| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Sport & ontspanning «»
Gepos op: Do., 05 Junie 2003 21:46 «»
deur: Lorinda[2]
Vereniging van die rugby onskuldiges
Andries wrote:
> Dave wrote:
>
>> Soort soek soort. Ek self, weet so min van rugby af, ek weet nie eens
>> hoe hoog word die net gespan nie
>
> Ek wwet nie eers of daar 'n net is is nie..
> --
> Andries J. Kriel
LOL. Soort soek definitief soort. Ek weet ook niks daarvan af nie. Ek
weet darem dat daar waarskynlik nie rugby gespeel kan word op MY
grasperk nie - dis te klein.
Lorinda
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 05 Junie 2003 21:11 «»
deur: Dave Du Plessis
Re: Night curfew
On Thu, 05 Jun 2003 23:17:11 -0400, Andries wrote:
> Lorinda wrote:
>
>> Dit gaan deesdae so in die aand. Daar is pos gedurende die dag maar
>> dit word stil saans. Is daar dalk rugby aan in SA of iets?
>
> Ek weet nie. Daar kan rugby op ons grasperk gespeel word en ek sal nie eers
> gaan kyk nie.
Soort soek soort. Ek self, weet so min van rugby af, ek weet nie eens
hoe hoog word die net gespan nie
|
| 3 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 04 Junie 2003 13:56 «»
deur: Elaine
Dit was amper!
… moet in die straat
afstap en haar huis gaan soek. Tweede huis van ons af hardloop sy in, klim
deur 'n gat in die hek en sy's tuis. Ons klop aan die deur om vir die mense
te sê hulle moet hulle hond in die erf hou, maar daar's niemand tuis nie.
So twee weke terug het hierdie gedroggie ook uitgekom, en baie dapper
besluit sy vat 'n doberman aan. Gelukkig was dit 'n vriendelike Doberman,
want sy's so klein daai doberman sal haar vir 'n tampon gebruik, die
doberman het haar net aangekyk asof sy mal is. Nou…
|
| 4 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Ma., 02 Junie 2003 22:56 «»
deur: Anoniem
" Legende van die drie versoekinge " deur D.J. OPPERMAN
… D.J. Opperman
Legende van die drie versoekinge
Nou moet Hy van die dorpies Hom bewus
afsonder na waar die duiker en die das
weet dat die luiperd en die valk nooit rus,
om dag en nag te peins en bid en vas
totdat Sy duister hart suiwer die doel
in grootse samehang met God: van wolk,
van lelie, tier en van die dorp, aanvoel
en met 'n daad vir alle eeue tolk.
Diep in 'n grot sit Hy vergeefs en wag
dat al Sy troebel menslikheid moet sink
en vorms duidelik word soos soms bedag
as klip en krap in helder …
|
| 5 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Vr., 30 Mei 2003 18:35 «»
deur: Quintin
Re: " Herinneringe van die teruggekeerde soldaat " deur GEORGE WEIDEMAN
…
ontmoet. Kom by hul basis aan (na 'n lang soektog na die plek) en die twee
offisiere neem my om hul bevelvoerder te ontmoet... 'n majoor so reg uit die
Vyftigs uit. Hy het 'n swartraam bril aan (kon net sowel GOWWIRMENT op die
voorkant geskryf het) en 'n piepot haarstyl.
Terwyl die majoor voorwaardes vir die samewerking aan die twee offisiere
uitspel, kyk ek (doodverveeld) in die kantoor rond. Ek merk 'n reeks sitate
teen die muur op... uitstekende diens, dekorasie vir dapperheid, ens. Die ou
wat…
|
| 6 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Do., 29 Mei 2003 17:09 «»
deur: Anoniem
" Blom van die Baaierd " deur D.J. OPPERMAN
… bloed.
III. Vuurvlieg
'Stormlamp en flitse soek deur hierdie duisternis
in elke skeur en souterige poel;
vlermuise fladder uit spookdorpe in die mis,
die kokerbome ruk wit op ... ek voel
dat daar niks vuilers as 'n lokvink is.
'Niks skud die brakke of konstabels van my spoor
wat lei deur duine van die Dodebult,
deur dorpies na lokasies en die wêreld oor ...
Die Rand en Brussel sal in medeskuld
môreoggend weet vannag het hulle saam gemoor.
