Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Praat ek mense engele tale
Praat ek mense engele tale [boodskap #90245] Wo, 11 Februarie 2004 12:17 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het enige iemand dalk die ENGELSE woorde van "Praat ek mense engele tale" -
ek het dit baie dringend nodig vir 'n troue.

Dankie
Elaine
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90246 is 'n antwoord op boodskap #90245] Wo, 11 Februarie 2004 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://christiananswers.net/bible/1cor13.html

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:c0d6gu$2i2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het enige iemand dalk die ENGELSE woorde van "Praat ek mense engele tale" -
> ek het dit baie dringend nodig vir 'n troue.
>
> Dankie
> Elaine
>
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90247 is 'n antwoord op boodskap #90246] Wo, 11 Februarie 2004 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die www vergeet... (Die link werk daarsonder ook, sien ek) Jy weet
tog waar om www in te sit, Blondie?

Moet jý dringend trou, of wie?

Max____________________________

"Max"
> http://christiananswers.net/bible/1cor13.html
>
> Max____________________________
>
> "Elaine" wrote in message
> news:c0d6gu$2i2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het enige iemand dalk die ENGELSE woorde van "Praat ek mense engele tale" -
>> ek het dit baie dringend nodig vir 'n troue.
>>
>> Dankie
>> Elaine
>>
>
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90251 is 'n antwoord op boodskap #90247] Wo, 11 Februarie 2004 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

>> http://christiananswers.net/bible/1cor13.html

Wêreld, kon Elaine nou nie maar sommer die
Engelse bybel self gebruik het nie? Sy het tog
seker 'n Engelse bybel. Of is daar miskien 'n
lied met die naam "praat ek mense engele
tale" want anders val my oë darem uit my kop
uit dat 'n volwasse mens praat van die eerste
verse van 1 Kor. 13 as "praat ek mense
engele tale." Dit klink soos babapraat.
Buitendien moet Elaine seker maak dat sy wel
1 Kor. 13 wil gebruik, want die woord "liefde"
daar is nie (in Latyn) "amor" nie, maar is die
woord "caritas" wat eintlik bietjie anders is
as "amor" en wat dan ook in die Engelse bybel
as "charity" vertaal word.

Gloudina
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90264 is 'n antwoord op boodskap #90251] Wo, 11 Februarie 2004 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek soek nie die Bybel verse nie! Ek soek die Engelse weergawe van die
liedjie - Pinenuts!
Ek het een gekry, maar die woorde werk nie saam met Beethoven se 9de nie -
die een op die Internet het 'n heel ander wysie.

E

"@rogers.com" wrote in message
news:JGqWb.26780$TPZ.15774@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Max" wrote
>
>>> http://christiananswers.net/bible/1cor13.html
>
> Wêreld, kon Elaine nou nie maar sommer die
> Engelse bybel self gebruik het nie? Sy het tog
> seker 'n Engelse bybel. Of is daar miskien 'n
> lied met die naam "praat ek mense engele
> tale" want anders val my oë darem uit my kop
> uit dat 'n volwasse mens praat van die eerste
> verse van 1 Kor. 13 as "praat ek mense
> engele tale." Dit klink soos babapraat.
> Buitendien moet Elaine seker maak dat sy wel
> 1 Kor. 13 wil gebruik, want die woord "liefde"
> daar is nie (in Latyn) "amor" nie, maar is die
> woord "caritas" wat eintlik bietjie anders is
> as "amor" en wat dan ook in die Engelse bybel
> as "charity" vertaal word.
>
> Gloudina
>
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90265 is 'n antwoord op boodskap #90247] Wo, 11 Februarie 2004 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar dit werk sonder die www ok. Dissie ekke wat trou nie - my se
sussie.

E

"Max" skryf in boodskap news:402a25df$0$571$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek het die www vergeet... (Die link werk daarsonder ook, sien ek) Jy weet
> tog waar om www in te sit, Blondie?
>
> Moet jý dringend trou, of wie?
>
> Max____________________________
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90267 is 'n antwoord op boodskap #90251] Wo, 11 Februarie 2004 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja dis 'n lied en sy naam is "Praat ek mense engele tale". Ek's verbaas dat
jy dit nie ken nie - almal wat nog ooit voete in enige Afrikaanse kerk gesit
het ken dit. Dis nie deel van die psalm of gesangeboeke nie, maar gewoonlik
in die "jeugsangbundel". Ek kan net die eerste vers so vinnig onthou:

Praat ek mense engele tale, maar dis nie uit liefde nie.
Is my woorde hol simbole (simbale?) klanke sonder melodie.
Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit.
Of al het ek al die kennis, sonder liefde is ek niks.

