Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 19 Junie 2008 07:10 «» deur: Torreke[1]
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur?
…met die SA Posdiens verteenwoordig nie? - of is jou grysstof werklik reeds te min daarvoor? Die GAT in jou kop kan tog seker nie so groot wees dat jy nie kan agterkom dat jy NIEMAND met jou eensydigheid oortuig nie!!! - dat jy net mense irriteer en vervreem! - of is jy werklik te stupid om dit agter te kom? En moenie weer jou strontstorie verkondig dat ek nie weet wat die woord "ignoreer" beteken nie wanneer jy so blatant geselskap soek nie! - dis jy wat nie die boodskap wil kry nie…
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 13 Junie 2008 16:23 «» deur: Daun Johnson
Re: Blanke Huishulp Pretoria
…nie kantoor toe gegaan nie, en somtyds Dinsdae vroeg huistoe gegaan. Afgesien daarvan, woon ek sowat 700 kls van jou af, maar ek hou van waarmee jy besig is. Pos dieselfde brief ook op by die engelse groep. Die waarheid is dat op hierdie groep is slegs drie en 'n half lede en Riaan wat die 3rde is, kom so min hier dat hy skorsing in die gesig staar. Die rooinekke is op hulle groep 2 en altwee is so deurmekaar as kan kom. Ewe dom en ewe verwaand. So, soek 'n wyer veld vir 'n prysenswaardige doel…
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 10 Junie 2008 07:45 «» deur: Torreke[1]
Selfaangestelde redakteur van die NG...
… haar te gesels nie omdat sy eenogig is? Sy soek nie net aandag nie, sy's dikvelliger as 'n seekoei. Die GAT in die kop het, so lyk dit my, het so groot geword dat alles gewoon daardeur val. Dis wat grootheidswaan gewoonlik doen! Dit lyk asof sy in die waan leef dat die NG aan haar behoort - asof dit haar persoonlike blog is! - dat sy die agenda en plasings daarvan kan bepaal, dat sy die reg het om kommentaar te lewer op enige plasing al het die persoon dit duidelik gemaak dat hy/sy nie met haar …
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 05 Junie 2008 08:51 «» deur: Ferdi
Op en wakker amptenare en regering!
…in die buiteland na groener weivelde soek. Volgens genie-kenners in die weermag word al jare lank met ’n spesiale tegniese toelae vir tegnici gesloer. Hoewel die toelae nie die uitvloei van kundiges sal stuit nie, sal dit moontlik ’n paar kan oortuig om aan te bly. Dié bykomende maandelikse kontantbedrag bly ná langer as twee jaar steeds net ’n onderneming wat elke maand opnuut uitgestel word, sę hulle. Binne die genieformasie is dit veral siviele ingenieurs en bourekenaars wat al hoe …
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 05 Junie 2008 07:06 «» deur: Torreke[1]
Re: Uit 'n brief van SA
…uot;Dave" < skryf > Torreke, sy soek jou aandag sonder ophou, vriend:-) Dis nie altemit nie! :-) > Sonder om op te staan, reik ek na die rak hier agter my rekenaar en > kyk wat sê 'Bosman Van der Merwe en Hiemstra' van 'stront' en hulle > bskryf dit as 'shit. dung, turd, bullshit, rotter, bad sort, ens. > > Lees nou hierbo watse stront vertel sy jou. 'Jy mag nie die woordeboek > kwoteer nie.' Dave, 1) Wat sy eintlik sê is dat ek nie 'n woord wat in die Bybel gebruik…
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 04 Junie 2008 20:21 «» deur: Daun Johnson
Re: Uit 'n brief van SA
…van die Derde Republiek. Torreke, sy soek jou aandag sonder ophou, vriend:-) En ek weet nie of jy jou met haar moet ophou nie; ek meen die feit dat sy net in swart skole toegelaat was in SA, behoort nie te dien as verskoning om nie Afrikaans te ken nie. Sonder om op te staan, reik ek na die rak hier agter my rekenaar en kyk wat sê 'Bosman Van der Merwe en Hiemstra' van 'stront' en hulle bskryf dit as 'shit. dung, turd, bullshit, rotter, bad sort, ens. Lees nou hierbo watse stront vertel sy jou. 'Jy mag …
