika was, en volgens data van argeoloee,
> paleontoloee, genetici en ander, bleik dit dat die Khoi San die naaste
> verwant is - geneties gesproke.
> So, "Adam" was heel waarskynklik 'n Boesman van die Kalahari. :-)

Mbt. tot die Naturelle-rasse mag hulle miskien 'die naaste verwant aan'
in 'n molekulêre of genetiese opsig wees, maar nie 'direk verwant' of
'die direkte genetiese voorvader' van die Blanke Mens nie.

Die Bybel vertel die Volgende :
[Let Wel : - Die Bybel, en Nie ek nie].

Adam se Naam beteken ook onder andere "om te kan bloos"
En Adam se geslagslyn deur Set, Sem, Abraham, Isak en Jakob
(nl. Israel) - tot by Christus, kon almal Bloos. Hulle het ook "bleek"
geword. -Dit word 'n hele paar keer in die Bybel genoem.
Israel [God se Geslag] kon Bloos en bleek word.

Ons almal weet vandag wie dit is wat kan bloos en bleek word.
Jakob se skoonpa (Laban) se naam beteken "white, glorious".
Daarby noem die Bybel hierdie mense [Israel] God se Uitverkore
Geslag [Ras] -Verlang jy al die Verse ? -Ek kan dit ook verskaf.

Ons weet ook dat God die hele skepping deur Christus geskape
het, soos Hy weergee in Gen.1:26, waar Hy sê; "Laat Ons mense
maak na Ons beeld, na Ons gelykenis, .." Adam [en Eva] was
geskape na God en Christus se Beeld en Gelykenis. [Beide Fisies
en Geestelik]. Daarom was Adam se (suiwer) opgetekende Nageslag
ook Geneties en Geestelik Identies aan Christus se Beeld en Gelykenis.

Genetika leer duidelik dat na bevrugting verdeel die gameet Identies
aan die sperm-en eiersel se genetiese kode. Seldeling geskied op 'n
manier waar 'n identiese replikaat van die moedersel gevorm word.
'n Spesie "verander" nie in 'n Ander spesie nie. -So iets was nog nooit
opgeteken nie. Die ewolusie-teorie is onbybels. Daar is ook geen
klink-klare bewyse daarvoor nie. Leeus het nog nooit "per ongeluk"
Jag-luiperde voortgebring nie, ens. ens. 'n Spesie plant Identies voort.
God sê duidelik dat Hy al die diere "volgens hulle soorte" geskape het.

Dieselfde tel vir Die Mens.
Adam en Eva se Kinders KON NIE van self eweskielik "van kleur
verander" het nie. So ook nie hulle kinders se kinders, ens. nie.
Slegs as hulle met "ander wesens" uitgebaster het sou dit moontlik
wees. -En dit was ook so. Adam en Eva was van EEN RAS.
- So ook hulle suiwer nageslag.

Die ander etniese groepe se oorsprong is uit Pre-Adamiete en
die Vermenging van Pre-Adamiete met Adam se Kinders. ..Want ...

Volgens Bybel-chronologie en ook Young's Analytical Concordance of
the Bible, was Adam 4004 jaar voor Christus op aarde. Dws. sowat
6000 jaar gelede. In vergelyking met die geo-fossiel rekord is dit maar
'n baie kort tydjie gelede. Ons weet ook vandag dat daar al vir die
afgelope paar miljoen jare, heelwat spesies van Homoniede hier op die
aarde rondgeloop het. Dit is 'n bietjie vêr voor Adam se Tyd.

Die Skeppingsverhaal lui ook dat God die diereryk tydens die "Vyfde
Dag" en in die begin van die "Sesde Dag" geskape het, en Adam was
aan die Einde van die "Sesde Dag" geskape. Adam en Eva was heel
Laaste geskape. [Kroon van die Skepping].

In die hele skepping was Alleenlik Adam [en Eva] "Die Mens" genoem.
Hy [die Mens] was ook genoem "die Kroon van die Skepping".
Dws: Ook Slegs Hulle Nasate kan as "Mens" geklassifiseer word.
Alleen Adam word ook in hierdie konteks genoem "die seun van
God" [Luk 3:38]. Adam was die Eerste en Enigste Persoon op
Aarde wat 'Geneties' en Geestelik "na die Beeld en Gelykenis van
God" geskape is. [God se Geslag op Aarde].