'Kon ek maar weer die boggelruggie wees
wat vrolik, as die …
|
| 7 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Wo., 28 Mei 2003 20:59 «»
deur: Raj
Re: Mandrake en ander bestanddele
"ajk" skryf in boodskap news:bb2uh2$f37$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het jy geweet dat Mandrake a belangrike deel van 'n heks se brousel is?
>>
>
> oh. So?
Niks nie. Dog maar net ek moet jou se in geval jy ooit soek vir bestanddele
vir so 'n brousel.
Loirnda
|
| 8 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Wo., 28 Mei 2003 19:53 «»
deur: AJ
Re: Linux
"Raj" skryf in boodskap news:3ed3cf7d_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> ... ek dink Linux is baie beter as microsoft.
>
> Lorinda
Daarmee stem ek 100% saaam met jou, Lorinda.
Ek het klaar al die software wat ek nodig het. My soundcard werk, drivers
vir my 32mb Savage Pro DDR is reg, en so aan. Dis net die modem waarmee ek
klei trap. Ek sal die oplossing soek tot ek dit kry..
|
| 9 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Wo., 28 Mei 2003 18:00 «»
deur: AJ
Mandrake ver9.0
…my f*(&^^&$(*)&^*)&_*
MODEM! nou moet ek 'n manier soek (en daar is blykbaar..) sodat die ding in
Linux werk. As ek na "alt.os.linux.mandrake" toe gaan, gaan niemand my help
nie. Om rede dit een van die eenvoudiger takies behoort (veronderstel) om te
wees. Hulle gaan vir my lag...
Mandrake het my R190.00 (+ belasting) gekos.
Al die programme wat ek nodig het is klaar geinstaleer. Van 'n MP3 player
tot 'n woordverwerker...
Ek is hier tot 10h00 vanaand, as iemand wil gesêls…
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 27 Mei 2003 15:27 «»
deur: Elaine
Manto se dinge - vir Gloudina
…the Sunday Times this week that she had decided to
invite Giraldo to advise the government on nutrition after she had been
"vindicated" by a manual prepared by United Nations agencies the World
Health Organisation and the Food and Agriculture Organisation.
-----------------------------------------
Soek jy nog? Of het ek my punt gemaak?! Jy sê ons is gif? Die vroumens is
tien keer erger. Wanneer laas was jy in SA, ek bly jou vra, maar nog steeds
het jy my nie geantwoord nie.
Groete
Elaine…
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 27 Mei 2003 08:15 «»
deur: Elaine
Re: Lawwie Manto se nuutste juweeltjie
…maak nie :-)).
Voordat hulle die probleem soek by vrouens wat uitlokkend is en by mans
aanlê moet hulle dalk ook die probleem aanspreek van 1. Swart mans wat nog
steeds weier om kondome te dra. 2. Die verkragtingsyfer, wat grootliks bydra
tot die VIGS probleem; en 3. Die ding dat ons ander nasies Sangomas so
blindelings glo en volg.
Maar die regering praat hulself in elk geval dof teen die massas vas en min
glo hulle idees. Baie glo nog steeds die Muti wat die Sangomas hulle invoer
maar hulle immuun teen …
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 26 Mei 2003 21:50 «»
deur: Andries
Re:Speedy??????????????????????????
…het, maar ek is besig om inligting te
soek oor Linux.
Ek het vandag vir my Linux Mandrake ver 9.0 bestel vanaf OS/2 Express SA CC
in Edenvale. (nee, dit het niks met drugs te doen nie.)
Ek weet nou al te veel van Windows. Ek het die hele versameling, Behalwe
WindowsNT. Linux lyk vir my na 'n GROOT uitdaging.
As jy wil kan jy gerus gaan kyk by:
http://linux.about.com/cs/distributions/gr/mandrakenine.htm
O SH*T!! Ons word more geinskpekteur deur John Deere! Ek dink ek MOET nou
gaan slaap.
ps: alle …
|
| 13 |
Forum: Nuus «»
Gepos op: Ma., 26 Mei 2003 13:08 «»
deur: Elaine
Re: Nuus 25/5
…jy rassisme in alles?
E
wrote:>
> Besef jy hoe hierdie observasie van jou
> gelaai is met witnerf-arrogansie? Asof
> dit nou 'n eendagswonder is dat 'n
> "swartman" dit "regkry." En wie is nou
> "swartmanne"?
> "Bergklim" as 'n sport was tot kort
> gelede die sport van die gegoede witnerwe.
> Net soos tennis en …
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 26 Mei 2003 07:00 «»
deur: Annette
Re: Location Scouting
…soek hulle 'n plek met 'n groot gat - soos Coalbrook.