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 03 Junie 2008 08:19 «» deur: Torreke[1]
Re: Uit 'n brief van SA
…erk!!! - al is dit aansienlik minder. Hulle soek ook nie stukwerk nie! - nee! - 'n salaris plus vervoertoelaag plus ete plus klere plus..., plus..., plus...!!! Dis verstommend teen watter spoed hulle 'n stuk werk kan klaarkry as hulle as hulle per stuk betaal word, eerder as 'n loon ongeag hulle prestasie. Ek het baie geld, geduld en moeite aan spesifiek een spandeer - iemand met matriekwiskunde en Kode 14 lisensie! Ek het by herhaling vir hom die begrip "tyd is geld" verduidelik en dat, …
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 03 Junie 2008 01:17 «» deur: Jim Again
Re: Uit 'n brief van SA
… die werk nie, die rykes doen. Armgatte gaan soek (en kry) werk by ryk (slim) mense, nie by (dom) armgatte nie. Die meerderheid houtkoppe is so dom soos garnale en kan buiten- dien nie werk skep vir hulle hordes boggombroers nie. Waarin hulle wel presteer is “teel, steel en parasiteer”. Maar die houtkoppe (...en die liberale wit Hessie-Pisnessies met die pikswart kafferharte) rede- neer mos dat die rykes (...wit kolonialiste / setlaars) eerder besteel, beroof en uitgemoor moet word, sodat die houtkoppe …
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 29 Mei 2008 09:29 «» deur: Daun Johnson
die blêddie apartheidsvarke..!
…is. Onder die toeskouers was buitelanders wat die afgelope week by die Cato Manor-polisiekantoor gaan skuiling soek het toe die geweld na dié provinsie uitgebrei het. Al het die sokkerspanne in rooi en blou truie met die woorde “Africa United” daarop gespeel, was die kennis oor die vlae van Afrika gebrekkig. Niemand het eens opgemerk dat die vlag van die Ivoorkus onderstebo gedra is in die optog nie. http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2330866,00. html…
10 Forum: Nuus «» Gepos op: Wo., 28 Mei 2008 12:49 «» deur: bouer
Nog nuus oor die voorbeeldige Afrikaners tussen die swart barbare
…nie geïdentifiseer mag word nie, kort ná 09:00 by die hof opgedaag. Die jonger beskuldigde het saam met sy ma in die geselskap van die Maree-gesin opgedaag en skuiling agter ’n serp en ’n tydskrif gesoek. Weens die in camera-sitting is dit nie duidelik of die DOV moet beslis oor verdere vervolging van die beskuldigdes en of die saak vir die bepaling van ’n hooggeregshofdatum verwys is nie. Die moordwapen is reeds drie maande lank soek. Die saak is tot 3 Julie uitgestel…
11 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Wo., 28 Mei 2008 11:54 «» deur: Daun Johnson
Re: NASA en God
… behoort daardie woorde >> geen vrae te ontlok nie. > > 'n Tong in die kies opmerking: Die aarde IS in die middelpunt van die > heelal. In watter rigting en teen watter snelheid jy ook sou beweeg, daar > is geen einde nie - alle kante is ewe ver!!! Maar dit geld natuurlik ipso > facto van elke ander hemelligaam. > > > toe ek nou soek na 'n brief van Riaan waarop ek wou voortborduur, het ek weer hierop afgekom. Toe wonder ek van watter kante jy gepraat het, Torreke…
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 26 Mei 2008 12:29 «» deur: bouer
Meer oor Neil Turok
…werk, gaan groener weivelde in Kanada soek oor hy glo moeg is vir Brittanje se swak finansiering van die wetenskap. Turok, seun van die Kaapse ANC-LP prof. Ben Turok, is hoogleraar in wiskundige fisika aan die Universiteit van Cambridge. Turok sr. het gister gesê hy is baie trots op sy seun en dat die skuif na Kanada slegs tydelik is. Hy sal daar as direkteur van die Perimeter- instituut in Ontario werk. Turok jr. het 'n groot rol gespeel in die onlangse besoek van die wêreldberoemde …
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 23 Mei 2008 08:03 «» deur: Torreke[1]
Re: Barbaarse strawwe...
