Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 17 Desember 2006 20:00 «» deur: bihvn...
Re: (ondersteun) Vry en/of regverdige, Ondersteuning word versoek...
…) die (ondersteun) vrye en/of regverdige, versoek van die blou-groen lig, van die ( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteuning, (a) van die (smelting en/of) aanpassing, van die ys, by die (Noord en/of) Suid Pol(e), (van, (verby), en/of na, (mega-)hoër vlak(ke) ), , (b) van die (Planete en/of) (die Aarde) se As, (en/of Klimaat, ( (onder andere), asook by die Ewenaar)) ), van, (verby), en/of na, (mega-)hoër vlak(ke), (indien wel so verkies word, (indien wel)), , en/of (c) van die ((Primêre en/of…
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 15 Desember 2006 21:26 «» deur: bihvn...
(ondersteun) Vry en/of regverdige, Ondersteuning word versoek...
… Vry en/of regverdige, Ondersteuning word versoek.. (A) Aangaande 'n roete om te volg, (en/of asook), (Inisiatiew(e)), om te vernuwe-bou-groei-verstaal, om deposito's / fondse te kan ontvang. In die vernuwe-bou-groei-verstaal, van die lewering van die diens, van, (verby), en/of na, (mega-)hoër vlak(ke), (van Rubikon oorhelping (Inisiatiew(e)), en/of Aangename uitkomste). (Ek het al (amper) alles probeer. En U ondersteuning in die verband, en/of asook die hou van 'n e-pos en/of openbare debat, (indien …
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 07 Desember 2006 18:24 «» deur: D@D
Re: Weg
… > kuier. Definitief geen swartes by daardie plek. As die swart > donders daar kom inloer sal ons hulle opfok! > > Dave > http://home.intekom.com/davesplace/durban.html > > Ja suidwester, ek is op pad met vakansie - ek ry oor enkele ure. Maar hoor een ding baie mooi... ek kón dit bekostig om jou te gaan soek en te bliksem. Jou lafhartige anoniemiteit sal jou nie red as ek besluit om jou te gaan soek nie. Usenet is nié sò naamloos veilig soos jy dink nie. Dave…
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 21 November 2006 03:54 «» deur: hans.m...
Wie kan my vertel van Hannes Dreyer?
…Goeiemôre almal, Ek soek 'n bietjie onafhanklike inligting oor 'n sekere Dr. Hannes Dreyer wat onder andere "The Amazing Formula For Wealth Creation" verkoop. Al wat ek sover kon kry is van mense soos Tony Deetlefs (tony.d...@bmw.co.za) wat self Hannes Dreyer se materiaal verkoop. Die kursusse is redelik duur so 'n mens probeer eers bietjie uitvind voor jy jou beursie oopvlek en begin skil. Daar is bitter min op sy advertensie materiaal wat onafhanklik verifiëerbaar is. Die enigste wat ek kon …
5 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: Sa., 04 November 2006 13:37 «» deur: bouer
"Dié van SA hiér... " deur MANDY ROSSOUW
…en die eerste keer dat ek my eie werk moes soek. Die moltreinstelsel was 'n vreeslike aardigheid. Aan die begin het ek my vergaap aan netjies geklede kantoorwerkers wat heel gemaklik in die rukkerige trein aan 'n paal vashou terwyl hulle koerant lees, op hul selfone speel en warm koffie drink, maar later was ek een van hulle. Mense se gewoonte hier om jou uit die pad te loop sonder om verskoning te vra en jou te ignoreer wanneer jy vra vir aanwysings, was ook 'n nuutjie. Wat egter nie nuut was nie, was …
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 19 Oktober 2006 07:54 «» deur: Torreke
Re: Torreke en sy werk.....