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:basd9e$6n6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die groot vryplek was Vosloopark, maar dis nou toegespan...
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:tdr1dv0m8kii5g6tgam13etjopff1k2tk1@4ax.com...
>> Yes we have a "location" available...
>>
>> sowetho "location"..
>>
>>
>>
>> On Sun, 25 May 2003 14:46:57 +0200, &…
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 25 Mei 2003 12:27 «»
deur: Lorinda[2]
Re: Renosters
…sement
> mure is, met drywalling as binnemure. Ek is opgewonde daaroor want
> daar is nie meer krake in mure ens. nie.
Nie krake in mure nie! NOU het jy meer as my volle aandag.....Sal
hierdie mure hou? Ek bedoel sal dit so lank hou as baksteen mure?
> En moet nie sê dat ek nou 'n vroumens in manswêreld inlok nie, want
> dit is jou gebied ook. Jy hou tog ook van 'n mooi huis.
>
> Dave
Dave, wat jou interesseer stel ons ook in belang. BTW, hulle soek jou
in SCS-AA
Lorinda…
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 24 Mei 2003 21:00 «»
deur: Speedy Conzales
Re: Nuusgroep.
… "Andries" wrote:
> Dit wil vir my voorkom asof ek 'n onderwerp moet begin en dit dan met myself
> begin bespreek.
>
>
>
Andries, in enige geselskap was ek nog altyd 'n baie beter
luisteraar as geselser. Ten minste belowe ek jou dat as jy
jou belofte nakom, jy twee getroue luisteraars sal hê:-)
in Lorinda en myself.
Speedy
Ek is besig om inligting op die NET te soek wat
ek nodig het, en het dit gedeeltelik gekry by
(en dit is waar ek nou kuier) http://www.bpbsa.com/
Speedy…
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 23 Mei 2003 22:49 «»
deur: W
Kramer
…is nie sy tipiese liedjies nie.
Gaan soek die lirieke van liedjies soos "Botteltjie Blou", "Hekke van
Paradise", "Skipskop", "Rockspider", "Prisoners of War",
"Out of the Blue", "Kobus le Grange Marais" en nog baie ander, dis
voorbeelde van sy meer tipiese liedjies..
Jy sal van dié lirieke kry by
http://www.gipsie.co.za/Lyrics/davidkramer/davidkramer.htm
Ongelukkig is daar meer van sy nuwe as ou lirieke op die Internet
…
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 23 Mei 2003 14:57 «»
deur: NoS...[2]
Re: Oor die verlore wit kind
…Sindane, onskuldig, ongeletterd, net op soek na sy ma oor die
skeiding van taal en tyd heen, het voor van ons ideologiese strukture
te staan gekom en alles val eenvoudig ineen en moet van voor af
oordink en opgestapel word.
Of gaan ons dit eenvoudig ignoreer?
En die finale ironie is dat dit lyk of Happy se regte naam Jannie
Botha is, die algemeenste van wit, Afrikaanse name!
On Fri, 23 May 2003 14:52:16 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Drom wrote:
>
>> Ferdi
>> Hoekom …
|
| 19 |
Forum: Reis & vakansie «»
Gepos op: Vr., 23 Mei 2003 13:07 «»
deur: Anoniem
Re: Toere
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
Wat in SA beeldskoon is,
> is egter die Augrabieswatervalle by Upington.
Jy sal tevergeefs soek vir die
Aughrabiesvalle by Upington.
Dat iemand wat in Namibië bly,
nou so 'n stupid fout kan maak.
Dis dié dat ek dink jy weet nie
regtig hoe en hoe hoog springbokke
spring nie.
Tant Hessie van Onseepkans
|
| 20 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Do., 22 Mei 2003 06:09 «»
deur: Rachel Couch
Vandag se Gedig - sonder naam
…,
soos 'n meeu oor die see vertrek ons hier,
soek ons mekaar daar, in 'n Engelse pub,
honkey tonk bar, S'êfrikan club.
Ons bloed spat uitmekaar
terug na sy eerste bestanddele,
oorsee, oorsee met vreemde aksente
uit ons kinders se kele.
Grootoog-gesiggies om 'n Sondagmaal,
skilpadjies, stampmielies, pampoenkoekies
lê skeef op die tong in 'n vreemde taal,
is net 'n volksvreemde oupa se verhaal.
Iewers tussen Jan van Riebeeck en Bloedriver
is ons gebore, hier, op die randjie van 'n kontinent.