…die nabygeleë weermagbasis gery om hulp te soek. Die diensplig dokter was nie daar nie, maar vier diensplig "medics" het saam met hom gegaan. Terug by die mangat het Brown sy bril en horlosie afgehaal en ingeklim en is met die leer af om die swart man te probeer red. Halfpad met die leer af, het hy ook sy greep verloor en geval, weer regop gekom en teen die wand van die mangat gestaan. Die een na die ander "medic" het hom gevolg, met dieselfde resultaat. Toe die 4e "medic"…
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 22 Mei 2008 16:47 «» deur: Daun Johnson
Re: en hulle BEWEER dìt is 'n koerant
…anjaar. > > Boonop is die polisieondersoek na die *BEWEERDE* voorval, bykans ses > maande nadat dit gebeur het, nog nie afgehandel nie. > > Bouwer se gru-verhaal maak tans opslae nadat dit op die internet > verskyn het en per ketting-e-pos versprei word. > > “Ek weet nie wie my storie op die internet gesit het nie, maar ek is > bly: nou kan al hoe meer mense die waarheid hoor.” > > Bouwer het besluit om openlik te vertel wat met hom gebeur het om só > ander wat …
15 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Vr., 16 Mei 2008 16:19 «» deur: Daun Johnson
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER
… out. Enjoy life. Rejoice in the absence of a great >> burden of rules and doctrines." > > > > Dave, gesien Antie Kypbrilletjie van die Eenoog Republiek hou by hierdie een > verby. Kom nou Torreke... wees realisties! Neem jy haar kwalik:-) Anders gesien, as sy Totius se gedig 'Daar is geen dood' 'n brousel kan noem, en Suid Afrika as op die regte pad kan beskou, is dit miskien tog snaaks. Miskien moet jy maar aanvaar jy het haar leiband te kort geknoop en sy soek uitkoms…
16 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Wo., 14 Mei 2008 14:48 «» deur: Daniel Le Roux
Re: " Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER
…a.google groups.com... BITTERBESSIE DAGBREEK Ingrid Jonker Bitterbessie dagbreek bitterbessie son 'n spieël het gebreek tussen my en hom Soek ek na die grootpad om daarlangs te draf oral draai die paadjies van sy woorde af Dennebos herinnering dennebos vergeet het ek ook verdwaal trap ek in my leed Papegaai-bont eggo kierang kierang my totdat ek bedroë weer die koggel kry Eggo is geen antwoord antwoord hy alom bitterbessie dagbreek bitterbossie son…
17 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Wo., 14 Mei 2008 12:00 «» deur: bouer
" Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER
BITTERBESSIE DAGBREEK Ingrid Jonker Bitterbessie dagbreek bitterbessie son 'n spieël het gebreek tussen my en hom Soek ek na die grootpad om daarlangs te draf oral draai die paadjies van sy woorde af Dennebos herinnering dennebos vergeet het ek ook verdwaal trap ek in my leed Papegaai-bont eggo kierang kierang my totdat ek bedroë weer die koggel kry Eggo is geen antwoord antwoord hy alom bitterbessie dagbreek bitterbossie son
18 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Wo., 14 Mei 2008 09:07 «» deur: PietR
Re: Bees Biltong
… aan tot jy al jou biltonge in het. Nou soek jy die koudste plek in jou huis waar die bak kan staan, verkieslik 'n betonvloer sodat die kan die koue lekker kan 'vat' van onder af. Bo-oor gooi jy 'n paar komberse om die koue 'in te hou'. Die vleis trek nou lekker sout en so een keer per dag, as dit koud is, maak jy die spulletjie oop en roer daai biltonge om met jou hand. Dop hulle om sodat die boonstes onder kom, en so aan. Dan laat 'slaap' jy hom weer. Die derde nag, dan sit jy …
19 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Ma., 12 Mei 2008 12:18 «» deur: Ferdi
Re: Brecht
… daardie vrou het dalk al sewe kinders >> Maar daardie wolk het net 'n paar minute geblom >> En toe ek opkyk, was dit weg in die wind. >> -Bertolt Brecht > > > Verlang jy na 'n gewese skelm, Ferdi? He,he... Dis net so 'n great gedig. Dit word onder meer gebruik in die nice movie The Lives of Other People - Duitse fliek oor die Stasi wat op eie mense gespioneer het. Toe gaan soek ek dit. Hulle het net die eerste vers in die movie gebruik, maar al drie saam is soveel mooier…
20 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Sa., 10 Mei 2008 23:04 «» deur: Jim Again
Re: My Probleem met die Bybel
…egterstoel.” Ons kan tog nie na verskonings soek om vermenging, verbroedering en verbastering goed te praat, of toe te laat, of te laat verbygaan nie. Die belangrikste ding wat God van ons verwag is een woord : GEHOORSAAMHEID. Joh 14: 21 : “Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet ; en wie My liefhet, hóm sal my Vader lief- hê, en Ek sal hom liefhê en My aan hom openbaar.” 1Joh. 2: 3 : “En hieraan weet ons dat ons Hom ken : as ons sy gebooie bewaar.” Openb. 14: 12 : “Hier kom die …
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 10 Mei 2008 20:13 «» deur: bouer
Re: Neil Turok
