Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plutonium
plutonium [boodskap #131696] Di., 16 Junie 2020 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25527
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plutonium
Afbreking: plu•to•ni•um


Selfstandige naamwoord: plutonium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Pu en atoomgetal 94.

Gebruik:
Plutonium is 'n silwerwit aktinied wat as brandstof in kernreaktors en kernwapens gebruik word.

Afgelei:
• plutonium-238
• plutoniumatoom
• plutoniumbom
• Plutoniumverbinding

Vertaling:
Engels: plutonium
Nederlands: plutonium

Nota:
• Die element is na die planeet Pluto genoem.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neptunium
Volgende onderwerp: curium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jun. 18 13:56:58 UTC 2026