Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Wat sê julle van die rugby?
Wat sê julle van die rugby? [boodskap #100369] |
Tue, 23 November 2004 09:06 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis so stil op hierdie ng, mens kan kots daarvan. Waar's julle almal?
Gebeur daar niks in die wêreld wat interessant is nie? Die Bokke kry 'n
ongelooflike drag slae en niemand sê iets nie. Het die resultate van die
VSA verkiesing die klomp linkses se wiele so pap gemaak dat hul bekke so
wragtag stil is?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat sê julle van die rugby? [boodskap #100383 is 'n antwoord op boodskap #100378] |
Wed, 24 November 2004 01:13 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:ta07q0denc2mjeqr2k5og8g44k810no96m@4ax.com...
On Tue, 23 Nov 2004 11:06:07 +0200, "Suidwester" wrote:
> Gebeur daar niks in die wêreld wat interessant is nie?
Tog! Ek het vandag 33 gate in die grond gegrawe om verder in die week
my nuwe vrugtebome daarin te plant. Moet môre nog 9 gate grawe.
Is hierdie nuus interessant genoeg vir jou?
Norbert (uit Vlaandere)
Hoe beskerm jy hulle teen die koue in die winter Norbert, sit jy sakke om?
Ek wens die regering wil vir my betaal, maar heelaas, al vrugtebome wat hier
sal aard is perskebome, en hier is oorgenoeg perskeboere dat mens in die
seisoen n groot mandjievol kan koop vir next to nothing. Ek wil volgende
jaar daarvan inle, dis iets wat ek nog nooit gedoen het nie, maar dit lyk so
mooi op die rakke, die flessie vol oranje, a la Martha Stewart.
-e-
|
|
|
Re: Wat sê julle van die rugby? [boodskap #100384 is 'n antwoord op boodskap #100383] |
Wed, 24 November 2004 01:31 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 24 Nov 2004 01:13:25 GMT, "Ellie" wrote:
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:ta07q0denc2mjeqr2k5og8g44k810no96m@4ax.com...
> On Tue, 23 Nov 2004 11:06:07 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Gebeur daar niks in die wêreld wat interessant is nie?
>
> Tog! Ek het vandag 33 gate in die grond gegrawe om verder in die week
> my nuwe vrugtebome daarin te plant. Moet môre nog 9 gate grawe.
> Is hierdie nuus interessant genoeg vir jou?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Hoe beskerm jy hulle teen die koue in die winter Norbert, sit jy sakke om?
> Ek wens die regering wil vir my betaal, maar heelaas, al vrugtebome wat hier
> sal aard is perskebome, en hier is oorgenoeg perskeboere dat mens in die
> seisoen n groot mandjievol kan koop vir next to nothing. Ek wil volgende
> jaar daarvan inle, dis iets wat ek nog nooit gedoen het nie, maar dit lyk so
> mooi op die rakke, die flessie vol oranje, a la Martha Stewart.
> -e-
Daardie bome kan die kou goed verdra maar ek moet wel hulle wortels
beskerm teen vriesweer. Dis voldoende as ek daarvoor 'n bietjie mis op
die grond lê rond hulle stam.
Jy kan dalk van jou perske ook vonkelwyn maak! Ek weet nie of
vonkelwyn van perske ook in Suid-Afrika gemaak word maar hier in
Vlaandere is mense wat daardie wyn brou. Perskewyn is ligte wyn maar
baie lekker!
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Wat sê julle van die rugby? [boodskap #100385 is 'n antwoord op boodskap #100384] |
Wed, 24 November 2004 01:44 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:9fo7q0hik5nvlob6i7q5i567mg6fbaod0q@4ax.com...
On Wed, 24 Nov 2004 01:13:25 GMT, "Ellie" wrote:
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:ta07q0denc2mjeqr2k5og8g44k810no96m@4ax.com...
> On Tue, 23 Nov 2004 11:06:07 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Gebeur daar niks in die wêreld wat interessant is nie?
>
> Tog! Ek het vandag 33 gate in die grond gegrawe om verder in die week
> my nuwe vrugtebome daarin te plant. Moet môre nog 9 gate grawe.
