Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen
SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen [boodskap #110894] Wo, 02 Augustus 2006 19:07 na volgende boodskap
mon[1]  is tans af-lyn  mon[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 2006
Karma: 0
Junior Lid
SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen
01 Aug 2006 09:06:44:537PM - (SA)
Eduan Roos

Suid-Afrika se paaie is nié gevaarlik genoeg om 'n vuurwapen te hê nie -
ondanks verskeie dodelike aanvalle op motoriste regoor die land.

Sê het 'n Kempton Parkse man gehoor nadat hy einde verlede jaar om 'n
vuurwapenlisensie aansoek gedoen het.

As motivering vir sy aansoek op 29 Desember het mnr. Gerhard Marx (28), 'n
ouditeur wat daagliks na sy werk in Pretoria ry, gesê hy wil hom beveilig op
dié "gevaarlike paaie".

Op 14 Julie het Marx egter 'n brief van die sentrale vuurwapenregister
ontvang waarin sy aansoek afgekeur word, omdat hy - ingevolge die nuwe Wet
op die Beheer van Vuurwapens - "nie genoeg bewyse het" dat die land se
hoofweë gevaarlik is nie.

Marx kon glo ook nie motiveer waarom hy nie dié behoefte kan bevredig anders
as deur die besit van 'n vuurwapen nie.

Minstens vier motoriste is die afgelope maand vermoor en nóg vier deur
rowerbendes aangeval.

"Dit is belaglik," het Marx gesê. "Ná al my geld en moeite om eers bevoeg
verklaar te word en daarna aansoek te doen om dié lisensie, moet ek nou
hoor dat die paaie nie gevaarlik genoeg is vir my om 'n vuurwapen te besit
nie."

Marx het die vuurwapen, 'n .22-rewolwer, by sy pa geërf.

"Ek het in November 2004 aansoek gedoen om 'n bevoegdheidsertifikaat en
daarna vir die lisensie," het hy gesê.

Dir. Phuti Setati, nasionale polisiewoordvoerder, het by navraag erken dat
die land se paaie gevaarlik is, maar gesê aansoeke word "baie deeglik"
nagegaan en dat Marx teen die besluit mag appelleer.

"Daar kan verskeie redes wees waarom sy aansoek afgekeur is en hy het sê
lank gewag omdat daar doodseker gemaak moet word dat aansoekers in alle
opsigte bevoeg is om vuurwapens te hanteer," het Setati gesê.

"Daar is géén manier om vas te stel hoe lank dit sal duur sou hy appelleer
nie, omdat ons nie oorhaastig is om lisensies toe te staan of af te keur
nie - juis omdat dit sê noukeurig gedoen moet word."

Mnr. Martin Hood, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse
vuurwapeneienaarsvereniging (Saga), het gesê onvoldoende motivering word in
70% van alle aansoeke aangevoer.

"Om appèl aan te teken vat gewoonlik meer as twee jaar," het Hood gesê.

"In meeste van die gevalle word die appelle toegestaan - wat beteken dat die
polisie nie doen wat nodig is om landsburgers hulself te laat beveilig nie."
Re: SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen [boodskap #110895 is 'n antwoord op boodskap #110894] Do, 03 Augustus 2006 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ek kom nogal heel goed oor die weg sonder 'n vuurwapen in my kar! Die ouens
bele te veel valse hoop in 'n skietding en dan dink hulle, hulle is
"Untouchable". Die ouens sien dan reeds kans vir jou omdat hulle agter jou
vuurwapen is. Kyk hoeveel poliesiemanne word uitgeroep net om van hul
dienspistole beroof te word!

En onder die swartes is dit hul mentaliteit dat blankes nie net soft targets
is nie maar hulle weet die blankes sal hom nie met muti kan reg sien nie.
Swartes dink twee keer voor hulle 'n ander swarte beroof want onder die
swart kultuur is dit algemeen om jou te wend na 'n toordokter wat jou
probleme met muti weg te neem. So as 'n swart ou 'n ander swart ou oor die
kop slaan dan sal die gemoerde party na die sangoma toe gaan en 'n vloek op
die ou wat die moer werk gedoen het sit. Dit is hoekom swartes liewer
blankes oor die kop sal slaan omdat hulle vrees hul swart broer toor hom!
So ek dink 'n bumper sticker wat Doktor Masaka se Sangoma dienste adverteer
sal dien as 'n afskrik middel!

