Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neptunium
neptunium [boodskap #131695] Di., 16 Junie 2020 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25519
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neptunium
Afbreking: nep•tu•ni•um


Selfstandige naamwoord: neptunium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Np en atoomgetal 93.

Gebruik:
Neptunium is 'n silwerkleurige aktinied wat sterk radioaktief is, die eerste transuraan wat ontdek is.

Afgelei:
• neptunium-239
• neptuniumatoom

Vertaling:
Engels: neptunium
Nederlands: neptunium

Nota:
• Genoem na die planeet Neptunus in ooreenstemming met uraan wat na Uranus genoem is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uraan
Volgende onderwerp: plutonium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jun. 18 00:07:05 UTC 2026