Elaine

"@rogers.com" wrote:

Of is daar miskien 'n
> lied met die naam "praat ek mense engele
> tale" want anders val my oë darem uit my kop
> uit dat 'n volwasse mens praat van die eerste
> verse van 1 Kor. 13 as "praat ek mense
> engele tale."
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90270 is 'n antwoord op boodskap #90267] Wo, 11 Februarie 2004 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote

> Ja dis 'n lied en sy naam is "Praat ek mense engele tale". Ek's verbaas dat
> jy dit nie ken nie - almal wat nog ooit voete in enige Afrikaanse kerk gesit
> het ken dit. Dis nie deel van die psalm of gesangeboeke nie, maar gewoonlik
> in die "jeugsangbundel".

Ek dink nie ons het in my jongdae in die NG Kerk
en in die CSV kampe hierdie jeugsangbundels geken
nie. Ek wonder ook of jy dit reg aanhaal. Is dit nie
miskien iets anders as "mense engele tale" nie. Soos
byvoorbeeld "engeletale."

Gloudina
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90275 is 'n antwoord op boodskap #90270] Wo, 11 Februarie 2004 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Almal wat ek gevra het sweer hoog en laag dis twee woorde, maar ons kan
seker verkeerd wees :)) Ek het groot geword met die lied en maar aangeneem
almal ken dit. As jy belangstel, en as dit sal help, dit word op maat van
Beethoven se 9de simfonie gesing.

E

"@rogers.com" wrote:
>
> Ek dink nie ons het in my jongdae in die NG Kerk
> en in die CSV kampe hierdie jeugsangbundels geken
> nie. Ek wonder ook of jy dit reg aanhaal. Is dit nie
> miskien iets anders as "mense engele tale" nie. Soos
> byvoorbeeld "engeletale."
>
> Gloudina
>
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90279 is 'n antwoord op boodskap #90275] Wo, 11 Februarie 2004 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote

> Almal wat ek gevra het sweer hoog en laag dis twee woorde, maar ons kan
> seker verkeerd wees :)) Ek het groot geword met die lied en maar aangeneem
> almal ken dit. As jy belangstel, en as dit sal help, dit word op maat van
> Beethoven se 9de simfonie gesing.

Ek hou van die idee dat 1 Kor. 13 op die maat van
Beethoven se 9de simfonie gesing word. Jy bedoel
natuurlik dat dit op die maat van dié gedeelte van
Beethoven se 9de Simfonie waar daar 'n lied is,
gesing word. Want Beethoven se Negende Simfonie
is darem nou langer en meer wisselend van maat
as net daardie stukkie wat jy aandui. Die woorde
wat Beethoven daar gebruik, is natuurlik ook baie
mooi in die oorspronklike Duits. Ek sal vir ewig
vir my Duitse onderwyser in die hoërskool dankbaar
wees dat hy ons gedwing het om die woorde te leer.

Gloudina
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90312 is 'n antwoord op boodskap #90279] Do, 12 Februarie 2004 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee, darem word die liedjie darem nou nie vir die duur van die hele 9de
simfonie gesing nie. Ons aarde jy sal darem lank staan en sing.

E

"@rogers.com" wrote

> Ek hou van die idee dat 1 Kor. 13 op die maat van
> Beethoven se 9de simfonie gesing word. Jy bedoel
> natuurlik dat dit op die maat van dié gedeelte van
> Beethoven se 9de Simfonie waar daar 'n lied is,
> gesing word. Want Beethoven se Negende Simfonie
> is darem nou langer en meer wisselend van maat
> as net daardie stukkie wat jy aandui. Die woorde
> wat Beethoven daar gebruik, is natuurlik ook baie
> mooi in die oorspronklike Duits. Ek sal vir ewig
> vir my Duitse onderwyser in die hoërskool dankbaar
> wees dat hy ons gedwing het om die woorde te leer.
>
> Gloudina
>
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90349 is 'n antwoord op boodskap #90265] Vr, 13 Februarie 2004 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Die naam van die lied vir die Engelse is Ode to Joy, miskien kan jy soek vir
die woorde daarvan?

