Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uraan
uraan [boodskap #131694] Tue, 16 June 2020 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uraan
Afbreking: u•raan


Selfstandige naamwoord: uraan
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool U en atoomgetal 92. 'n Silwerwit metaalagtige element.

Gebruik:
Uraan is 'n radioaktiewe metaal waarvan kernkrag en kernwapens vervaardig word.

Afgelei:
• uraan-235
• uraan-238
• uraanatoom
• uraanbrandstof
• uraanbron
• uraaneksplorasie
• uraanerts
• uraanhidried
• uraankern
• uraanmyn
• uraanoksied
• uraanpikerts
• uraanproduksie
• uraansuur
• uraanverbinding

Vertaling:
Engels: uranium
Nederlands: uranium

Nota:
• Genoem na die planeet Uranus.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: protaktinium
Volgende onderwerp: neptunium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:55:30 UTC 2025