Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalsium
kalsium [boodskap #131583] Sun, 14 June 2020 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kalsium
Afbreking: kal•si•um


Selfstandige naamwoord: kalsium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ca en atoomgetal 20.

Gebruik:
Kalsium is 'n sagte grys aardalkalimetaal wat as reduseermiddel gebruik word in die onttrekking van torium, sirkonium en uraan.

Afgelei:
• kalsiumaanvulling
• kalsiumhoudend
• kalsiuminhoud
• kalsiuminname
• kalsiumkarbonaat
• kalsiumoksied
• kalsiumryk
• kalsiumtelling
• kalsiumuraniet

Vertaling:
Engels: calcium
Nederlands: calcium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalium
Volgende onderwerp: skandium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:13:58 UTC 2025