Maar ons weet ook sonder twyfel dat daar al lank voor Adam "mens-tipes"
hier op aarde was. Ons moet net onthou om hierdie "Pre-Adamiete"
Bybels-korrek te klassifiseer. Hulle was nie Net 4004 jaar gelede hier
op aarde nie, maar al reeds Miljoene jare gelede. Hulle was dus volgens
Bybelse [en nie menslike] klassifikasie onder die Diereryk (voor Adam)
geskape, omdat hulle Nie laaste, en na die beeld en Gelykenis van God
geskape is nie. Slegs Adam en Eva was na die Beeld en Gelykenis van
God geskape. [God se 'Gene'].

Ons kan hieruit ook aanneem dat die ses-dae skeppingsverhaal nie
letterlik in ses aardse dae geskied het nie, maar in Ses tydperke
van etlike miljoene jare. Dit val ook mooi saam met die geo-fossiel
rekord. [Soos die wetenskap ook al aan ons bewys het].
verder staan daar ook dat 'n Dag is in God se oë soos 'n Duisend
Jaar, en 'n Duisend jaar soos 'n Dag.

Die verwysing na Pre-Adamiete kom ook mooi in Die Bybel na vore.
Ons weet dat Genesis goeie rekord hou aangaande die volgorde van
die eerste nageslag (Mense) van Adam en Eva. Adam was die Eerste
"Mens" op Aarde. Eva was die Tweede "Mens" op Aarde.
Kain was die Derde, en Abel die Vierde. - Toe slaan Kain vir Abel
dood. -Nou is Kain die Derde "Mens" op Aarde.

Nadat Kain vir Abel doodgeslaan het, het God vir Kain vervloek.
Kain het toe ook die volgende aan God gesê: "..'n swerwer en 'n
vlugteling sal ek op aarde wees, en ELKEEN wat my kry, sal my
doodslaan." En verder staan daar aangaande Kain: "En Kain het
sy VROU beken, en sy het swanger geword.." en "..Daarna bou hy
'n stad..." [Waar kry hy 'n Vrou ? ; Met Wie se hulp bou hy 'n stad ?]
Adam, Eva en Kain het sekerlik nie alleen 'n stad gebou nie.

Hier kan 'n mens duidelik sien dat daar wel Pre-Adamiete op
die aarde was in die tyd van Adam en Eva, want Kain wou
vir hulle vlug, en hy het met 'n Pre-Adamietiese vrou getrou.
Hierdie Pre-Adamiete was duidelik NIE uit Adam en Eva nie.
Want eers NA al hierdie gebeurtenisse was Set [die Vierde
"Mens"] gebore.

Soos ons kan sien het God die term "Mens" slegs aan Adam en
sy nageslagte besorg. Die Pre-Adamiete was onder die Diereryk
geskape. Maar ons weet ook dat die nageslag van Adam [mens]
kon [en het] met Pre-Adamiete [dier] vermeng om bastergeslagte
voort te bring wat 'n Gruwel in God se oë was.

In Lev.18:3 staan daar: "En jy mag met géén dier vleeslike
gemeenskap hê om jou daardeur te verontreinig nie. 'n Vrou mag
ook nie voor 'n dier gaan staan om daarmee te doen te hê nie.
Dit is 'n gruwelike vermenging." Hier word daar baie duidelik
gepraat van seksuele omgang met 'diere'.
Ons weet almal vandag dat dit nie natuurlik moontlik is om iets
voort te bring wanneer 'n mens en 'n viervoetige dier [Gorilla,
Skaap of perd, ens.] gemeenskap het nie. Dws daar kan nie 'n
vermenging plaasvind nie.

Maar hier in Levitikus sê God duidelik dat daar Wel 'n Gruwelike
Vermenging (baster) voortkom. Hy praat dus hier van 'n "Dier"
wie se saad Wel met 'n Mens se saad kan versmelt. Vandag weet
ons Wel dat daar basters voortkom tussen blankes en ander rasse,
maar Nie tussen blankes en viervoetige diere nie.

Op 'n hele paar plekke in Die Bybel kom daar 'n paar duidelike
tekste voor wat mooi beskrywings gee van "Diere" [Pre-Adamiete]
met Menslike eienskappe. In die Engelse vertalings word daar
in hierdie konteks ook gepraat van "Beast of the Field", wanneer
daar na Pre-Adamiete verwys word. Ek gaan hier een van hierdie
voorbeelde kwoteer: Jona 3:8. "Maar mens en dier moet 'n
rou-gewaad om hê, en hulle moet ernstig tot God roep, en elkeen
moet hom van sy verkeerde weg bekeer en van die onreg wat
aan sy hande kleef."

