Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
241 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 07 September 2004 13:46 «» deur: bouer
Re: Ons gaan Die Prez teikens haal!
…; is NIE Perde-eiland nie. Dis Kanoneiland. Jy moet reg lieg! Arme Suidwester. Was jy al ooit in daardie geweste? Kanoneiland is een van baie eilande wat bewoon word. Heelwaarskynlik die grootste, maar daar is volop eilande wat bewoon word. Gaan kyk na Perde-eiland. Miskien het hulle hom nou 'n ander naam gegee, maar dit is 'n groot eiland. Twaalf myl lank, 'n paar myl breed. En langs hom lê Witkop, nog 'n kleiner eiland met baie rotste waar die huise gebou is, en met kameeldoring- bome op. Gloudina…
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 07 September 2004 11:53 «» deur: bouer
Re: Ons gaan Die Prez teikens haal!
…! Waar die fok is die waters en > die volop groentes? So jy vertel vir my 'n kameeldoringboom kan nie 'n paar voet van 'n besproeiingskanaal groei nie? Sommige van die eilande van die Oranje bestaan deels uit rotserige grond, waarom heen die water van die Gariep vloei. Op daardie rotserige dele het daar volop doringbome gestaan. Die eiland waarop ek gebore is ( Perde-eiland) was twaalf myl lank. Die Bo-eiland, waar ons gebly het, was pure sagte grond met elke vierkante duim verboubaar. Die Onder-…
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 07 September 2004 06:04 «» deur: PietR
Re: Ons gaan Die Prez teikens haal!
…ESTYNE! Waar die fok is die waters en die volop groentes? Ek is game vir meeste dinge, maar so blatant kak praat? "@rogers.com" wrote in message news:J4Y_c.9588$g0H1.3429@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om... > > "Suidwester" skryf > >> Ek sal jou die voordeel van die twyfel gee dat jy dalk kan onthou hoe 'n >> kameeldoringpeul lyk, maar die stank waarvan jy praat, was dit nie dalk as >> julle die ding in die vuur gooi en dit brand nie? > &…
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 06 September 2004 11:44 «» deur: bouer
Re: Ons gaan Die Prez teikens haal!
… > Ek sal jou die voordeel van die twyfel gee dat jy dalk kan onthou hoe 'n > kameeldoringpeul lyk, maar die stank waarvan jy praat, was dit nie dalk as > julle die ding in die vuur gooi en dit brand nie? Ek dink ons kameeldoringpeule was maar net van 'n beter sappiger kwaliteit as julle s'n wat heelwaarskynlik krepeer van ellende, en na niks geruik het nie. Miskien was ons neuse ook net meer sensitief, daar waar ons tussen die waters en die volop vrugte en groentes gesit het. Gloudina…
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 19 Augustus 2004 14:29 «» deur: PietR
Re: Artikel in die Rapport
…uider-Afrika eintlik wil hê. Die bewyse is volop. Het die Xhosa na die nuwe bedeling hul tuisland teruggegee vir almal om in te gaan bly? Wat van die Zoeloes? Definitief nie die Owambos nie en ook nie die Herero's nie! Jy maak sulke simpleton-aannames dat alle blankes ryk is en hierdie magdom voordele geniet. Baie, baie blankes het g'n voordeel uit apartheid getrek nie en sal ook nooit nie want daar is nie 'n tuisland of goedkoop behuising wat vir hulle opgerig word nie.....was ook nie en sal …
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 02 Augustus 2004 07:11 «» deur: PietR
Re: Namibië.
…in die Naukluft. Orals is die pietsnotte volop en die springbokke draf met sulke drilboudjies weg. Daar is net geen manier waarop 'n spul geboue en 'n kakefonie van karre eers amper daarmee kan vergelyk nie....vir my! Die platteland het dalk nie so baie geld nie, maar die lewenskwaliteit? Baie beter en eintlik het jy minder geld nodig ook op die platteland. Waar julle outjies maklik seker R20 thou per maand verdien, moet jy elke 2 jaar 'n nuwe kar koop met 'n paaiment van R5 thou+, 'n huis koop …
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 15 Julie 2004 06:58 «» deur: PietR
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks
… wild aangetrek. Soos die seisoene verander het, so het die San geskuif. Duidelik ondeskryf jy die beleid van dat daar waar 'n man sy kop neergesit het vir 'n aand, dié grond besit hy? Nou wat van die ander mense in die land? As die San in die weste gebly het omdat dit daar gereën het en die wild is volop daar en die vogende seisoen draai sake en dit reën beter in die ooste en die San trek soontoe, wat maak die mense wat in die ooste bly? Selfs jy moet kan insien dat jy 'n tjol argument beet het…
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 07 Julie 2004 07:39 «» deur: PietR
Alles kom teen 'n prys!
