Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
241 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 27 Junie 2000 00:00 «» deur: reisiger
Toekoms Advies vir: Reunion Bosbou Inisiatief
…waar menslike hulp bronne en materiaal volop beskikbaar is. Asook in SAOG lidlande, indien nodig, wanneer die tyd aanbreek. Hoogstens aangeraai, vir bosbou en bosbou verwante industriee deskundiges van ons Paradys, en elders op die Planeet, ondersteuning aan Reunion te verhoog. Om dieselfde industriee daar te verhoog. Tot voordeel van ons Paradys, SAOG lidlande, Reunion, Frankryk en die Planeet. 'n Wen-wen situasie word hier hoogstens aanbeveel. Deskundiges van ons Paradys word hier hoogstens aanbeveel, a…
2 Forum: Wiele «» Gepos op: Wo, 21 Junie 2000 00:00 «» deur: Pat[2]
Re: Nommerplaat
… in die wêreld (myns insiens). Taxis is volop en goedkoop, so ook busse. Geen tolhekke nie (dis te klein) , maar jy betaal n hefty prys om in te kom. Singapoer is n eiland wat met n brug verbind is aan Maleisie, jare gelede\ was dit deel van Maleisie, maar toe het n Sjinese faksie opgeraak van Moslem-beheer, en die minister van gesondheid (ek dink) stig toe af en word Singapoer toe gevorm. Daar is nie baie liefde tussen die twee "lande" nie. Singapoer lughawe is myns insiens die beste een in …
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 08 Desember 1999 00:00 «» deur: Simon van der Schans
Lord Methuen uitgeoorlê - 4
…n. Die éen gaat lê agter 'n miershoop, wat volop is op die plek waar hulle die boere afwag, ander weer val plat in die pad, wat 'n bietjie diep uitgery was en daarom tamelik goed kon dien vir 'n fort. 'n Gedeelte van die Engelse perderuiters, ongeveer tagtig draai om en maak 'n beweging of hulle die boere wil storm. Hulle ja met die Palmietkuilse lopie op, maar toe hulle op ongeveer twee honderd tree kom, gee Genl. Cilliers order om af te spring en dit was net éen sarsie, toe het van die …
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 01 Desember 1999 00:00 «» deur: Simon van der Schans
Lord Methuen uitgeoorlê
…kry. Geluk dit, dan was in eens alles weer volop, want die ammuniesie werd van die vyand gevat, omdat dit die gewoonte was in elke oorlog, en die troepe werd geskud, omdat die boere gemeen 't, dat dit die enigste middel was om hulle skadeloos te stel vir die vat van hulle klere uit hulle kiste, wat by hulle vrouwens of moeders thuis gebly was, of met hulle familie saamgeneem na die konsentrasie kampe, misskien selfs verbrand was." ............... "Dig by die huis was die staanplek …
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 18 November 1999 00:00 «» deur: Thys de Wet
Re: Benieuwd...