…Bill Gates, wanneer hy Kanada besoek, nie kom jag nie, maar na die Universiteit van Waterloo kom om werknemers te kom soek. Die Universiteit van Waterloo is ook bekend vir sy Mennonite Studies. Die Mennonites is 'n Christelike groep wat uit Europa gevlug het omdat hulle pasifiste is en nie onder die regerings van Europa wou veg 'n paar eeue gelede nie. Baie van hulle weier om in motorkarre te ry en ry in …
22 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Vr., 09 Mei 2008 11:37 «» deur: Daun Johnson
Re: My Probleem met die Bybel
…geraak het tussen Torreke en Jim. Soos ek gese >> het, het albei van hulle teologie opleiding, tog verskil hulle so baie. >> Toe het ek maar net begin wonder hoeveel te meer is dit nie vir my moeilik >> om die Bybel soms te verstaan nie. > > As Jim altyd op die beskaafde manier praat wat hy in sy laaste paar poste > gedoen het, sou 'n mens sinvol met mekaar kon praat. hey, ek soek die kompliment..! Ek is die een wat gesê het dat hy baie kan bydra tot die debat..ggmmmpf…
23 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Wo., 07 Mei 2008 15:22 «» deur: Torreke[1]
Re: NASA en God
…en hulle met 'n bliksemstraal van die aarde af weggevee het soos Sodom en Gomorra nie. Die Gibeoniete is gespaar!!! Ragab, 'n prostituut, wat in die verdoemde stad Jderigo gewoon het, is gespaar! - het selfs 'n grootmoeder van Dawid en dus van Jesus geword! Nee, hulle het 'n fair kans gehad, maar hulle het elke kans by hulle laat verbygaan. In plaas van om soos die Gibeoniete en Ragab vrede met God en die Israeliete te soek, het hulle met hulle hardnekkige opstand teen God volhard en die prys betaal…
24 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Di., 06 Mei 2008 15:30 «» deur: Torreke[1]
Re: NASA en God
…hy met God te doen. Wat wil God vir hom sê? Net dit: Jy soek my in die buitengewone dinge! - die wonderwerke! - maar ek is in die stilte - die gewone dinge. En oor die son en maan - eintlik die aarde! - wat stilgestaan het... Ek voel seker daaroor dat mens dit nie letterlik moet vertolk nie, maar moet sien vanuit die hoek hoe die Israeliete daardie dag ervaar het. Ons sê nou nog: Die son kom op en gaan onder. Dit is hoe ons dit ervaar - waarneem! - al weet ons dat dit die aarde is wat draai…
25 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Di., 06 Mei 2008 12:25 «» deur: Ferdi
Re: NASA en God
…maar ek glo julle sal nie omgee nie. Soek toe verder oor wat sal waarskynlik gebeur as die aarde skielik stop - met ander woorde as "die son stilstaan in die lug" en kry toe die volgende ( http://astronomer.proboards23.com/index.cgi?board=Earth& action=display&thread=1744): ------------------------------------------------ What would happen if the Earth stopped spinning? I found this to be quite interesting... This from Starryskies.com: Earth is rotating at a speed of about 1100 …
26 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Di., 06 Mei 2008 07:52 «» deur: Torreke[1]
Re: NASA en God
…of bewys. Die versigtige leser gaan soek na die boodskap. Wat wil die Bybel eintlik vir ons sê? In die geval van Josua wil dit gewoon sê dat Josua tyd gevra het sodat Israel hom op sy vyande kan wreek en God het vir hom daardie tyd gegee. Dit hoef nie noodwendig te beteken dat die son en maan gaan stilstaan het nie - daarvoor sou die aarde stadiger om sy eie as moes draai en weer versnel! - die wetenskaplike implikasies is ondenkbaar! - maar kan ook beteken dat weerkaatsings teen die wolke, of …
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 27 April 2008 21:28 «» deur: bouer
Saskatchewan bo
…styg, was Alberta die plek om te gaan werk soek. Maar onlangs het 'n nuwe provinsie begin bloei, tot die groot vermaak van Kanadese. Saskatchewan het nie net olie nie. Dit het ook die prairie, waar grootskaals kos gelewer word, waarvan die pryse nou ook drasties styg. Maar dit is nie die grootste geldmaker vir die provinsie nie. Saskatchewan is die grootste leweraar van potas, wat op groot skaal in bemesting gebruik word. Veral Sjina is so honger vir potas, dat die fabrieke 24 'n dag werk om in die …
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 27 April 2008 07:00 «» deur: Daun Johnson
Torreke
…nie en desperaat het hy na 'n ander plek gesoek om te vergiftig. Ons ander op die nuusgroep is slim genoeg om hom te ignoreer. Ek lees nooit in detail wat hy skryf nie, gewoonlik glad nie, maar somtyds, soos nou, laat ek my oë hardloop oor wat hy kwytraak en dan wonder ek waarom jy hom verdra. Miskien is dit 'n skisofreniese vorm van Gloudina, wat besef dat sy nie meer onder haar eie naam gelees word nie, maar steeds nie die vermoë het om beskaafd te wees nie. Die ooreenkomste in gifspoeg dui daarop. …
29 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Vr., 25 April 2008 12:18 «» deur: Torreke[1]
Re: Buchan se lekker roomys...