Wie wil nou graag kom sê dat Die Blanke Ras NIE die Kroon van
die Skepping is nie ?? - Watter Ras het nog Altyd die Hoogste
sporte bereik mbt. Wetenskap, Kultuur, Kuns, Musiek en
Landbou, om maar net 'n paar te noem ??

Adam kon NET VAN EEN RAS wees, ; En dit was BLANK.

Koeitjies & kalfies | 60 kommentare

Prestasies van ANC regering

Di., 21 November 2000 07:19

ARREST OF TOP ANC MAN ROCKS PARTY: SOWETAN, 20001120, P.3 - Leaders of
the ANC in Free State have been rocked by the news of the arrest of the
speaker of Free State legislature and top ANC member Mr Joe Mafereka.
Mafereka was arrested on Saturday on allegations that he had been
involved in a murder relating to the taxi feuds that rocked the
province. The DA and the PAC immediately seized the opportunity to call
on the ANC to display its commitment to clean governance by acting
swiftly and by suspending Mafereka from office immediately. Mafereka, a
wealthy businessman and former taxi owner, had just returned from a trip
to Switzerland and Cuba when he was arrested. Only one day earlier his
bodyguard and driver had also been arrested. Mafereka was arrested for
the alleged murder of a taxi operator in 1989 by an elite police unit
probing taxi violence in SA.

--
Afrikaner in die land van die lang wit wolk

Julian & Karin de Beer
Hamilton NZ

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

om die keuse te maak

Di., 21 November 2000 06:29

Laat my begin om te sê ek is 'n Afrikaner, dit word al hoe meer duidelik
elke dag hier in Amerika.
Hier is soos ek dit opgesom het voordat ek en my familie DIE besluit moes
neem:
Volgens my moes ek een van 3 alternatiewe kies:

1. Bly in SA en aanvaar Afrika standaarde - word 'n Afrikaan.
As praktiserende prokureur in SA WEET ek Afrika norme veskil van myne. Dit
is nie noodwendig verkeerd nie, maar anders

2. Bly in SA en veg teen Afrika norme en standaarde.
Hier het ek geen wen gesien nie.

3. Vat my goed en loop. -
Dis wat ek gedoen het

In die jaar voordat ek SA verlaat het, het ek twee maal die hele land
deurreis. In die Kaap het ek verstaan hoekom my voorvaders 300 jaar gelede
na die land gekom het, dis die mooiste - en ek het soortvan die wêreld
deurreis. Maar die Afrika wat ek verlaat het, het geen waglyste gehad van
westerlinge wat daar wou vestig nie. Wanneer ek na verlange terugdink aan
SA, kom die waarheid net terug dat "Africa is for Africans" en dalk ook vir
Afrikane

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Mediese Fondse

Di., 21 November 2000 05:15

Hoe ervaar julle die stygings in jul mediese fonds. Myne is op met 51 %.
Hoe lank dink julle gaan die mediese fondse bestaan as dit die stygings is
?/

Krokkie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Groetnis

Di., 21 November 2000 01:17

Ek volg hierdie NG nou al geruime tyd en het onlangs eers begin pos - so
hier en daar.

Met ge-oogklapde Gloudinas en Brainwashed Sues en nog baie idiote sal julle
presies bly waar julle is - hulle is onkeerbaar.

By the way Sue, hoekom sou die Afrikane, met seker die beste grond/diere op
aarde dan ook agterbly teen die Europeers as dit by beskawing kom? Hulle
was ALREEDS agter toe die Germs, Steel etc by hulle aangekom het. So ook
die Amerikaanse Indiane. En, met die vetrek van die Negers uit Afrika
gaan staan hulle ontwikkeling ook sommer stil - vergelyk die twee groepe
vandag en sien self.

Ai koekie, raak tog wakker van die Breytenisme en ander onsinnighede - om te
g..kruip sal nie keer dat jy ge-rape/-roof ens word nie - of wil jy probeer?

Ek se groetnis en....

Antwoord as julle wil, teen leestyd is hierdie al "Unsubscribed"

Koeitjies & kalfies | 19 kommentare

Riemvasmaak

Di., 21 November 2000 00:00

Kan iemand van die nuusgroep my meer inligtinge gee oor "RIEMVASMAAK"? Is
dit 'n plek se naam? Wat sien mens daar?
Ek het gesien daar is toere van Kakamas af na "Riemvasmaak".
Groete uit Vlaanderen,
Inga

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Bladsye (1835): [ «    996  997  998  999  1000  1001  1002  1003  1004  1005  1006  1007  1008  1009  1010  1011    »]
Tyd nou: So. Des. 28 16:34:39 UTC 2025