…soos Dixon, O'Kennedy ens. is nog steeds volop in Namakwaland. Hulle praat nou wel van 'dik son' maar die spelling bly nog Dixon! Ek is trots daarop om te kan sê dat ek van Nederlandse oorpsrong is. My voorgeslagte kan ek opspoor tot by Jacobus de Wet wat hier in die 17e eeu aan die Kaap aan wal gestap het. Daar is ook soveel Franse voorsate in my genealogie dat ek meer Hugenote-bloed in my are het as Nederlandse-bloed. Van my voorsate was meer van Hugenote oorsprong as van Nederlands. Roux, Le Roux…
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 02 November 1999 00:00 «» deur: reisiger
Procter & Gamble - advies vir die pad vorentoe
… leef. Byvoorbaat baie dankie, veral vir die volop beskikbaarheid vandag. :) Dit word inniglik wardeer. 'n Saak wat na aan die hart raak, is dat P&G 'n groot Organisasie oorsee is, verteenwoordigend in meer as 140 lande, meer produkte verskaf as in die Nuwe Suid Afrika. U verdienste in die NSA behoort baie beter te kan vertoon. 'n Apologie so groot soos die planeet self word aan P&G aangeteken vir enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat hulle seergemaak is, a.g.v. enige iets wat bygedra…
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 28 Oktober 1999 00:00 «» deur: reisiger
Nuwe Suid Afrika - Help VSA - Groot Asseblief
…. Die Liberales is rustig. Gebruikersware is volop beskikbaar. Die land gaan aan. Rugby lewer resultate op wat nog geglo moet word. Inniglik baie dankie vir diegene wat daarvoor verantwoordelik is. Sal die belofte nakom. Diegene van Europese afkoms was nog altyd 'n klein groep gewees. Wapen opneem wat nog altyd die uiterste laaste keuse. En 200 jaar later is ons nog hier. :))) Meer gelukkig as tevore. :))) Vandag lewe ons in vrede, voorspoed en rustigheid. Drievoudig dankie, super super media - …
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 09 September 1999 00:00 «» deur: STR@NGE
Re: Knysna
…ny-sna plus a click prefixed to each syllable. When questioned they explained that they were discussing where to go for fire wood. 'And when we say xthuys xna, Missus, it means "wood there". Drie verklarings, Leswin. Soos hulle in Ingels sê: Take your pick. Persoonlik glo ek dat al drie verklarings iets van die waarheid bevat en kies dus Varingplek as Afrikaanse vertaling vir die Khoi-woord. *Varings* is volop in die Knysna-bos waar die mense *vuurmaakhout* gaan soek het, wat hulle moes *kap…
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 06 September 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: Die Afrikaner - 'n paar vrae
…arbeid was swart. (Dit is nog steeds.) En weet jy wat, die arbeid was so goedkoop en volop dat tienduisende arbeiders ingevoer is uit Lesotho, Mosambiek, Zambië, Malawi. Maar, soos jy tereg sê. Goedkoop arbeid het die myne gedra. Sonder goedkoop arbeid was hulle waarskynlik nie daar nie, of was daar veel minder van hulle. Jy sien, die Ingelse sou nie hul geld daar ingesit het as hulle nie 'n wins daaruit kon maak nie. Sent via Deja.com http://www.deja.com/ Share what you know. Learn what you don't…
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 25 Augustus 1999 00:00 «» deur: Hellin Gervaas
Re: Vuurwapenlisensies
…was amper nooit moorde nie. Diefstal was volop, maar ek ken min mense wat vermoord is deur 'n vuurwapen. Of wel was die mentaliteit anders ?? Ek kan maar praat tot in September 1991, want daarna het ek die land verlaat. Maar misdaad was min en ons het nooit bedreig gevoel nie. Kongo is vir my meer 'n derdewêreld land as SA en hulle het dus ook die eerstewêreld lande se politiek gevolg wat wapens betref. Wat van die VSA dan ? :-) Groete. Hilda lou schreef in berichtnieuws 37C24A90.49CE@hotmail…
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 15 Mei 1999 00:00 «» deur: G.B.
Re: The Future of Afrikaans ... Indeed!!
… name van verskillende tipes druiwe, en ander vrugte, soos "pampelmoes" (van pomme d'amour), bermot-sersan peer (van "cresane") sermeinpeer (St. Germain.) Daar is wel volop Franse voorname en vanne in Afrikaans. Weet jy dat ten minste een invloedryke persoon die teorie gehad het dat Afrikaans van Friese oorsprong was? Dit was Olive Schreiner, baie bekende Suid-Afrikaanse skryfster in Engels. Gloudina…
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 11 Mei 1999 00:00 «» deur: crunch (()) :c 8 |]]
Re: speak in english(maar nie op hierdie ng nie!)