"Suidwester" skryf in boodskap news:ysadnR4-7LzlNkzZnZ2dnUVZ_t6dnZ2d@is.co.za...
>
> "mon" wrote in message
> news:jK6Ag.572338$Nc3.13528126@phobos.telenet-ops.be...
>> SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen
>> Aug 01 2006 09:06:44:537PM - (SA)
>
> -------Die nuwe vuurwapenwet van SA is belaglik om die minste te sê.
> Logika speel nie 'n rol hier nie. Beperk wettige wapens om vrypag vir
> die misdadigers te gee?
>
Re: SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen [boodskap #110896 is 'n antwoord op boodskap #110894] Do, 03 Augustus 2006 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"mon" skryf in boodskap news:jK6Ag.572338$Nc3.13528126@phobos.telenet-ops.be...
> SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen
> Aug 01 2006 09:06:44:537PM - (SA)

-------Die nuwe vuurwapenwet van SA is belaglik om die minste te sê.
Logika speel nie 'n rol hier nie. Beperk wettige wapens om vrypag vir die
misdadigers te gee?
Re: SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen [boodskap #110898 is 'n antwoord op boodskap #110894] Do, 03 Augustus 2006 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Wel die swart-teorie kom uit die monde van die kapers hulself...

"Suidwester" skryf in boodskap news:8oqdne-ABuOGI0zZnZ2dnUVZ_tOdnZ2d@is.co.za...
> Ek dink weer 'n ou is so weerbaar as wat jy wil wees. Deur bloor net 'n
> vuurwapen in die kar te hê, sal niks help bloot net omdat dit daar is nie.
> Jy moet self wakker wees en gereed wees om dit te gebruik as die nood
> ontstaan. Dis ongelukkig ook net hier waar selfverdediging gewoonlik
> platval want die slagoffers wil sonder sorge 'tra-la-la' deur die lewe.
> Die dra van 'n vuurwapen bring verantwoordelikhede. Die polisie is ook
> nie juis aan die kant van iemand wat skiet om homself te verdedig nie.
> Ek sal egter steeds verkies om my kant van die 'saak te stel' met 'n
> vuurwapen teenoor my aanvaller, eerder as om om te rol sodat hy maar kan
> vat wat hy wil. Na die tyd moet jy saam met jou eie ek leef en as jy
> oorgee, wéét jy jy is 'n lafaard en dit kan vir mense van karakter veel
> erger as die dood wees.
> Ek dink nie ek stem saam met jou swart-teorie nie. 'n Misdadiger wat
> roof, roof omdat hy goed wil hê wat hy kan verkoop vir geld. Die polisie
> klink vir my deesdae ook maar kakkerig oor die algemeen......
> "Deneile" wrote in message
> news:easd49$quh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kom nogal heel goed oor die weg sonder 'n vuurwapen in my kar! Die
>> ouens bele te veel valse hoop in 'n skietding en dan dink hulle, hulle is
>> "Untouchable". Die ouens sien dan reeds kans vir jou omdat hulle agter
>> jou vuurwapen is. Kyk hoeveel poliesiemanne word uitgeroep net om van
>> hul dienspistole beroof te word!
>
Re: SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen [boodskap #110899 is 'n antwoord op boodskap #110895] Do, 03 Augustus 2006 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek verskil met jou , swartes rand mekaar baie permanent aan.
Doen jou self 'n guns as jy weer tussen hulle beweek, kyk hoe baie
het snymerke oor hul arms bene ens.

