Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Kennisgewings » Argivering van Afrikaanse inligting
Argivering van Afrikaanse inligting [boodskap #134979] Ma, 14 Desember 2020 12:14
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 46
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Indien u oor Afrikaanse inligting beskik wat geargiveer moet word, laat ons asseblief weet. Of dit nou 'n ou boek, artikels of besprekings is, ons sal graag wil help om dit op die Internet te bewaar. Dit geld veral vir inligting wat nog nie op die Internet beskikbaar is nie, asook inligting op bestaande webtuistes wat die eienaar nie meer kan of wil onderhou nie.

Groete.
Administrasie
Vorige onderwerp: Gratis Afrikaanse E-Boeke
Volgende onderwerp: Soekfunksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:36:37 MGT 2024