> On Tue, 11 May 1999 17:32:31 +1200, "nomad" wrote: > > > > Ek is geïnteresseerd waar die woord so volop gebesig word/was. In die sirkels waar ek rondbeweeg het (dit sal die non-afrikaner sirkels wees), en waar ons nie woordeboeke gelees het nie, het ek nooit so 'n woord teengekom nie. Moontlik sal die De Kat lesers my teregwys. Ek wonder of Henri ons kan sê of sy manne om die kampvuur dié woord gereeld gebruik?
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 05 Mei 1999 00:00 «» deur: roy...
Re: 'n "True Aussie"
…ekaar. Seker maar soos orals: egskeidings is volop, veral onder die beroemdes wat net so 3 jaar kan uithou voordat hulle groener weiding soek. Natuurlik "toetsry" die jongeres ook goed voordat hulle die een kies wat hulle hoop 'n leeftyd sal hou. Nie dat dit help met die egskeidingsyfer nie. Dit help baie as mens trou wanneer jy 29 is (die uwe), dan het jy darem al 'n halwe brein ontwikkel en kan 'n beter keuse maak - hoeka my tiende herdenking op "May Day" gevier, en nog steeds …
14 Forum: Veiligheid & wapens «» Gepos op: Wo, 28 April 1999 00:00 «» deur: G.B.
Re: Die ANC en die doodstraf
… nie bang is vir geweld nie. Daar is volop meisies onder hulle. Hulle sê, nee, hulle is natuurlik versigtig op plekke waar mens versigtig moet wees. Maar een van die meisies sê smalend: Die klomp wit mense in SA sit in agter die diefwering en alarmstelsels, met hulle vingers op die alarm, en hulle weet nie wat aangaan in hulle land nie. Dit laat my dink aan die huis van my susterkind in Sandton: die enigste …
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 12 Maart 1999 00:00 «» deur: Oom Hans
Vir Dries Venter
… ook iemand noem wat minder gelukkig was. Volop berigte hier van onhulpvaardige en hovaardige grensposamptenare, skokkende "spoedbeheer" met antieke radar apparaat, "spot fines" wat op die plek betaal moet word en sou jy dit wil betwis, moet jy oorbly vir die volgende dag om 'n magistraat te sien aangesien die aksie normaalweg binne 'n uur voor sononder (wanneer die grenspos sluit) uitgevoer word. Jy sal ook nie 'n kwitansie kry vir die "boete" wat jy betaal nie. Moet…
16 Forum: Genealogie & famieliesake «» Gepos op: So, 28 Februarie 1999 00:00 «» deur: G.B.
Re: Afrikaanse voorname
…van die 20ste eeu, (met hulle volop "gekleurde" bloed en agtergrond) het besluit dat hulle kleur gaan gebruik om die swart oormag wat die grootste deel van die SA bevolking uitge- maak het, van die werklike MAG in die land te hou. Dis dus 'n kwessie van wie die land "besit" het, en wie nie hulle hande op die land sou kry nie, behalwe vir die 13% wat nou tradisioneel hulle s'n was. En dis 'n probleem waarmee…
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 17 Februarie 1999 00:00 «» deur: Errol Back-Cunningham
Re: Aan Shannon - tweede probeerslag
…as wat daar mense is. Ons | het volop moeilikheid met ons bediener | hier in Ottawa. Soos almal maar in 'n | vinnig-uitbreidende industrie. | Ek het nog nie 'n enkele diensonderbreking van citilink gehad nie - en ek is al omtrent 15 maande by hulle. Jy klink maar jaloers, Gloudina. Ek sal nou glad nie van Otawwa weet nie, maar waar ek in Minnesota is, en Washington staat en Oregon en Illinois en Texas en Iowa en Indiana en Wisconsin is my ervaring dat mense baie meer bewus is van …
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 17 Februarie 1999 00:00 «» deur: G.B.