"Deneile" skryf in boodskap news:easd49$quh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kom nogal heel goed oor die weg sonder 'n vuurwapen in my kar! Die
> ouens bele te veel valse hoop in 'n skietding en dan dink hulle, hulle is
> "Untouchable". Die ouens sien dan reeds kans vir jou omdat hulle agter
> jou vuurwapen is. Kyk hoeveel poliesiemanne word uitgeroep net om van hul
> dienspistole beroof te word!
>
> En onder die swartes is dit hul mentaliteit dat blankes nie net soft
> targets is nie maar hulle weet die blankes sal hom nie met muti kan reg
> sien nie. Swartes dink twee keer voor hulle 'n ander swarte beroof want
> onder die swart kultuur is dit algemeen om jou te wend na 'n toordokter
> wat jou probleme met muti weg te neem. So as 'n swart ou 'n ander swart ou
> oor die kop slaan dan sal die gemoerde party na die sangoma toe gaan en 'n
> vloek op die ou wat die moer werk gedoen het sit. Dit is hoekom swartes
> liewer blankes oor die kop sal slaan omdat hulle vrees hul swart broer
> toor hom! So ek dink 'n bumper sticker wat Doktor Masaka se Sangoma
> dienste adverteer sal dien as 'n afskrik middel!
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:ysadnR4-7LzlNkzZnZ2dnUVZ_t6dnZ2d@is.co.za...

>> "mon" wrote in message
>> news:jK6Ag.572338$Nc3.13528126@phobos.telenet-ops.be...
>>> SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen
>>> Aug 01 2006 09:06:44:537PM - (SA)

>> -------Die nuwe vuurwapenwet van SA is belaglik om die minste te sê.
>> Logika speel nie 'n rol hier nie. Beperk wettige wapens om vrypag vir
>> die misdadigers te gee?

>
Re: SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen [boodskap #110900 is 'n antwoord op boodskap #110899] Do, 03 Augustus 2006 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Wel ek beweeg baie onder hulle om te weet dat die meeste vuilgoed gebruik of
die ansestas raadpleeg! Hulle vrees die tokkelosh net so baie as om
vervloek te word, en jy sal baie kere hoor "my stomp is sterk" beteken die
persoon is ingesny teen boosheid of vloeke!

"Otterkop" skryf in boodskap news:Z9mdnURNN9zNVkzZnZ2dnUVZ_vmdnZ2d@is.co.za...
> Ek verskil met jou , swartes rand mekaar baie permanent aan.
> Doen jou self 'n guns as jy weer tussen hulle beweek, kyk hoe baie
> het snymerke oor hul arms bene ens.
>
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:easd49$quh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kom nogal heel goed oor die weg sonder 'n vuurwapen in my kar! Die
>> ouens bele te veel valse hoop in 'n skietding en dan dink hulle, hulle is
>> "Untouchable". Die ouens sien dan reeds kans vir jou omdat hulle agter
>> jou vuurwapen is. Kyk hoeveel poliesiemanne word uitgeroep net om van
>> hul dienspistole beroof te word!

>> En onder die swartes is dit hul mentaliteit dat blankes nie net soft
>> targets is nie maar hulle weet die blankes sal hom nie met muti kan reg
>> sien nie. Swartes dink twee keer voor hulle 'n ander swarte beroof want
>> onder die swart kultuur is dit algemeen om jou te wend na 'n toordokter
>> wat jou probleme met muti weg te neem. So as 'n swart ou 'n ander swart
>> ou oor die kop slaan dan sal die gemoerde party na die sangoma toe gaan
>> en 'n vloek op die ou wat die moer werk gedoen het sit. Dit is hoekom
>> swartes liewer blankes oor die kop sal slaan omdat hulle vrees hul swart
>> broer toor hom! So ek dink 'n bumper sticker wat Doktor Masaka se Sangoma
>> dienste adverteer sal dien as 'n afskrik middel!


