| WB Rugby [boodskap #86299] |
Ma., 27 Oktober 2003 07:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons kon toe darem gister twee ordentlike wedstryde sien - Ierland teen
Argentinié - en ek het so baie gehou van die wyse waarop die Argentyne hul
teenstanders behoorlik gelak het - niks van die omdienekswaaiery nie.
En dan Samoa wat vir die mense gewys het hoe om goeie rugby teen die Engelse
te speel.
Ons span gaan harde bene teen hulle kou - en ek dink nie net bloot kwaad
genoeg wees omdat die Samoane gesê het hul kan die bokke klop is genoeg
aansporing nie - ons bokkies sal moet speel.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: WB Rugby [boodskap #86309 is 'n antwoord op boodskap #86302] |
Ma., 27 Oktober 2003 08:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sies vir jou!! Ek het jou nie hoor "hallooooo" skree nie.
So, kon jy darem iets anders sien na 4 jaar hier? Is die mense se tande
witter? Is ons wyne lekkerder?
Die Jappanese speel nou teen the Amerikaners - dit behoort 'n interessante
wedstrud te wees.
--
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:lr4nb.60936$W77.50035@bignews6.bellsouth.net...
> Ongelukkig het ek daai wedstryde gemis. Ek was op
> die vliegtuig oppad terug Miami toe na my eerste
> besoek aan SA in 4 jaar.
>
> Dit was egter baie lekker om weer saam met die
> familie te sit en kyk hoe die Bokke vir 'n slag
> wen (laas week). Al was dit nou maar die tweede
> span en al het hulle soos hulle gatte gespeel.
>
>
> "Annette" skryf in boodskap news:bnihna$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons kon toe darem gister twee ordentlike wedstryde sien - Ierland teen
>> Argentinié - en ek het so baie gehou van die wyse waarop die Argentyne hul
>> teenstanders behoorlik gelak het - niks van die omdienekswaaiery nie.
>> En dan Samoa wat vir die mense gewys het hoe om goeie rugby teen die Engelse
>> te speel.
>> Ons span gaan harde bene teen hulle kou - en ek dink nie net bloot kwaad
>> genoeg wees omdat die Samoane gesê het hul kan die bokke klop is genoeg
>> aansporing nie - ons bokkies sal moet speel.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: WB Rugby [boodskap #86313 is 'n antwoord op boodskap #86307] |
Ma., 27 Oktober 2003 08:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oe, jy is so pessimisties!! Lees jy nie jou koerant nie? Die bokke het 'n
artikel oor die Samoane in hul spankamer opgeplak sodat hulle kwaad genoeg
kan word om te kan wen. En dan moet ons ook hoor hoe bang die All Blacks vir
ons is, dit gaan net 'n ongeluk wees as ons teen hulle gaan verloor:))
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnik50$mkr$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Die heel beste ding wat vir SA rugby nou kan gebeur is dat die Bokke teen
> Samoa moet verloor. Wen hulle en verloor teen die All Blacks, dan gaan
> almal weer storie dat ons 'net' teen die AB's verloor het. Daar is GROOT
> probleme in SA rugby wat aangespreek moet word as SA weer op die wêreld se
> top ranglyste wil beland. 'n Skok en 'n bye-bye Streuli is dringend nodig.
> Die man is te stadig...........
> "Annette" wrote in message
> news:bnihna$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons kon toe darem gister twee ordentlike wedstryde sien - Ierland teen
>> Argentinié - en ek het so baie gehou van die wyse waarop die Argentyne hul
>> teenstanders behoorlik gelak het - niks van die omdienekswaaiery nie.
>> En dan Samoa wat vir die mense gewys het hoe om goeie rugby teen die Engelse
>> te speel.
>> Ons span gaan harde bene teen hulle kou - en ek dink nie net bloot kwaad
>> genoeg wees omdat die Samoane gesê het hul kan die bokke klop is genoeg
>> aansporing nie - ons bokkies sal moet speel.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: WB Rugby [boodskap #86333 is 'n antwoord op boodskap #86324] |
Ma., 27 Oktober 2003 10:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jammer om te hoor van Pa - so 'n skok is erg.
--
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:W76nb.61777$W77.38303@bignews6.bellsouth.net...
> Haai ja dit was gladnie 'n lekker trippie nie.
> Niks fout met die land nie maar ek was soontoe vir
> my pa se begrafnis. Hy is skielik op ouderdom 81
> in sy slaap oorlede. Hy was nie eers siek nie.
>
> Suid Afrika baie verander, en ek dink sommige
> veranderings is goed terwyl ander nie so goed is
> nie.
>
> Alles het net vrek duur geword maar die biltong is
> nog steeds lekkerder daar as enig ander plek. Maak
> nie saak wat die prys van biltong is nie, biltong
> bly 'n "bargain".
>
> Ek sal seker more weer moet terug na die Dominican
> Republic om vroot te gaan met my langggggggg
> projek daar, so geniet maar die rugby ek is baie
> jaloers op julle.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnilrs$a30$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sies vir jou!! Ek het jou nie hoor "hallooooo" skree nie.
