Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DIE VOLKSTAAT
DIE VOLKSTAAT [boodskap #5955] Vr, 15 Maart 1996 00:00 na volgende boodskap
M.Davies  is tans af-lyn  M.Davies
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Wat het gebeur met die idee van 'n Afrikaanssprekende volkstaat? Eens
was daar een goeie ondersteuning vir hierdie ideaal maar nou val dit
nie mee nie!

Basies is ek vir die volkstaat, ek vra nie verskoning daarvoor nie maar
ek wil die meninge van andere mense weet. Volgens my kon dit best een
Afrikaanssprekende (alleen taal definitie) gebied in de Oranje Vrystaat
wees met 'n selfstandig/onafhankelik regering. Ek vind hierdie idee nie
onredelik nie want in elke andere land ter wêreld het bepaalde groepe
hulle eie ,,selfbewustheid" te voor geskuif so waarom ons nie?

Graag hoor ek jou opinies!

.Davies
Re: DIE VOLKSTAAT [boodskap #5967 is 'n antwoord op boodskap #5955] Sa, 16 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Clinton@whitehouse.usa (Hillary Clinton) wrote:
> Dis waar dit le^. Daar was nooit goeie ondersteuning hiervoor nie.
> Daar was baie verbale steun, maar wat syfers betref, nooit groot steun
> nie.

SORRY!!!!!
Dis nie antie Clinton die nie! Dis Koos/Ferdi!!!
Ek het 'n toets in soc.culture.SA gedoen om te sien hoe maklik dit is
om 'n vals naam te gebruik en toe ek die knoppie stuur om die boodskap
te laat waai, toe stuur die AL die boodskappe wat ek opgegaar het
onder miesies Clinton se naam!!

Jammer.
Koos (Ferdi)
Re: DIE VOLKSTAAT [boodskap #120812 is 'n antwoord op boodskap #5955] Sa, 16 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
Clinton  is tans af-lyn  Clinton
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
Slaine wrote:
<<>Wat het gebeur met die idee van 'n Afrikaanssprekende volkstaat? Eens
> was daar een goeie ondersteuning vir hierdie ideaal...>>>

Dis waar dit le^. Daar was nooit goeie ondersteuning hiervoor nie.
Daar was baie verbale steun, maar wat syfers betref, nooit groot steun
nie.
Vorige onderwerp: Re: Wat is 'n liberaal/liberalis?
Volgende onderwerp: Re: Die Nuwe Land!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:58:46 MGT 2024