>> "Suidwester" wrote in message
>> news:ysadnR4-7LzlNkzZnZ2dnUVZ_t6dnZ2d@is.co.za...
>
>>> "mon" wrote in message
>>> news:jK6Ag.572338$Nc3.13528126@phobos.telenet-ops.be...
>>>> SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen
>>>> Aug 01 2006 09:06:44:537PM - (SA)
>
>>> -------Die nuwe vuurwapenwet van SA is belaglik om die minste te sê.
>>> Logika speel nie 'n rol hier nie. Beperk wettige wapens om vrypag vir
>>> die misdadigers te gee?
>
Re: SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen [boodskap #110901 is 'n antwoord op boodskap #110895] Do, 03 Augustus 2006 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink weer 'n ou is so weerbaar as wat jy wil wees. Deur bloor net 'n
vuurwapen in die kar te hê, sal niks help bloot net omdat dit daar is nie.
Jy moet self wakker wees en gereed wees om dit te gebruik as die nood
ontstaan. Dis ongelukkig ook net hier waar selfverdediging gewoonlik
platval want die slagoffers wil sonder sorge 'tra-la-la' deur die lewe.
Die dra van 'n vuurwapen bring verantwoordelikhede. Die polisie is ook
nie juis aan die kant van iemand wat skiet om homself te verdedig nie. Ek
sal egter steeds verkies om my kant van die 'saak te stel' met 'n vuurwapen
teenoor my aanvaller, eerder as om om te rol sodat hy maar kan vat wat hy
wil. Na die tyd moet jy saam met jou eie ek leef en as jy oorgee, wéét jy
jy is 'n lafaard en dit kan vir mense van karakter veel erger as die dood
wees.
Ek dink nie ek stem saam met jou swart-teorie nie. 'n Misdadiger wat
roof, roof omdat hy goed wil hê wat hy kan verkoop vir geld. Die polisie
klink vir my deesdae ook maar kakkerig oor die algemeen......

"Deneile" skryf in boodskap news:easd49$quh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kom nogal heel goed oor die weg sonder 'n vuurwapen in my kar! Die
> ouens bele te veel valse hoop in 'n skietding en dan dink hulle, hulle is
> "Untouchable". Die ouens sien dan reeds kans vir jou omdat hulle agter
> jou vuurwapen is. Kyk hoeveel poliesiemanne word uitgeroep net om van hul
> dienspistole beroof te word!
Re: SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen [boodskap #110902 is 'n antwoord op boodskap #110895] Do, 03 Augustus 2006 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kan jy dalk "Die kar word beskerm deur Sangoma Masaka" na Sotho
vertaal.

Deneile wrote:
> So ek dink 'n bumper sticker wat Doktor Masaka se Sangoma dienste adverteer
> sal dien as 'n afskrik middel!
Re: SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen [boodskap #110903 is 'n antwoord op boodskap #110901] Do, 03 Augustus 2006 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mon[1]  is tans af-lyn  mon[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Ek stem saam met jou,snags slaap my S&W .357 in my nagkastjie

"Suidwester" skryf in boodskap news:8oqdne-ABuOGI0zZnZ2dnUVZ_tOdnZ2d@is.co.za...
> Ek dink weer 'n ou is so weerbaar as wat jy wil wees. Deur bloor net 'n
> vuurwapen in die kar te hê, sal niks help bloot net omdat dit daar is nie.
> Jy moet self wakker wees en gereed wees om dit te gebruik as die nood
> ontstaan. Dis ongelukkig ook net hier waar selfverdediging gewoonlik
> platval want die slagoffers wil sonder sorge 'tra-la-la' deur die lewe.
> Die dra van 'n vuurwapen bring verantwoordelikhede. Die polisie is ook
> nie juis aan die kant van iemand wat skiet om homself te verdedig nie.
> Ek sal egter steeds verkies om my kant van die 'saak te stel' met 'n
> vuurwapen teenoor my aanvaller, eerder as om om te rol sodat hy maar kan
> vat wat hy wil. Na die tyd moet jy saam met jou eie ek leef en as jy
> oorgee, wéét jy jy is 'n lafaard en dit kan vir mense van karakter veel
> erger as die dood wees.
> Ek dink nie ek stem saam met jou swart-teorie nie. 'n Misdadiger wat
> roof, roof omdat hy goed wil hê wat hy kan verkoop vir geld. Die polisie
> klink vir my deesdae ook maar kakkerig oor die algemeen......
> "Deneile" wrote in message
> news:easd49$quh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kom nogal heel goed oor die weg sonder 'n vuurwapen in my kar! Die
>> ouens bele te veel valse hoop in 'n skietding en dan dink hulle, hulle is
>> "Untouchable". Die ouens sien dan reeds kans vir jou omdat hulle agter
>> jou vuurwapen is. Kyk hoeveel poliesiemanne word uitgeroep net om van
>> hul dienspistole beroof te word!
>
Re: SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen [boodskap #110904 is 'n antwoord op boodskap #110898] Do, 03 Augustus 2006 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry nie baie vat aan die storie nie. Die swarte target die wit ou
want hy weet hy het 'n 80% kans om iets daar te kry. Dit help nie hy
target 'n swart ou en die ou het niks by hom van waarde nie.