…van die Bybel as Woord van God, en daarom soek ek na 'n ander verklaring vir die name en syfers wat nie met ander geslagsregisters rym nie. Die Jode was en is lief om getallesimboliek te gebruik. 3x14=42; 42=6x7. Ses is die getal van die mens en sewe die getal van God - in OT en NT. Die 42 (6x7 geslagte) wil eintlik die boodskap dra dat Jesus van menslike en Goddelike Oorsprong is. Natuurlik, lig Matteus deur die 3x14 geslagte ook die hoofmomente in die OT heilsgeskiedenis uit: Abraham (die …
7 Forum: Nuus «» Gepos op: Do., 17 Augustus 2006 15:14 «» deur: Suidwester
Re: Kolonialisme
… Toe sy Varsity-pelle 3 jaar later werk kom soek, toe werk hulle vir hom. Dis die ander ding, toepaslike ondervinding is veel belangriker as akedemiese kennis. Soos jy sê, enige mens kan 'n teksboek lees en as jy die ondervinding het om dit reg te vertolk, is jy veel beter as die gegradueerde met geen ondervinding nie wat absoluut niks kan doen om sy agterstand in te haal nie.....PRESIES dit wat verkeerd loop met regstellende aksie! >> > In my tyd is dit "Interfakultêre …
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 16 Augustus 2006 05:17 «» deur: Torreke
Re: Aids-konferensie in Toronto
…wat sinryke gesprekke onmoontlik maak. Hy soek nie "sinryke gesprekke" nie, hy soek aandag. Ek en Manto het soveel in gemeen as wat sy en die mense wat vir haar by die Aids-konferensie gelag het, in gemeen het; die raakpunt is gesondheidsdienste, maar ons antwoorde op die uitdagings is ligjare uit mekaar. Uit die aard van my betrokkenheid dra ek kennis uit eie ervaring van baie erger stommiteite van die "geagte" minister as die openbare gek en spektakel wat sy van haarself, die land…
9 Forum: Nuus «» Gepos op: Vr., 04 Augustus 2006 15:08 «» deur: Suidwester
Re: Kolonialisme
… gaan, het ontdekkers Afrika deurkruis om te soek na nuwe dinge en so ook afgekom op die land aan die westekant met sy uitgestrektheid en min mense en baie wilde diere. Wat dalk aanvanklik jagtogte was, het later prospektering geword en uiteindelik het 'n paar manne besluit dit kan wonderlik wees om in hierdie land te kom bly.....meestal met goedkeuring van die swart mense in die omgewing want hierdie nuwe intrekkers het 'n nuwe manier van lewe gehad wat hulle nie geken het nie. Hulle het …
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 25 Julie 2006 13:08 «» deur: mon[1]
Aangeval ná net drie ure in Suid-Afrika
…aansluitprop gaan koop. Hulle was op soek na 'n huurmotor om hulle terug te neem na die Road Lodge toe die groep hulle aangeval het, het Martinez aan Sapa gesê. Hy kon losruk en ná 'n nabygeleë hotel hardloop, maar het in die struweling Resteigne uit sy sig verloor. Sy is later in 'n kitskoswinkel gekry waar sy gaan skuiling soek het nadat die aanvallers haar teen die grond gegooi het. Toe hy die afgelope Wêreldbeker-sokkertoenooi in Duitsland bygewoon het, het hy nooit onveilig gevoel nie, het …
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 02 Mei 2006 08:10 «» deur: Suidwester
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
… stad toe gekom het om werk te kom soek..by blankes, want die swart mense kon nie vir hulle werk gee nie. Hulle was dus nie gedwing om vir blankes te werk nie as hulle nie self wou nie. Hulle is oor die algemeen wel min betaal, maar mens moet na die byvoordele kyk om die werklike vergoeding vas te stel. Genoeg om te sê dat jy baie selde 'n maer huiswerker sien. 2. 'n Ongesonde situasie het ontstaan met die dat swart mense in die stad moes werk, terwyl haar/sy familie in hul …