…boor? By lande soos ons s'n se see wat nog volop seekos het. Net vir die wat dalk dink 'n seemeeu is stupid: Weet julle hoe eet 'n meeu 'n swartmossel? Dis daardie goete wat julle in restaurante eet. Wel, die meeu tel die mossel wat op die strand uitgespoel het, op en dan vlieg hy tot die naaste harde oppervlak wat hy kan kry.......99% die naaste teer- of soutpad....en laat val die mossel op die pad sodat die dop kraak en dan vreet hy hom! Om witmossels in die sand te kry, staan die meeue in …
9 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Do, 24 Junie 2004 13:02 «» deur: PietR
Re: Bokke BO!
…omtrent g'n mens is nie en waar die wild volop is......Suidwes. Die Griekwas wou nie saam nie en het verkies om in Griekwaland-Wes te bly. Die klomp wat by die grootrivier [die Oranje toe en vandag Gariep] gekoek het, moes toe 'n besluit neem. Hulle bly onderdane van die Souties, of hulle trek noord en vryheid. Die spul banggatte het agtergebly en die dapper lot is oor die rivier op pad na Suidwes toe waar hulle later die enigste bevolkingsgroep geword het wat hul eie grondgebied gekoop het. …
10 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Ma, 14 Junie 2004 14:09 «» deur: PietR
Re: Rugby wonderlik!
…oor die punte wat aangeteken word, boonop volop kommunikasie tussen hulle is oor wat volgende vir die Engelse beplan word. Die lyne wat hulle hardloop sodat daar altyd nog 'n geleentheid geskep word vir 'n volgende man was 'stunning'. Die Bokke het nog baie werk voor............ "Annette" skryf in boodskap news:cakanl$b1b$1@ctb-nnrp2.saix.net... > Ja, ek het die Engelse wedstryd gesien - en agv van dit moet ons seker nie > so hoog spring oor die oorwinning oor die Iere wat …
11 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Vr, 21 Mei 2004 20:30 «» deur: bouer
Re: Stereotipes
…ook altyd waarom die African American verbind word met waatlemoene? Groei dit dan welig in die Suide? Ek het altyd gedink die waatlemoene moet kom uit die meer westelike droër dele van die VSA, want die waatlemoen is eintlik 'n halfwoestyn-vrug, alhoewel die bestes gekry word op besproeiings-gronde. Want 'n waatlemoen wil aan die begin volop water hê, en dan moet hy op 'n sekere punt nie meer water kry nie. Dis daarom dat die beste waatlemoene in SA gekweek word op die besproeiings- skemas. Gloudina…
12 Forum: Onderwys & opvoeding «» Gepos op: Wo, 12 Mei 2004 01:38 «» deur: bouer
Re: Wysheid van die gryskoppe......
…om 'n brabbelmengsel te praat met volop Engelse woorde in. Gaan maar terug in die argief. Ek het enkele kere vir jou daarop gewys dat die Engels wat jy gebruik het, ook nie eintlik uit die boonste rakke was nie. Terloops, hoe gaan dit met jou Engelse studies by UNISA?) Waarteen ek dit wel het, is dat Suidwester sit en pontifikeer oor hoe sleg die staatsamptenare se Engels is, en watter hoë standaarde die witmense in sy dae gehad het. En dan sit en knou hy beide Engels en Afrikaans in sy skrywes. Ander …
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 06 Mei 2004 10:47 «» deur: PietR
Re: Grondhervorming....die realiteit
…en die plase is so oorgedra. Hier loop volop mense van net so in die 60 jaar rond wat op sulke 'Odendaal-plase' grootgeword het. Die blanke boere het 'n fantastiese lewe gevoer daar en het lang trane gehuil oor hul hartgrond van hulle verwyder is. Vandag? Gaan kyk. Nie 'n enkele een van daai plase is nog steeds in produksie nie. huise is afgebreek en sinkpondokke is gebou van die dakmateriaal. Daar is net so 'n paar donkies en boerbokke. Op 'n plaas wat maklik so 'n 2000 skaap en 300 bees…
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 09 April 2004 06:49 «» deur: PietR
KykNET is plesier!