…soek gewoonlik iemand anders agter die deur waar hulle self staan!!! Ter wille van die rekord: Buchan se manier van godsdiens beoefen is ook nie my manier van godsdiens beoefen nie. Maar sy soeke na versoening tussen mense, ongeag taal, stam of nasie, is die noodwendige gedrag van iemand wat met God versoen is. Het jy "Faith like potatoes" gesien? Ek wed jou jy het nie!!! Jy weet NIKS van hom af nie, behalwe wat jy in die koerante gelees het!! Maar jy het die vermetelheid om hom 'n …
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 25 April 2008 09:28 «» deur: PietR
Re: Duitse Liegbek
…tante, dit was nie die rede nie. Hy het geweet die standaarde in die swart skole gaan in sy moer in val, en dit het! Hierdie ou het geweet wat om te doen om vir sy kinders die beter opleiding te gee. Niks polities nie, net prakties. En hy was reg. Die Afrikaans geörienteerde hoofsaaklik blanke skole presteer in hulle moer in terwyl by die swart skole dop baie, baie reeds by st 8 en mag hulle nie weer skool toe gaan nie. Dan gaan sit hulle maar op straat en soek vir 'n tuinwerkie of iets…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 24 April 2008 20:54 «» deur: Jim Again
Re: Liberale tweegesigte
…(en verkondiger) ; en ek is nie. Daarom soek jy chronies na enige verskoning om die naturel te (kan) akkommodeer en ter wille te wees ; en ek doen nie. Ek het liberalisme (linksgeit) heeltemaal korrek en akkuraat hierbo opgesom. ...En jy voldoen perfek aan die definisie en beskrywing. Jy dra al die vrugte van linksgeit. Jy is ‘n kortkop agter ons gruwelike, vêr-linkse, gefossileerde-pruimedantgesig (wat met haar lang kankertiete tik...) – naamlik die Nuusgroep se ‘geliefde’ Ou-biets... ou Floudina Bouwer…
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 23 April 2008 12:02 «» deur: Riaan
Re: Is die NG uiteindelik dood?
…my punt ook. Die Britte het hier kom soek vir iets wat nie hulle sin was nie, kom moor wie en wat in hulle pad staan (Afrikaner) en steel tot vandag toe dit wat nie aan hom behoort nie (Anglo American). Moenie 'n fout maak nie Gloudina, die Britte is hoog op my lys van nasies wat ek verafsku. > Dit het my nie lank geneem om deur die hele ding > te sien nie. Wat het jou verhinder om dit so te > sien? Ek weet nie hoe jy dit sien nie, maar ek sien dit duidelik baie anders as …
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 18 April 2008 06:47 «» deur: PietR
Re: Is die NG uiteindelik dood?
