Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » protaktinium
protaktinium [boodskap #131693] Di., 16 Junie 2020 17:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25515
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
protaktinium
Afbreking: pro•tak•ti•ni•um


Selfstandige naamwoord: protaktinium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Pa en atoomgetal 91.

Gebruik:
Protaktinium is 'n silwergrys metaal en 'n hoogs radioaktiewe aktinied wat slegs in laboratoriums vervaardig word.

Afgelei:
• protaktiniumatoom

Vertaling:
Engels: protactinium
Nederlands: protactinium

Nota:
• Die element se naam is afgelei van die Grieks prōtos ("eerste") en aktinium.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: torium
Volgende onderwerp: uraan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 17:41:38 UTC 2026