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 06 April 2006 12:33 «» deur: bouer
Geskryf deur Herman Giliomee
…vir apartheid te kry. Die liberaal soek tevergeefs vir 'n aanvaarbare alternatief tussen "ekonomiese chaos en menslike wanhoop". Daarmee het hy bedoel dat die gewone liberale oplossing van individuele regte nie op daardie stadium van Suid-Afrika se ontwikkeling sou werk nie. Meyer het sy vraag ook gestel aan Arnold Toynbee, die skrywer van die grandiose A study of history waarin patrone en "wette" in die opkoms en val van 26 beskawings in die wêreldgeskiedenis ontleed word. …
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 03 April 2006 12:10 «» deur: bouer
Sekulere Spiritualiteit deur CHRISTINA LANDMAN
… gee hulle nie juis uiting aan jong mense se soeke na 'n spiritualiteit wat vir hulle "truthful" is nie? Hulle soek na 'n hemel, sê die Polisiekarre in een liedjie. 'n Mens wonder of daardie soektog 'n "spiritual quest" is? (Nie dat die Polisiekarre hul taal meng nie. Hulle sing en vloek in suiwer Afrikaans.) Hul liedjies is vol godsdienstige simbole. En hoe moet ons Jacob Zuma se foto teen die kruis vasgespyker, verstaan? Vir ons lyk dit na godslaste ring. Nes die Polisiekarre. Maar …
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 07 Maart 2006 19:40 «» deur: Annette
BlouWillemMaandag
…in Beeld: Blouwillemaandag: En almal soek steeds na die Koeiberg-moer Mar 05 2006 11:30:24:430PM - (SA) Blou Willem Nou ja, die verkniesing het gekom en die verkniesing het gegaan en miljuisende rande later weet ons net een ding en dis dat alles nog dieselfde is en dat die Kaap van Stormers nog steeds nie krag het nie. In die verkniesing het die vinnige skepe vinnig gevaar en die stadige skepe stadig (net asof ons nou gedink het dit gaan anners wees!) en ek weet nou amper 'n week later nog nie mooi of …
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 25 Februarie 2006 11:50 «» deur: Torreke
Hessie ek dink jou agterdog oor Jim Again was dalk nie heeltemal misplaas nie
…bitter teenoor sy eertydse kollegas en hy soek hulle uit om mee skoor te soek, te vervloek en te beledig. Die makste hond byt die seerste! Dit was nie 'n buitestaander wat Jesus verraai het nie, maar een van sy twaalf apostels nadat die man 3 jaar dag en nag by Jesus was en onderrig ontvang het. - Hy het vinnig uit die pad gespring toe ek hom vra of Eva se sonde ook deur Christus versoen is sodat sy in die nuwe bedeling weer vrye toegang het. Die man het gesien waarheen ek met hom pad is en dat ek hom …
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 19 Desember 2005 18:17 «» deur: Annette
Krismiswense vannie Kaap
…jou gavriet byrrie kerk Doen tog 'n slag Die Jirre se werk Se virrie Father, "Thenk U" virrie jaar Want jou lewe is darem nog bymekaar!! En loep koep die prasentjies in tyd Anners soek djy net moellegeit Moetie te veel suipie Lat djy moet hystoe krypie En as die mew klop Skink vi my oek n dop Hou jou dinges in jou broek voordat djy moellegeit soek Merrie Krismis en Groetnis Hou lekka paarties , Pieknieks en braaivleis En iet jou poeding byrrie hys Ok Goebaai Ons Ko maak Krismis 'n draai…
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 11 November 2005 07:49 «» deur: PietR
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes...