…ad. Volg hulle die groot rivier, het hulle volop water maar die koors looi hulle. Hou hulle weg van die rivier en die muskiete, dan vat die dors hulle en die diere. In elk geval, toe nog net sy en die Koranna oor was en haar laaste dae is daar, toe gaan sit sy en skryf 'n gedig neer op 'n groot plat klip wat haar en haar mense se lyding en eensaamheid beskryf. Blykbaar het sy dit met 'n haarnaald op die klip uitgekrap. Wat wonderlik is, is dat dit behoue gebly het vir oor die 100 jaar en in …
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 02 April 2004 07:39 «» deur: Max
Re: Afskeidsgeskenk.
…sal uitkom. Klein crimes is egter ook volop. Ons tel nie meer die gesteelde selfone, karradio's, wieldoppe, wiele, TV's, "smash & grab's" ens ens nie. Ons sien dit almal as deel van die herverdeling van rykdom... Net jammer dat daar 'n apartheidsvark agter 9 van die 10 gevalle sit...!!! Max____________________________ "@rogers.com" wrote in message news:siXac.15201$JO6.5646@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com... > > "Annette" wrote >…
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 03 Maart 2004 19:53 «» deur: Roely
Re: Kerry en die Slagter
… > > Van slagters gepraat, ek het eendag deur 'n ou Bulgaarse "phrase book" in > 'n stapel by 'n boekstalletjie geblaai, en sien toe die volgende "nuttige" > frase: "I believe you and the butcher are in cahoots.." Ek het al baie > gewonder oor situasies waarin mens daardie woorde sou kon gebruik :-)) > LOL! Die situaties zijn er natuurlijk volop in Bulgarije (geweest). (Ik moest wel eerst 'cahoots' opzoeken in het woordenboek. Weer iets geleerd!) …
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 17 Januarie 2004 06:51 «» deur: Max[2]
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek
…man - Save your kisses for me. Uit 1976. Volop verkrygbaar op WinMX. Jy word ook Kazaa aanbeveel deur mense hier, maar persoonlik is ek bietjie anti-kazaa, want die programmetjie installeer allerlei spyware op jou computer. Groete Max______________________________ "Werner" skryf in boodskap news:... > Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3 > > Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil kry as > iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan…
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 05 Januarie 2004 02:30 «» deur: Marten
Re: Nederland-Canada
…pen. Het was hier vandaag schitterend weer: volop zon met een lekker laagje sneeuw (zo'n 7 cm) bij -26 C, maar met een gevoelstemperatuur (windchill) van -38 C Marten > >> Dit jaar ga ik voor het eerst weer een paar weken naar Nederland. Ik ben >> benieuwd of ik me er nog prettig zal voelen ;-) > > > VAst wel! Zoveel is er de afgelopen drie jaar niet veranderd. De strijd om > de hoofddoekjes is wat aangewakkerd, Balkenende maakt nog steeds fouten en > in het …
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 01 Januarie 2004 13:18 «» deur: Sterrenkijker
Nuwejaarswense uit Vlaandere (0/1)
…wat ek vanmôre gemaak het toe dit nog volop gesneeu het buite. Op die eerste een sien julle hoe die grond en die bome wit geword het en op die ander een sien julle hoe die sneeu teen die venster van my slaapkamer plak. (Hierdie prentjies is nie baie groot nie). Dit vries nou ligtjies buite (-0,2 °C) dus die sneeu sal wel 'n paar dae oorbly. Ek sien in die strate al 'n trekker rondry met 'n saaimasjien wat geen saad uitsaai nie maar sout om die sneeu te doen smelt. Anders ry vannag miskien mense reeds hulle…
20 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Sa, 29 November 2003 01:27 «» deur: bouer
" Skeepsverslag : Titanic " deur M.M. WALTERS
…verkykers of soekligte. Maar luukses was volop en uitspattig: marmer- vuurmaakplekke, dubbele toilette, miniatuurgholfbane, swembaddens, rye kroeë en hemelbeddens waarin die rykes kon hoereer, selektief, privaat, terwyl hul voortvaar na die beloofde land, hulle skatte veilig in die kluise. Senders van kleiner skepe het gewaarsku: julle vaar in 'n gevaarlike seisoen, daar's 'n kilte in die lug, ysberge in die onbekende water en vol verandering is die warrelende winde. Maar die luuksereus was …
21 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Di, 28 Oktober 2003 10:21 «» deur: Sandvlooi
Re: Koos 'Kebuis..........
