Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » Pieterse-lyn Rhenosterhoek, Olifantspoort, Nooitgedacht Rustenburg Distrik (familielyne en grafte)
Pieterse-lyn Rhenosterhoek, Olifantspoort, Nooitgedacht Rustenburg Distrik [boodskap #127648] Wed, 04 September 2019 10:55 na volgende boodskap
Ria  is tans af-lyn  Ria
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2019
Karma: 0
Junior Lid
Pieterse-lyn: Rhenosterhoek, Olifantspoort, Nooitgedacht Rustenburg Distrik. Baie grafte van Pieterse families is in die distrik van Boons tot Magaliesburg/Rustenburg R24 pad.

Enige familielede hier vanaf daardie omgewing. My naam Ria Pieterse (getroud Pieterse). Afstammelinge van Frederik Jacobus Pieterse van Rhenosterhoek-omgewing. Hy en sy vrou is begrawe op Rustenburg. Sy ouers is begrawe op 'n deel van Rhenosterhoek.

/fa/96/0/
Re: Pieterse-lyn Rhenosterhoek, Olifantspoort, Nooitgedacht Rustenburg Distrik [boodskap #147244 is 'n antwoord op boodskap #127648] Wed, 01 January 2025 04:59 Na vorige boodskap
Pieterse  is tans af-lyn  Pieterse
Boodskappe: 1
Geregistreer: January 2025
Karma: 0
Junior Lid
Hi Ria,

Ek hoop hierdie boodskap bereik jou.

Ek is tans besig om te kyk na die Pieterse-lyn Rhenosterhoek. My oupa is 'n neef van Frederik Jacobus Pieterse van Rhenosterhoek.

My oupa-grootjie  
Frederick Jacobus Pieterse 26/08/1866 → 03/08/1938
is die broer van
Jacobus Johannes  Pieterse 17/12/1864 → 31/07/1928 (Begrawe Rhenosterhoek)

Ek het heelwat ander intresante inligting as jy belangstel. Ek sal ook graag meer wil uitvind van die res van die familie.

Kontak my as jy wil inligting deel.

Groete

[Bygewerk op: Wed, 01 January 2025 05:14]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: "Brick Wall" met voorouers
Volgende onderwerp: Heraldiese terminologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 13:09:46 UTC 2025