Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Die Nuwe Land!

Sa, 16 Maart 1996 00:00

Paul en Rina van der Merwe <tan...@iinet.net.au> wrote:
<< Perth se splinternuwe SPUR en met
>meeste van die personeel afkomstig uit SA kon ons alles heerlik bestel in
>Afrikaans. Die Afrikaner getalle in Perth groei daagliks.>>>

Hoekom voel ek nie so entoesiasties hieroor nie?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Taalfouten en inprenting

Sa, 16 Maart 1996 00:00

TAALFOUTEN EN INPRENTING

In mijn e-mail over Kundera ontdekte ik twee
levensgrote taalfouten, waarvoor een klein kind op school
een vermaning zou krijgen. In de eerste plaats schreef ik
"Ik doet" in plaats van "Ik doe", en in de tweede plaats
schreef ik de verleden tijd van onderscheiden met e'e'n d:
"onderscheide" in plaats van "onderscheidde".
En dit zijn echt niet de enige taalfouten die ik
in e-mails maak. Al eerder ontdekte ik soortgelijke
'verschrijvingen'. Niet alleen bij werkwoorden, maar ook
bij woorden als ontmoeten, waar ik de 't' soms weglaat:
onmoeten. Verontrustend, vond ik.
Totdat ik kortgeleden een artikel las over het
schrijven met pc's. Uit psychologisch onderzoek is gebleken
dat in het algemeen hiermee veel meer fouten worden gemaakt
dan met het schrijven met pen of schrijfmachine.
Onze hersenen schijnen moeite te hebben met een
beeldscherm, de zogenaamde 'inprenting' is veel minder,
waardoor men sneller fouten maakt, en bij het nalezen de
verkeerd geschreven woorden minder goed herkent. Men leest
gewoon het goede woord over het foute woord heen. Ik ben
benieuwd of er mensen zijn die soortgelijke ervaringen
hebben.

Bernhard Bezemer

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Friday (!) Limerick

Vr, 15 Maart 1996 00:00

Hier's twee van die X-rated weergawes wat ek kan onthou (uit die Penguin
Book of Limericks, wat ek ongelukkig nie hier het nie):

A bashful young fellow from Brighton
Would never make love with the lighton;
He's girl-friend said Noel
You're in the wrong hole,
And there's plenty of room in the righton.

There was a young Lady from Ealing,
And her boy-friend before her was kneeling;
Quoth she, Darling Jim,
Take your hand from my quim;
I much prefer fucking to feeling.


inder problematies vir die internet polisie:

Each night father fills me with dread
As he sits at the foot of my bed:
It's not that he speaks
In gibbers and squeaks,
But for twenty-five years he's been dead.

En:

There was a young lady from Spain
Who was terribly sick on the train.
Not once, but again,
And again and again,
And again and again and again.


Ek dink hulle was almal anoniem. Indien nie, dan kom hulle uit die
Penguin Book of Limericks.

Frank

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Nieuwe evolutie 2 (Re:)

Vr, 15 Maart 1996 00:00

NIEUWE VIRTUELE EVOLUTIE
------------------------

At 02:59 14-03-96 SAT, Walter Prins wrote also:

>> En of
>> daar nu een menselijke programmeur bij te pas is gekomen, of dat
>> de natuur (jawel!) of God als programmeur is opgetreden, dat is
>> slechts van marginaal belang.

> Die verskil kom in dat ons outonoom optree... so kom dit in elk
> geval vir my voor. Enige rekenaarprogram word deur 'n eksterne
> krag rigting gegee -- die SVE kristal klok. 'n Rekenaar program
> het nie veel keuse oor watter kant toe hy gaan nie. Gegewe 'n
> stel omstandighede sal die program altyd dieselfde paadjie volg
> en dieselfde resultate lewer.
------------------------------------------------------------ --------

Nogmaals hallo,

Op je bovenstaande opmerking wil ik antwoorden met twee citaten
uit het boek van Dennett*, dat ik nu aan het lezen ben. Waarbij
ik je er nogmaals op wil wijzen, dat ik in deze materie slechts
een ge-interesseerde leek ben.

CITAAT I:

"De psycholoog Richard Gregory zegt: Het is in hoge mate dank
zij het concept van Natuurlijke Selectie, dat toenamen in de
complexiteit en organisatie van organismen in biologische tijd nu
begrepen kunnen worden."

CITAAT II:

"Darwins gevaarlijke denkbeeld is, dat Ontwerp kan ontstaan
door een algoritmisch proces, dat geen gebruik maakt van een al
bestaande Geest. Sceptici hoopten aan te tonen dat in ieder geval
ergens in dit proces een helpende hand (of beter een helpende
Geest) werd toegestoken; een hemelhaak die wat tilwerk kon
verrichten.
In hun pogingen om de rol van hemelhaken te bewijzen, ontdekten
ze kranen: produkten van eerdere algoritmische processen, die de
kracht van het basale darwinistische algoritme konden versterken
door het proces lokaal te versnellen, en effici-enter te laten
verlopen op een niet-bovennatuurlijke wijze."

Bernhard Bezemer

* Daniel C. Dennett: Darwins gevaarlijke idee (Darwins Dangerous Idea;
Evolution and the Meaning of Life). Amsterdam/Antwerpen: Uitgeverij
Contact, 1995.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

VW Louw en Heisenberg

Vr, 15 Maart 1996 00:00

Met apologie aan Van Wyk Louw en Heisenberg


DIE BEITELTJIE?