…reggekry het. Die voorbeelde is mos volop in die Afrikaanse musiekbedryf. Patricia Lewis is 'n prime voorbeeld. Net so maak die Bokkie-manne 'n pot vol geld veral omdat op die platteland by die feeste die mense nie gepla is om die wroeg van 'n siel aan te hoor nie....hulle wil jol en daarvoor het jy jol-musiek nodig. Net so is dit veel beter op die lang pad om na iets soos die Klipwerf se CD's te luister en wakker te bly teenoor iets soos Kerkorrel se goete wat jou aan die slaap het in die …
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 27 Oktober 2003 10:31 «» deur: Sandvlooi
Re: Een van die dae nes Mexiko
…lekker koel.....en met al die lekkernye volop rondom jou. Kom loop rond in die woestyn en so 50º later dan sluk jy 'n bier met lus. Dit les jou dors. 'n Coke of 'n soet ding definitief nie. "Elaine" skryf in boodskap news:3f9ce75b$0$64727@hades.is.co.za... > Ek kan my nie indink dat iemand bier sal drink vir die lekker nie. Daar is > baie goed, behalwe bier, wat jy kan drink pleks van water. Buitendien, as > jy te veel bier gesuip het, sal jy in elk geval later moet …
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 21 Oktober 2003 06:00 «» deur: Sandvlooi
Re: Vir die verlangendes
…land, 'n see en strand sonder perke en met volop vis. Van wild wat nog op die paaie te siene is en van die lekker springbokbiltong. Om nie eers te praat van al die ander soorte biltong nie! Dan is daar die Duitse gebak wat legendaries is, ens, ens. Die ironie is ongelukkig egter dat om al hierdie wonderlike dinge weer te ondervind nie die redes gaan laat verdwyn hoekom jy jou geboorteland verruil het vir 'n ander nie.......... "Annette" skryf in boodskap news:bn2ev6$30l$1@ctb-…
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 11 September 2003 02:18 «» deur: bouer
Re: Afrikaner rassisme
…oor die onregverdigheid van hulle dade.   Buitendien sien ek nog geen tekens dat witmense op groot skaal uit alle staatsdiensposte verwyder word nie. Oral, in die polisie en die leër sien mens nog volop Afrikaner-name onder bevelvoerders en publisiteitspersone. Om die waarheid te sê, as mens in ag neem dat die witmense maar net 5 miljoen uit die 40 miljoen verteenwoordig, dan is daar nog 'n baie groot onbalans in die persentasie wit en swart mense in die staatsdiens. Gloudina…
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 05 September 2003 22:18 «» deur: bouer
Re: Die geskiedenis van die Afrikaner
…vir die laaste keer eet sal ek dood neerslaan voor die einde van my > dag. Het jy al ooit dit in ag geneem dat dit jou gewoonte is om laat te eet wat vir jou wakker hou? Probeer dit vir 'n rukkie. Eet 'n 500 kalorieë ontbyt en 'n goeie middagete, wat heelwaarskynlik tussen 800 en 900 kal. sal wees, met volop slaaie wat min kalorieë maar baie trace minerals in jou liggaam insit. En dan drink jy daarna net vloeistowwe. En sien of jy die aand nie lekker vroeg aan die slaap kan raak nie. Gloudina…
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 26 Augustus 2003 14:51 «» deur: Willem-Jan Markerink
Re: Zuid-Afrikaans de Taal van de Demon ?
…ZA. > > Nee, ZA is het meest stabiele land, samen met Botswana, in > Zuidelijk-Afrika. Namibië gaat dezelfde kant op als Zimbabwe. Zuid-Afrika moet zijn burgerloorlog nog krijgen, da's het enige verschil. Alle andere ingredienten & symptomen om zich tot een archetypisch nepotische staat te ontwikkelen zijn volop aanwezig. -- Bye, Willem-Jan Markerink The desire to understand is sometimes far less intelligent than the inability to understand [note: 'a-one' & 'en-el…
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 21 Augustus 2003 14:44 «» deur: bouer
Re: Steve se relaas - net vir Antie Gloudina
… Wel, dis baie jammer. Hier by ons in Ontario sorg die (regerings-gekontrolleerde) alkohol- verskaffende instansie vir volop SA wyne. Daar is gewoonlik 'n afdeling vir SA wyne. En hulle is ook redelik goedkoop, heelwaarskynlik omdat die rand nog laag is. Ons koop gereeld " Two Oceans" wat in Tulbagh gemaak is. Dis net sewe dollars vir 'n bottel, en verbasend goed vir so 'n goedkoop prys. My skoonseun, wat 'n wynkenner is, koop ook gedurig SA wyne. En hy bly langs die Niagara-Peninsula. Gloudina…
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 16 Augustus 2003 09:49 «» deur: Suidwester
Re: Weet iemand meer?