En iewers …
|
| 21 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 21 Mei 2003 23:32 «»
deur: Anoniem
" Sondagoggend tien-dertig " deur WOPKO JENSMA
… die groot eet
swingel breda sluk moses-innie-mandjie
lappies lawwerskagnie dut oppie stoep
halte drie
dis net-nou sondagoggend tien-dertig
tant sousie en tant spekkie
strompel stadig kerk toe
dominee haal sy das versigtig uitie kas
hy vloek orie oliekol op sy hemp
mourits pomp die orrel vol windgat
die djakens knoop hulle dasse
ouderling herklaas vee sy gat af
outa servaas donner mieta
swingel breda soek sy hardehout
lappies pie teen sy oupa se portret
halte vier
sondagoggend tien-dertig het aangebreek…
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 21 Mei 2003 10:12 «»
deur: Annette
Padtekens.
…diere wat die pad kruis. Op die Weskuspad
is daar nie so 'n padteken van 'n dag oud nie - en daar is gereeld diere op
die pad wat doodgery word, of waarvoor mens moet uitswaai.
Daar is gereeld skilpaaie in die pad - dan waarsku ek die aankomende verkeer
met 'n flikkerlig - en hoop maar hulle sien die skilpad raak, en soek nie
tevergeefs vir 'n verkeerskonstabel wat tussen die bossies wegkruip nie.
Ek waarsku natuurlik nooit aankomende verkeer oor verkeerslokvalle nie - die
skuldiges moet boet..
Annette…
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 20 Mei 2003 10:21 «»
deur: Elaine
Re: Hollander sterf in Namib
…oggend by die aanmeldpunt nie, kom loop soek hulle
jou.
'n Vriend van my se ouers het saam met 'n groep by die visrivier canyon gaan
stap. Die groep het besluit hulle is te stadig en hulle agtergelaat (al is
dit teen die reëls). Die oom en tannie het hopeloos verdwaal en daar's 'n
week lank na hulle gesoek. Gelukkig was hulle ervare stappers, en daar's
hier en daar waterstroompies vir water. Hulle het by die eerste stroompie
wat hulle raakgeloop het tent opgeslaan, en vir "cavalry" gewag. …
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 20 Mei 2003 07:06 «»
deur: Suidwester
Hollander sterf in Namib
… was van water en kos! Daar is een
moerse soektog geloods die afgelope week met vliegtuie, et al.
Sonder om lighartig te wees oor 'n ander man se tragedie, maar hierdie
is maar net weer een van daai voorbeelde van dat die Namib nie met hom laat
speel nie. Hierdie raak aan die kern van een van die grootste probleme van
Namibiese toerisme in onherbergsame gebiede. Onervare mense word toegelaat
om voertuie te huur wat hulle in omtrent enige plek kan invat en as dinge
skeefloop, het hulle nie…
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 19 Mei 2003 19:57 «»
deur: Elaine
Re: Aborsies en Prostitusie
Kinders soek wat onwettig drink! :-))
E
"Annette" skryf in boodskap news:baafdd$qe6mu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat sal die poliesmanne doen as daar nie prossies is om in hegtenis te neem
> nie?:)
> Annette
|
| 26 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: So., 18 Mei 2003 17:11 «»
deur: DiDi[1]
Re: " Laatherfs " deur MERWE SCHOLTZ
…MT, "@rogers.com" wrote:
> Merwe Scholtz
> Laatherfs
>
Jy kan my sò lekker moerig maak
maar dan pos jy weer iets so mooi
dan dink ek:
As jy daai delwers gaan haal wat
destyds op Pelgrimsrus gedelf het,
en verby dié beweeg wat sommer
by die riviere spoelgoud uitgewas
het, maar werklik met die praat wat
bereid is om diep diep diep na
'n moontlike kleine blink iets te soek,
kan daar net net miskien iets waardevol
in jou gevind word.
Maar diep delf sal dit diep delf wees.
DD…
|
| 27 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 16 Mei 2003 15:29 «»
deur: Suidwester
Re: Stellenbosch se manskoshuise
…dat dit die moffies is wat aanhoudend
soek na aanvaarding en juis daarom die hele kwessie aan die groot klok hang.
Nee wat, gaan speel jy eerder met jou oubaas se slap slingel....
skryf in boodskap news:3EC4FE6D.10909@rogers.com...
>
> Ferdi Greyling wrote:
>
>
>> Met respek swaer, jy is die een wat hier die issue maak en lawaai.