Ek kry 'n klein, klein beiteltjie,
ek tik hom dat hy klink;
toe slyp ek en ek slyp hom
totdat hy blink en klink.

Ek sit my klippie op 'n rots:
- mens moet jou glo vergewis:
'n beitel moet klip kan breek
as hy beitel is?

ek slaat hom met my beiteltjie
en die was sterk genoeg:
daar spring die klippie stukkend
so skoon soos langs 'n voeg:

toe, onder my tien vingers bars
die grys rots middeldeur.
Maar bly ook een stuk klip:
in my kop begin 'n aarde skeur.

y seker kleine beiteltjie
wat die groter klippe so kan splyt
staan dan dom voor die kleiner klippies
wat hy so uit die grotes klink!

'n Donker naat loop deur my weet.
Dit lyk die kleiner klippes
breek net as hul wil!
Hulle wil nie vas in my wete le^!

En die grys rots wat breek,
bly ook iewers 'n klip geheel!
In die skadu van my beitel
sien ek sy' skadu heeltyd eenkant le^!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die Besemheer

Vr, 15 Maart 1996 00:00

DIE BESEMHEER

Daar was 'n tyd, toe almal laf mog wees
En gek kon skeer, wat goed was vir die gees,
'n Tyd toe praatjies links en regs kon draai
En vinnig een- of anderkant toe swaai;
Die melk en heuning het toe dik gevloei,
En salig was die pret van poslysstoei.

Maar wee, o wee, toe kom die Besemheer,
Wat aaklig brul, en brom soos seervoetbeer;
Met tolerantie-pansers oor die plein,
Met mond wat kwyl, en o"e wat rol van pyn
Kom saai hy dood, kom veeg hy alles weg,
Want daar is dinge wat hy graag wil seg:

"O, ek ruik iets, wat hemelhoog fel stink,
Dis POTLATIJN! (As ek nou reguit dink),
Veeg voort, mijn tolerantie-besemspan!
Veeg voort: moet ALS verban, ja als verban,
En dit wat miskien POTLATIJN mag wees -
Maak martelfolterdood en klaar met kees.

Laat almal teen 'n muur sit, staan of val
Ons moet bewys, dat lewen sterven sal,
Vermetelheid! Om ons gesprek te sien
En glad nie eers te buig om ons te dien!
Hul luister niet, en haal ons verkeerd aan!
Hul vra ons domme vragen: HOE weerstaan?

Moet ek hul maak oor ALLES ewe Diets?
Weet hul dan NIKS, nie eers 'n bietjie iets?
My o"e raak seer, my vingers krom van skryf,
En snags kom gryp die rillings aan my lyf:
Ek droom ek's in 'n land van Potlatijn
En soggens gryp ek bew'rig na die wyn."

O wee, die Besemheer se koninkryk:
Op tolerantie-pale koppe pryk;
Bedags die brul, en snags die kermgesnik
En tussendeur die tolerantie-tik.
Maar deur besettingsmagte-heinings wink
Die VRYHEID wat met woorde graag rinkink.

Frank

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Dorre stranden

Vr, 15 Maart 1996 00:00

Dorre stranden af te zanden
heilige banden aan te randen
het oprechte woord ten hoon;
oh, wie daartoe samenspanden
bijstanden boden met hart of handen
eigen wanhoop zij hun loon.

Zie, wat brachten e-mail krachten
een relatie, onbestendig
thans verworden, diep ellendig
en ik, oh Frankie, draag de hoon!

Bernhard Bezemer

P.S.
Maar wel met opgeheven hoofd. En dat niet door
verdienste, maar door Genade, zoals Gerard Reve
pleegt uit te drukken.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: "Crossover"

Vr, 15 Maart 1996 00:00

zuc...@maccs.mcmaster.ca (Jeffery Zucker) wrote:
<<>P.S. Wat is goeie Afrikaans vir "crossover" in hierdie sin? >>

Crossover

:)

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

DIE VOLKSTAAT

Vr, 15 Maart 1996 00:00

Wat het gebeur met die idee van 'n Afrikaanssprekende volkstaat? Eens
was daar een goeie ondersteuning vir hierdie ideaal maar nou val dit
nie mee nie!

Basies is ek vir die volkstaat, ek vra nie verskoning daarvoor nie maar
ek wil die meninge van andere mense weet. Volgens my kon dit best een
Afrikaanssprekende (alleen taal definitie) gebied in de Oranje Vrystaat
wees met 'n selfstandig/onafhankelik regering. Ek vind hierdie idee nie
onredelik nie want in elke andere land ter wêreld het bepaalde groepe
hulle eie ,,selfbewustheid" te voor geskuif so waarom ons nie?

Graag hoor ek jou opinies!

.Davies

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

erratum vir Friday limerick.

Vr, 15 Maart 1996 00:00

Ek het jou werklikwaar "he's" vir "his" getik ("his girl-friend said Noel").
Glo my, dit moes nie.
Frankiejammer.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1839): [ «    1639  1640  1641  1642  1643  1644  1645  1646  1647  1648  1649  1650  1651  1652  1653  1654    »]
Tyd nou: So Okt 06 16:26:54 MGT 2024