| skandium [boodskap #131584] |
So., 14 Junie 2020 08:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25993 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
skandium
Afbreking: skan•di•um
Selfstandige naamwoord: skandium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Sc en atoomgetal 21.
Gebruik:
• Skandium is 'n sagte, silwerwit oorgangsmetaal wat in klein hoeveelhede in skaars minerale (veral in Skandinawië) voorkom.
Afgelei:
• skandiumatoom
• skandiumchloried
• skandiumfluoried
• skandiumjodied
Vertaling:
Engels: scandium
Nederlands: scandium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|