Re: Aan Shannon - tweede probeerslag
… gelede veroorsaak deur America On Line nie. Ek kan onthou hoe die mense in die VSA op die eposlyse wat ons kry, gekla het. Buitendien weet jy heelwaarskynlik net van hoe dinge in Minnesota verloop. En daar is meer kalkoene, varke en eende in die "sloughs" in Minnesota as wat daar mense is. Ons het volop moeilikheid met ons bediener hier in Ottawa. Soos almal maar in 'n vinnig-uitbreidende industrie. Gloudina…
19 Forum: Stokperdjies & kunsvlyt «» Gepos op: Di, 05 Januarie 1999 00:00 «» deur: Jean-Pierre Botha
Re: J.H.Briel Foto's en seels versameling
…van die ooraanbod is die tydperk se seels volop en relatief min werd. As jy wil kan jy die versameling laat waardeer by enige seelhandelaar. Daar is van hulle in die meeste groot sentra, raadpleeg die geel bladsye. Ek sou nie op hierdie stadium 'n skenking aan 'n museum voorstel nie. S.A. Museums gaan op die oomblik deur 'n transformasiekrisis. Befondsing is onvoldoende, personeel verlaat instansies en word nie vervang nie, en alhoewel die mense hulle uiterste bes doen, kan hulle nie die langtermyn …
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 31 Oktober 1998 00:00 «» deur: G.B.
Re: BOERE OORLOG
… na die Kaapkolonie is spannend. Daar was volop internasionale intriges en spioenasie aan die gang in die Duitse gebied. Hulle probeer uiteindelik by die magte van kommandant Conroy aansluit. Hulle swem die Oranje ongeveer 15 kilometers onderkant die Augrabies-waterval deur. Hulle het egter nooit daarin geslaag om Conroy en sy soldate te bereik nie. Hulle sluit uiteindelik aan by die soldate van Manie Maritz, wat in opdrag van Generaal de Wet na die distrikte Calvinia en Kenhardt gekom het om die …
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 02 September 1998 00:00 «» deur: G.B.
Die aankoms van die herfs
… nie uit te roei nie, sodat dié skoenlappers volop voedsel kan hê op hulle pad na 'n vallei in Meksiko, waar hulle versamel 'n sekere tyd van die jaar. Die milkweed word soms ook genoem "silkweed." Dit vorm 'n sagte peul wat lyk soos 'n groot vet okra, en in die laat herfs wanneer die peul harder word en uiteindelik oopbreek, dan is daar sagte stringe van wit sy in. Die ander dag lees ek die volgende grap: Die ruspe van die Monarch-skoenlapper loop lomp oor die grond en kyk op en…
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 21 Maart 1998 00:00 «» deur: HNP-Kongres
HNP-Kongres: Die Afrikanervrou: Kragbron van Weerstand
…van heldeoptrede deur Afrikanervroue is volop. Dink maar aan die Voortrekkervrou Susan Maritz wat die Britse goewerneur van Natal, Sir Henry Cloete, vreesloos gekonfronteer het. Daar was Johanna Brand wat gedurende die Engelse Oorlog 'n waardevolle en onverskrokke spioenasiediens uit haar huis “Harmonie” in Pretoria bedryf het. Daar was die optog van 10.000 vroue wat in 1915 teen Botha en Smuts se oorlogsbeleid na die Uniegebou opgetrek het. En stellig die bekendste bydrae is die dapperheid en …
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 02 Februarie 1998 00:00 «» deur: Wessels
Gesoek: selibate, dapper mans
…het gevra ek moet 'n artikel doen oor mans wat uit eie, vrye wil selibaat is (vir De Kat). Die probleem is dat die soort ouens klaarblyklik nie vreeslik volop is nie - en die wat wel die leefstyl uitleef, nie noodwendig daaroor praat nie (amper soos 'n broer in die tronk?). Behalwe as hulle dapper is. Skryf tog (aan: d...@iafrica.com) en vertel jou selibate storie. Ek belowe jy kan anoniem ook bly as jy wil. Sou jy selibaat wees, maar nie omdat jy wil wees nie, kan jy ook skryf. Groete Deon Meyer…
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 26 Desember 1997 00:00 «» deur: Key Bored
Re: ants & grasshoppers