"Elaine" skryf in boodskap news:c0dijt$7ub$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toemaar dit werk sonder die www ok. Dissie ekke wat trou nie - my se
> sussie.
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:402a25df$0$571$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek het die www vergeet... (Die link werk daarsonder ook, sien ek) Jy weet
>> tog waar om www in te sit, Blondie?
>>
>> Moet jý dringend trou, of wie?
>>
>> Max____________________________
>
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90350 is 'n antwoord op boodskap #90312] Vr, 13 Februarie 2004 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
ANder weergawe:

Joy, o wondrous spark divine,
Daughter of Elysium,
Drunk with fire now we enter,
Heavenly one, your holy shrine.
Your magic powers join again
What fashion strictly did divide;
Brotherhood unites all men
Where your gentle wing's spread wide.

The man who's been so fortunate
To become the friend of a friend,
The man who has won a fair woman -
To the rejoicing let him add his voice.
The man who calls but a single soul
Somewhere in the world his own!
And he who never managed this -
Let him steal forth from our throng!

Joy is drunk by every creature
From Nature's fair and charming breast;
Every being, good or evil,
Follows in her rosy steps.
Kisses she gave to us, and vines,
And one good friend, tried in death;
The serpent she endowed with base desire
And the cherub stands before God.

Gladly as His suns do fly
Through the heavens' splendid plan,
Run now, brothers, your own course,
Joyful like a conquering hero

Embrace each other now, you millions!
The kiss is for the whole wide world!
Brothers - over the starry firmament
A beloved Father must surely dwell.

Do you come crashing down, you millions?
Do you sense the Creators presence, world?
Seek Him above the starry firmament,
For above the stars he surely dwells.

Duitse weergawe:


O Freunde, nicht diese Töne,
sondern lasst uns angenehmere
anstimmen, und freundenvollere.

Freude, schöner Götterfunken,
Tochter aus Elysium,
wir betreten feuertrunken,
Himmlische, dein Heiligtum!
Deine Zauber binden wieder,
was die Mode streng geteilt:
alle Menschen werden Brüder,
wo dein snafter Flügel weilt.


Wem der grosse Wurf gelungen,
eines Freundes Freund zu sein,
wer ein holdes Weib errungen,
mische seinen Jubel ein!
Ja, wer auch nur eine Seele
sein nennt auf dem Erdenrund!
Und wer's nie gekonnt, der stehle
weinend sich aus diesem Bund!


Freude trinken alle Wesen
an den Brüsten der Natur,
alle Guten, alle Bösen
folgen ihrer Rosenspur.
Küsse gab sie uns und Reben,
einen Freund, geprüft im Tod;
Wollust ward dem Wurm gegeben,
und der Cherub steht vor Gott.


Froh, wie seine Sonnen fliegen
durch des Himmels prächt'gen Plan,
laufet, Brüder, eure Bahn,
freudig, wie ein Held zum Siegen!


Freude, schöner Götterfunken,
Tochter aus Elysium,
wir betreten feuertrunken,
Himmlische, dein Heiligtum!
Deine Zauber binden wieder,
was die Mode streng geteilt:
alle Menschen werden Brüder,
wo dein snafter Flügel weilt.


Seid umschlungen, Millionen!
Diesen Kuss der ganzen Welt!
Brüder, überm Sternenzelt
muss ein lieber Vater wohnen.


Ahnest du den Schöpfer, Welt?
Such ihn überm Sternenzelt!
Über Sternen muss er wohnen.


Freude, schöner Götterfunken,
Tochter aus Elysium,
wir betreten feuertrunken,
Himmlische, dein Heiligtum!
Seid umschlungen, Millionen!
Diesen Kuss der ganzen Welt!
Ihr stürzt nieder, Millionen?
Ahnest du den Schöpfer, Welt?
Such ihn überm Sternenzelt!
Brüder, überm Sternenzelt
muss ein lieber Vater wohnen!

Freude, Tochter aus Elysium,
deine Zauber binden wieder,
was die Mode streng geteilt!
Alle Menschen werden Brüder,
wo dein sanfter Flügel Weilt.


Seid umschlungen, Millionen!
Diesen Kuss der ganzen Welt!
Brüder, überm Sternenzelt
muss ein lieber Vater wohnen.


Freude, schöner Götterfunken,
Tochter aus Elysium,
Freude, schöner Götterfunken!

