Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalsium
kalsium [boodskap #131583] So., 14 Junie 2020 08:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25771
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kalsium
Afbreking: kal•si•um


Selfstandige naamwoord: kalsium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ca en atoomgetal 20.
• 'n Noodsaaklike mineraal vir sterk bene, tande, spiere, senuwees en die hart.

Gebruik:
Kalsium is 'n sagte, silwergrys aardalkalimetaal wat as reduseermiddel gebruik word om torium, sirkonium en uraan te onttrek.
• Suiwelprodukte is 'n goeie bron van kalsium, wat noodsaaklik is vir sterk bene en tande.

Afgelei:
• kalsiumaanvulling
• kalsiumhoudend
• kalsiuminhoud
• kalsiuminname
• kalsiumkarbonaat
• kalsiumoksied
• kalsiumryk
• kalsiumtelling
• kalsiumuraniet

Vertaling:
Engels: calcium
Nederlands: calcium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalium
Volgende onderwerp: skandium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 12 08:37:48 UTC 2026