…kan word nie - arbeid was goedkoop en volop. Die rede vir die meganisering van die landbou was eerder ideologies - deel van 'n groter strategie om swartmense uit die sg. "blanke" platteland te verwyder. >> Hierdie vervanging was nie streng >> mikro-ekonomies regverdigbaar nie - in baie gevalle was die >> resulterende groot gemeganiseerde plase minder effektief (maw minder >> lewensgeleenthede per hektaar, kleiner opbrengs per hektaar ens) as >> tevore. …
25 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Ma, 22 September 1997 00:00 «» deur: vira
Re: Gesang 12? - gesang12.mid (1/1)
…maar 'n koppige geval, jong. Rebellie is volop in die bloed. Jy weet mos, daai Germaanse ding moet mos êrens uitkom. ;) Maar my houding was darem nie een van domastrantheid nie. Hulle wil net nie my vrae geantwoord het nie, en my sielbewustheid/stomkunde kon nie sommer met alles wat hulle gesê het saamstem nie. > Jesuiete, egter, het 'n eeue-oue reputasie vir hul hoogstaande onderwys, > sowel as hul doeltreffende indoktrinasie. Is so, ja. 'n Ou moes maar 'n wil van staal gehad het om …
26 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Ma, 22 September 1997 00:00 «» deur: vira
Re: Gesang 12? - gesang12.mid (1/1)
…maar 'n koppige geval, jong. Rebellie is volop in die bloed. Jy weet mos, daai Germaanse ding moet mos êrens uitkom. ;) Maar my houding was darem nie een van domastrantheid nie. Hulle wil net nie my vrae geantwoord het nie, en my sielbewustheid/stomkunde kon nie sommer met alles wat hulle gesê het saamstem nie. > Jesuiete, egter, het 'n eeue-oue reputasie vir hul hoogstaande onderwys, > sowel as hul doeltreffende indoktrinasie. Is so, ja. 'n Ou moes maar 'n wil van staal gehad het om …
27 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Ma, 22 September 1997 00:00 «» deur: vira
Re: Gesang 12? - gesang12.mid (1/1)
…maar 'n koppige geval, jong. Rebellie is volop in die bloed. Jy weet mos, daai Germaanse ding moet mos êrens uitkom. ;) Maar my houding was darem nie een van domastrantheid nie. Hulle wil net nie my vrae geantwoord het nie, en my sielbewustheid/stomkunde kon nie sommer met alles wat hulle gesê het saamstem nie. > Jesuiete, egter, het 'n eeue-oue reputasie vir hul hoogstaande onderwys, > sowel as hul doeltreffende indoktrinasie. Is so, ja. 'n Ou moes maar 'n wil van staal gehad het om …
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 18 Julie 1997 00:00 «» deur: Vyg
Re: Verkleurmannetjies, skurwejantjies en des meer
…in my tuin te vestig. Hier in Thailand is klip akkedisse baie vollop, van klein tot groot en aggresief, helder blou met wit spikkels, pienk met strepe en verskeie tipes vaal kleure. ....alhoewel die akkedisse plaaslik geëet word op kepab stokkies bly hulle volop. Dit wriemel van die lewe hier, op land en op see, met 'n lang reën seisoen en aaneenhoudende temperature van tussen 30 en 37 grade celsius kan dit seker nie anders nie. Vyg ....draai die kraan styf toe, ....water mors is baie nalatig mense…
29 Forum: Afrikaans, ons taal «» Gepos op: Di, 15 Julie 1997 00:00 «» deur: Kdt
Afrikaans woordenboek
… weet maar nooit - een Afrikaans-Zweeds vertaalwoorden- boek bestaat. Stuur alstublieft uw reacties op met een kopietje naar mijn eigen e-postadres (want mijn nieuwsgroepserver laat het te- genwoordig vaak afweten) en voeg bij uw tips zo mogelijk de nodige gegevens zoals hoofdredacteur, uitgeverij, ISBN-num- mer, jaartal enz. Hartelijk dank bij voorbaat en vriendelijke groet. Koen de Troij Stockholm, Zweden (60 graden noorderbreedte. Volop zomer. 's Nachts maar half- duister aan de noordelijke horizon…
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 30 Maart 1997 00:00 «» deur: Izak Bouwer
Re: De 'brain drain' uit Zuid-Afrika.