>> Klaarblyklik om moffies terug in die kas te druk!
>
>
> Mag ek voorstel dat mense soos Suidwester
>…
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 16 Mei 2003 15:23 «»
deur: Suidwester
Re: Stellenbosch se manskoshuise
… Sorry my ou, niks kom sonder 'n prys nie. Ek
herhaal egter wat ek voorheen gesê het.....is baie van hierdie mense nie net
op soek na 'n medium waaronder hulle persoonlikheidstekortkominge kan
wegsteek om so aanvaarding te probeer kry nie?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ecb6a0f.7977959@news.saix.co.za...
> On Thu, 15 May 2003 08:30:48 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> Try bietjie om so iemand as n blote gespreksgenoot of wat ookal te
> sien.
>…
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 16 Mei 2003 13:43 «»
deur: Suidwester
Re: Stellenbosch se manskoshuise
…met ander
mense van sy gemeenskap sal soek en nie wil gesien word as iets vreemd nie?
Dit is eerstens vir enige 'normaal'-georiënteerde mens baie moeilik om te
aanvaar dat enige ander mens na sy eie geslag wil kyk en nou word hy gevra
om te aanvaar dat ander mense dit wel doen. Dit kan nog gaan, maar nou vra
julle vir hom om nog sy vriend ook te wees! Ek is jammer, maar ek kan nie
daarmee saam nie. Net die blote gedagte dat die een man aan 'n ander vat
[of vrou aan vrou] gee my die jeebies creepies …
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 16 Mei 2003 13:03 «»
deur: Suidwester
Re: Stellenbosch se manskoshuise
…so lekker voel oor
sy neigings nie en nou soek hy ander mense moet dit vir hom bevestig.
"emmy" skryf in boodskap news:3ec4d4c0$0$76744$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>
>> Weet jy, daar is
>> hetero-kollegas wat ek ook nie ken nie, so wat maak julle gays so spesiaal
>> dat julle aandring daarop dat ek julle MOET ken?
>
> Jammer voor je ......maar ik denk dat je er al veel kent maar het nog niet
> weet .en het zijn de meestal de meest aardige en lieve mensen…
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 16 Mei 2003 11:27 «»
deur: Suidwester
Re: Stellenbosch se manskoshuise
…'n sielkundige gestremdheid in
mense wat soek om aanvaarding?
"emmy" skryf in boodskap news:3ec4b968$0$76750$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:3ec4a71b.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja maar die anderkant is ook waar. As die ander ou nie weet jy's gay
> nie,
>> dan het hy nie 'n moontlike probleem met jou nie, hoekom hom vertel?
>
> Omdat je dan ook kunt accepteren als hij met een vriend naar je op bezoek
> …
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 16 Mei 2003 08:51 «»
deur: Suidwester
Re: Stellenbosch se manskoshuise
…met 'n skuldige gewete wat regverdiging soek.
"emmy" skryf in boodskap news:3ec49c13$0$76759$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:3ec4995b.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek glo jou en eintlik maak dit nie aan my saak wat 'n ou in sy privaatlewe
>> doen nie, maar dan is baie gays op soort van 'n missie...om ander mense te
>> vertel van hulle 'uit die kas' klim. Hoekom kan hulle nie stil bly en
>> voortgaan met die …
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 15 Mei 2003 14:41 «»
deur: NoS...[2]
Re: Stellenbosch se manskoshuise
…jy dan nie uit nie?
en as hy iets by my soek, dan sal hy sy tande met 'n
> gebreekte arm optel, en gelukkig dink ek ook nie ek is iets wat moffies sal
> wil hê in elk geval nie!
> Dis nie waaroor my redenasie gaan nie. Kyk, ek glo dat elke mens het
> die reg om sy eie voorkeure hê en uit te oefen. So, as 'n man wil mof
> wees, dan is hy welkom om dit te doen, maar hy sal moet aanvaar dat hy buite
> die normale is en dat normale mense nie heeltemal gemaklik gaan wees met …
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 15 Mei 2003 13:32 «»
deur: Suidwester
Re: Stellenbosch se manskoshuise
…
ek aantreklik vind nie en as hy iets by my soek, dan sal hy sy tande met 'n
gebreekte arm optel, en gelukkig dink ek ook nie ek is iets wat moffies sal
wil hê in elk geval nie!