…op eie stamgebiede. Hoekom? Soort soek soort en dit sal altyd so wees. Die boggerop is die mense in die middel soos jy en jou soort wat geen kant het nie. Die whiteys soek julle nie en die swart mense lag vir julle. Die idee van 'n tuisland is juis om vir die landelike swart mens wat nie teen die ontwikkelingspas van die res van die land kan leef nie, 'n kans te gee om op sy eie pas en op eie wil aan te gaan. Wat was die gevolge toe julle varke dit gestop het? Daar is nou moerse plakkerskamp …
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 26 Oktober 2005 07:53 «» deur: PietR
Re: Om te jag
…'n tipiese pos van jou....jy's verveeld en soek 'n argument, maar ek byt daaraan want ten minste is ek naby aan die werklikheid. Jy moet die populêre siening weggooi en na die saak kyk soos dit is. Meeste 'wilde diere' soos wat jy dit beskryf, bestaan eintlik nog net in beskermde gebiede, nl nasionale wildtuine, ens. Hier jag niemand nie. Die diere wat gejag word, is gewoonlik op jagplase. En wie sorg dat die jagbare wild daar is? Die boer. Hy koop teeldiere aan, laat dit teel en dan …
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 25 Oktober 2005 08:51 «» deur: PietR
Re: Varkboud vervolg
… jy jagfooie per dag betaal en hoe langer jy soek vir jou dier, hoe duurder word die jagtog. Prakties gesproke, op van die RSA se klein plasies van 35 - 100ha is agter wild aanloop sekerlik nie 'n probleem nie, maar kom kyk hoe lyk 13 000ha in die Khomas Hoogland. Dat jy met die padlangs, op en af teen die koppe, amper 60km op die speedo ry net om by die agterste pos uit te kom! Enige ou wat hier op die voet kom jag, sal eerstens donners fiks moet wees en tweedens, as hy sy koedoe of gemsbok, of wat…
20 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: Vr., 21 Oktober 2005 21:21 «» deur: P & L
Re: Werk Oorsee
IRAK ??? Wens jy jouself DOOD?? Honderde kontraktors is reeds dood wat daar gekom het om hul geluk te soek en gou ryk te wees. Ek is daanvan oortuig daar is baie werk tuis in SA - soek daar! Patrick In article , Frika wrote: > Daar is soveel werksgeleenthede oorsee, soos bv in Angola, Irak ens > waar kan mens meer van dit uitvind ? >
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 18 Oktober 2005 06:10 «» deur: Riaan
Gloudina vs Frikkie
… te moor. Die Plan In 1990 het Mandela 'n besoek aan Rusland gebring. Die Kremlin het toe aan hom 'n volledig uitgewerkte Plan gegee wat eers in werking sou tree wanneer hy nie meer daar is nie. Die Plan is in verskillende provinsies onder verskillende name bekend - OPERATION WHITE CLEAN-UP, OPERATION UHURU, NIGHT OF THE LONG KNIVES, OPERATION IRON EAGLE,en nog 'n paar ander. Die Plan het o.m. behels dat vreemde swartes uit Afrika, vir wie De Klerk die poorte van die Nuwe-Suid Afrika oopgegooi het, hulle …
22 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Do., 29 September 2005 07:37 «» deur: Deneile
Grap
…so breed soos 'n stroper" Die aand soek hy 'n knippie. Sy vra: "moet ek die moerse stroper start Vir so klein mielietjie?" Vrou wat rondkuier se man vermoed dit en sê vir haar: "Dit lyk my ek speel nou 2de viool. Vrou sê: "met 'n fluitjie soos joune kan jy nog bly wees jy is in die donnerse orkes!" Twee brommers sit op 'n drol. Een poep kliphard en lag. Die ander een se geskok: "NEE maggies man, ek eet!" Gatiep lê in die hospitaal na 'n …
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 05 September 2005 18:08 «» deur: DD
Info vir bouwer
…skaf. Dawie die Denker ************** LP's soek glo leiding by sangomas ANOESCHKA VON MECK Rapport 4 September 2005 Kaapstad Baie ministers en parlementslede raadpleeg eers hul voorvadergeeste met die hulp van sangomas en 'n dolosgooiery voordat hulle besluite oor belangrike kwessies neem. Daar is glo ook " 'n presidensiële projek" waarin die geeste van kamerade wat in die stryd teen apartheid gesterf het van oral, selfs oorsee, huis toe gebring word. Sangomas vergesel na bewering dikwels …
24 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Di., 26 Julie 2005 06:52 «» deur: PietR
Re: Die oplossing vir rugby