> Is hierdie nuus interessant genoeg vir jou?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Hoe beskerm jy hulle teen die koue in die winter Norbert, sit jy sakke om?
> Ek wens die regering wil vir my betaal, maar heelaas, al vrugtebome wat hier
> sal aard is perskebome, en hier is oorgenoeg perskeboere dat mens in die
> seisoen n groot mandjievol kan koop vir next to nothing. Ek wil volgende
> jaar daarvan inle, dis iets wat ek nog nooit gedoen het nie, maar dit lyk so
> mooi op die rakke, die flessie vol oranje, a la Martha Stewart.
> -e-
Daardie bome kan die kou goed verdra maar ek moet wel hulle wortels
beskerm teen vriesweer. Dis voldoende as ek daarvoor 'n bietjie mis op
die grond lê rond hulle stam.
Jy kan dalk van jou perske ook vonkelwyn maak! Ek weet nie of
vonkelwyn van perske ook in Suid-Afrika gemaak word maar hier in
Vlaandere is mense wat daardie wyn brou. Perskewyn is ligte wyn maar
baie lekker!
Norbert (uit Vlaandere)
Ek woon eintlik in Amerika Norbert, maar perskewyn klink sommer heerlik.
Nog lekkerder is perskebrandewyn en perskeschnapps. Ek het hoeka n bottel
perskeschnapps nou al vir maande lank in my kas, mens kan net so n bietjie
op n keer drink, soos port of sherrie.
-e-
|
|
|
Re: Wat sê julle van die rugby? [boodskap #100386 is 'n antwoord op boodskap #100381] |
Wed, 24 November 2004 02:14 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ellie" skryf
> Gloudina, hoeveel uur se ry is dit van Quebec na Toronto min of meer? Ek
> moet dalk opgaan, maar is lus en vat n dag of twee verlof en ry die stuk
> pad, sodat ek darem iets kan sien, ek is nie lief vir vlieg nie.
Ek neem aan jy bedoel Quebec City wanneer jy van
"Quebec" praat? Quebec City is, dink ek, so twee uur
se ry van Montreal af. Montreal is so twee uur se ry
van Ottawa af. Ottawa is so vyf uur se ry van Toronto
af. ( Jy maak nou so effe van 'n draai as jy oor Ottawa
kom.) Jy moet jouself darem nou so bietjie tyd gee om
dinge in veral Montreal en Ottawa, sowel as Toronto
te besigtig, maar ek dink jy kan dit met twee dae verlof
doen. Onthou dat Niagara Falls vier of vyf uur se ry
van Toronto is, en as jy dit nog nie gesien het nie, nou
is jou kans. Daar is 'n vinnige trein tussen Montreal en
Toronto. Maar die natuurskoon is maar die tipiese
boomlandskap wat die Noord-oostelike Noord Amerka
tipeer, eintlik bietjie boring. Die argitektuur van Quebec
City en Montreal en Ottawa maak dit die moeite werd.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat sê julle van die rugby? [boodskap #100396 is 'n antwoord op boodskap #100386] |
Wed, 24 November 2004 22:07 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:14Gdnf5g1ZzacD7cRVn-uw@rogers.com...
"Ellie" skryf
> Gloudina, hoeveel uur se ry is dit van Quebec na Toronto min of meer? Ek
> moet dalk opgaan, maar is lus en vat n dag of twee verlof en ry die stuk
> pad, sodat ek darem iets kan sien, ek is nie lief vir vlieg nie.
Ek neem aan jy bedoel Quebec City wanneer jy van
"Quebec" praat? Quebec City is, dink ek, so twee uur
se ry van Montreal af. Montreal is so twee uur se ry
van Ottawa af. Ottawa is so vyf uur se ry van Toronto
af. ( Jy maak nou so effe van 'n draai as jy oor Ottawa
kom.) Jy moet jouself darem nou so bietjie tyd gee om
dinge in veral Montreal en Ottawa, sowel as Toronto
te besigtig, maar ek dink jy kan dit met twee dae verlof
doen. Onthou dat Niagara Falls vier of vyf uur se ry
van Toronto is, en as jy dit nog nie gesien het nie, nou
is jou kans. Daar is 'n vinnige trein tussen Montreal en
Toronto. Maar die natuurskoon is maar die tipiese
boomlandskap wat die Noord-oostelike Noord Amerka
tipeer, eintlik bietjie boring. Die argitektuur van Quebec
City en Montreal en Ottawa maak dit die moeite werd.
