Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Kennisgewings » Gratis Afrikaanse E-Boeke (Kom lees saam met ons)  () 1 stem
Gratis Afrikaanse E-Boeke [boodskap #122796] Di, 25 Desember 2018 21:13 na volgende boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 46
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
/fa/82/0/Ons bied e-boeke aan ons lede. Mense wat op die forum registreer en aangemeld is, kan hierdie e-boeke gratis en verniet aflaai. Ons sal ook maandeliks nuwe e-boeke bylaai, so kom loer gereeld in om te sien wat bygevoeg is.

Hier 'n paar van die boeke wat tans beskikbaar is, ter illustrasie:
Hierdie boeke mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Moet dit asseblief nie herversprei of publiek beskikbaar maak nie. Alle e-boeke is in PDF-formaat en sal met Adobe Reader of 'n versoenbare program oopgemaak kan word. As u 'n e-boek gelees het, sal ons waardeer as u 'n kort opsomming of resensie daarvan op die forum kan pos.

Laat weet ons asseblief as u ou Afrikaanse boeke besit waarvan die kopiereg verval het (gewoonlik ouer as 50 jaar of 50 jaar na die outeur se dood), of waarop kopiereg kwytgeskeld is. As mense sulke boeke aan ons beskikbaar maak, sal ons dit inskandeer en by ons biblioteek voeg. Sodra ons klaar is, sal ons u boeke aan u terugbesorg.

Laastens, moet nie net ou boeke aflaai nie, maar koop ook 'n paar nuwes. Elke Afrikaanse boek wat u koop is 'n belegging in ons taal en 'n aansporing vir skrywers om boeke van hoë gehalte in Afrikaans beskikbaar te maak.

Groete.
Administrasie
(Trefwoorde: PDF Adobe aanlyn digitale boeke eboek eboeke e-boek e-boeke Afrikaans Afrikaanse)
  • Aanhangsel: boeke.jpg
    (Grootte: 24.40KB, 11215 kere afgelaai)
Re: Gratis E-Boeke [boodskap #124723 is 'n antwoord op boodskap #122796] So, 03 Februarie 2019 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Nuwe e-boeke gelaai:
Re: Gratis E-Boeke [boodskap #125257 is 'n antwoord op boodskap #124723] Sa, 30 Maart 2019 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Nuwe e-boeke gelaai:
Re: Gratis E-Boeke [boodskap #125461 is 'n antwoord op boodskap #125257] Vr, 26 April 2019 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Nuwe e-boeke gelaai:
Re: Gratis E-Boeke [boodskap #131309 is 'n antwoord op boodskap #125461] So, 17 Mei 2020 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Nuwe e-boek gelaai:

Re: Gratis E-Boeke [boodskap #131419 is 'n antwoord op boodskap #131309] Wo, 27 Mei 2020 16:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Nog 'n e-boek:
Re: Gratis E-Boeke [boodskap #134930 is 'n antwoord op boodskap #131419] Wo, 09 Desember 2020 18:50 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Nuwe leesstof:
Vorige onderwerp: Afrikaanse Radio
Volgende onderwerp: Argivering van Afrikaanse inligting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 06:50:52 MGT 2024