…is jou teeldiere. Jy gee hulle volop kos sodat hulle lekker kan spyker en kallers kan maak. Sodra sy te oud is dat die bulle haar nie meer wil hê nie, dan laai jy haar weg slagpale toe.....die graad vleis is nie so goed nie want sy's so effe taai, maar hulle maak darem 'hamburger patties' van haar. Dis maar die vrou se lot! Weet jy wat gaan alles in die verskillende soorte polonies in? Dis nou jou salamis, frankfurters, rooiworsies, ens. Bo en behalwe die harslag [hart, longe, poepol, ens…
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 29 Julie 2003 13:40 «» deur: Suidwester
Re: Regte en Voorregte
…meisiekind is wonderlik en met liefde en volop leiding grootgemaak terwyl die seun 'darem in 'n goeie huis grootword' maar sy ouers het nou beide verder gevorder in die lewe en het nie meer so baie tyd nie.......om geld te verdien sodat almal lekker kan lewe. Common denominator? Die ouers! Darem snaaks dat jy 'n klomp ure se opleiding moet kry om 'n vliegtuig te kan vlieg, maar niks hoef te doen om jou vir die verantwoordelikheid as ouer te kwalifiseer nie. Tjoef-tjaf. 'n Paar druppel en…
30 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Sa, 10 Mei 2003 09:30 «» deur: Suidwester
Re: Namib Snoektert
…en die apteke verkoop volop goete vir spuitpoep?    Het jy gehoor van die groot krewe van Stanger in Natal?    Twee manne is amper gevang met kreef wat hulle uit die Kaap ingesmokkel het en om dit weg te hou van Natuurbewaring af, het hulle 'n tou om die krewe vasgemaak en dit in die 'longdrop' toilet gehang.    Hulle het dit so 'n bietjie vergeet en 'n paar dae later toe's daai krewe baie groter.    Kreef is mos die stront-stofsuier van die…
31 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Do, 03 April 2003 06:19 «» deur: Suidwester
Re: " Gebed om 'n basterkaptein " deur RONNIE BELCHER
…Noord, het die land eintlik brak gelê....met volop wild. Wel, soos laas gesê, die Basters het by Rehoboth vasgehaak [so 60km suid van Windhoek en amper dood sentraal in die land uit alle rigtings] en daar het hulle begin werk aan hulle plek. Nie lank nie, toe was daar huise, 'n skool en 'n kerk. Ook strate en ander infrastruktuur. G'n wonder dan dat die Duitsers en die Basters groter aanklank met mekaar gehad het as wat hulle ooit met enige van die swart volkere kon kry nie. Hier was dan mense …
32 Forum: Afrikaans, ons taal «» Gepos op: Wo, 02 April 2003 13:36 «» deur: Sterrenkijker
Re: Nogmaals byvoeglike naamwoorde...
…ek gewoon: -skaars, (b), -er, -ste, nie volop nie, behoeftig, ensovoorts... (Hier sien ek ekstra slegs twee trappe van vergelyking, die letter (b) staan voor "byvoeglike naamwoord") Dus, as ek goed verstaan, dan moet ek slegs die eerste trap van vergelyking neem soos dit vermeld staan in my woordeboek om uiteindelik die attributiewe byvoeglike naamwoord te kry. Staan daar drie trappe opgegee dan moet ek die eerste neem en staan daar die eerste trap nie ekstra opgegee dan gebruik ek gewoon die …
33 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Do, 30 Januarie 2003 13:47 «» deur: Suidwester
Re: Vandag se grappie in Argus
…k. Wat's lekker aan alles blink en goed en volop water? Dis soos 'n vroumens met die perfekte lyf, lang bene en beeldskoon......waar begin jy? "Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38e48d$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za... > Ek moet in alle eerlikheid se dat die Kaap die mooiste plek in die wereld > is!! Geen kwessie nie. Van nog altyd af wou ek Kaap toe trek... ek > ondersteun hulle rugby en krieket en is so te se mal oor die plek....... > Verlede jaar het ek vir so paar …
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 30 November 2002 14:52 «» deur: Anoniem
Re: Brood met......