… of hulle was jong mans wat promosie > gesoek het en dit makliker in Bantoe-Onderwys > kon kry, veral omdat hulle iemand in die Bantoe- > Onderwys geken het. Of hulle was die vroue > van mans wat in Bantoe onderwys was omdat > hulle promosie gesoek het en iemand in die > Bantoe-Onderwys geken het. ----Hier praat jy sommer louter kak. Ek het 'n grootouer gehad wat een van die meer prominente leerkragte in spesialisvakke in die Bantoeonderwys van destyds in ons land was en baie, …
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 18 Mei 2005 07:01 «» deur: PietR
Re: Oor invoere III
… goed koop nie, moet net nie by my diens kom soek as jy dit self ingevoer het nie. Lees jy nie lekker nie? Vertel eerder vir die mense op die > nuusgroep hoe jy waarskynlik die belastingstelsel bevark deur jou > kruideniersware maandeliks te koop as "entertainment" vir jou klante. Of > is > jou bediende nie miskien ook op die besigheid se boeke nie? Wat van die > visvang trips by Henties vir jou broers, anties en ooms? Betaal jy of die > besigheid? Ry jy miskien 'n …
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 18 Mei 2005 06:11 «» deur: Deneile
Re: Oor invoere III
…se Game en Incredible connection.....ek soek 'n memory card vir my PS2......IC soek omtrent R400 ek kyk toe op Take2...hulle verkoop dit vir R219.....ek sien Tekken 4 by Game is R450 op Take2 is dit ook R219......die ding met die winkels hulle merk nie gereeld hul pryse af nie. Hulle verkoop verouderde goed teen die prys wat dit daardie tyd op die mark gekom het. "Pete" skryf in boodskap news:d6dksn$jro$1@ctb-nnrp2.saix.net... > DNIK - Suidwester ou seun, baie dankie dat jy in die slaggat …
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 16 Mei 2005 07:46 «» deur: Ferdi Greyling
Re: Invoere, die Sjinese & Amazon.com
… kort en die middel te wyd. So 3 jaar gelede soek ek toe jeans en loop al die sg. beter winkels plat -Stuttafords and such ingesluit. Oral kry ek jeans met kort bene en wye middels. Dit was toe die Rand swak was. My afleiding was dat daar op skaal van die Ooste ingevoer was. Soek nou die dag weer jeans. Nou is my probleem die lae snit wat tieners dra. Die broeke hyang mos op hulle gatte. Dis ongemaklik en is anyway te oud vir sulke kak. Toe kry ek oplaas jeans wat perfek pas by Marlboro. R500. Ha fokken …
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 11 April 2005 07:33 «» deur: Annette
Pouslike oplegging
…die haarkapper weet wat hy daar wil loop soek. Nee, sê hy, hy gaan die pous sien sodat lg. hom kan seën. Weet die haarkapper te vertel dat hy sy tyd mors, want eerstens sal die pous hom nie verwerdig om hom te sien nie en boonop het hy gehoor die pous is nie baie vriendelik met Suid-Afrikaners nie. En baai-de-whei, hoe beplan jy om in Rome te kom? Hy gaan met Alitalia vlieg, sê die outjie. Fout, sê die haarkapper. Dis die swakste redery in die wêreld. Hulle vlugte is altyd laat en hulle verlê omtrent …
29 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Di., 05 April 2005 09:50 «» deur: PietR
Aprilgek
…deel van Etosha [verbode vir algemene besoekers en met so baie diere dat dit amper heilige aarde is] die word gegee aan ou Sam Nujoma en sy stam. Die beste een was egter ons nasionale radio [NBC] se Afrikaanse diens wat afgekondig het dat die stasie se frekwensie gaan die oggend [1 April] verander van 89,7 na 85,7 toe want dan is alle Afrikaanse uitsendings regdeur die land op dieselfde frekwensie. Op die uur 'skakel hulle toe oor' en speel 'n opgeneemde Damara band met die nuus op die bestaande …
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 15 Desember 2004 04:19 «» deur: Annette
Kaapse Krismiswense
…ather, "Thenk U" virrie jaar Want jou lewe is darem nog bymekaar!! En loep koep die prasentjies in tyd Anners soek djy net moellegeit Moetie te veel suipie dat djy moet hystoe krypie En as die mew klop Skink vi my oek n dop Hou jou dinges in jou broek voordat djy moellegeit soek Merrie Krismis en Groetnis Hou lekka paarties , Pieknieks en braaivleis En iet jou poeding byrrie hys Ok Goebaai Ons Ko maak Krismis 'n draai!!! -- Groetnis Annette Life is uncertain - eat dessert first ann...@ctnet.co.…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 09 Desember 2004 16:11 «» deur: Vusi
Hulp gesoek ...
