Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wat is 'n liberaal/liberalis?
Re: Wat is 'n liberaal/liberalis? [boodskap #5909] Di, 12 Maart 1996 00:00 na volgende boodskap
Elmar Thomas  is tans af-lyn  Elmar Thomas
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
>> Vryemarkstigting, vorm die bolwerk van liberalisme in Suid-Afrika.
>
> My indruk is dat onder die vroee"re blanke heerskappy in S.A.,
> die woord "liberaal", altans in die volksmond, die betekenis
> van "pro-swart" (wat dit ook al mag inhou) gehad het. Die
> verwante vorm "liberalis" is tipies as skelwoord gebruik.
> (Bosman e.a. gee albei vorme as s.nw.)
>

Ja & nee. Dit het heeltemaal daarvan afgehang van watter perspektief
die 'liberale' persoon beskou is. Van regs gesien was s/hy maar 'n
'kafferboetie'; van links dikwels 'n McGyver-tipe 'do-gooder' wat min
revolusione^re gesinning gehad het.

.i. was dit maar net in die PFP/DP kampe waar dit gunstig interpre-
teer is.

Groetnis,
Tom
--
=======================================================
E. Tom Thomas Awumbiwa
Anthropology, UC Berkeley sigodinisinye...
=======================================================
Re: Wat is 'n liberaal/liberalis? [boodskap #5953 is 'n antwoord op boodskap #5909] Vr, 15 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.Davies  is tans af-lyn  M.Davies
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
'n Liberaal is iemand wat nie by die ene od die andere fractie behoor dus
kan jy nooit op hom vertrou nie!

.Davies
Re: Wat is 'n liberaal/liberalis? [boodskap #5966 is 'n antwoord op boodskap #5909] Sa, 16 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
Clinton  is tans af-lyn  Clinton
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
Slaine wrote:
Vorige onderwerp: Re: Friday (!) Limerick
Volgende onderwerp: DIE VOLKSTAAT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 16:18:49 MGT 2024