…eeue? Dit was toe nie so 'n ashoop nie. Volop goud en diamante en al die ander lekker goed. Solank 'n mens maar net nie die swartman as jou mede-broer hoef te beskou nie, en die Afrikaner uit die hoogte kon bejeen. Nou is die bordjies verhang vir julle Engelsmanne! Eers heers die Afrikaner, dan die swartes. Wat is 'n wit Engelsman nou te doen, as hy nie as Christen bereid is om te sê: "Vader, vergeef ons, want ons het nie geweet wat ons doen nie" en om lojaal te wees aan die land waar hy…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 19 Februarie 1997 00:00 «» deur: Izak Bouwer
Re: Apartheid, die die Engelse het dit OOK ten volle benut!
…is essensieel vir die produksie van staal. So, omdat SA ook baie volop kool en yster het, is SA van die grootste produsente van staal in die wereld. Op die oomblik is die VSA en Kanada baie opgewonde omdat Suid-Afrika besig is om staal in die kontinent in te bring teen baie lae pryse. SA word daarvan beskuldig dat hulle besig is met "dumping" (wat 'n groot sonde hier in Noord-Amerika is - veral as iemand anders dit aan jou doen. Dis OK om dit self te doen, lyk dit vir my.) Gloudina…
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 30 Augustus 1996 00:00 «» deur: Izak Bouwer
Oor die geskiedenis van die Kakamas-nedersetting
…bome, en die graaf van die kanale wat die volop water van die Oranje op die lande sou bring. Wat die Eynikwa van hierdie dinge gedink het, is seker nooit ten boek gestel nie. Die besproeiingskema was 'n reuse-sukses. Op die vrugbare eilandgrond kon 'n mens bykans enige ding plant en dit het floreer. Baie het, soos my pa, sultana- wingerde gehad waar hulle rosyntjies gemaak het. Hulle het altyd gejuig as dit 'n slegte jaar in Australia was vir rosyn- tjies, want dan het hulle geweet die …
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 18 Augustus 1996 00:00 «» deur: pigf...
re kultier en so en al dit
…oone, hulle pampoen hulle ertjies. alles is volop, en hulle kinders is almal boekpens van die vettigheid. ja allemaal, net maar alleen jeremias, zyn kinders nie! ons wil erken Heerem dat jy jou planne mooi achter mekaar gezet het, en dat jy jou best gedoen het van deuze jaar; maar tog Heere jy't nie pad langs gehou met Jeremias nie. Jeremias, hy't hom in die laaste tyd goed gedra. hy het laat staan die vloek, en het padgegee ver die vrouw mens hy't alle week zyn treppens in die kerkbord gegooi, en…
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 07 Augustus 1996 00:00 «» deur: Roald
Hoe te....