'n Vrind van my se bejaarde moeder is op soek na Vera Lynn se "Somewhere in France with you" - ek soek al 10 dae en 10 nagte daarna - sonder sukses. fana...@hotmail.com Wat gemaak met 'n rekenaarsleutelbord wat met/in Coke gedoop is - behalwe om dit weg te gooi. Enige skoonmaakwenke sal op prys gestel word.
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 25 November 2004 14:57 «» deur: PietR
Re: Koffiewinkel vs Moffie
… man sal ooit vir my seksueel aantreklik kan wees nie. Punt. Of dit vir jou of vir ander aanvaarbaar is, maak nie vir my saak nie, want my seksuele voorkeure is my persoonlike saak. As ek by 'n koffiewinkel inloop om die plek te bespreek vir 'n partytjie en ek sien dat dit 'n gay-plek is, dan gaan soek ek 'n plek wat meer na my smaak is. Net so het die gay-ou die reg om vir hom 'n plek te gaan soek wat meer na sy smaak is.......maar jy kan nie straight mense DWING om van jou stories te hou nie! >…
33 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Do., 21 Oktober 2004 09:47 «» deur: basjan[1]
Re: Vir Basjan [vraag oor kerk]
…, want so hou ons >> mense weg van versoekings! > ----Grênd, maar jou verantwoordelikheid lê nie net by gee en ghoebaai nie. > Jy het jou deel gedoen, daai misbruikers gaan hulle straf kry, dalk, > eendag. Intussen lag die amptenary van die kerk breed.....dalk is die > afrekening vir hulle nie so naby en so werklik soos vir jou nie? Vandaar dat ek sê verantwoording (op aarde) is ook belangrik. Mens kan selfs sê dat jy die ander persoon help deur versoekings weg te hou. >> …
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 09 Oktober 2004 18:57 «» deur: basjan[1]
Re: VSA debat
…glo en dat ek oordeel is twee verkillende dinge, terloops, ek glo dat God oordeel, Hy as God en Hoof is die Outoriteit. > PS: Terloops, hoekom altyd die bybelversies in Engels > aanhaal? Is daar is nie so 'n ding soos 'n Afrikaanse > bybel nie? Dit is maklik om Bybelverse op die internet op te soek. Ek het nie so baie tyd om alles in Afrikaans oor te tik nie! Dalk moet ek na 'n Afrikaanse Bybel webwerf soek...maar die inhoud is belangriker as 'n taal, of hoe? Basjan…
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 03 Oktober 2004 11:33 «» deur: bouer
Re: Hy het 'n punt beet
…daag daar 'n balju by Adams Mission op en soek vir my. Ek was nie op daardie oomblik op die plek nie, en toe ek terugkom, is die hele plek opgewonde oor die feit dat die balju nou vir my kom soek het en fantaseer hulle allerhande dinge. Ek vind toe uit daar is 'n onbetaalde parkeerboete wat al vir maande geignoreer was. Ek dink hulle moes die verkeerde adres op die brief geskryf het, want ek het dit nooit in die pos gekry nie. So dit is hoe dinge omtrent veertig jaar gelede in Durban gedoen is, DD. …
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 23 September 2004 15:21 «» deur: Waaierstertmuis
Vir DD
…weer daarop geantwoord > het nie? Soek jy 'n reaksie van my, DD? Wel, hier is dit. Ek het alreeds vir Plato gesê dat dit my nie skeel wat hy homself/haarself noem nie. Vir my is dit nie 'n skande om verkeerd te wees oor iets nie, en dit was en is ook nog nooit 'n probleem om te erken as ek verkeerd was/is nie. Maar as dit jou ernstige sielkundige skade berokken omdat jy werklik glo dat Plato is Plato, wel...dan stel ek die saak reg. Ek het dalk net verkeerdelik aangeneem dat dit nie 'n &…
37 Forum: Ekonomie & geldsake «» Gepos op: Vr., 10 September 2004 14:45 «» deur: Plato
Re: Salaris?