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com Suidwester wrote: Wat help dit om stokoud en > gesond te wees en jy't niks geniet nie? Ek dink dat statistieke bewys het dat die ouens wat stokoud is en nog gesond is, 'n baie aktiewe en genotvolle lewe gehad het. Met volop seks. Een van die beste oefeninge vir jou hart. Gloudina
35 Forum: Wiele «» Gepos op: Vr, 29 November 2002 05:49 «» deur: Suidwester
Re: 4x4'e en jul strande?
… Dis mos by julle gestop en nou is hulle so volop dat daar 'n totale wanbalans tov van robgetalle is. Op sekere plekke kom die pikkewyne tweede omdat die robbe hulle verdring. Hier by ons gebruik mense wat teen die oes van robbe is enige truuk om te probeer verhoed dat die slagtery plaasvind [soos waninligting], maar dis mos reg as jy aan die 'regte' kant is? Dis soos jou duifeienaar......of renperdeienaar. Die doel heilig die middele. Ek wonder of jy al ooit enige van die voëls en …
36 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Do, 21 November 2002 06:01 «» deur: Suidwester
Re: Rugby in Beaufort Wes
… spyt, ek kom by die punt! Dit is dat daar volop swart rugbytalent in SA rondloop wat nooit tot volle potensiaal ontwikkel sal word nie solank as wat die politici probeer om die situasie ryp te druk nie. skryf in boodskap news:3DDB9531.8080007@rogers.com... > > Suidwester wrote: > > dat politiek steeds in rugby hoogty voer >> en dat dit vir 'n gekleurde speler baie moeilik is om deur te kom. > > > Nou hoekom sou dit nou so wees? Daar word >…
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 18 November 2002 16:31 «» deur: Anoniem
Re: Lang Lus
… ideale soort plek daarvoor. Gee hom volop water tot op 'n sekere punt en laat dit dan in 'n droë land lê en rypword. Ek kies nog altyd ons waatlemoene hier soos my pa ons geleer het: klop met jou kneukels op hom en hoor of hy helder klink, en kyk of die stengeltjie droog is, as daar een is. Of kyk na waar die stengeltjie oorspronklik was. As jy hom oopsny, behoort hy ook op sy eie …
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 10 November 2002 07:43 «» deur: W
Re: Bush, ens.
…jy glo ook daardie stuk propaganda wat so volop is van hoe Clinton se sukses weens Reaganomics was, en dat Bush se probleme is alles Clinton se skuld. Ai.... Wouter Propaganda? Ja, beslis. En ook baie eensydig. Maar dis nie onwaar nie. > Dis sal interessant wees om te sien of Bush gaan inmeng > met die nuwe wireless (Wi-Fi?) tegnologie wat 'n klomp > gevestigde belange in die elektronika en internet gaan > bedreig. Die Demokrate sou dit waarskynlik gedoen het, > ten koste van die ekonomie …
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 10 November 2002 02:18 «» deur: Waaierstertmuis
Re: Bush, ens.
…jy glo ook daardie stuk propaganda wat so volop is van hoe Clinton se sukses weens Reaganomics was, en dat Bush se probleme is alles Clinton se skuld. Ai.... > As ek 'n > Amerikaner was sou ek waarskynlik vir hom gestem het, > die alternatiewe lyk vir my minder lekker. Wat jy en ander vergeet is dat Bush was nie die enigste repug kandidaat nie. Jy moes gesien het hoe sleg het Bush se mense sy teenstander(s) en veral McCain, behandel. En buitendien as jy glo dat slegs Republikein = laissez-…
40 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Wo, 06 November 2002 00:35 «» deur: Anoniem
" Snoektyd " deur I.D. du PLESSIS
…heuwel af. Hy's agtien jaar, maar kan nog deur Die Kaapse strate draf. En Doeltjie blaas die beuel Wat soos 'n maagsiek spook Die mense van die Onder-Kaap Oenang om te koop. Die mootjies is weer volop, Die motjie skuur die pan En bak die vis so lekker Soos net ons motjies kan. Kyk hoe kom die skuite aan, Diep met hul vrag, by Roggebaai. Die booia praat weer van die dag Toe syne daar was, só gelaai. Die Kaap is weer dooddollie, Die bloudam vol blinklywe, Vanaand eet ons in Roosstraat Snoekentjies en ywe…
Bladsye (7): [ «    1  2  3  4  5  6  7    »]

Tyd nou: Di Sep 17 10:36:49 MGT 2024