Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » WB Rugby
WB Rugby [boodskap #86299] |
Mon, 27 October 2003 07:31 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons kon toe darem gister twee ordentlike wedstryde sien - Ierland teen
Argentinié - en ek het so baie gehou van die wyse waarop die Argentyne hul
teenstanders behoorlik gelak het - niks van die omdienekswaaiery nie.
En dan Samoa wat vir die mense gewys het hoe om goeie rugby teen die Engelse
te speel.
Ons span gaan harde bene teen hulle kou - en ek dink nie net bloot kwaad
genoeg wees omdat die Samoane gesê het hul kan die bokke klop is genoeg
aansporing nie - ons bokkies sal moet speel.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: WB Rugby [boodskap #86362 is 'n antwoord op boodskap #86361] |
Mon, 27 October 2003 12:50 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jonas wrote:
> Chris - Straulli sou sy linker ... long nou gegee het om Butch daar te hê
> - nou sit hy met kleingespeen Hougaardt - van wie dit verwag word om 'n
> Naas te wees... Wanneer sal die Noord-Transvalers aanvaar dat daar net
> eeeen Naas an wees. Jy kan hom nie clown nie ...
> Methinks Joost het seker gemaak dat Davidson weggelaat is anders was sy
> eie posisie in gevaar.
> "Chris" wrote in message
> news:bnj1v6$o2t$5@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Annette wrote:
>>> Jislaaik - Dis seker hoekom WP nie die eindronde van die Curriebeker
>>> kon maak nie:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>
>>>> > En hoeveel Blou Bulle is in daardie span, mmmmmmm?:))))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bnirfk$nlm$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> >> Ek het gesien, ja. Foeitog, die manne is darem ook soos 'n spul
>>>> >> standerd sessies wat gemotiveerd raak deur vir hulle sing-songs te
>>>> >> laat doen.
>>>> > Hulle
>>>> >> speel kak, plein en klaar.
>>
>>>> Net so veel as van die WP 8.
>>>> --
>>>> Chris
>> Dit is seker ook hoekom die Sharks kon hulle het niet 3 spelers daar.
> Jonas
>> sal seker sê dit is hoekom die bokke so sleg speel;->)
>> --
>> Chris
Ek het net 'n grap gemaak, niks daarby bedoel nie.
Ek stem saam oor Butch, ek hou net meer van Bolla as hy nie beseer was nie
was hy seker daar.
--
Chris
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:39 UTC 2025
|