"Elaine" skryf in boodskap news:c0h3d7$ig1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja nee, darem word die liedjie darem nou nie vir die duur van die hele 9de
> simfonie gesing nie. Ons aarde jy sal darem lank staan en sing.
>
> E
>
> "@rogers.com" wrote
>
>> Ek hou van die idee dat 1 Kor. 13 op die maat van
>> Beethoven se 9de simfonie gesing word. Jy bedoel
>> natuurlik dat dit op die maat van dié gedeelte van
>> Beethoven se 9de Simfonie waar daar 'n lied is,
>> gesing word. Want Beethoven se Negende Simfonie
>> is darem nou langer en meer wisselend van maat
>> as net daardie stukkie wat jy aandui. Die woorde
>> wat Beethoven daar gebruik, is natuurlik ook baie
>> mooi in die oorspronklike Duits. Ek sal vir ewig
>> vir my Duitse onderwyser in die hoërskool dankbaar
>> wees dat hy ons gedwing het om die woorde te leer.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90351 is 'n antwoord op boodskap #90312] Vr, 13 Februarie 2004 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Parodie weergawe:

Friends, lets have a get-together
Listen to some Ludwig Van
He wrote lots of famous music
Though he was a drunken man
Even this song's all about boozin'
Though the public is unawares
Sing it loudly, don't be snoozin'
It's in German, so who cares?

(chorus)
Yes, this tune is all about drinking
Singin' it high or singin' low
Sing it in a foreign language
And no one will ever know

Beethoven wrote lots of music
People seem to love the most
It is really quite amazing
Since he was deaf as a post
If you study his inky parchments
You may ask "Ach, vas ist das?"
Drinking didn't help his writing
But sure helped his hearing loss

(chorus)
If you read his smeared inky scrawlings
You may ask "What does this mean?"
Orchestras just flipped a coin
When notes seemed sort of "in between"

So let's sit and toast a tribute
To the big ninth symphony
By the time it gets to this part
You'll be in your cups with me
Getting jiggy with the chorus
Big trombones add to the din
You can bet he'll never bore us
With his song the "Ode to Gin"

(chorus)
Getting jiggy with the chorus
Though opera singers can annoy
Still you know he'll never bore us
With his song the "Ode to Joy"

"Elaine" skryf in boodskap news:c0h3d7$ig1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja nee, darem word die liedjie darem nou nie vir die duur van die hele 9de
> simfonie gesing nie. Ons aarde jy sal darem lank staan en sing.
>
> E
>
> "@rogers.com" wrote
>
>> Ek hou van die idee dat 1 Kor. 13 op die maat van
>> Beethoven se 9de simfonie gesing word. Jy bedoel
>> natuurlik dat dit op die maat van dié gedeelte van
>> Beethoven se 9de Simfonie waar daar 'n lied is,
>> gesing word. Want Beethoven se Negende Simfonie
>> is darem nou langer en meer wisselend van maat
>> as net daardie stukkie wat jy aandui. Die woorde
>> wat Beethoven daar gebruik, is natuurlik ook baie
>> mooi in die oorspronklike Duits. Ek sal vir ewig
>> vir my Duitse onderwyser in die hoërskool dankbaar
>> wees dat hy ons gedwing het om die woorde te leer.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90361 is 'n antwoord op boodskap #90350] Sa, 14 Februarie 2004 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog nooit gehoor nie - maar die woorde is mooi. Dankie.

"MoerFie" skryf in boodskap news:c0jelg$qom$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ANder weergawe:
>
> Joy, o wondrous spark divine,
> Daughter of Elysium,
> Drunk with fire now we enter,
> Heavenly one, your holy shrine.
> Your magic powers join again
> What fashion strictly did divide;
> Brotherhood unites all men
> Where your gentle wing's spread wide.
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #90362 is 'n antwoord op boodskap #90349] Sa, 14 Februarie 2004 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, ek het ook nie geweet wat die lied in Ingels is nie.

"MoerFie" skryf in boodskap news:c0jdmc$p9l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die naam van die lied vir die Engelse is Ode to Joy, miskien kan jy soek vir
> die woorde daarvan?
Re: Praat ek mense engele tale [boodskap #129915 is 'n antwoord op boodskap #90245] Do, 20 Februarie 2020 18:30 Na vorige boodskap
henryjamesjackman  is tans af-lyn  henryjamesjackman
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2020
Karma: 0
Junior Lid
On Wednesday, February 11, 2004 at 4:17:32 AM UTC-8, Elaine wrote:
> Het enige iemand dalk die ENGELSE woorde van "Praat ek mense engele tale" -
> ek het dit baie dringend nodig vir 'n troue.
>
> Dankie
> Elaine

jeugsangbundel het dit

Vorige onderwerp: God se brug na die ewige lewe
Volgende onderwerp: Vir wie die Bybel geskryf is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:29:00 MGT 2024