Gloudina
Gloudina, ek het nou weer vir my baie dof gehou. Wat ek bedoel het, is die
een kantoor is in Scarborough Toronto, en die ander een in St. Lambert in
Montreal. So dus as ek jou reg verstaan, is dit omtrent 7 uur se ry van die
een na die ander? Ek hou daarvan om te ry, en dan sommer op die ingewing
van die oomblik af te draai en n klein dorpie te besoek en die locals te
sien. As ek gaste uit S.A. het, vat ek hulle altyd na New Orleans (so 5 tot
6 uur se ry) en as ons deur Mississippi ry, stop ek gewoonlik in n klein
dorpie naby die rivier met dieselfde naam en laat hulle (die gaste nou)
katoen pluk op een of ander boer se plaas. Ek weet nie hoekom ek daai
gewoonte begin het nie, maar mense hou nogal daarvan. En dan besoek ons ook
altyd n regte egte diner (ook in Mississippi), en die gaste word dan ook
getiekel deur die outydse spyskaart ens. Beter as om net vinnig te jaag van
een stad na die volgende een.
-e-
|
|
|
|
Re: Wat sê julle van die rugby? [boodskap #100398 is 'n antwoord op boodskap #100396] |
Wed, 24 November 2004 22:40 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ellie" skryf
> Gloudina, ek het nou weer vir my baie dof gehou. Wat ek bedoel het, is die
> een kantoor is in Scarborough Toronto, en die ander een in St. Lambert in
> Montreal. So dus as ek jou reg verstaan, is dit omtrent 7 uur se ry van die
> een na die ander?
Ja, ek neem aan dit sal omtrent sewe uur se ry van
Montreal na Toronto wees. Dit is nou as jy direk
uit Montreal op die 401 na Toronto ry.
Maar, alhoewel jy op die 401 nooit ver weg is van
die St. Lawrence Seaway en Lake Ontario nie, sien
jy eintlik net klompe bome aan albei kante van die
pad, en nie veel meer nie. ( Ten spyte van die feit
dat jy verby die Thousand Islands ry - waarvandaan
die naam van die Thousand Islands Salad Dressing
kom.)
Dink jy om dit in die nabye toekoms, dus in die
middel van die winter te doen? Dan word dit
vroeg donker. As jy dit egter doen wanneer die
dae langer word, stel ek voor dat jy, na jy jou
dag in Montreal voltooi het, die twee uur se ry
met die 417 na Ottawa ry, en dan die aand in
Ottawa slaap. Selfs as jy net 'n paar uur het om
in Ottawa deur te bring, kan jy binne tien minute
van mekaar, die Houses of Parliament, die vreeslike
mooi National Art Gallery of Canada en die
Museum of Civilization sien. ( Laasgenoemde is
die werk van Douglas Cardinal, die Metis argitek
wat ook die oorspronklike werk vir die Museum
in Washington, D.C. gedoen het.
Vanaf Ottawa kan jy dan afdaal met 'n
dubbelhoofpad na 401, of ( stadiger) op 7 en
115 na Toronto gaan. ( 115 is dubbel.)
Probeer egter tyd maak vir Niagara Falls,
wat so drie vier uur anderkant Toronto is. ( As
jy dit nog nie gesien het nie.)
Gloudina
|
|
|
|
Re: Wat sê julle van die rugby? [boodskap #100400 is 'n antwoord op boodskap #100398] |
Thu, 25 November 2004 00:51 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:35WdnfeKbswNkTjcRVn-sg@rogers.com...
"Ellie" skryf
> Gloudina, ek het nou weer vir my baie dof gehou. Wat ek bedoel het, is die
> een kantoor is in Scarborough Toronto, en die ander een in St. Lambert in
> Montreal. So dus as ek jou reg verstaan, is dit omtrent 7 uur se ry van die
> een na die ander?