>> So, kon jy darem iets anders sien na 4 jaar hier? Is die mense se tande
>> witter? Is ons wyne lekkerder?
>> Die Jappanese speel nou teen the Amerikaners - dit behoort 'n interessante
>> wedstrud te wees.
>> --
>
|
|
|
|
| Re: WB Rugby [boodskap #86339 is 'n antwoord op boodskap #86330] |
Ma., 27 Oktober 2003 11:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En hoeveel Blou Bulle is in daardie span, mmmmmmm?:))))
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnirfk$nlm$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek het gesien, ja. Foeitog, die manne is darem ook soos 'n spul standerd
> sessies wat gemotiveerd raak deur vir hulle sing-songs te laat doen. Hulle
> speel kak, plein en klaar.
> "Annette" wrote in message
> news:bnilru$a30$6@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Oe, jy is so pessimisties!! Lees jy nie jou koerant nie? Die bokke het 'n
>> artikel oor die Samoane in hul spankamer opgeplak sodat hulle kwaad genoeg
>> kan word om te kan wen. En dan moet ons ook hoor hoe bang die All Blacks vir
>> ons is, dit gaan net 'n ongeluk wees as ons teen hulle gaan verloor:))
>>
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnik50$mkr$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Die heel beste ding wat vir SA rugby nou kan gebeur is dat die Bokke teen
>>> Samoa moet verloor. Wen hulle en verloor teen die All Blacks, dan gaan
>>> almal weer storie dat ons 'net' teen die AB's verloor het. Daar is GROOT
>>> probleme in SA rugby wat aangespreek moet word as SA weer op die wêreld se
>>> top ranglyste wil beland. 'n Skok en 'n bye-bye Streuli is dringend nodig.
>>> Die man is te stadig...........
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bnihna$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ons kon toe darem gister twee ordentlike wedstryde sien - Ierland teen
>>>> Argentinié - en ek het so baie gehou van die wyse waarop die Argentyne hul
>>>> teenstanders behoorlik gelak het - niks van die omdienekswaaiery nie.
>>>> En dan Samoa wat vir die mense gewys het hoe om goeie rugby teen die Engelse
>>>> te speel.
>>>> Ons span gaan harde bene teen hulle kou - en ek dink nie net bloot kwaad
>>>> genoeg wees omdat die Samoane gesê het hul kan die bokke klop is genoeg
>>>> aansporing nie - ons bokkies sal moet speel.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: WB Rugby [boodskap #86350 is 'n antwoord op boodskap #86345] |
Ma., 27 Oktober 2003 11:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jislaaik - Dis seker hoekom WP nie die eindronde van die Curriebeker kon
maak nie:)
Annette
>
>> En hoeveel Blou Bulle is in daardie span, mmmmmmm?:))))
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnirfk$nlm$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek het gesien, ja. Foeitog, die manne is darem ook soos 'n spul
>>> standerd sessies wat gemotiveerd raak deur vir hulle sing-songs te laat
>>> doen.
>> Hulle
>>> speel kak, plein en klaar.
>
> Net so veel as van die WP 8.
> --
> Chris
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: WB Rugby [boodskap #86362 is 'n antwoord op boodskap #86361] |
Ma., 27 Oktober 2003 12:50  |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: Julie 2006
|
Volle Lid |
|
|
Jonas wrote:
> Chris - Straulli sou sy linker ... long nou gegee het om Butch daar te hê
> - nou sit hy met kleingespeen Hougaardt - van wie dit verwag word om 'n
> Naas te wees... Wanneer sal die Noord-Transvalers aanvaar dat daar net
> eeeen Naas an wees. Jy kan hom nie clown nie ...
> Methinks Joost het seker gemaak dat Davidson weggelaat is anders was sy
> eie posisie in gevaar.
> "Chris" wrote in message
> news:bnj1v6$o2t$5@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Annette wrote:
>>> Jislaaik - Dis seker hoekom WP nie die eindronde van die Curriebeker
>>> kon maak nie:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>
>>>> > En hoeveel Blou Bulle is in daardie span, mmmmmmm?:))))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bnirfk$nlm$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> >> Ek het gesien, ja. Foeitog, die manne is darem ook soos 'n spul
>>>> >> standerd sessies wat gemotiveerd raak deur vir hulle sing-songs te
>>>> >> laat doen.
>>>> > Hulle
>>>> >> speel kak, plein en klaar.
>>
>>>> Net so veel as van die WP 8.
>>>> --
>>>> Chris
>> Dit is seker ook hoekom die Sharks kon hulle het niet 3 spelers daar.
> Jonas
>> sal seker sê dit is hoekom die bokke so sleg speel;->)
>> --
>> Chris
Ek het net 'n grap gemaak, niks daarby bedoel nie.
Ek stem saam oor Butch, ek hou net meer van Bolla as hy nie beseer was nie
was hy seker daar.
--
Chris
|
|
|
|