…. Dit is nou as jy relatiewe goeie behuising soek met vermoë om kar te koop ensovoorts. Gemiddelde woning (nie meer huis nie) sal so R500 000 in grelatiewe goeie buurt kos. Kar sal in die omgewing van R150 000 tot R250 000 vir goeie sedan kos. Jy sal dus so R5000 per maand aan behuising, en R3000 aan 'n kar spandeer. Onthou dat belasting van die R20 000 afgetrek gaan word so jy sal so paar Rand oor hê vir kruideniers wat jou nog so minimum van R2000 uit die sak sal jaag. Klere en ander goed kan met res …
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 04 Augustus 2004 14:05 «» deur: PietR
Re: Kaapstad sonder Biblioteek
…jou in die verlede al mooi vriendelik versoek om jou plesier op 'n ander plek te gaan soek, maar jy kan nie van my af wegbly nie. Wat soek jy? Asseblief, ASSEBLIEF moet tog net nie sê my lyf nie want dan staan jy tweede agter Gloudina en DIT is genoeg rede vir my om permanent die koue rillings te gee. Sekerlik is daar in jou wonderlike Amerika beter maniere om jou luste onder beheer te kry? "Katryn" skryf in boodskap news:t0q1h0tuedfpv2sta9l6a5rp2ntda7np57@4ax.com... > > Jy hardloop…
39 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Di., 03 Augustus 2004 08:46 «» deur: Elaine
Re: Musiek en geweld
…Woord te "versprei". Al wat hy soek is nog geld, want sy vrou soek 'n BMW, en al hoe hy dit gaan kry is deur daai mense op 'n punt te kry waar hulle nie meer reguit kan dink nie. Ek het al gesien dat sommiges van hulle presies sê wat is die minimum hoeveelheid wat hulle in die bakke moet gooi. En die mense gee en gee, selfs al beteken dit hulle sal more nie kos hê om te eet nie. Ek dink dat daai mense amper letterlik gebreinspoel word, dmv massa-histerie en opsweping om hulle so ver te …
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 20 Julie 2004 06:59 «» deur: Aristoteles
Kulturele outonomie
…teenoor elkeen te wees wat 'n oplossing soek vir Afrikaners se posisie in SA nie. Probeer liewer help om oplossings te soek. Maak voorstelle. Een ding wat waar is, is dat Afrikaners tans apaies is, en polities gemarginaliseerd is. Soos die VN voorspel, gebeur dit wel dat minderhede uitgesluit voel, as hulle nie seggenskap oor hule eie sake het nie. Wat stel jy voor? Hoe gaan Afrikaners deel word van die hoofstroom? Moet hulle verander en assimileer met die meerderheid? Waarom moet hulle? Nêrens …
Bladsye (96): [ «    1  2  3  4  5  6  7  8  9  10  11  12  13  14  15  16    »]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 21:08:50 UTC 2026