Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalium
kalium [boodskap #131582] So., 14 Junie 2020 08:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25737
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kalium
Afbreking: ka•li•um


Selfstandige naamwoord: kalium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool K en atoomgetal 19.

Gebruik:
• In suiwer vorm is kalium 'n sagte, silwerwit metaal wat hoogs reaktief is.
Kalium is krities vir lewende organismes en kom in aartappels, bone, piesangs en spinasie voor.

Afgelei:
• kaliumatoom
• kaliumchloraat
• kaliumchloried
• kaliumdamp
• kaliumgehalte
• kaliumhidroksied
• kaliumkarbonaat
• kaliumnitraat
• kaliumpermanganaat
• kaliumsout
• kaliumuurwerke
• kaliumverbinding

Vertaling:
Engels: potassium
Nederlands: kalium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: argon
Volgende onderwerp: kalsium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 08 00:47:11 UTC 2026