…wys nie, want jy't boggerall gesê!! :)) > >> Dis net kerk, kerk en nogmaals kerk..... > > Darem iets!!! :)) ------Ek sê mos ek reageer op iets wat interessant is. Ek is opgestry oor kerke en geloof. Ou Gloudina soek die hele tyd net reaksie op haar drastiese politieke stellings....of sy plaas gedigte wat niemand lees nie. In al die jare het ek nog nie 'n enkele positiewe voorstel van haar gehoor waar sy vir my vertel wat ons in Afrika moet doen om die probleme op te los nie…
34 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Do., 10 April 2008 15:20 «» deur: bouer
"Halfmens " deur DONALD RIEKERT
HALFMENS Donald Riekert Al raad my Ou Tata Die jong Nama-meisie se heuningoë val verskrik ver son oor Aughrabies se val Waterslang se lek-lek tong het sommer nou-nou geel mal- kop-blom op my hakslag gelê Ek hardloop opslag teen die kliprant en my lippe skuim soos ek die rooison soebat dat Halfmens sy geel blom oor my oë draai Dis al genade Trek waterslang bang-bang terug en soek in die blinkwater 'n ander vrou
35 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Di., 08 April 2008 15:23 «» deur: PietR
Re: 6 April 1652
…sê eintlik maar > net een ding: Soort soek soort. Jy moet dit egter nie met die wet > probeer afdwing nie. Ja, natuurlik. Daar was geen rede vir die apartheidsdiktators om hierdie soort ding in wette te probeer afdwing nie. Maar ongelukkig was meeste van hierdie mense onder die invloed van die Nazi denke wat geen twintig jaar vantevore, toe hulle jong mense was, baie mode in Europa en SA was nie. Gloudina -----…
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 08 April 2008 11:51 «» deur: bouer
Re: Waar is almal
…- Indien dit wel so was sou die stappe / proses om dit te doen in die > bybel beskryf word Dit word wel in die Christelike Bybel beskryf. As jy dit nie raaksien nie, is dit jou fout. Dis daarom dat die Dalai Lama mense aanmoedig om nie blindelings "Buddhiste te wil word" nie, maar in hulle eie geestelike raamwerk die pad te soek. Buddhisme is net baie meer praktiese en wetenskaplike manier om "the sacred" te benader. …
37 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Di., 08 April 2008 04:37 «» deur: PietR
Re: 6 April 1652
…het een na Parys geneem op 'n besoek. As ek dit nie mis het nie, het Strom Thurmond 'n buite-egtelike swart kind gehad wat hy geldelik onderhou het. Ek dink die "rassesuiwerheid" wat die apartheidsvaders in wette probeer vaslê het, is 'n moderne verskynsel, heelwaarskynlik beinvloed deur Hitler se verheerliking van die Ariese ras. Gloudina -----Wyl ek met jou saamstem dat dit elke ou se keuse is met wie hy wil meng en teel, so is …
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 07 April 2008 11:57 «» deur: Torreke[1]
Re: Waar is almal
…buig het, is die laaste een om vir my oor soeke > na > vergifnis te preek. So nou predik jy weer dat alleen jy wat sogenaamd Christen is, weet hoe om te soek na vergifnis. Hier kom die tweegesig weer uit. Eers predik jy dat wat in ander dele van die wêreld gebeur het, veel erger was as wat in SA gebeur het. Dit wil sê, jou groep is die minder skuldiges. Dan preek jy weer dat alleen mense wat in jou "godsdiensraamwerk" inpas, weet …
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 07 April 2008 11:07 «» deur: bouer
Re: Waar is almal
…buig het, is die laaste een om vir my oor soeke na > vergifnis te preek. So nou predik jy weer dat alleen jy wat sogenaamd Christen is, weet hoe om te soek na vergifnis. Hier kom die tweegesig weer uit. Eers predik jy dat wat in ander dele van die wêreld gebeur het, veel erger was as wat in SA gebeur het. Dit wil sê, jou groep is die minder skuldiges. Dan preek jy weer dat alleen mense wat in jou "godsdiensraamwerk" inpas, weet hoe om …
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 03 April 2008 06:59 «» deur: Riaan
Re: Waar is almal
…nglo- Boere-oorlog. Gloudina Wat kon die Engelse ons nou regtig bied Gloudina - Die Afrikanse is opgemaak uit Franse, Hollanders, Britte en so meer. Die Engelse het hier aangekom nie soos die Hollanders ter ondersteuning van hulle skepe nie, maar onder die vaandel van "the sun will never set upon the British empire". Hulle het met ander woorde kom kak soek waar dit nie nodig was nie. Die Britte het gekom om die land te plunder van sy minerale - Iets wat hulle tot vandag toe nog doen…
Bladsye (96): [ «    14  15  16  17  18  19  20  21  22  23  24  25  26  27  28  29    »]

Tyd nou: Vr. Jan. 09 10:52:47 UTC 2026