…Zuid Afrika mij een mooi land lijkt met volop ontwikkelingen en mogelijkheden zou ik daar graag willen werken en wonen. verder is het natuurlijk handig dat ik engeks spreek en dat ik afrikaans ook wel begrijp en kan lezen. Wat ik dus bijvoorbeeld wil weten is hoe aan adressen te komen van grote zuidafrikaanse bedrijven, of het mogelijk is om als buitenlander te gaan werken en wonen in Zuid-afrika. Kortom, wat te doen om te gaan werken en wonen in Zui Afrika. Ik hoop dat iemand mij hierover kan berichten…
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 06 Augustus 1996 00:00 «» deur: Izak Bouwer
Re: Die Afrikaner as swerwer
…kom uit 'n "gene pool" wat volop Franse Hugenote bloed gehad het, gemeng met die bloed van Skotse predikante (wat in die neentiende eeu gestuur is om die Afrikaner te angliseer) en nog verskillende ander rassegroepe. Daar is natuurlik uitsonderings. Maar oor die algemeen is Afrikaners 'n beleefde en reggeskape groep mense. Nou, dis ook 'n feit dat immigrante in die land soms nie die fyn nuanses van Afrikanerwees verstaan nie, en probeer om die Afrikaner te uit-Afrikaner. …
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 15 Junie 1996 00:00 «» deur: Izak Bouwer
Lente in die Noordkaap
…kultuur, gevorm deur die teenwoordigheid van volop water en die vrugbaarheid wat daarmee saamgaan. Donald Riekert is 'n digter wat die land weg van die rivier besing. Hier volg twee van sy gedigte. JAKKALSTROUE Jakkals trou met wolf se vrou in die windvlaag geluk van 'n paar druppels van die son se skyn losgeluk vir 'n oujongjakkals waar die wolke losklos staan en water afslaan reis jakkals haarnat gereën op sy ver wittebrood in die kromstaandraai van die reënboog. …
37 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: Wo, 01 Mei 1996 00:00 «» deur: Julius Bergh
Re: Afrikaans in die buiteland
…voorsate want "Bergh" is so volop in Swede as wat Van Der erwe en Botha in Suid Afrika is. > > Ekself woon sedert 1985 buite Suid-Afrika, maar stel steeds 'n bietjie > belang aan die Afrikaanse en Dietse taal en kultuur (alle groepe ingesluit). > Weet enigiemand van Afrikaanse webpages, veral buite Suid-Afrika? Vriende > het 'n Afrikaanse radioprogram hier in Sydney, en ek dink vaagweg daaraan om > 'n webpage met links na ander sites toe te begin, insluitende sites wat &…
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 02 Maart 1996 00:00 «» deur: Izak Bouwer
Plekbeskrywing: THE THOUSAND ISLANDS
…wat jou kan vervoer vir 'n fooi. En daar is volop bote wat toeriste op 'n toer van die eilande neem, beide vanaf die Kanadese en die Amerikaanse oewer. Ek weet nie of die "Thousand Islands"-slaaisous buite Noord-Amerika bekend is nie. Ek hou nie te vreeslik veel daarvan persoonlik nie. Dis dikkerig met so 'n oranje- pienk kleur. Maar dit is een van die drie keuses wat jy gegee word in McDonalds, dus moet dit seker as deel van die Amerikaanse koskultuur beskou word. Gloudina…
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 18 Februarie 1996 00:00 «» deur: Izak Bouwer
plekbeskrywing: OTTAWA IN DIE WINTER
…groot "mall" komplekse is daar volop winkels, eetplekke, soms klubs waar mense gaan swem en hardloop binneshuis. (Ons het ons eie verwarmde swembad in ons gebou.) 'n Mens kry dus nooit eintlik koud nie, behalwe as jy van die verwarmde kar na die verwarmde geboue stap. En daarvoor het jy deeglik-warm klere en goeie "boots." aar die mense in Ottawa lewe darem nou nie altyd binnenshuis nie. Hierdie week hou hulle byvoorbeeld "Winterlude." Daar is verskillende dinge …
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 22 Januarie 1996 00:00 «» deur: Robert Wagenaar
DS: [AFRIKAANS:5692] Re: AW: Re: Name
… wat met AK47's uitgevoer word is hulle baie volop! Groete Nico > Leendert skryf: > > >> Ek reken nie probleem le^ by die skole eerder as die .38's. As >> hulle nie .38's kan kry nie sal hulle wel iets anders gebruik. Dis >> waarom Kalifornie" so pas streng wetgewing oor die dra van >> _knipmesse_ in skole en op kampusse ingestel het. > > In prinsiep stem ek saam, egter, ek denk dat die probleme tog 'n > bietjie kleiner is, wanneer die leerlinge net …
Bladsye (7): [ «    1  2  3  4  5  6  7    »]

Tyd nou: Di Sep 17 10:27:17 MGT 2024