Die verskoning van die toorgoed is maar net sodat niemand hom van
rassisme moet / kan beskuldig nie

Deneile wrote:

> Wel die swart-teorie kom uit die monde van die kapers hulself...
>
Re: SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen [boodskap #110905 is 'n antwoord op boodskap #110903] Do, 03 Augustus 2006 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Groot vraag is, hoe gaan jy weet hy's by jou as jy aan die slaap is?
Gewoonlik gaan die mense se alarm af en wys by die sekuriteitsfirma dat daar
'n probleem by een van sy kliënte is, maar jy in die huis, wat maak jy
gedurende die reaksietyd. Gaan koop vir jou so 'n paar 'ding-dong'
klokkies en installeer dit op pad na jou slaapkamer toe sodat die klokkie
raas as iemand in die huis beweeg.......of vra die sekriteitsouens om ekstra
'ogies' te koppel op plekke en dit herlei na die klokkie toe in jou kamer.
Dis net om 'n vroegtydige waarskuwing te kry van mense wat jou plek betree
en jou kans te geen om daai rollie uit die kassie te haal. So nie, kom
skiet die ou joumet jou eie rollie vrek in die bed.
NS: Moet net nie in die bed skeit as daai klokkie skielik in die nag
afgaan nie!!!

"mon" skryf in boodskap news:dzmAg.942$GO4.111726@phobos.telenet-ops.be...
> Ek stem saam met jou,snags slaap my S&W .357 in my nagkastjie
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:8oqdne-ABuOGI0zZnZ2dnUVZ_tOdnZ2d@is.co.za...
>> Ek dink weer 'n ou is so weerbaar as wat jy wil wees. Deur bloor net 'n
>> vuurwapen in die kar te hê, sal niks help bloot net omdat dit daar is
>> nie. Jy moet self wakker wees en gereed wees om dit te gebruik as die
>> nood ontstaan. Dis ongelukkig ook net hier waar selfverdediging
>> gewoonlik platval want die slagoffers wil sonder sorge 'tra-la-la' deur
>> die lewe. Die dra van 'n vuurwapen bring verantwoordelikhede. Die
>> polisie is ook nie juis aan die kant van iemand wat skiet om homself te
>> verdedig nie. Ek sal egter steeds verkies om my kant van die 'saak te
>> stel' met 'n vuurwapen teenoor my aanvaller, eerder as om om te rol sodat
>> hy maar kan vat wat hy wil. Na die tyd moet jy saam met jou eie ek leef
>> en as jy oorgee, wéét jy jy is 'n lafaard en dit kan vir mense van
>> karakter veel erger as die dood wees.
>> Ek dink nie ek stem saam met jou swart-teorie nie. 'n Misdadiger
>> wat roof, roof omdat hy goed wil hê wat hy kan verkoop vir geld. Die
>> polisie klink vir my deesdae ook maar kakkerig oor die algemeen......
>> "Deneile" wrote in message
>> news:easd49$quh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek kom nogal heel goed oor die weg sonder 'n vuurwapen in my kar! Die
>>> ouens bele te veel valse hoop in 'n skietding en dan dink hulle, hulle
>>> is "Untouchable". Die ouens sien dan reeds kans vir jou omdat hulle
>>> agter jou vuurwapen is. Kyk hoeveel poliesiemanne word uitgeroep net om
>>> van hul dienspistole beroof te word!
>
Re: SA paaie 'nie gevaarlik genoeg' vir 'n vuurwapen [boodskap #110906 is 'n antwoord op boodskap #110905] Do, 03 Augustus 2006 17:55 Na vorige boodskap
mon[1]  is tans af-lyn  mon[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Reel 1_sluit die deur van jou slaapkamer en ook andere binnedeure voor jy
gaan slaap
Reel 2_Soos jy sê,installeer een paar eenvoudig dinge wat kan lawaai maak
Reel 3_an enigiemand probeer die slaapkamer binne te dring,skiet drie a vier
koels op die deur
Nota: ons slaap op die tweede verdieping wat binnedring bemoeilyk

