Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uraan
uraan [boodskap #131694] Di., 16 Junie 2020 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25918
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uraan
Afbreking: u•raan


Selfstandige naamwoord: uraan
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool U en die atoomgetal 92.

Gebruik:
Uraan is 'n silwergrys metaal wat radioaktief is en vir kernkrag en kernwapens gebruik word.

Afgelei:
• uraan-235
• uraan-238
• uraanatoom
• uraanbrandstof
• uraanbron
• uraaneksplorasie
• uraanerts
• uraanhidried
• uraanisotoop
• uraankern
• uraanmyn
• uraanoksied
• uraanpikerts
• uraanproduksie
• uraansuur
• uraanverbinding
• uraanverryking

Vertaling:
Engels: uranium
Nederlands: uranium

Nota:
• Genoem na die planeet Uranus.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: protaktinium
Volgende onderwerp: neptunium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 25 14:50:00 UTC 2026