voorland [boodskap #146454] |
Sa, 14 September 2024 20:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorland
Afbreking: voor•land
Samestelling: voor + land
Selfstandige naamwoord: voorland
Meervoud: voorlande
Betekenis:
• Dit wat vir iemand voorlê.
• (ongewoon) 'n Stuk land voor 'n ander stuk land.
Gebruik:
• Uiteindelik is die dood ons almal se voorland.
Sinoniem:
• bedoeling
• beskikking
• bestemming
• eindbestemming
• lot
• noodlot
• omstandigheid
• toekoms
Vertaling:
Engels: fate, destiny; foreland, headland
Nederlands: voorland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|