Dis nie waaroor my redenasie gaan nie. Kyk, ek glo dat elke mens het
die reg om sy eie voorkeure hê en uit te oefen. So, as 'n man wil mof
wees, dan is hy welkom om dit te doen, maar hy sal moet aanvaar dat hy buite
die normale is en dat normale mense nie heeltemal gemaklik gaan wees met sy
voorkeure nie. Dat 'n …
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 15 Mei 2003 07:13 «»
deur: Annette
Re: Stellenbosch se manskoshuise
…
meer uit te vind nie - homoseksuele mans soek mekaar uit - hulle sal nooit
'n heteroseksuele man trompop loop en hom begin bevoel nie.
My seun was drie jaar lank op Stellenbosch ( Huis Visser) saam met dieselfde
kamermaat - net na die eerste semester in hul derde jaar vertel die
kamermaat toe een dag vir hom dat hy homoseksueel is - my seun het erken dat
dit hom verbaas en ongemaklik laat voel het, maar gelukkig was hy volwasse
genoeg om te besef dat die ontboeseming nie daar was om hom te betrek of…
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 14 Mei 2003 13:13 «»
deur: Suidwester
Staatsamptenare en hulle dinge....
…sit nou die aand en blaai op DStv op soek na sport toe ek toevallig te
ruste kom op Hallmark waar 'n fliek besig was en op daardie oomblik wys
hulle die vrou wat deur 'n polisieman by die stasie ontvangs vakerig en met
min entoesiasme hanteer word. Dis toe dat sy hom vertel dat as
staatsamptenaar is sy werk om die publiek te dien en as hy nie daarvan hou
nie, dan moet hy vir hom 'n ander werk gaan kry waar hy nie die publiek hoef
te bedien nie.
So 'n paar gedagtes later, toe besef ek maar …
|
| 37 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Wo., 14 Mei 2003 12:58 «»
deur: Anoniem
Re: gomringer variasies III- WOPKO JENSMA
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Koot wrote:
> Ek is ook nou geïnteresseerd in Wopko. Ek het gedag sy naam is 'n anagram
> van iets anders! Ek sien hy's al goed in die sestig jaar oud.
Wel, kom ons maak dit 'n onderneming
om meer van hom uit te vind. En as dit
nie teveel gevra is nie, kan jy miskien
nog van sy Afrikaanse gedigte op die
nuusgroep sit. Ek kry omtrent net Engelse
gedigte as ek soek.
Gloudina
|
| 38 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Wo., 07 Mei 2003 21:48 «»
deur: Elaine
Re: Help nodig !
…nie 'n news server het nie, moet jy dit maar online doen. Gaan
na http://groups.google.com toe om by die nuusgroep uit te kom. Ek gaan nie
nou die presiese adres soek vir hierdie spesifieke nuusgroep nie. Wie is
jou nuwe ISP?
Elaine
"FoilCut" skryf in boodskap news:3eb8ce1e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek was altyd by netactive (mweb) - nou is ek by 'n onafhanklike
> server - hoe gemaak om toegang tot die nuusgroepe te bly
> kry ?
>
> Susan
> fo...@foilcut.co.za
>…
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 06 Mei 2003 20:42 «»
deur: DD
Re: ??????????
>
> Word daar ooit 'n
> kappie op 'n -o- geheel en al in
> Afrikaans gebruik? Ek kan nou nie
> aan een geval dink nie. "
Kom ons soek so 'n geval.
Ek sal bietjie tyd spandeer daaraan.
> Gebruik
> hulle sirkumflekse in Engels,
> wonder ek.
Nie wat ek aan kan dink nie.
Kom ons kry bevestiging daarvan ook.
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 05 Mei 2003 21:21 «»
deur: AJ
??????????
… ASOF EK OP DIE VERKEERDE PLEK GESELSKAP KOM SOEK HET. HOEKOM SAL
EK DIT NIE HIER HOU NIE?? EK IS NIE IEMAND WAT OP ANDER TRAP VIR SATESFAKSIE
NIE...EK WEET HOE DIT VOEL. JA, OK EK WEET MY SPELLING IS " UP TO SHITT!!
EK WEET OOK EK BLY OP 'N AFGELEË PLEK OP DIE PLATTELAND.
EK KON NIE WAG OM VANAAND BY DIE FORUM AAN TE SLUIT NIE..EN KYK WAT KRY EK??
DD, EK WAS SO VRIENDELIK MET JOU GISTER...MAAR EK DINK JY IS 'N RUGSTEKER.
EK IS REGTIG TELEURGESTELD IN MY MEDE AFRIKANERS.
AL WAT EK …
|