Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » "Brick Wall" met voorouers (Hoe om my voorvaders te vind wat weg kruip?)
"Brick Wall" met voorouers [boodskap #135678] Di, 09 Februarie 2021 14:58
Netta  is tans af-lyn  Netta
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2021
Karma: 0
Junior Lid
Goeie dag almal

Ek sit al vir 'n geruime tyd met voorouers wat se inligting of ouers ek glad nie kan opspoor nie. Dit is ongelooflik frustrerend om al die oop spasies op my "ancestor chart" te sien.

Ek sukkel vir al met my Louwrens, Nel/Nell, de Klerk, Lubbe, Opperman, Brits, Heymans en Strydom voorouers.

Enige raad of hulp sal waardeer word.

Dankie byvoorbaat
Netta
Vorige onderwerp: Pieterse familie
Volgende onderwerp: Heraldiese terminologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:20:14 MGT 2024