My S&W http://www.madogre.com/images/sw696.jpg
My Fn browning 9mm http://www.greatnortherngunsak.com/images/Bro_hp_prac.JPG
" Colt ace .22
http://www.sightm1911.com/1911pix/historic/Colt_Ace_Olympic_ 300.jpg

"Suidwester" skryf in boodskap news:hsWdnV-HQdmTnk_ZnZ2dnUVZ_o6dnZ2d@is.co.za...
> Groot vraag is, hoe gaan jy weet hy's by jou as jy aan die slaap is?
> Gewoonlik gaan die mense se alarm af en wys by die sekuriteitsfirma
> dathttp://www.greatnortherngunsak.com/images/Bro_hp_prac.JPG daar 'n
> probleem by een van sy kliënte is, maar jy in die huis, wat maak jy
> gedurende die reaksietyd. Gaan koop vir jou so 'n paar 'ding-dong'
> klokkies en installeer dit op pad na jou slaapkamer toe sodat die klokkie
> raas as iemand in die huis beweeg.......of vra die sekriteitsouens om
> ekstra 'ogies' te koppel op plekke en dit herlei na die klokkie toe in jou
> kamer. Dis net om 'n vroegtydige waarskuwing te kry van mense wat jou plek
> betree en jou kans te geen om daai rollie uit die kassie te haal. So
> nie, kom skiet die ou joumet jou eie rollie vrek in die bed.
> NS: Moet net nie in die bed skeit as daai klokkie skielik in die nag
> afgaan nie!!!
> "mon" wrote in message
> news:dzmAg.942$GO4.111726@phobos.telenet-ops.be...
>> Ek stem saam met jou,snags slaap my S&W .357 in my nagkastjie

>> "Suidwester" schreef in bericht
>> news:8oqdne-ABuOGI0zZnZ2dnUVZ_tOdnZ2d@is.co.za...
>>> Ek dink weer 'n ou is so weerbaar as wat jy wil wees. Deur bloor net
>>> 'n vuurwapen in die kar te hê, sal niks help bloot net omdat dit daar is
>>> nie. Jy moet self wakker wees en gereed wees om dit te gebruik as die
>>> nood ontstaan. Dis ongelukkig ook net hier waar selfverdediging
>>> gewoonlik platval want die slagoffers wil sonder sorge 'tra-la-la' deur
>>> die lewe. Die dra van 'n vuurwapen bring verantwoordelikhede. Die
>>> polisie is ook nie juis aan die kant van iemand wat skiet om homself te
>>> verdedig nie. Ek sal egter steeds verkies om my kant van die 'saak te
>>> stel' met 'n vuurwapen teenoor my aanvaller, eerder as om om te rol
>>> sodat hy maar kan vat wat hy wil. Na die tyd moet jy saam met jou eie
>>> ek leef en as jy oorgee, wéét jy jy is 'n lafaard en dit kan vir mense
>>> van karakter veel erger as die dood wees.
>>> Ek dink nie ek stem saam met jou swart-teorie nie. 'n Misdadiger
>>> wat roof, roof omdat hy goed wil hê wat hy kan verkoop vir geld. Die
>>> polisie klink vir my deesdae ook maar kakkerig oor die algemeen......
>>> "Deneile" wrote in message
>>> news:easd49$quh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek kom nogal heel goed oor die weg sonder 'n vuurwapen in my kar! Die
>>>> ouens bele te veel valse hoop in 'n skietding en dan dink hulle, hulle
>>>> is "Untouchable". Die ouens sien dan reeds kans vir jou omdat hulle
>>>> agter jou vuurwapen is. Kyk hoeveel poliesiemanne word uitgeroep net
>>>> om van hul dienspistole beroof te word!
>
Vorige onderwerp: Nuwe wapenwet in Belgie
Volgende onderwerp: Wat kan gewone Suid-Afrikaners doen om misdaad hok te slaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:56:57 MGT 2024