Ja, ek neem aan dit sal omtrent sewe uur se ry van
Montreal na Toronto wees. Dit is nou as jy direk
uit Montreal op die 401 na Toronto ry.
Maar, alhoewel jy op die 401 nooit ver weg is van
die St. Lawrence Seaway en Lake Ontario nie, sien
jy eintlik net klompe bome aan albei kante van die
pad, en nie veel meer nie. ( Ten spyte van die feit
dat jy verby die Thousand Islands ry - waarvandaan
die naam van die Thousand Islands Salad Dressing
kom.)
Dink jy om dit in die nabye toekoms, dus in die
middel van die winter te doen? Dan word dit
vroeg donker. As jy dit egter doen wanneer die
dae langer word, stel ek voor dat jy, na jy jou
dag in Montreal voltooi het, die twee uur se ry
met die 417 na Ottawa ry, en dan die aand in
Ottawa slaap. Selfs as jy net 'n paar uur het om
in Ottawa deur te bring, kan jy binne tien minute
van mekaar, die Houses of Parliament, die vreeslike
mooi National Art Gallery of Canada en die
Museum of Civilization sien. ( Laasgenoemde is
die werk van Douglas Cardinal, die Metis argitek
wat ook die oorspronklike werk vir die Museum
in Washington, D.C. gedoen het.
Vanaf Ottawa kan jy dan afdaal met 'n
dubbelhoofpad na 401, of ( stadiger) op 7 en
115 na Toronto gaan. ( 115 is dubbel.)
Probeer egter tyd maak vir Niagara Falls,
wat so drie vier uur anderkant Toronto is. ( As
jy dit nog nie gesien het nie.)
Gloudina
Nee, as dit gebeur, sal dit nie voor April./Mei volgende jaar wees nie. Ek
was nog nie by die Niagara Falls nie, maar was wel by die Bridal Falls en
Vic Falls, wil mens NOG valle sien? Dalk wil ek liewers drie dae afvat en
deur die fingerlake distrik van upstate NY ry, ek het vriende in Albany en
Rochester, en ek kan daar oornag. Jammer ons het nie n kantoor in
Vancouver nie, daar sou ek nou graag wou uitkom.
-e-
|
|
|
Re: Wat sê julle van die rugby? [boodskap #100401 is 'n antwoord op boodskap #100400] |
Thu, 25 November 2004 01:55 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ellie" skryf
> Nee, as dit gebeur, sal dit nie voor April./Mei volgende jaar wees nie. Ek
> was nog nie by die Niagara Falls nie, maar was wel by die Bridal Falls en
> Vic Falls, wil mens NOG valle sien? Dalk wil ek liewers drie dae afvat en
> deur die fingerlake distrik van upstate NY ry, ek het vriende in Albany en
> Rochester, en ek kan daar oornag. Jammer ons het nie n kantoor in
> Vancouver nie, daar sou ek nou graag wou uitkom.
Wel, as jy Toronto besoek het, dan is die Niagara Valle eintlik
op jou pad na Rochester. Ek dink die valle is werklik die moeite
werd om te sien, juis omdat dit 'n Amerikaanse en Kanadese
kant het. Kyk dit maar van die Kanadese kant af. Voor jy
by die valle kom, is daar die wynerye van die Niagara Peninsula,
waar deesdae baie goeie wyne verbou word. Daar is ook 'n
permanente George Bernard Shaw Festival aan die gang
by Niagara-on-the-Lake.
April/Mei sal mooi wees - die blomme uit, die dae lank.
Dan moet jy definitief 'n bootreis maak deur die Thousand
Islands. ( Dis nie net 'n duisend eilande nie. Daar is meer
as dit. Sommige van die eilandjies is net omtrent so groot
soos 'n huis met 'n werf daarom. Maar daar staan 'n huis
op. Dit was dié vakansieplek vir die New York elite
gedurende die nineteen twenties. Vandaar die naam van
die salad dressing.)
Gloudina
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:56 UTC 2025
|